Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Het julle opgelet?
Het julle opgelet? [boodskap #82778] Sa, 23 Augustus 2003 19:52 na volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dat ons groep (al is dit miskien slegs vir die oomblik)
dié groep word? Twee aande gelede het ek geglimlag
toe 'get new headers' 54 briewe by scsaa afhaal en
59 hier:-)))

DD
Re: Het julle opgelet? [boodskap #82783 is 'n antwoord op boodskap #82778] Sa, 23 Augustus 2003 21:51 Na vorige boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Aug 2003 21:52:12 +0200, DD wrote:

>
> Dat ons groep (al is dit miskien slegs vir die oomblik)
> dié groep word? Twee aande gelede het ek geglimlag
> toe 'get new headers' 54 briewe by scsaa afhaal en
> 59 hier:-)))
>
> DD
>

Verskoning aan al die lesers! Hierdie brief is uit Rusland
aan 'n Russiese groep gestuur! Ons verstaan nie Afrikaans
nie en dit het in die verkeerde posbus beland. Askies weer.

Russiese vertaling:
Gaan lees in die Russies/Afrikaans
afdeling onder die paragraaf 4q

DD Skiedanski
Vorige onderwerp: Iemand wil net iets sê
Volgende onderwerp: Gras anderkant draad nie groener
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 13:11:41 MGT 2024