Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » En nou, Kooos! Tyd vir Regstel.
En nou, Kooos! Tyd vir Regstel. [boodskap #8262] Wo, 29 Januarie 1997 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Beste Kooos,

Kom ons kyk of jou gekrakeel oor menseregte meer is as net dwepery:

Oor die afgelope maand het jy my beskuldig van 'n groot verskeidenheid dinge
waarvoor jy geen gronde aangebied het nie. Ek eis nou genoegdoening oor twee
hiervan:

1) Jy het beweer dat ek gal gebraak het oor die Waarheidskommissie (Nota a).

2) Jy het beweer dat ek suiwer blanke skole vir regse Afrikaners wil beskerm
of voortsit (Nota b). (En dat dit die rede vir my kritiek op die huidige
onderwysbeleid is.)

In geval 1) het ek nie sulke galbrakery gedoen nie, hoewel ek geensins ongeneë
daartoe is nie. Die lede van die kommissie doen dit self.

In geval 2) is jou lasterlike aantyging van alle waarheid ontbloot en daar
bestaan bewyse van my handelinge en uitsprake wat jou bewering weerspreek.

Ek eis nou van jou:

a) Dat jy getuienis bring om die twee beweringe hierbo te bewys; of

b) alternatiewelik, dat jy jou bewerings terugtrek en verskoning aanbied vir
die valse, bevooroordeelde en lasterlike aantygings hierbo genoem.

Groete, Leendert

Nota a:

>

Nota b:
Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel. [boodskap #8275 is 'n antwoord op boodskap #8262] Do, 30 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 29 Jan 1997 15:04:46, oos...@scientia.up.ac.za (Leendert van
Oostrum) wrote:

...se hy terwyl hy sy wange opblaas.
Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel. [boodskap #8297 is 'n antwoord op boodskap #8262] Vr, 31 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article fe...@is.co.za (Koos) writes:
> From: fe...@is.co.za (Koos)
> Subject: Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel.
> Date: Thu, 30 Jan 1997 13:15:08 GMT

> On Wed, 29 Jan 1997 15:04:46, oos...@scientia.up.ac.za (Leendert van
> Oostrum) wrote:

> ...se hy terwyl hy sy wange opblaas.

Nee wat. Dis nie eens nodig nie, Die huisie het geval.

Jy pleeg 'n klein, amper onbenullige (maar nie heeltemal nie)
menseregteskendinkie. Jy lieg oor en belaster 'n gespreksgenoot op die
poslys. Een van meer sulkes wat jy deurentyd pleeg, maar op hierdie een word
jy uitgevang. (Amper soos die ander ferdi - die barnard, ne'.)

Jy is nie eens bereid om dit te bely nie - wat nog te sê van regstel.

In hierdie gevalletjie word niks van jou ge-eis behalwe om te te bewys wat jy
beweer of te erken dat jy verkeerd was nie. Die skade wat jy aangerig het, is
bloot 'n klein verlies aan wellewendheid in 'n gespreksforum. Nie eens 'n
multikulturele gespreksforum nie.

Blatant, maar niks ernstigs nie.

'n Klein, maar illustratiewe verkragting van die Romeins-Hollandse Reg - iets
waaroor jy hoog opgee.

'n Klein, maar wesenlike demonstrasie van die verkragting van fundamentele
regte onder die nuwe grondwet - waaroor jy insgelyks hoog opgee.

Jy kan jouself nie so ver kry om te erken dat jy verkeerd was en verskoning te
vra nie. Iets wat jy dringend vir ander aanbeveel.

Jy predik regstellende aksie, maar jou eie "foute van die verlede" (klein soos
dit in hierdie geval is) wil jy nie regstel nie.

Toemaar. Ek sal nie jou amnestie-aansoek teenstaan nie :-)

Ek sal bloot nog meer selde kom kyk wat in hierdie ng aangaan. Want die
heersende moraliteit van "menseregte" versus "apartheid, misdaad teen die
mensdom" blyk wel so hol te wees as wat 'n mens vermoed het.

Ek soek nog tekens daarvan dat die verskil tussen die OSA en die NSA daarin lê
dat die NSA gekenmerk word deur 'n eerbied vir fundamentele regte in die NSA.
In die onderwysbeleid van die NSA-regering ontbreek sulke tekens. Ook in
hierdie forum ontbreek dit.

Ek hang al reeds te lank hier rond - meer as 'n maand!

Groete, Leendert
Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel. [boodskap #8298 is 'n antwoord op boodskap #8262] Vr, 31 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article fe...@is.co.za (Koos) writes:
> From: fe...@is.co.za (Koos)
> Subject: Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel.
> Date: Thu, 30 Jan 1997 13:15:08 GMT

> On Wed, 29 Jan 1997 15:04:46, oos...@scientia.up.ac.za (Leendert van
> Oostrum) wrote:

> ...se hy terwyl hy sy wange opblaas.

Nee wat. Dis nie eens nodig nie, Die huisie het geval.

Jy pleeg 'n klein, amper onbenullige (maar nie heeltemal nie)
menseregteskendinkie. Jy lieg oor en belaster 'n gespreksgenoot op die
poslys. Een van baie sulkes wat jy deurentyd pleeg, maar op hierdie een word
jy uitgevang.

Jy is nie eens bereid om dit te bely nie - wat nog te sê van regstel.

In hierdie gevalletjie word niks van jou ge-eis behalwe om te te bewys wat jy
beweer of te erken dat jy verkeerd was nie. Die skade wat jy aangerig het, is
bloot 'n klein verlies aan wellewendheid in 'n gespreksforum. Nie eens 'n
multikulturele gespreksforum nie.

Blatant, maar niks ernstigs nie.

'n Klein, maar illustratiewe verkragting van die Romeins-Hollandse Reg - iets
waaroor jy hoog opgee.

'n Klein, maar wesenlike demonstrasie van die verkragting van fundamentele
regte onder die nuwe grondwet - waaroor jy insgelyks hoog opgee.

Jy kan jouself nie sever kry om te erken dat jy verkeerd was en verskoning te
vra nie. Iets wat jy dringend vir ander aanbeveel.

Toemaar. Ek sal nie jou amnestie-aansoek teenstaan nie :-)

Ek sal bloot nog meer selde kom kyk wat in hierdie ng aangaan. Want die
heersende moraliteit is inderdaad so hol as wat ek vermoed het.

Groete, Leendert
Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel. [boodskap #8299 is 'n antwoord op boodskap #8262] Vr, 31 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 31 Jan 1997 11:24:54, oos...@scientia.up.ac.za (Leendert van
Oostrum) wrote:

>>>

Kyk hoe treur ek omdat jy jou bal vat en huis toe gaan.

(Gelukkig het jy darem die Patriot en jou instituut se intelektuele
bladjie om te lees.
Het die skoen gepas of hoekom is jy so opgeblaas?)
Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel. [boodskap #8330 is 'n antwoord op boodskap #8262] Ma, 03 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
tdvn  is tans af-lyn  tdvn
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
From: td...@ten4.com (tdvn)
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
Subject: Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel.
Date: Mon, 03 Feb 1997 09:06:07 GMT
References:
X-Newsreader: Forte Free Agent 1.0.82
Lines: 91

Ek sweer die' ou is HNP of in die ou broederbond.

oos...@scientia.up.ac.za wrote:

> From: oos...@scientia.up.ac.za (Leendert van Oostrum)
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Subject: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel.
> Date: Wed, 29 Jan 1997 15:04:46
> Organization: University of Pretoria
> Lines: 75
> Message-ID:
> References:
> NNTP-Posting-Host: 137.215.107.76
> X-Newsreader: Trumpet for Windows [Version 1.0 Rev A]
> Path: news.dca.net!news.sprintlink.net!news-dc-10.sprintlink.net!n ews.sprintlink.net!news-hub.sprintlink.net!news.sprintlink.n et!news-peer.sprintlink.net!howland.erols.net!wits.uni.net.z a!csir.uni.net.za!news.mikom.csir.co.za!news.up.ac.za!scient ia.up.ac.za!oostrum

> Beste Kooos,

> Kom ons kyk of jou gekrakeel oor menseregte meer is as net dwepery:

> Oor die afgelope maand het jy my beskuldig van 'n groot verskeidenheid dinge
> waarvoor jy geen gronde aangebied het nie. Ek eis nou genoegdoening oor twee
> hiervan:

> 1) Jy het beweer dat ek gal gebraak het oor die Waarheidskommissie (Nota a).

> 2) Jy het beweer dat ek suiwer blanke skole vir regse Afrikaners wil beskerm
> of voortsit (Nota b). (En dat dit die rede vir my kritiek op die huidige
> onderwysbeleid is.)

> In geval 1) het ek nie sulke galbrakery gedoen nie, hoewel ek geensins ongeneë
> daartoe is nie. Die lede van die kommissie doen dit self.

> In geval 2) is jou lasterlike aantyging van alle waarheid ontbloot en daar
> bestaan bewyse van my handelinge en uitsprake wat jou bewering weerspreek.

> Ek eis nou van jou:

> a) Dat jy getuienis bring om die twee beweringe hierbo te bewys; of

> b) alternatiewelik, dat jy jou bewerings terugtrek en verskoning aanbied vir
> die valse, bevooroordeelde en lasterlike aantygings hierbo genoem.

> Groete, Leendert

> Nota a:

> Date: Fri, 24 Jan 1997 19:55:08 GMT

> On Fri, 24 Jan 1997 16:14:07, oos...@scientia.up.ac.za (Leendert van
> Oostrum) wrote:

> onderwysbeleid van Bhengu - 'n geloof dat jy weet wat die beste is
> vir ander >mense.>>>

> 'n Nuwe definisie van apartheid. Geen wonder jy braak gal op die
> Waarheidskommissie mie.>>

> Nota b:

> Date: Tue, 28 Jan 1997 14:44:37 GMT

> [...]

> Jy klink vir my al meer na iemand wat:
> 1. Die verlede ontken.
> 2. Die staat wat die ANC tot stand wil bring wil gelykstel met die
> staat wat die NP na 1948 tot stand gebring het. Die twee punte is
> natuurlik nou verweef met mekaar.

> 3. Die huidige onderwysbeleid op elke denkbare manier probeer sleg
> maak omdat dit nie gapings bied vir regse blankes om op allerhande
> ompaaie skole te bedryf wat in effek net vir blankes is nie.

> Maar jy het nie die eerlikheid om dit reguit te se nie.
> Dis wat ek dink, ou swaer.>>
Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel. [boodskap #8331 is 'n antwoord op boodskap #8262] Ma, 03 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article fe...@is.co.za (Koos) writes:
> From: fe...@is.co.za (Koos)
> Subject: Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel.
> Date: Fri, 31 Jan 1997 14:37:38 GMT

> On Fri, 31 Jan 1997 11:24:54, oos...@scientia.up.ac.za (Leendert van
> Oostrum) wrote:

> >>>

> Kyk hoe treur ek omdat jy jou bal vat en huis toe gaan.

Hmmm.... "Dit laat my koud". Herinner my ene Jimmie Kruger wat ook sulke
uitlatings kon maak oor mensergteskendings.

> (Gelukkig het jy darem die Patriot en jou instituut se intelektuele
> bladjie om te lees.
> Het die skoen gepas of hoekom is jy so opgeblaas?)

Nee wat. 'n Skinderbek met 'n neiging tot die skatalogiese kan my nie skoene
aanpas nie.

("ta Skata" = Grieks vir "kak")

Groete, Leendert
Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel. [boodskap #8332 is 'n antwoord op boodskap #8262] Ma, 03 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 3 Feb 1997 08:23:44, oos...@scientia.up.ac.za (Leendert van
Oostrum) wrote:

aanpas nie.[/color]
>
> ("ta Skata" = Grieks vir "kak")
>
> Groete, Leendert>>>

Come to think of it. Praat jy van jou self hier of wat?
Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel. [boodskap #8333 is 'n antwoord op boodskap #8262] Ma, 03 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 3 Feb 1997 08:23:44, oos...@scientia.up.ac.za (Leendert van

Ek dag jy het jou opgeblaas en weggestorm!

Hier's jy al weer terug.
Die instituut 'n vervelige bladjie uitgegee?
Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel. [boodskap #8353 is 'n antwoord op boodskap #8262] Di, 04 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article fe...@is.co.za (Koos) writes:
> From: fe...@is.co.za (Koos)
> Subject: Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel.
> Date: Mon, 03 Feb 1997 20:25:34 GMT

> On Mon, 3 Feb 1997 08:23:44, oos...@scientia.up.ac.za (Leendert van
> Oostrum) wrote:

> nie skoene
>> aanpas nie.
>>
>> ("ta Skata" = Grieks vir "kak")
>>
>> Groete, Leendert>>>

> Come to think of it. Praat jy van jou self hier of wat?

Volgens die teks hierbo (vvordat jy dit selektief aangehaal het) is dit
duidelik van wie gepraat word. Dis nie nodig om daaroor te dink nie.

Jy leer ook nie. Jy kom altyd in die moeilikheid as jy dink.

Ek wag nog vir bewyse van jou beskuldigings - of vir 'n verskoning.

Groete, Leendert
Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel. [boodskap #8354 is 'n antwoord op boodskap #8262] Di, 04 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article fe...@is.co.za (Koos) writes:
> From: fe...@is.co.za (Koos)
> Subject: Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel.
> Date: Mon, 03 Feb 1997 15:40:18 GMT

> On Mon, 3 Feb 1997 08:23:44, oos...@scientia.up.ac.za (Leendert van

> Ek dag jy het jou opgeblaas en weggestorm!

> Hier's jy al weer terug.
> Die instituut 'n vervelige bladjie uitgegee?

Lees weer wat ek gesê het. Jy lees alweer wat in jou kop aangaan, en nie wat
geskryf is nie.

Groete, Leendert
Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel. [boodskap #8380 is 'n antwoord op boodskap #8262] Wo, 05 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article fe...@is.co.za (Koos) writes:
> From: fe...@is.co.za (Koos)
> Subject: Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel.
> Date: Wed, 05 Feb 1997 06:38:19 GMT

> Jy wil Afrikaners wit en eenkant hou. Jy wil dit alles onder die
> banier van "standaarde" en "vryheid" doen.

'n Infame leuen. Ongegrond en aangebied sonder 'n snars getuienis.

> Ek ken mense soos jy. Toe apartheid mense vernietig het is ek seker
> was jy doodstil oor vryheid en sulke goed.

Inteendeel. Maar dit was voor die tyd van internet.

> Jy het waarskynlik mooi ingeval by oom Hendrik en Oom John en Oom
> Pieter se bedeling.

Vir een van hulle nogal gestem ook, by ten minste een geleentheid, as ek reg
onthou.

> Of was jy ook een van die vegters teen apartheid om die swartmense
> vryheid in die skole van hul keuse te gee Leendert?

In daardie stadium was ek in 'n ander deel van die ekonomie betrokke, soos jy
wel weet. Waar ek aktief was in die oopmaak van die bedryf vir swartes.

> 'n Exile op 'n skip iewers, dalk?

Jou idee van skepe as afgesonder van die samelewing is foutief. Maar dan, jy
is nie juis vatbaar vir oortuiging nie, het ek al opgelet.

> Of is jy ook een van die nuwe "converts" tot die gedagte van vryheid?

Nee.

> Die vryheid van die Volkstaat en so aan.

Die idee van 'n volkstaat is 'n goeie een, maar ek vrees daar sal nie veel
vryheid wees nie. Wel 'n groot spul onderlinge bakleiery.

> Jy wat so egoisties wil prosedeer en jou eer met regstelling wil
> beskerm. Gaan kyk 'n slag wat JY alles gese het.

My ego is heeltmal gesond genoeg om sonder jou verskonings klaar te kom. Wat
wel gebeur het, is dat jou toewyding aan die idee van menseregte getoets is.
En jy het, soos ons gesien het, jammerlik gedop.

> (Die grondslag van apartheid was dat die NP geglo het hulle weet wat
> goed is vir andere! Ha!!

> Bhengu en Verwoerd is nie te onderskei in wat hulle se oor onderwys
> nie!! Ha!!)

En???

> En wat HET geword van jou opgepofte wegstorm uit die nuusgroep?
> Kom dit nog? Of is jy al weer terug?

Daar was geen sprake van wegstorm uit die nuusgroep nie - buiten in jou kop,
afgelei van my stelling dat ek al te lank hier rondhang. Nie heeltemaal
dieselfde ding nie.

Die (berekende) opgepofte eis het die regte uitwerking gehad. Getoon dat jou
psalms oor menseregte nie neerslag vind in jou eie gedrag nie.

Groete, Leendert
Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel. [boodskap #8381 is 'n antwoord op boodskap #8262] Wo, 05 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 4 Feb 1997 08:05:54, oos...@scientia.up.ac.za (Leendert van
Oostrum) wrote:

duidelik van wie gepraat word. Dis nie nodig om daaroor te dink nie.>>>[/color]

Sover ek weet verwys skatelogies na die toilet.
Jy het die woord "kak" gebruik. Nogal vertaling ook gegee.
En jy se ek moet lees.

he,he,he

Jy leer ook nie. Jy kom altyd in die moeilikheid as jy dink.>>

Oooo ek is in die moeilikheid by ou leendert.....(moet so wees, hy se
so)
Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel. [boodskap #8405 is 'n antwoord op boodskap #8262] Do, 06 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 5 Feb 1997 18:18:46, oos...@scientia.up.ac.za (Leendert van
Oostrum) wrote:

En wat HET geword van jou opgepofte wegstorm uit die nuusgroep?
>> Kom dit nog? Of is jy al weer terug?
>
> Daar was geen sprake van wegstorm uit die nuusgroep nie - buiten in jou kop,
> afgelei van my stelling dat ek al te lank hier rondhang. Nie heeltemaal
> dieselfde ding nie.>>>

he,he.

Nee, ou Lenie, jy was opgepof.

>>[/color]

Kan jy werklik so arrogant wees om vir eers jouself te wil aanstel as
'n beoordelaar van andere se verbintenis tot menseregte?

Kan in die tweede plek so dom wees as om te dink dat die stryery
hier in die nuusgroep 'n oordeel oor menseregte daar stel?

Kan jy in die derde plek so stiksienig wees dat jy in die lig van
jou aanmatiging oor die onderwerp nie kan besef wat JY alles
kwytgeraak het nie?

Kan jy in die vierde plek so klein wees dat jy die kwessie van
menseregte wil inspan om 'n argument te wen?
Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel. [boodskap #8428 is 'n antwoord op boodskap #8262] Vr, 07 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article fe...@is.co.za (Koos) writes:
> From: fe...@is.co.za (Koos)
> Subject: Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel.
> Date: Thu, 06 Feb 1997 16:08:46 GMT

> > psalms oor menseregte nie neerslag vind in jou eie gedrag nie.>>>

> Kan jy werklik so arrogant wees om vir eers jouself te wil aanstel as
> 'n beoordelaar van andere se verbintenis tot menseregte?

Nie 'n greintjie meer arrogant as jy nie, vriend.

> Kan in die tweede plek so dom wees as om te dink dat die stryery
> hier in die nuusgroep 'n oordeel oor menseregte daar stel?

Nie oor menseregte nie. Oor die toepassing daarvan en die impak daarvan op ons
samelewing.

> Kan jy in die derde plek so stiksienig wees dat jy in die lig van
> jou aanmatiging oor die onderwerp nie kan besef wat JY alles
> kwytgeraak het nie?

'n Voorbeeld of wat sou veel meer nuttig wees as nog 'n item in jou oneindige
reeks ongegronde beskuldigings.

> Kan jy in die vierde plek so klein wees dat jy die kwessie van
> menseregte wil inspan om 'n argument te wen?

Nou wat sou jy bedoel met hierdie uitlating. Gee 'n bietjie meer besonderhede,
want ek raai hier sit 'n heel interessante perspektief op menseregte agter.

Groete, Leendert
Re: En nou, Kooos! Tyd vir Regstel. [boodskap #8429 is 'n antwoord op boodskap #8262] Vr, 07 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 7 Feb 1997 10:05:17, oos...@scientia.up.ac.za (Leendert van
Oostrum) wrote:

Kan jy in die vierde plek so klein wees dat jy die kwessie van
>> menseregte wil inspan om 'n argument te wen?
>
> Nou wat sou jy bedoel met hierdie uitlating. Gee 'n bietjie meer besonderhede,
> want ek raai hier sit 'n heel interessante perspektief op menseregte agter.>>>

Figure dit self uit. Die oefening sal jou goed doen.
Vorige onderwerp: Afrikaners en apartheid - vorentoe
Volgende onderwerp: Hoe sou JY antwoord?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 12:56:27 MGT 2024