Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hulle Mag Nie.
Hulle Mag Nie. [boodskap #83210] Di, 02 September 2003 14:03
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Judi Nwokedi, SABC besturende direkteur, het opdrag gegee aan alle
stasiebestuurders dat geen programme die wapenskandaal mag bespreek of
uitgesaai word nie.
Die rede is glo omdat daar 'n verkiesing volgende jaar is, en Zuma van
korrupsie verdink word.

Annette
Vorige onderwerp: GBA
Volgende onderwerp: Stelling van die aand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:27:14 MGT 2024