Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sien Julle 'Niks' ook???
Sien Julle 'Niks' ook??? [boodskap #8319] So, 02 Februarie 1997 00:00 na volgende boodskap
GJJ Korf  is tans af-lyn  GJJ Korf
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
Op die Internet Groepe, daar is sommige 'postjies' (of onderwerps)dat 'n
opskrif het, maar het geen woorde of sinne...[al is blank..]

Het julle ook dit (nie) gesien (nie)? Of is net 'my' berekenaar "
jammer"??

Wie maak dit so?

('n vraag aan die afrikaanse 'cyber-skryfers' hier rond...)
Re: Sien Julle 'Niks' ook??? [boodskap #8342 is 'n antwoord op boodskap #8319] Ma, 03 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
erh...@aol.com says...
>
> Op die Internet Groepe, daar is sommige 'postjies' (of onderwerps)dat 'n
> opskrif het, maar het geen woorde of sinne...[al is blank..]
>
> Het julle ook dit (nie) gesien (nie)? Of is net 'my' berekenaar "
> jammer"??
>
> Wie maak dit so?
>
> ('n vraag aan die afrikaanse 'cyber-skryfers' hier rond...)

Jy merk op (notice, indicate):
"Op die Internetgroepe is daar sommige
pos-items (of onderwerpe) wat 'n opskrif
het, maar geen woorde of sinne daarin nie.
Dit is leeg. Het julle dit ook gesien? Of is net
my rekenaar foutief? Wie maak dit so?"

Praat jy van die Afrikaanse of Engelse nuusgroep?
Daar sien ek nie baie sulke (such) poste wat leeg is nie.
Maar as jy na al die duisende verskillende nuusgroepe
kyk, is daar baie met niks daarbinne nie. Ek dink dis
nuusgroepe wat gestig (created) is, en waarin daar geen
poste is nie, want die poste verdwyn outomaties na soveel
dae. Ek is geen outoriteit op die gebied nie, en kan ook
maar net raai (guess) wat jy bedoel (mean).
Jou Afrikaans is sommer goed. Hoekom leer jy Afrikaans?
Ken jy iemand wat met jou Afrikaans kan praat? Was jy
al ooit in Suid-Afrika?
Gloudina
Vorige onderwerp: CD van Johannes Kerkorrel
Volgende onderwerp: Afrikaanse Speller....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 17:11:04 MGT 2024