Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geen Royal meer nie
Geen Royal meer nie [boodskap #82652] Do, 21 Augustus 2003 15:33
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie Willowmore is groot genoeg vir meer as een hotel nie.
Nou lees ek nou die dag die hotel in Willowmore word genoem Die Laaste
Watergat.
Wonder wat van die Royal Hotel daar geword het.
Ek het een wonderlike Oujaarsaand daar deurgebring.

Annette
Vorige onderwerp: Federasie in Namibiƫ?
Volgende onderwerp: Oor my ma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 07:52:21 MGT 2024