Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Boot Nog steeds
Die Boot Nog steeds [boodskap #83098] So, 31 Augustus 2003 07:22 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Iets nie lekker nie. Gister is daar weer probeer om die gestrande boot te
verlos. Onsuksesvol.
Vier tugboats is gebruik. Een se kabel breek toe, en nou word ons vertel dat
die oorblywende drie net meer krag gebruik het, sodat die totale krag
nogsteeds die van vier bote was.
Nou vir wat het al vier bote dan nie van die begin af meer krag gebruik nie?
Die gestrande boot is met die verminderde krag van die vier bote 'n halwe
skeepslengte getrek, en is met 25% geswaai.

Annette
Re: Die Boot Nog steeds [boodskap #83099 is 'n antwoord op boodskap #83098] So, 31 Augustus 2003 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
25 grade is nie 25 persent nie.

Of is dit nuwe SA wiskunde.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bis7ij$at7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Iets nie lekker nie. Gister is daar weer probeer om die gestrande boot te
> verlos. Onsuksesvol.
> Vier tugboats is gebruik. Een se kabel breek toe, en nou word ons vertel dat
> die oorblywende drie net meer krag gebruik het, sodat die totale krag
> nogsteeds die van vier bote was.
> Nou vir wat het al vier bote dan nie van die begin af meer krag gebruik nie?
> Die gestrande boot is met die verminderde krag van die vier bote 'n halwe
> skeepslengte getrek, en is met 25% geswaai.
>
> Annette
>
Re: Die Boot Nog steeds [boodskap #83101 is 'n antwoord op boodskap #83099] So, 31 Augustus 2003 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jislaaik ja, die ewige optimis ekke - wat dinge beter wil laat lyk as wat
dit regtig is:))
Ek kyk toe na die illustrasie-voorstelling in die koerant, en daardie halwe
skeepslengte lyk ook maar verdag.
Annette

"Artslink.co.za" skryf in boodskap news:3f51baad$0$64723@hades.is.co.za...
> 25 grade is nie 25 persent nie.
>
> Of is dit nuwe SA wiskunde.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bis7ij$at7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Iets nie lekker nie. Gister is daar weer probeer om die gestrande boot te
>> verlos. Onsuksesvol.
>> Vier tugboats is gebruik. Een se kabel breek toe, en nou word ons vertel
> dat
>> die oorblywende drie net meer krag gebruik het, sodat die totale krag
>> nogsteeds die van vier bote was.
>> Nou vir wat het al vier bote dan nie van die begin af meer krag gebruik
> nie?
>> Die gestrande boot is met die verminderde krag van die vier bote 'n halwe
>> skeepslengte getrek, en is met 25% geswaai.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Die Boot Nog steeds [boodskap #83104 is 'n antwoord op boodskap #83098] So, 31 Augustus 2003 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 31 Aug 2003 16:49:40 +0200, Barend van B. wrote:

>> Vier tugboats is gebruik. Een se kabel breek toe, en nou word ons vertel
>
> Dergelikes noem sommige sleepbote.
>

> Hulle ruk 'n bietjie hard, en het dalk twee skippe? ;)
>
En derglikes noem sommige skepe.

Speedy
Re: Die Boot Nog steeds [boodskap #83116 is 'n antwoord op boodskap #83104] Ma, 01 September 2003 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Das Boot - ons s'n hier sit nog steeds vas in die sand.
Die ander boot - die duikboot wat gesink het, is 'n ander storie - blykbaar
was die luik oop toe die boot afdaal.
Stupid ekke het nog altyd net aangeneem dat oop luike en sulke goed
waarskuwingsliggies op die kontrolepaneel het.
Annette

"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:6jd4lv44mpcuksi5fdgdrse84hndlqefne@4ax.com...
> On 31 Aug 2003 16:49:40 +0200, Barend van B. wrote:
>
>
>>> Vier tugboats is gebruik. Een se kabel breek toe, en nou word ons vertel
>>
>> Dergelikes noem sommige sleepbote.
>>
>
>> Hulle ruk 'n bietjie hard, en het dalk twee skippe? ;)
>>
> En derglikes noem sommige skepe.
>
> Speedy
>
Re: Die Boot Nog steeds [boodskap #83119 is 'n antwoord op boodskap #83116] Ma, 01 September 2003 07:58 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Papnat selle (battery) = geen liggies, maar die hele ding gloei dalk soos
Koeberg.

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:biuprc$rmi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Das Boot - ons s'n hier sit nog steeds vas in die sand.
> Die ander boot - die duikboot wat gesink het, is 'n ander storie - blykbaar
> was die luik oop toe die boot afdaal.
> Stupid ekke het nog altyd net aangeneem dat oop luike en sulke goed
> waarskuwingsliggies op die kontrolepaneel het.
> Annette
>
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:6jd4lv44mpcuksi5fdgdrse84hndlqefne@4ax.com...
>> On 31 Aug 2003 16:49:40 +0200, Barend van B. wrote:
>>
>>
>>>> Vier tugboats is gebruik. Een se kabel breek toe, en nou word ons
vertel
>>>
>>> Dergelikes noem sommige sleepbote.
>>>
>>
>>> Hulle ruk 'n bietjie hard, en het dalk twee skippe? ;)
>>>
>> En derglikes noem sommige skepe.
>>
>> Speedy
>>
>
Vorige onderwerp: Motorpryse
Volgende onderwerp: Dis heerlike lente ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 06:57:30 MGT 2024