Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Belustige majoor..........
Belustige majoor.......... [boodskap #82400] Ma, 18 Augustus 2003 10:45 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sien gisteraand op 'Carte Blanche' die majoor reken sy word geteiken
eerstens omdat sy 'n vrou in 'n manswêreld is en tweedens omdat sy oor die
kleurgrens gevry het. Jog, sy vat sommer so die twee gewildste verskonings
saam vir haar verweer vir dit wat sy gerieflikheidshalwe nie noem
nie.......haar probleme is omdat sy die gedragskode van offisiere oortree
het. Offisiere lê nie by onderoffisiere en manskappe nie. Nou reken sy
daar's mans in die weermag wat al dieselfde gedoen het en dis waar, MAAR die
gevalle wat ek onthou is waar offisiere so half lus kry vir 'n mooi troepie
en sy vir die offisier ook en dan sal die ou van sy bevelvoerder toestemming
kry dat hulle mag vry.....en so 'n paar reëls neerlê, onder andere dat die
twee nie aan mekaar moet hang in die openbaar nie en as hulle dit bed toe
wil vat, dan moet dit diskreet gedoen word sodat die weermag en sy
gedragskode nie in verleentheid gestel word nie.
Klink vir my die majoor het eers gekafoefel en toe sy gevang word, toe
huil sy. Toe sy vasgevat word, toe wil sy sommer die hele gesagstruktuur
aanvat. Daar lê vir haar donker dae voor. Wat my gooi is dat elke
offisier presies weet wat daai gedragskode is! Kan mens sê lus word?
Re: Belustige majoor.......... [boodskap #82411 is 'n antwoord op boodskap #82400] Ma, 18 Augustus 2003 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sy is bepaald geteiken omdat sy 'n vrou in n manswêreld was ...; -))

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f40ae73.0@news1.mweb.co.za...
> Sien gisteraand op 'Carte Blanche' die majoor reken sy word geteiken
> eerstens omdat sy 'n vrou in 'n manswêreld is en tweedens omdat sy oor die
> kleurgrens gevry het. Jog, sy vat sommer so die twee gewildste verskonings
> saam vir haar verweer vir dit wat sy gerieflikheidshalwe nie noem
> nie.......haar probleme is omdat sy die gedragskode van offisiere oortree
> het. Offisiere lê nie by onderoffisiere en manskappe nie. Nou reken sy
> daar's mans in die weermag wat al dieselfde gedoen het en dis waar, MAAR die
> gevalle wat ek onthou is waar offisiere so half lus kry vir 'n mooi troepie
> en sy vir die offisier ook en dan sal die ou van sy bevelvoerder toestemming
> kry dat hulle mag vry.....en so 'n paar reëls neerlê, onder andere dat die
> twee nie aan mekaar moet hang in die openbaar nie en as hulle dit bed toe
> wil vat, dan moet dit diskreet gedoen word sodat die weermag en sy
> gedragskode nie in verleentheid gestel word nie.
> Klink vir my die majoor het eers gekafoefel en toe sy gevang word, toe
> huil sy. Toe sy vasgevat word, toe wil sy sommer die hele gesagstruktuur
> aanvat. Daar lê vir haar donker dae voor. Wat my gooi is dat elke
> offisier presies weet wat daai gedragskode is! Kan mens sê lus word?
>
Re: Belustige majoor.......... [boodskap #82415 is 'n antwoord op boodskap #82411] Ma, 18 Augustus 2003 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie of ek jou reg verstaan nie, want sy is nou nie eintlik wat jy
aantreklik sal noem nie. Daai korporaal het seker vrek verlang huis toe!
Doer in die dae op die SWA grens was daar 'n SA troep wat 'n 80-jarige swart
vrou verkrag het......lus het duidelik geen brieke nie!

"Jonas" skryf in boodskap news:bhqhgl$17u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sy is bepaald geteiken omdat sy 'n vrou in n manswêreld was ...; -))
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f40ae73.0@news1.mweb.co.za...
>> Sien gisteraand op 'Carte Blanche' die majoor reken sy word geteiken
>> eerstens omdat sy 'n vrou in 'n manswêreld is en tweedens omdat sy oor die
>> kleurgrens gevry het. Jog, sy vat sommer so die twee gewildste verskonings
>> saam vir haar verweer vir dit wat sy gerieflikheidshalwe nie noem
>> nie.......haar probleme is omdat sy die gedragskode van offisiere oortree
>> het. Offisiere lê nie by onderoffisiere en manskappe nie. Nou reken sy
>> daar's mans in die weermag wat al dieselfde gedoen het en dis waar, MAAR die
>> gevalle wat ek onthou is waar offisiere so half lus kry vir 'n mooi troepie
>> en sy vir die offisier ook en dan sal die ou van sy bevelvoerder toestemming
>> kry dat hulle mag vry.....en so 'n paar reëls neerlê, onder andere dat die
>> twee nie aan mekaar moet hang in die openbaar nie en as hulle dit bed toe
>> wil vat, dan moet dit diskreet gedoen word sodat die weermag en sy
>> gedragskode nie in verleentheid gestel word nie.
>> Klink vir my die majoor het eers gekafoefel en toe sy gevang word, toe
>> huil sy. Toe sy vasgevat word, toe wil sy sommer die hele gesagstruktuur
>> aanvat. Daar lê vir haar donker dae voor. Wat my gooi is dat elke
>> offisier presies weet wat daai gedragskode is! Kan mens sê lus word?
>>
>
Re: Belustige majoor.......... [boodskap #82418 is 'n antwoord op boodskap #82400] Ma, 18 Augustus 2003 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Sy moet onthou die "manne" het nie 'n mede offisier gevry nie -
sommer locals ! - Die probleem is omdat dit 'n mede soldier was !

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f40ae73.0@news1.mweb.co.za...
> Sien gisteraand op 'Carte Blanche' die majoor reken sy word geteiken
> eerstens omdat sy 'n vrou in 'n manswêreld is en tweedens omdat sy oor die
> kleurgrens gevry het. Jog, sy vat sommer so die twee gewildste verskonings
> saam vir haar verweer vir dit wat sy gerieflikheidshalwe nie noem
> nie.......haar probleme is omdat sy die gedragskode van offisiere oortree
> het. Offisiere lê nie by onderoffisiere en manskappe nie. Nou reken sy
> daar's mans in die weermag wat al dieselfde gedoen het en dis waar, MAAR die
> gevalle wat ek onthou is waar offisiere so half lus kry vir 'n mooi troepie
> en sy vir die offisier ook en dan sal die ou van sy bevelvoerder toestemming
> kry dat hulle mag vry.....en so 'n paar reëls neerlê, onder andere dat die
> twee nie aan mekaar moet hang in die openbaar nie en as hulle dit bed toe
> wil vat, dan moet dit diskreet gedoen word sodat die weermag en sy
> gedragskode nie in verleentheid gestel word nie.
> Klink vir my die majoor het eers gekafoefel en toe sy gevang word, toe
> huil sy. Toe sy vasgevat word, toe wil sy sommer die hele gesagstruktuur
> aanvat. Daar lê vir haar donker dae voor. Wat my gooi is dat elke
> offisier presies weet wat daai gedragskode is! Kan mens sê lus word?
>
Re: Belustige majoor.......... [boodskap #82480 is 'n antwoord op boodskap #82415] Di, 19 Augustus 2003 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Fok, ek skiet myself eerder voordat ek 'n ousie verkrag.
Die handkar is gewis 'n beter opsie.
Re: Belustige majoor.......... [boodskap #82495 is 'n antwoord op boodskap #82480] Di, 19 Augustus 2003 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe oud is jy? Weet jou ma jy speel hier?

E

"Spencer" skryf in boodskap news:1061294431.700580@radsrv1.tranzpeer.net...
> Fok, ek skiet myself eerder voordat ek 'n ousie verkrag.
> Die handkar is gewis 'n beter opsie.
>
Re: Belustige majoor.......... [boodskap #82540 is 'n antwoord op boodskap #82495] Di, 19 Augustus 2003 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Skuus. Ek sal my probeer gedra.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f423fa0$0$237@hades.is.co.za...
> Hoe oud is jy? Weet jou ma jy speel hier?
>
> E
>
> "Spencer" wrote in message
> news:1061294431.700580@radsrv1.tranzpeer.net...
>> Fok, ek skiet myself eerder voordat ek 'n ousie verkrag.
>> Die handkar is gewis 'n beter opsie.
>>
>
Re: Belustige majoor.......... [boodskap #82714 is 'n antwoord op boodskap #82400] Vr, 22 Augustus 2003 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Poesman  is tans af-lyn  Poesman
Boodskappe: 16
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Daai jagse ou slet van 'n majoor is fokken poes-lelik. Ek sou haar nie
genaai het al was sy die laaste stuk kak op aarde nie. Jirre, sies.
Daai gam korporaal was seker lekker horny om so ou koei te wou stoot.
hahahaaaaaarrrrrggghhh!

Fok julle,

Snotneus

"Suidwester" skryf in boodskap news:...
> Sien gisteraand op 'Carte Blanche' die majoor reken sy word geteiken
> eerstens omdat sy 'n vrou in 'n manswêreld is en tweedens omdat sy oor die
> kleurgrens gevry het. Jog, sy vat sommer so die twee gewildste verskonings
> saam vir haar verweer vir dit wat sy gerieflikheidshalwe nie noem
> nie.......haar probleme is omdat sy die gedragskode van offisiere oortree
> het. Offisiere lê nie by onderoffisiere en manskappe nie. Nou reken sy
> daar's mans in die weermag wat al dieselfde gedoen het en dis waar, MAAR die
> gevalle wat ek onthou is waar offisiere so half lus kry vir 'n mooi troepie
> en sy vir die offisier ook en dan sal die ou van sy bevelvoerder toestemming
> kry dat hulle mag vry.....en so 'n paar reëls neerlê, onder andere dat die
> twee nie aan mekaar moet hang in die openbaar nie en as hulle dit bed toe
> wil vat, dan moet dit diskreet gedoen word sodat die weermag en sy
> gedragskode nie in verleentheid gestel word nie.
> Klink vir my die majoor het eers gekafoefel en toe sy gevang word, toe
> huil sy. Toe sy vasgevat word, toe wil sy sommer die hele gesagstruktuur
> aanvat. Daar lê vir haar donker dae voor. Wat my gooi is dat elke
> offisier presies weet wat daai gedragskode is! Kan mens só lus word?
Re: Belustige majoor.......... [boodskap #82720 is 'n antwoord op boodskap #82714] Vr, 22 Augustus 2003 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On 22 Aug 2003 08:42:37 -0700, snotne...@hotmail.com (Poesman) wrote:

> Daai jagse ou slet van 'n majoor is fokken poes-lelik. Ek sou haar nie
> genaai het al was sy die laaste stuk kak op aarde nie. Jirre, sies.
> Daai gam korporaal was seker lekker horny om so ou koei te wou stoot.
> hahahaaaaaarrrrrggghhh!
>
> Fok julle,
>
> Snotneus
>

Ek gebruik Norton Anti Virus 2003 (NA).
Hier egter, is nou 'n virus wat geen skade doen
anders as die heel eerste virusse wat geskryf is, slegs om
aandag te trek. Soos 'n balletjie wat oor jou skerm hop van
hoek tot hoek en kant tot kant, met 'n onversadigde begeerte
om aandag te trek. Dit is al.

Soos reeds gesê gebruik ek Norton Anti Virus (wat toevallig nou net
begin scan het:-) maar hiérdie 'poesman' virus is een van die minder
ontwikkeldes wat sommer met n killfile gekill word.

DD
Re: Belustige majoor.......... [boodskap #82773 is 'n antwoord op boodskap #82720] Sa, 23 Augustus 2003 12:58 Na vorige boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die een is al lankaal in my "killfile"

"DD" skryf in boodskap news:i3mckv4um8v0329rbh0djbgbl7oj05appe@4ax.com...
> On 22 Aug 2003 08:42:37 -0700, snotne...@hotmail.com (Poesman)
> wrote:
>
>> Daai jagse ou slet van 'n majoor is fokken poes-lelik. Ek sou haar nie
>> genaai het al was sy die laaste stuk kak op aarde nie. Jirre, sies.
>> Daai gam korporaal was seker lekker horny om so ou koei te wou stoot.
>> hahahaaaaaarrrrrggghhh!
>>
>> Fok julle,
>>
>> Snotneus
>>
>
>
> Ek gebruik Norton Anti Virus 2003 (NA).
> Hier egter, is nou 'n virus wat geen skade doen
> anders as die heel eerste virusse wat geskryf is, slegs om
> aandag te trek. Soos 'n balletjie wat oor jou skerm hop van
> hoek tot hoek en kant tot kant, met 'n onversadigde begeerte
> om aandag te trek. Dit is al.
>
> Soos reeds gesê gebruik ek Norton Anti Virus (wat toevallig nou net
> begin scan het:-) maar hiérdie 'poesman' virus is een van die minder
> ontwikkeldes wat sommer met n killfile gekill word.
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Pap bande
Volgende onderwerp: Boot op die Beach ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 07:54:34 MGT 2024