Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » idols is `n comic strip
idols is `n comic strip [boodskap #82489] Di, 19 Augustus 2003 14:40 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
dis nou `n grap hierdie idols wat nou aan die gang is. eers is daar
groot hoe ha oor die feit dat daar nie genoeg anderskleuriges deur kom
nie. toe sit die idiote wat in beheer is en kom met die plan
voorendag: kom ons doen die wildcard ding. dan kan ons ten minste 4
anderskleuriges deur kry sonder om face te verloor (3 op die einde van
die dag). oo hel maar wat as die publiek nie vir hulle stem nie? aaa
kom ons laat die judges deelneem aan die finale keuring. hel as `n
blanke wen na al die kan niemand se dat ons nie probeer het nie. dis
`n bloody joke.

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: idols is `n comic strip [boodskap #82490 is 'n antwoord op boodskap #82489] Di, 19 Augustus 2003 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Louis  is tans af-lyn  Louis
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
wat beteken anderskleurig?

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:8bd4kv89er42j2v910ruigodm3mumdca1l@4ax.com...
> dis nou `n grap hierdie idols wat nou aan die gang is. eers is daar
> groot hoe ha oor die feit dat daar nie genoeg anderskleuriges deur kom
> nie. toe sit die idiote wat in beheer is en kom met die plan
> voorendag: kom ons doen die wildcard ding. dan kan ons ten minste 4
> anderskleuriges deur kry sonder om face te verloor (3 op die einde van
> die dag). oo hel maar wat as die publiek nie vir hulle stem nie? aaa
> kom ons laat die judges deelneem aan die finale keuring. hel as `n
> blanke wen na al die kan niemand se dat ons nie probeer het nie. dis
> `n bloody joke.
>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: idols is `n comic strip [boodskap #82492 is 'n antwoord op boodskap #82489] Di, 19 Augustus 2003 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek en my man het gister presies dieselfde ding gesit en dink. In die eerste
groepe is net wittes deur, uit groepe waar die wittes konstant in die
minderheid was, maar die wildcard ding kom van Amerika af - hulle het dit op
presies dieselfde manier gedoen. Maar die ding dat beoordeelaars nou ook
kan stem vir die wenner is nuut. Ons sal maar moet sien wat gebeur.

E

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:8bd4kv89er42j2v910ruigodm3mumdca1l@4ax.com...
> dis nou `n grap hierdie idols wat nou aan die gang is. eers is daar
> groot hoe ha oor die feit dat daar nie genoeg anderskleuriges deur kom
> nie. toe sit die idiote wat in beheer is en kom met die plan
> voorendag: kom ons doen die wildcard ding. dan kan ons ten minste 4
> anderskleuriges deur kry sonder om face te verloor (3 op die einde van
> die dag). oo hel maar wat as die publiek nie vir hulle stem nie? aaa
> kom ons laat die judges deelneem aan die finale keuring. hel as `n
> blanke wen na al die kan niemand se dat ons nie probeer het nie. dis
> `n bloody joke.
>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: idols is `n comic strip [boodskap #82508 is 'n antwoord op boodskap #82490] Di, 19 Augustus 2003 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Aug 2003 16:48:12 +0200, "Louis"
wrote:

> wat beteken anderskleurig?
>

Die teenoorgestelde van 'kleurig' natuurlik, Louis.

DD
Re: idols is `n comic strip [boodskap #82551 is 'n antwoord op boodskap #82490] Wo, 20 Augustus 2003 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Aug 2003 16:48:12 +0200, "Louis"
served the following to the group:

> wat beteken anderskleurig?

ag net wat jy wil man

>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:8bd4kv89er42j2v910ruigodm3mumdca1l@4ax.com...
>> dis nou `n grap hierdie idols wat nou aan die gang is. eers is daar
>> groot hoe ha oor die feit dat daar nie genoeg anderskleuriges deur kom
>> nie. toe sit die idiote wat in beheer is en kom met die plan
>> voorendag: kom ons doen die wildcard ding. dan kan ons ten minste 4
>> anderskleuriges deur kry sonder om face te verloor (3 op die einde van
>> die dag). oo hel maar wat as die publiek nie vir hulle stem nie? aaa
>> kom ons laat die judges deelneem aan die finale keuring. hel as `n
>> blanke wen na al die kan niemand se dat ons nie probeer het nie. dis
>> `n bloody joke.


>> Threeships Mcduck
>> lato di gomma giù, lato lucido in su
>> www.mothership.co.za
>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: idols is `n comic strip [boodskap #82617 is 'n antwoord op boodskap #82492] Do, 21 Augustus 2003 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoeveel stemme het die beoordeelaars? hulle kan ook mos maar die telefoon
optel en inbel vir hulle gunsteling, soos die res van die publiek.

"Een man een stem" maar dit geld ook mos maar net as dit tot die voordeel
van die "previously disadvantaged" is of hoe?

Dis maar affrimative action hulle soek nie die beste talent nie, hulle soek
"a re-pra-sen-ta-taf" wenner.

Het jy dan nie geweet nie "almal het gelyke regte", sommige groepe se regte
is net meer gelyk as ander.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f423b72$0$227@hades.is.co.za...
> Ek en my man het gister presies dieselfde ding gesit en dink. In die eerste
> groepe is net wittes deur, uit groepe waar die wittes konstant in die
> minderheid was, maar die wildcard ding kom van Amerika af - hulle het dit op
> presies dieselfde manier gedoen. Maar die ding dat beoordeelaars nou ook
> kan stem vir die wenner is nuut. Ons sal maar moet sien wat gebeur.
>
> E
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:8bd4kv89er42j2v910ruigodm3mumdca1l@4ax.com...
>> dis nou `n grap hierdie idols wat nou aan die gang is. eers is daar
>> groot hoe ha oor die feit dat daar nie genoeg anderskleuriges deur kom
>> nie. toe sit die idiote wat in beheer is en kom met die plan
>> voorendag: kom ons doen die wildcard ding. dan kan ons ten minste 4
>> anderskleuriges deur kry sonder om face te verloor (3 op die einde van
>> die dag). oo hel maar wat as die publiek nie vir hulle stem nie? aaa
>> kom ons laat die judges deelneem aan die finale keuring. hel as `n
>> blanke wen na al die kan niemand se dat ons nie probeer het nie. dis
>> `n bloody joke.
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> lato di gomma giů, lato lucido in su
>> www.mothership.co.za
>
Re: idols is `n comic strip [boodskap #82625 is 'n antwoord op boodskap #82617] Do, 21 Augustus 2003 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Niemand weet hoeveel die beoordeelaars se stemme tel nie.

Jy sien die ding is, daar was seker 'n groot totaal van 12 wittes uit die 32
finaliste. In die eerste twee groepe was 5 uit die 16 wit. Toe gaan 4 van
hulle deur na die finale toe. 2 uit elke groep. Ek het 'n "trend" sien
kom, uit die derde groep was daar nou nie regtig iemand wat kon sing nie,
maar twee swartes is deur. Uit die 4de groep is 'n wit meisietjie en 'n
bruin ou deur. Met die wildcard show is daar toe 3 swartes en een witte
deur. So ver ek weet het die beoordeelaars vir hulle gestem.
Mnet het 'n gemors sien kom, want verlede jaar het die swartes gemoan net
die wittes wen die "reality shows" en toe moes hulle hierdie jaar plan maak
met BB en Idols. BB is toe inderdaad ook 'n huis vol Afrika en idols was
polities korrek ingevolge meerderheid swart. Ek dink hulle het dalk gehoop
dat as hulle meer swart gesiggies deursit as wittes, sal daar dalk meer van
hulle deurgaan.
Jy sien, ek sal nie omgee as 'n swarte wen nie, mits die publiek vir daai
swarte gestem het nie - soos dit veronderstel is om te wees met die tipe van
t.v. programme. Maar nou begin Mnet en politiek inmeng, en wonder ek of dit
enigsins die moeite werd gaan wees om te stem vir die talent wat ek graag
meer van wil sien. Ek dink ook daar is maar iets soos 4 mans in die hele
top 12. Ek het nog nooit so polities korrekte Idols gesien nie. Nie hier of
in Engeland of Amerika nie.

E

"Glücklich" skryf in boodskap news:eG11b.5829$qw1.4056@fe04.atl2.webusenet.com...
> Hoeveel stemme het die beoordeelaars? hulle kan ook mos maar die telefoon
> optel en inbel vir hulle gunsteling, soos die res van die publiek.
>
> "Een man een stem" maar dit geld ook mos maar net as dit tot die voordeel
> van die "previously disadvantaged" is of hoe?
>
> Dis maar affrimative action hulle soek nie die beste talent nie, hulle soek
> "a re-pra-sen-ta-taf" wenner.
>
> Het jy dan nie geweet nie "almal het gelyke regte", sommige groepe se regte
> is net meer gelyk as ander.
Re: idols is `n comic strip [boodskap #82628 is 'n antwoord op boodskap #82625] Do, 21 Augustus 2003 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink die Amerikaanse "Idols" het sover goed afgeloop. Ek hou baie van
Ruben Stuttard wat die vorige een gewen het, en hy het rerig dit gewen op
grond van talent & persoonlikheid. Clay Aitken het so bietjie beter vir my
gesing maar sy persoonlikheid kon nie Ruben sin klop nie.

Dis rerig jammer dat Mnet sulke goeie idees vat en dit dan opmors as gevolg
van die politieke inmening.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f44b900$0$228@hades.is.co.za...
> Niemand weet hoeveel die beoordeelaars se stemme tel nie.
>
> Jy sien die ding is, daar was seker 'n groot totaal van 12 wittes uit die 32
> finaliste. In die eerste twee groepe was 5 uit die 16 wit. Toe gaan 4 van
> hulle deur na die finale toe. 2 uit elke groep. Ek het 'n "trend" sien
> kom, uit die derde groep was daar nou nie regtig iemand wat kon sing nie,
> maar twee swartes is deur. Uit die 4de groep is 'n wit meisietjie en 'n
> bruin ou deur. Met die wildcard show is daar toe 3 swartes en een witte
> deur. So ver ek weet het die beoordeelaars vir hulle gestem.
> Mnet het 'n gemors sien kom, want verlede jaar het die swartes gemoan net
> die wittes wen die "reality shows" en toe moes hulle hierdie jaar plan maak
> met BB en Idols. BB is toe inderdaad ook 'n huis vol Afrika en idols was
> polities korrek ingevolge meerderheid swart. Ek dink hulle het dalk gehoop
> dat as hulle meer swart gesiggies deursit as wittes, sal daar dalk meer van
> hulle deurgaan.
> Jy sien, ek sal nie omgee as 'n swarte wen nie, mits die publiek vir daai
> swarte gestem het nie - soos dit veronderstel is om te wees met die tipe van
> t.v. programme. Maar nou begin Mnet en politiek inmeng, en wonder ek of dit
> enigsins die moeite werd gaan wees om te stem vir die talent wat ek graag
> meer van wil sien. Ek dink ook daar is maar iets soos 4 mans in die hele
> top 12. Ek het nog nooit so polities korrekte Idols gesien nie. Nie hier of
> in Engeland of Amerika nie.
>
> E
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:eG11b.5829$qw1.4056@fe04.atl2.webusenet.com...
>> Hoeveel stemme het die beoordeelaars? hulle kan ook mos maar die telefoon
>> optel en inbel vir hulle gunsteling, soos die res van die publiek.
>>
>> "Een man een stem" maar dit geld ook mos maar net as dit tot die voordeel
>> van die "previously disadvantaged" is of hoe?
>>
>> Dis maar affrimative action hulle soek nie die beste talent nie, hulle
> soek
>> "a re-pra-sen-ta-taf" wenner.
>>
>> Het jy dan nie geweet nie "almal het gelyke regte", sommige groepe se
> regte
>> is net meer gelyk as ander.
>
Re: idols is `n comic strip [boodskap #82638 is 'n antwoord op boodskap #82628] Do, 21 Augustus 2003 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja jy sien, dis wat ek bedoel (ons het die Amerikaanse Idols hier gesien),
Ruben is deur die publik gekies as die wenners, nie deur die produksie
maatskappy of die beoordeelaars nie. Ruben het my skoon hoendervleis gegee
as hy gesing het, en hy't so oop vriendelike gesig. Ek hou van Ruben, maar
ek het meer van Clay se "weergawes" van die liedjies gehou. Ek hou nie
regtig van vandag se "Amerikaanse" musiek nie, dis asof hulle 'n "soul"
klank aan alles probeer koppel en dit gee my 'n kramp, ongelukkig begin daai
klank oorwaai in SA in.
Ek is, vir my ouderdom, eintlik baie gekant teen vandag se "nuwe klanke".
Ek's maar baie "oldschool rock", gee my liewer KISS, Bon Jovi, AC/DC of
Aerosmith - dan's ek heppie.

Mnet moet maar ongelukkig by die politiek aanpas, anders kan hulle dalk self
later in die moeilikheid beland. Hulle het BB met die Afrika huis lieflik
opgeneuk. Maar dan sit die enigste wit outjie nog steeds in die huis al het
die huismaats al 'n paar keer vir hom gestem. Ek kyk nie BB nie, maar ek
kry ongelukkig die newsletter omdat ek 'n "community" lid is.

E

"Glücklich" skryf in boodskap news:L%21b.4232$634.915@fe02.atl2.webusenet.com...
> Ek dink die Amerikaanse "Idols" het sover goed afgeloop. Ek hou baie van
> Ruben Stuttard wat die vorige een gewen het, en hy het rerig dit gewen op
> grond van talent & persoonlikheid. Clay Aitken het so bietjie beter vir my
> gesing maar sy persoonlikheid kon nie Ruben sin klop nie.
>
> Dis rerig jammer dat Mnet sulke goeie idees vat en dit dan opmors as gevolg
> van die politieke inmening.
Re: idols is `n comic strip [boodskap #82644 is 'n antwoord op boodskap #82638] Do, 21 Augustus 2003 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis maar die Afrika weergawe van demokrasie. As die mense nie reg stem nie
dan word hulle deur 'n diktator... skuus ANC lid reggehelp.

Viva Whatever!!

> Ja jy sien, dis wat ek bedoel (ons het die Amerikaanse Idols hier gesien),
> Ruben is deur die publik gekies as die wenners, nie deur die produksie
> maatskappy of die beoordeelaars nie. Ruben het my skoon hoendervleis gegee
> as hy gesing het, en hy't so oop vriendelike gesig. Ek hou van Ruben, maar
> ek het meer van Clay se "weergawes" van die liedjies gehou. Ek hou nie
> regtig van vandag se "Amerikaanse" musiek nie, dis asof hulle 'n "soul"
> klank aan alles probeer koppel en dit gee my 'n kramp, ongelukkig begin daai
> klank oorwaai in SA in.
> Ek is, vir my ouderdom, eintlik baie gekant teen vandag se "nuwe klanke".
> Ek's maar baie "oldschool rock", gee my liewer KISS, Bon Jovi, AC/DC of
> Aerosmith - dan's ek heppie.
>
> Mnet moet maar ongelukkig by die politiek aanpas, anders kan hulle dalk self
> later in die moeilikheid beland. Hulle het BB met die Afrika huis lieflik
> opgeneuk. Maar dan sit die enigste wit outjie nog steeds in die huis al het
> die huismaats al 'n paar keer vir hom gestem. Ek kyk nie BB nie, maar ek
> kry ongelukkig die newsletter omdat ek 'n "community" lid is.
>
> E
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:L%21b.4232$634.915@fe02.atl2.webusenet.com...
>> Ek dink die Amerikaanse "Idols" het sover goed afgeloop. Ek hou baie van
>> Ruben Stuttard wat die vorige een gewen het, en hy het rerig dit gewen op
>> grond van talent & persoonlikheid. Clay Aitken het so bietjie beter vir
> my
>> gesing maar sy persoonlikheid kon nie Ruben sin klop nie.
>>
>> Dis rerig jammer dat Mnet sulke goeie idees vat en dit dan opmors as
> gevolg
>> van die politieke inmening.
>
Re: idols is `n comic strip [boodskap #82695 is 'n antwoord op boodskap #82489] Vr, 22 Augustus 2003 10:47 Na vorige boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Wie kyk nou in alle geval hierdie tipe program ?

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:8bd4kv89er42j2v910ruigodm3mumdca1l@4ax.com...
> dis nou `n grap hierdie idols wat nou aan die gang is. eers is daar
> groot hoe ha oor die feit dat daar nie genoeg anderskleuriges deur kom
> nie. toe sit die idiote wat in beheer is en kom met die plan
> voorendag: kom ons doen die wildcard ding. dan kan ons ten minste 4
> anderskleuriges deur kry sonder om face te verloor (3 op die einde van
> die dag). oo hel maar wat as die publiek nie vir hulle stem nie? aaa
> kom ons laat die judges deelneem aan die finale keuring. hel as `n
> blanke wen na al die kan niemand se dat ons nie probeer het nie. dis
> `n bloody joke.
>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Bouzek is vies
Volgende onderwerp: Steve se relaas ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 16:58:28 MGT 2024