Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hier was gekraam
Hier was gekraam [boodskap #83074] Sa, 30 Augustus 2003 13:35 na volgende boodskap
Samuel Murray-Smit  is tans af-lyn  Samuel Murray-Smit
Boodskappe: 8
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Samuel:
Net kortliks 'n beriggie vir diegene wat my ken (of dink hulle
ken my). Norah Elbereth is vandag, 30 Augustus 2003 om 13:15 in
haar ouers se voorhuis gebore. Sy is mollig en het donkerbruin
hare. Sy is in die sak gebore. Beide sy en die ma sterk goed
aan.
Re: Hier was gekraam [boodskap #83077 is 'n antwoord op boodskap #83074] Sa, 30 Augustus 2003 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Samuel Murray-Smit wrote

> Net kortliks 'n beriggie vir diegene wat my ken (of dink hulle
> ken my). Norah Elbereth is vandag, 30 Augustus 2003 om 13:15 in
> haar ouers se voorhuis gebore. Sy is mollig en het donkerbruin
> hare. Sy is in die sak gebore. Beide sy en die ma sterk goed
> aan.

Dankie vir die nuus. Wat beteken om in die sak
gebore te wees?

Gloudina
Re: Hier was gekraam [boodskap #83082 is 'n antwoord op boodskap #83074] Sa, 30 Augustus 2003 16:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Samuel Murray-Smit skryf in boodskap news:...
> Samuel:
> Net kortliks 'n beriggie vir diegene wat my ken (of dink hulle
> ken my). Norah Elbereth is vandag, 30 Augustus 2003 om 13:15 in
> haar ouers se voorhuis gebore. Sy is mollig en het donkerbruin
> hare. Sy is in die sak gebore. Beide sy en die ma sterk goed
> aan.

Ek ken jou nie, maar so groot ding is altyd net 'n plesier. Geluk!
Re: Hier was gekraam [boodskap #83086 is 'n antwoord op boodskap #83074] Sa, 30 Augustus 2003 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hek...  is tans af-lyn  hek...
Boodskappe: 34
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Volle Lid
Haai daar Leuce,

Hartlike geluk, ek sien uit daarna om julle almal te sien,
ek nooi julle vir ete hier by my.

groete
heksie
Re: Hier was gekraam [boodskap #83088 is 'n antwoord op boodskap #83082] Sa, 30 Augustus 2003 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Drom wrote
> Ek ken jou nie, maar so groot ding is altyd net 'n plesier. Geluk!

Samuel se oervader Murray was 'n seerower met as
basis Robbeneiland. Samuel is een van daardie pilare
wat die Afrikaanse taal se fondamente vas en vars sal
hou.

Penkop van die Derde Republiek, waarvan
Samuel 'n erelid is.
Re: Hier was gekraam [boodskap #83091 is 'n antwoord op boodskap #83086] Sa, 30 Augustus 2003 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Aug 2003 18:47:54 GMT, hek...@ndankie.com (heksie) wrote:

> Haai daar Leuce,
>
> Hartlike geluk, ek sien uit daarna om julle almal te sien,
> ek nooi julle vir ete hier by my.
>
> groete
> heksie

Hallo Levinia...:-)
Moet ons ons eie wyn bring?

Speedy
Re: Hier was gekraam [boodskap #83095 is 'n antwoord op boodskap #83074] Sa, 30 Augustus 2003 22:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Samuel Murray-Smit" skryf in boodskap news:1103_1062250541@news.absamail.co.za...
> Samuel:
> Net kortliks 'n beriggie vir diegene wat my ken (of dink hulle
> ken my). Norah Elbereth is vandag, 30 Augustus 2003 om 13:15 in
> haar ouers se voorhuis gebore. Sy is mollig en het donkerbruin
> hare. Sy is in die sak gebore. Beide sy en die ma sterk goed
> aan.
>
>

Ah Elbereth Giltoniel, silivren penna miriel ......
Re: Hier was gekraam [boodskap #83097 is 'n antwoord op boodskap #83074] So, 31 Augustus 2003 07:14 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie geluk aan Ma, Pa, Ouboet, Kleinsus, en oupas en oumas aan beide kante.
Annette

"> Samuel:
> Net kortliks 'n beriggie vir diegene wat my ken (of dink hulle
> ken my). Norah Elbereth is vandag, 30 Augustus 2003 om 13:15 in
> haar ouers se voorhuis gebore. Sy is mollig en het donkerbruin
> hare. Sy is in die sak gebore. Beide sy en die ma sterk goed
> aan.
>
Vorige onderwerp: Jonas
Volgende onderwerp: Re: Re:My emails...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 07:45:05 MGT 2024