Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Boot
Die Boot [boodskap #82654] Do, 21 Augustus 2003 15:35 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Amerikaanse boot sit dwars vas in 'n sandbank by Sunset Beach, Milnerton.
Hulle gaan nou die olie probeer uitpomp - hulle sal moet wikkel, want daar
is nog 'n storm op pad Saterdag.
Intussen sink die boot al hoe dieper in die sand weg, met sy vrag van 1037
behoueringskratte.
Dis nogal snaaks om ewe met die pad af te ry, en skielik is hier 'n helse
groot boot net agter die duin.
Etlike ongelukke, gefrusteerde verkeersmanne, en verkeersopeenhopings is
skielik aan die orde van die dag op 'n stukkie pad wat gewoonlik sonder
probleme gery word.
Ons is 'n nasie van nuuskieriges.

Annette
Re: Die Boot [boodskap #82669 is 'n antwoord op boodskap #82654] Vr, 22 Augustus 2003 03:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis nou een van daai probleme wat ons nooit hier in die Transvaal het nie
...

"Annette" skryf in boodskap news:bi2pv0$49f5e$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Amerikaanse boot sit dwars vas in 'n sandbank by Sunset Beach, Milnerton.
> Hulle gaan nou die olie probeer uitpomp - hulle sal moet wikkel, want daar
> is nog 'n storm op pad Saterdag.
> Intussen sink die boot al hoe dieper in die sand weg, met sy vrag van 1037
> behoueringskratte.
> Dis nogal snaaks om ewe met die pad af te ry, en skielik is hier 'n helse
> groot boot net agter die duin.
> Etlike ongelukke, gefrusteerde verkeersmanne, en verkeersopeenhopings is
> skielik aan die orde van die dag op 'n stukkie pad wat gewoonlik sonder
> probleme gery word.
> Ons is 'n nasie van nuuskieriges.
>
> Annette
>
Re: Die Boot [boodskap #82674 is 'n antwoord op boodskap #82669] Vr, 22 Augustus 2003 03:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Probleem? Inteendeel.
Heel nuwe ding om na te gaan kyk.
Dink net aan al die klomp geld wat die Amerikaners/versekering vir ons moet
betaal vir al die moeite wat ons het om hulle boot te probeer red.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bi427l$6v2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nou een van daai probleme wat ons nooit hier in die Transvaal het nie
> ...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bi2pv0$49f5e$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Amerikaanse boot sit dwars vas in 'n sandbank by Sunset Beach, Milnerton.
>> Hulle gaan nou die olie probeer uitpomp - hulle sal moet wikkel, want daar
>> is nog 'n storm op pad Saterdag.
>> Intussen sink die boot al hoe dieper in die sand weg, met sy vrag van 1037
>> behoueringskratte.
>> Dis nogal snaaks om ewe met die pad af te ry, en skielik is hier 'n helse
>> groot boot net agter die duin.
>> Etlike ongelukke, gefrusteerde verkeersmanne, en verkeersopeenhopings is
>> skielik aan die orde van die dag op 'n stukkie pad wat gewoonlik sonder
>> probleme gery word.
>> Ons is 'n nasie van nuuskieriges.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Die Boot [boodskap #82682 is 'n antwoord op boodskap #82669] Vr, 22 Augustus 2003 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hang-on.... is die Transvaal dan nie omring met water nie??? Dan is dit mos
'n eiland?? ;-)

"Jonas" skryf in boodskap news:bi427l$6v2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nou een van daai probleme wat ons nooit hier in die Transvaal het nie
> ...
Re: Die Boot [boodskap #82686 is 'n antwoord op boodskap #82654] Vr, 22 Augustus 2003 09:00 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sal ek kan bespaar op elektrisiteit?:))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bi4i57$cu3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Tot jy in die nag begin gloei van al die uraan wat op daai boot gelê het...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bi4aho$4vchc$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Probleem? Inteendeel.
>> Heel nuwe ding om na te gaan kyk.
>> Dink net aan al die klomp geld wat die Amerikaners/versekering vir ons
> moet
>> betaal vir al die moeite wat ons het om hulle boot te probeer red.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bi427l$6v2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis nou een van daai probleme wat ons nooit hier in die Transvaal het
> nie
>>> ...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bi2pv0$49f5e$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Amerikaanse boot sit dwars vas in 'n sandbank by Sunset Beach,
>> Milnerton.
>>>> Hulle gaan nou die olie probeer uitpomp - hulle sal moet wikkel,
want
>> daar
>>>> is nog 'n storm op pad Saterdag.
>>>> Intussen sink die boot al hoe dieper in die sand weg, met sy vrag
van
>> 1037
>>>> behoueringskratte.
>>>> Dis nogal snaaks om ewe met die pad af te ry, en skielik is hier 'n
>> helse
>>>> groot boot net agter die duin.
>>>> Etlike ongelukke, gefrusteerde verkeersmanne, en
verkeersopeenhopings
> is
>>>> skielik aan die orde van die dag op 'n stukkie pad wat gewoonlik
> sonder
>>>> probleme gery word.
>>>> Ons is 'n nasie van nuuskieriges.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Iedole
Volgende onderwerp: Bouzek is vies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 17:44:23 MGT 2024