Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Het van julle menings al verander
Het van julle menings al verander [boodskap #83020] Do, 28 Augustus 2003 06:30 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Almal

Ek staan onder korreksie, maar ek dink ek het langer as 'n jaar gelede 'n
bydrae op die nuus groep gemaak.

Ek weet ek praat nou oor 'n onderwerp wat sekerlik al deurtrap is in SA,
maar ek sal graag wil hoor of van die mense wat teen die doodstraf was so
jaar of wat gelede as gevolg van die gebeure in SA of dalk agv 'n
persoonlike ondervinding nou anders voel daaroor.

Groete

Riaan
Re: Het van julle menings al verander [boodskap #83023 is 'n antwoord op boodskap #83020] Do, 28 Augustus 2003 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan VarkBoer  is tans af-lyn  Jan VarkBoer
Boodskappe: 22
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ja Riaan my mening was nog altyd 'n oog vir 'n oog, dus waarom ek
Saudie-Arabie so like, hulle vat nie kak nie hulle hang jou sommer gou gou.
Kap jou voël of as jy verkrag, jou hand as jy steel.....my soort regering.
ons wil te veel regte aan die misdadiger gee al het hy ander se regte
ontneem en diegene wat so teen die doodstraf is kom praat saam wanneer jou
vrou, ma, kind verkrag/vermoor is. kyk hoe jy na dit sal voel....
Re: Het van julle menings al verander [boodskap #83025 is 'n antwoord op boodskap #83023] Do, 28 Augustus 2003 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het al 'n video gesien hoe hulle eers 'n ou se voet afsny en dan sy een
hand. Hulle druk eers 'n lap in sy mond, en dan bind hulle toue aan sy hande
en voete vas. Dan "stretch" hulle eers die ledemaat - seker dat die mes mooi
in die potjie pas. Net twee snye en die voet is af. Die ou het eers so 'n
paar benoude gille gegee en toe word hy flou. Daarna het hulle hom agterop
op 'n vragmotor gegooi en weggevat. Wreed né.
Re: Het van julle menings al verander [boodskap #83026 is 'n antwoord op boodskap #83025] Do, 28 Augustus 2003 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Aug 2003 20:15:09 +1200, "Spencer"
served the following to the group:

> Ek het al 'n video gesien hoe hulle eers 'n ou se voet afsny en dan sy een
> hand. Hulle druk eers 'n lap in sy mond, en dan bind hulle toue aan sy hande
> en voete vas. Dan "stretch" hulle eers die ledemaat - seker dat die mes mooi
> in die potjie pas. Net twee snye en die voet is af. Die ou het eers so 'n
> paar benoude gille gegee en toe word hy flou. Daarna het hulle hom agterop
> op 'n vragmotor gegooi en weggevat. Wreed né.
>
>

baie wreed maar jy kan seker wees hy sal nie weer doen met daai hand
of voet wat hom in die eerste plek daar laat beland het nie. die
'geheim' met lande wat sukses het met lyfstraf of doodstraf is dat dit
swift is. soos in die ou wild west is jy vandag gevonnis en more
oggend gehang. toe ons nog die doodstraf gehad het het die ouens jare
lang op death row gesit en ballas bak.

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Het van julle menings al verander [boodskap #83033 is 'n antwoord op boodskap #83020] Do, 28 Augustus 2003 19:07 Na vorige boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek reken die kwessie is nie of die doodstraf moet terugkeer nie, eerder wat
verhoed dit om terug te keer. Myns insiens die moontlikheid van foutiewe
veroordelings, kannie die ou bloot uit di etronk laat met n "jammer, hier si
n paar rand" nie. Dink aan n oplossing vir die patetiese regstelsel wat ons
het, dan is die doodstraf makliker om te "verkoop"

Joeboy

--
I want to die in my sleep like my grandfather......not
screaming and yelling like the passengers in his car.

"Riaan" skryf in boodskap news:bik7ij$bhc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hallo Almal
>
> Ek staan onder korreksie, maar ek dink ek het langer as 'n jaar gelede 'n
> bydrae op die nuus groep gemaak.
>
> Ek weet ek praat nou oor 'n onderwerp wat sekerlik al deurtrap is in SA,
> maar ek sal graag wil hoor of van die mense wat teen die doodstraf was so
> jaar of wat gelede as gevolg van die gebeure in SA of dalk agv 'n
> persoonlike ondervinding nou anders voel daaroor.
>
> Groete
>
> Riaan
>
Vorige onderwerp: uid-Africaanse oproep
Volgende onderwerp: 7de Laan skaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 04:11:55 MGT 2024