Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skaak
Skaak [boodskap #82439] Ma, 18 Augustus 2003 20:50 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Weet iemand miskien waar op die Internet ek kan skaak speel teen ander
skaakspelers.
Ek weet dat yahoo op `n stadium so iets gehad het.

Groete
Frikkie
Re: Skaak [boodskap #82458 is 'n antwoord op boodskap #82439] Di, 19 Augustus 2003 05:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gebruik "The world chess network"
http://www.worldchessnetwork.com/

Mens download net hulle gratis sagteware, en dit werk soos 'n BOM. Baie
beter as Yahoo.

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:vte2kvcfct2icjan4cinm0gjql036677uc@4ax.com...
> Weet iemand miskien waar op die Internet ek kan skaak speel teen ander
> skaakspelers.
> Ek weet dat yahoo op `n stadium so iets gehad het.
>
> Groete
> Frikkie
>
Re: Skaak [boodskap #82515 is 'n antwoord op boodskap #82458] Di, 19 Augustus 2003 18:30 Na vorige boodskap
azab  is tans af-lyn  azab
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 19 Aug 2003, Spencer wrote:

> Date: Tue, 19 Aug 2003 17:12:29 +1200
> From: Spencer
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Subject: Re: Skaak
>
> Gebruik "The world chess network"
> http://www.worldchessnetwork.com/
>
> Mens download net hulle gratis sagteware, en dit werk soos 'n BOM. Baie
> beter as Yahoo.
>

Frikkie/Spencer

Selfs nog gemakliker is www.itsyourturn.com. Jy hoef niks te download nie,
en daar is veel meer as net skaak - alhoewel dit die oorheersende spel
is.

groente

\\//\\//
Vorige onderwerp: SA Magte
Volgende onderwerp: Vir die wat huiswerkers het
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 15:04:52 MGT 2024