Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uitlokking: Skuldig of nie?
Re: Uitlokking: Skuldig of nie? [boodskap #82244 is 'n antwoord op boodskap #82209] Vr, 15 Augustus 2003 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sjit, ons het vir eeue so gedink.....arme goed, ons.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f3ba8d4$0$228@hades.is.co.za...
> Wanneer was julle ooit baas gewees?
>
> E
>
> "Suidwester" wrote:
>
>> Waar's die dae toe ons nog baas was?
>
Re: Uitlokking: Skuldig of nie? [boodskap #82250 is 'n antwoord op boodskap #82209] Vr, 15 Augustus 2003 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gewees? Ons is nog steeds dame. Julle en die houtkoppe wil dit net nie
herken nie.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f3ba8d4$0$228@hades.is.co.za...
> Wanneer was julle ooit baas gewees?
>
> E
>
> "Suidwester" wrote:
>
>> Waar's die dae toe ons nog baas was?
>
Re: Uitlokking: Skuldig of nie? [boodskap #82253 is 'n antwoord op boodskap #82243] Vr, 15 Augustus 2003 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar ons verkrag ook nie mans wat vir ons sexy aangetrek is nie.
Annette

mweb.com.na> skryf in boodskap news:3f3ca8ea.0@news1.mweb.co.za...
> Om eerlik te wees, het ek nie 'n clue wat 'n sexy man is nie, want mans is
> nie vir my sexy nie. Miskien lê juis hierin 'n antwoord. Vroumense sien
> op dieselfde manier nie in wat is so sexy aan hulle kleredrag nie, maar
> hulle moet eerder vir die mans vra wat is vir hulle gewaagd want 'n vrou
> verkrag nie haarself nie....dis mans wat dit doen! So die man se opinie is
> wat die rigsnoer behoort te wees van wat uitlokkend is en wat nie!
> "Annette" wrote in message
> news:bhg0fg$rcg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee, jy moet bietjie meer met jou vroulike kliere in voeling kom en besef
>> dis net mans want dink dat vroue aantrek met die uitsluitlike doel om te
>> verlei.
>> Hoekom antwoord jy nie my vrae oor mansdrag nie?
>>
>> Ek vind mans wat sonder onderbroeke aan tennis speel baie uitlokkend :))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f3b7349.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nix, jy dink met die emosies en nie logika nie! Ek sê weer, ek
>> veroordeel
>>> nie enige mens vir hoe ook al hy aantrek nie. Dis elke ou se eie
>> besluit.
>>> My vraag gaan oor die verantwoordelikheidverspreiding wat daarmee
>> saamgaan.
>>> Miskien moet jy daaraan dink want op die oomblik staan jy vas op die
> punt
>>> dat 'n mens enige ding kan doen en niemand het iets daaroor te sê nie.
>> Dit
>>> werk nie so nie.....
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bhfqck$o6f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>>
>>>>
>>>> > Jy lees my heeltemal verkeerd as jy dink ek probeer die vrou en haar
>>>> > kleredrag veroordeel.
>>>> Ek dink nie so nie - jy wil weet tot op watter punt hulle moet aantrek
>>>> voordat dit uitlokkend is - so vir my is dit veroordeling.
>>>>
>>>> Ek's mal oor die nuwe modes want dit het die klem op
>>>> > die vroulike vorm teruggebring. Die kern van my vraag is:
>>>> > 1. As 'n vroumens by die huis bly trek sy gemaklike klere aan
> [dalk
>>>> > sweetpak of so iets], maar as sy uitgaan, dan is dit hierdie sexy
>> klere.
>>>> > Die vraag is nou hoekom?
>>>> Hoekom trek 'n man anders aan as hy uitgaan as wat hy by die huis dra?
>>>> Lees mooi - dit mag vir jou vreeslik sexy wees, vir haar is dit
omdat
> sy
>>>> dink sy is mooi aangetrek.
>>>>
>>>> As sy dit doen om goed te voel en te lyk, hoekom
>>>> > dan wil sy nie ook goed by die huis voel nie? Of is dit dalk
omdat
>>> daar
>>>> > nie ander mense is om dit te sien nie?
>>>> Dis eintlik ooglopend - trek jy nie anders aan as jy gaan paartie
hou,
>> of
>>> na
>>>> 'n wedstryd toe gaan, of na 'n troue toe as by die huis nie?
>>>> Indien wel, hoekom?
>>>>
>>>> > 2. Miskien kan jy my vertel wat dit met die prys van eiers te
> doene
>>> het
>>>> > oor wat sexy kleredrag met die intelligente gesprek te doene het?
>> Die
>>>> > betrokke dametjie mag dalk intelligente gesprek in gedagte gehad
> het,
>>> maar
>>>> > haar manlike geselle gaan dit nie so insien nie. Dit bring ons
by
>> die
>>>> > volgende probleem: Sekerlik moet 'n mooi nooi weet sy het
> 'daardie'
>>>> effek
>>>> > op mans.....as sy slegs gesprek in gedagte het, hoekom trek sy nie
>> meer
>>>> > stemmig aan nie? Ek meen, as jy gaan besigheid doen, dan trek jy
> 'n
>>> pak
>>>> > klere aan om seker te maak jy's deftig en aanvaarbaar vir jou
>> moontlike
>>>> > kliënte.
>>>> Ah!!! Dit is presies die prys van eiers. Sy trek aan om nie soos 'n
>>>> kloosterkoek te lyk by 'n partytjie waar almal partytjiedrag aan het
>> nie,
>>>> sien? Maar jy, met die koppie wat al verkeerd neig kan dit nie
insien
>>> nie -
>>>> so hoe op aarde gaan ek dit aan jou probeer laat insien as jy nie
eers
>> die
>>>> basiese beginsel snap nie?
>>>> MAW - Dis nie altyd die vere wat die voël maak nie.
>>>>
>>>> As jy rugby gaan speel, dan doen jy dit definitief nie in 'n pak
>>>> > klere nie.
>>>> Swak voorbeeld - hier is 'n beter een - hoekom trek sommige mans
pakke
>> aan
>>>> as hulle na 'n rugbywedstryd gaan kyk?
>>>>
>>>> Mens pas tog jou kleredrag aan om die behoeftes van die oomblik
>>>> > te dien? Alles hang dus mos net af van jou behoeftes van die
>> oomblik.
>>>> As
>>>> > die meisie 'uithang' dan moet ons aanvaar dat sy willens en wetens
> dit
>>>> doen
>>>> > 'omdat sy wil hê die mans moet vir haar kyk'.
>>>> Nee, jy is verkeerd - sy trek aan wat sy dink reg is en mooi vir
haar
> is
>>>> vir die geleentheid. Dis jy wat dink sy trek spesiaal aan om al wat
> man
>>> wat
>>>> in 'n radius van 50 meter staan te verlei.
>>>>
>>>> > 3. Nou, die mans kyk en kwyl en sekerlik kan sy nie daaroor 'n
>> klagte
>>> hê
>>>> > nie? Solank hy haar nie gryp of rape nie, dan is alles dollies?
>>>> Dis natuurlik 'n soort van 'n kompliment as die manne wil kyk en
kwyl,
>>> maar
>>>> hulle kan nog steeds nie net ongeskik staar of gryp nie. Daar is
geen
>>> manier
>>>> waarop 'n dame voor die tyd by 'n partytjie gaan weet wie gaan net
>> onnosel
>>>> staan en kwyl en wie gaan intelligent met haar geselskap probeer
>> aanknoop
>>>> nie.
>>>>
>>>> > Ongelukkig is dit nie waar dit bly nie. Enige mens is so [nie
net
>> mans
>>>> > nie] maar jy kategoriseer jou medemens onmiddellik op wat jy kan
> sien.
>>>> As
>>>> > die meisie super sexy is met haar wares op vertoon, dan gaan 99%
van
>> die
>>>> > mans dink [en hoop!] dat sy 'maklik' is.
>>>> Nee, net die mans wat dink sy is sexy sal so dink - alle mans dink
nie
>>> alle
>>>> meisies wat op 'n sekere manier lyk is super sexy nie.
>>>> Kom ons toets dit - watter sangeres/rolprentster dink jy is super
> sexy?
>>>>
>>>> Sekerlik het sy nie die reg om te
>>>> > kla as die mans haar net aanstaar en nie eintlik ag slaan op wat
sy
>> wil
>>> hê
>>>> > hulle moet hoor nie?
>>>> Wel, ek dink nie sy sal kla nie, maar ek dink nie hy sal enige
aandag
>> van
>>>> haar kry nie.:)
>>>>
>>>> > 4. As die mooietjie bewus is van haar effek op mans en sy
verkies
> om
>>>> sexy
>>>> > aan te trek, dan kan sy mos nie kla as haar metgesel net op haar lyf
>>>> > ingestel is nie?
>>>> Dis net uiters arrogante mense wat met so 'n idee rondloop. Oor die
>>>> algemeen, van die modelle wat ek ken, dink nie een dat hulle
vreeslik
>> mooi
>>>> of seksie is nie, daar is altyd iets aan hulle wat hul bitter
> ongelukkig
>>> oor
>>>> is, en seker is dit staan soos 'n seer toon uit wat enigiemand kan
> sien.
>>>>
>>>> Aan die ander kant, wat is jou argument as 'n minder mooi meisie
> aantrek
>>> om
>>>> haar te laat goed voel?
>>>>
>>>> Sy doen dit dan bewustelik juis om sy aandag te trek!
>>>> Nee, sy doen dit omdat sy dink sy lyk goed in die klere, Dit is jy
wat
>>> dink
>>>> sy trek doelbewus so aan om aandag te trek.
>>>>
>>>> Kry jou kop reg ivm die saak, dan praat ons verder.
>>>> Annette
>>>>
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bhf791$2r5p$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > Suidwester - solank jy dit nie in jou kop kan kry dat die meeste
>> mense
>>>> > > aantrek wat hulle dink hulle laat goed voel en goed aangetrek
voel
>>> nie,
>>>> > > baie die mode slaafs navolg en dat die idee van "uitlokkende
>>> kleredrag"
>>>> > van
>>>> > > persoon tot persoon verskil, dan kan ons maar van 'n bespreking
>>> vergeet.
>>>> > > 1) Twee dames daag op by 'n geleentheid - albei presies
dieselfde
> (
>>>> > > toevallig) aangetrek - oop middelyf, bootsies, visnetkouse,
>> leermini,
>>>> lae
>>>> > > hals.( want dis die heersende mode)
>>>> > > Die een kan intelligent 'n geselskap voer, en die ander kan net
>>> vaagweg
>>>> > oor
>>>> > > ditjies en datjies gesels en liefies glimlag.
>>>> > > Wie gaan jy bespring?
>>>> > > 2) Wat sal jy beskou as uitlokkende kleredrag van mans?
>>>> > >
>>>> > > Feit bly dat as 'n man lustig is, kan 'n vrou met sloffies aan
en
> 'n
>>>> > kombers
>>>> > > om haar gevou dink sy is uitlokkend aangetrek.
>>>> > >
>>>> > > Nou die aand in CSI was daar die goeie voorbeeld van die
pedofiel
>> wat
>>>> die
>>>> > > 5-jarige kind verkrag het, en beweer het sy het met hom
geflerrie
> en
>>> sy
>>>> > het
>>>> > > 'n uitlokkende kapsel gehad.
>>>> > >
>>>> > > Nee wat - geen dame op hierdie aardbol trek aan met die doel om
>> gegryp
>>>> en
>>>> > > geryp te word deur enige man wat sou verbystap nie.
>>>> > >
>>>> > > Julle moet maar 'n ander verskoning uitdink vir die bepaalde
>>>> swakheidjie.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3f3a544f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Laas het Annette en ek net so aan die ding geraak en toe
besluit
>> om
>>>> dit
>>>> > > > onder 'n aparte onderwerp uit te redeneer. Wat ek wil weet
is
>> hoe
>>>> ver
>>>> > > het
>>>> > > > die vrou oor die algemeen die reg om die man uit te lok met haar
>>>> > kleredrag
>>>> > > > en grimering en wanneer gaan sy 'te ver', of is daar nie so 'n
>> punt
>>>> nie.
>>>> > > > Ek praat geensins van verkragting nie, want geen man het die
reg
>> om
>>> 'n
>>>> > > vrou
>>>> > > > te verkrag nie, maar wat van die normale 'dating game'?
Vroeër
>>> jare
>>>> > het
>>>> > > 'n
>>>> > > > meisie wat gewaagd aangetrek was en gevry het tot op 'n
> gevorderde
>>>> punt
>>>> > en
>>>> > > > dan stop, 'n 'cock teaser' genoem. Met die jong meisies van
>> vandag
>>>> wat
>>>> > > so
>>>> > > > met die kaal pensies en lae halse rondloop, sekerlik gaan haar
>>> 'date'
>>>> > dink
>>>> > > > sy is gereed vir 'onderhandeling'? Het sy enige
>>> verantwoordelikheid
>>>> as
>>>> > > > haar 'date' se kop en ander dinge uithaak en hy probeer te
>>>> entoesiasties
>>>> > > om
>>>> > > > haar by te kom? Volgens deesdae se hofstandaarde as 'n man net
>>>> > verkeerd
>>>> > > > skeef kyk na 'n vrou, dan het hy haar moontlik tenagekom. Is
> dit
>>>> > > regverdig
>>>> > > > teenoor ons arme mans dat vroumense met hulle 'wapens' in die
>>> openbaar
>>>> > mag
>>>> > > > rondloop en swaai en ons mag maar net kwyl en kyk tot ons
nader
>>> geroep
>>>> > > word?
>>>> > > > Waar's die dae toe ons nog baas was?
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Uitlokking: Skuldig of nie? [boodskap #82254 is 'n antwoord op boodskap #82240] Vr, 15 Augustus 2003 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Liewe Suidwester - hoe sal jy nou weet as jy nog nie daar was nie?:))
Net om jou aan jou handjie te lei na Namibië se stoute plek:
The trail traverses the rugged Naukluft mountains on the edge of the Namib
desert.

Hikers will encounter secluded gorges, sparkling mountain pools and
breathtaking views.

While antelope such as Kudu, Gemsbok, Springbok and Klipspringer all make
this mountain their home, hikers will also experience one of the richests
concentrations of birdlife in Southern Namibia.

These mountains also support a healthy Leopard population - always a
possibility of catching a glimpse of this elusive, nocturnal predator.

Due to its remoteness and the fact that ONLY ONE GROUP booking is allowed at
any given time, this hike lends itself ideally as a Naturist/Nudist
activity.

Kry 'n groep bymekaar, gaan kyk, en laat ons weet:))
Annette

.na> skryf in boodskap news:3f3c8a71.0@news1.mweb.co.za...
> Wel, in ons ou land is daar g'n niks sulke goete soos nudistekampe nie. Ek
> sal in elk geval nooit na so 'n plek toe gaan nie want ek is veels te skaam.
> Wat ek wel weet is dat kaal mense veel minder sexy is as die wat net-net nie
> wys nie. Dit lê alles in die brein en dis die moontlike belofte van dit
> alles wat dit so gevaarlik kan maak. As 'n mens egter na 'n nudistekamp
> toe gaan, weet jy tog sekerlik waarheen jy gaan en kan jy nie ongelukkig
> wees as die mans na jou lyf kyk en selfs dalk 'n 'opstand' kry nie. Net so
> is daai man daar onder dieselfde voorwendsels en alhoewel dit sekerlik lyk
> na 'n koekieblik, kan jy nie net gryp en eet nie. Dis egter nie waaroor my
> redenasie gaan nie. Ek praat van die verantwoordelikheid wat 'n vrou
> behoort te openbaar sou sy uitlokkend aantrek in 'n situasie waarin sy
> moontlik leed aangedoen kan word.
> "@rogers.com" wrote in message
> news:R9M_a.189410$hOa.122934@news02.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>
>> Suidwester wrote
>>
>> Is dit nie dalk haar verantwoordelikheid om te
>>> besef dat AS sy kaalgat aantrek, dan KAN sy moontlik moeilikheid optel
>> nie?
>>
>> Wel, kom ons vat nou hierdie gesprek tot sy logiese
>> konklusie. Hoe reageer jy, Suidwester, as jy in 'n
>> nudiste kamp of nudiste strand kom? Jy, as ou
>> ervare reisiger was tog seker al in hierdie situasie?
>> Watter argumente en watter reels volg jy daar?
>>
>> Tant Hessie van Ais-Ais
>>
>
Re: Uitlokking: Skuldig of nie? [boodskap #82272 is 'n antwoord op boodskap #82253] Vr, 15 Augustus 2003 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Ag hoekom nie :-)

On Fri, 15 Aug 2003 12:00:31 +0200, Annette wrote:

> Maar ons verkrag ook nie mans wat vir ons sexy aangetrek is nie.
> Annette
>
> mweb.com.na> skryf in boodskap news:3f3ca8ea.0@news1.mweb.co.za...
>> Om eerlik te wees, het ek nie 'n clue wat 'n sexy man is nie, want mans is
>> nie vir my sexy nie. Miskien lê juis hierin 'n antwoord. Vroumense
> sien
>> op dieselfde manier nie in wat is so sexy aan hulle kleredrag nie, maar
>> hulle moet eerder vir die mans vra wat is vir hulle gewaagd want 'n vrou
>> verkrag nie haarself nie....dis mans wat dit doen! So die man se opinie
> is
>> wat die rigsnoer behoort te wees van wat uitlokkend is en wat nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bhg0fg$rcg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee, jy moet bietjie meer met jou vroulike kliere in voeling kom en
> besef
>>> dis net mans want dink dat vroue aantrek met die uitsluitlike doel om te
>>> verlei.
>>> Hoekom antwoord jy nie my vrae oor mansdrag nie?
>>>
>>> Ek vind mans wat sonder onderbroeke aan tennis speel baie uitlokkend :))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f3b7349.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Nix, jy dink met die emosies en nie logika nie! Ek sê weer, ek
>>> veroordeel
>>>> nie enige mens vir hoe ook al hy aantrek nie. Dis elke ou se eie
>>> besluit.
>>>> My vraag gaan oor die verantwoordelikheidverspreiding wat daarmee
>>> saamgaan.
>>>> Miskien moet jy daaraan dink want op die oomblik staan jy vas op die
>> punt
>>>> dat 'n mens enige ding kan doen en niemand het iets daaroor te sê nie.
>>> Dit
>>>> werk nie so nie.....
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bhfqck$o6f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >
>>>> >
>>>> > > Jy lees my heeltemal verkeerd as jy dink ek probeer die vrou en
> haar
>>>> > > kleredrag veroordeel.
>>>> > Ek dink nie so nie - jy wil weet tot op watter punt hulle moet
> aantrek
>>>> > voordat dit uitlokkend is - so vir my is dit veroordeling.
>>>> >
>>>> > Ek's mal oor die nuwe modes want dit het die klem op
>>>> > > die vroulike vorm teruggebring. Die kern van my vraag is:
>>>> > > 1. As 'n vroumens by die huis bly trek sy gemaklike klere aan
>> [dalk
>>>> > > sweetpak of so iets], maar as sy uitgaan, dan is dit hierdie sexy
>>> klere.
>>>> > > Die vraag is nou hoekom?
>>>> > Hoekom trek 'n man anders aan as hy uitgaan as wat hy by die huis
> dra?
>>>> > Lees mooi - dit mag vir jou vreeslik sexy wees, vir haar is dit
> omdat
>> sy
>>>> > dink sy is mooi aangetrek.
>>>> >
>>>> > As sy dit doen om goed te voel en te lyk, hoekom
>>>> > > dan wil sy nie ook goed by die huis voel nie? Of is dit dalk
> omdat
>>>> daar
>>>> > > nie ander mense is om dit te sien nie?
>>>> > Dis eintlik ooglopend - trek jy nie anders aan as jy gaan paartie
> hou,
>>> of
>>>> na
>>>> > 'n wedstryd toe gaan, of na 'n troue toe as by die huis nie?
>>>> > Indien wel, hoekom?
>>>> >
>>>> > > 2. Miskien kan jy my vertel wat dit met die prys van eiers te
>> doene
>>>> het
>>>> > > oor wat sexy kleredrag met die intelligente gesprek te doene het?
>>> Die
>>>> > > betrokke dametjie mag dalk intelligente gesprek in gedagte gehad
>> het,
>>>> maar
>>>> > > haar manlike geselle gaan dit nie so insien nie. Dit bring ons
> by
>>> die
>>>> > > volgende probleem: Sekerlik moet 'n mooi nooi weet sy het
>> 'daardie'
>>>> > effek
>>>> > > op mans.....as sy slegs gesprek in gedagte het, hoekom trek sy nie
>>> meer
>>>> > > stemmig aan nie? Ek meen, as jy gaan besigheid doen, dan trek jy
>> 'n
>>>> pak
>>>> > > klere aan om seker te maak jy's deftig en aanvaarbaar vir jou
>>> moontlike
>>>> > > kliënte.
>>>> > Ah!!! Dit is presies die prys van eiers. Sy trek aan om nie soos 'n
>>>> > kloosterkoek te lyk by 'n partytjie waar almal partytjiedrag aan het
>>> nie,
>>>> > sien? Maar jy, met die koppie wat al verkeerd neig kan dit nie
> insien
>>>> nie -
>>>> > so hoe op aarde gaan ek dit aan jou probeer laat insien as jy nie
> eers
>>> die
>>>> > basiese beginsel snap nie?
>>>> > MAW - Dis nie altyd die vere wat die voël maak nie.
>>>> >
>>>> > As jy rugby gaan speel, dan doen jy dit definitief nie in 'n pak
>>>> > > klere nie.
>>>> > Swak voorbeeld - hier is 'n beter een - hoekom trek sommige mans
> pakke
>>> aan
>>>> > as hulle na 'n rugbywedstryd gaan kyk?
>>>> >
>>>> > Mens pas tog jou kleredrag aan om die behoeftes van die oomblik
>>>> > > te dien? Alles hang dus mos net af van jou behoeftes van die
>>> oomblik.
>>>> > As
>>>> > > die meisie 'uithang' dan moet ons aanvaar dat sy willens en wetens
>> dit
>>>> > doen
>>>> > > 'omdat sy wil hê die mans moet vir haar kyk'.
>>>> > Nee, jy is verkeerd - sy trek aan wat sy dink reg is en mooi vir
> haar
>> is
>>>> > vir die geleentheid. Dis jy wat dink sy trek spesiaal aan om al wat
>> man
>>>> wat
>>>> > in 'n radius van 50 meter staan te verlei.
>>>> >
>>>> > > 3. Nou, die mans kyk en kwyl en sekerlik kan sy nie daaroor 'n
>>> klagte
>>>> hê
>>>> > > nie? Solank hy haar nie gryp of rape nie, dan is alles dollies?
>>>> > Dis natuurlik 'n soort van 'n kompliment as die manne wil kyk en
> kwyl,
>>>> maar
>>>> > hulle kan nog steeds nie net ongeskik staar of gryp nie. Daar is
> geen
>>>> manier
>>>> > waarop 'n dame voor die tyd by 'n partytjie gaan weet wie gaan net
>>> onnosel
>>>> > staan en kwyl en wie gaan intelligent met haar geselskap probeer
>>> aanknoop
>>>> > nie.
>>>> >
>>>> > > Ongelukkig is dit nie waar dit bly nie. Enige mens is so [nie
> net
>>> mans
>>>> > > nie] maar jy kategoriseer jou medemens onmiddellik op wat jy kan
>> sien.
>>>> > As
>>>> > > die meisie super sexy is met haar wares op vertoon, dan gaan 99%
> van
>>> die
>>>> > > mans dink [en hoop!] dat sy 'maklik' is.
>>>> > Nee, net die mans wat dink sy is sexy sal so dink - alle mans dink
> nie
>>>> alle
>>>> > meisies wat op 'n sekere manier lyk is super sexy nie.
>>>> > Kom ons toets dit - watter sangeres/rolprentster dink jy is super
>> sexy?
>>>> >
>>>> > Sekerlik het sy nie die reg om te
>>>> > > kla as die mans haar net aanstaar en nie eintlik ag slaan op wat
> sy
>>> wil
>>>> hê
>>>> > > hulle moet hoor nie?
>>>> > Wel, ek dink nie sy sal kla nie, maar ek dink nie hy sal enige
> aandag
>>> van
>>>> > haar kry nie.:)
>>>> >
>>>> > > 4. As die mooietjie bewus is van haar effek op mans en sy
> verkies
>> om
>>>> > sexy
>>>> > > aan te trek, dan kan sy mos nie kla as haar metgesel net op haar
> lyf
>>>> > > ingestel is nie?
>>>> > Dis net uiters arrogante mense wat met so 'n idee rondloop. Oor die
>>>> > algemeen, van die modelle wat ek ken, dink nie een dat hulle
> vreeslik
>>> mooi
>>>> > of seksie is nie, daar is altyd iets aan hulle wat hul bitter
>> ongelukkig
>>>> oor
>>>> > is, en seker is dit staan soos 'n seer toon uit wat enigiemand kan
>> sien.
>>>> >
>>>> > Aan die ander kant, wat is jou argument as 'n minder mooi meisie
>> aantrek
>>>> om
>>>> > haar te laat goed voel?
>>>> >
>>>> > Sy doen dit dan bewustelik juis om sy aandag te trek!
>>>> > Nee, sy doen dit omdat sy dink sy lyk goed in die klere, Dit is jy
> wat
>>>> dink
>>>> > sy trek doelbewus so aan om aandag te trek.
>>>> >
>>>> > Kry jou kop reg ivm die saak, dan praat ons verder.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bhf791$2r5p$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > > Suidwester - solank jy dit nie in jou kop kan kry dat die meeste
>>> mense
>>>> > > > aantrek wat hulle dink hulle laat goed voel en goed aangetrek
> voel
>>>> nie,
>>>> > > > baie die mode slaafs navolg en dat die idee van "uitlokkende
>>>> kleredrag"
>>>> > > van
>>>> > > > persoon tot persoon verskil, dan kan ons maar van 'n bespreking
>>>> vergeet.
>>>> > > > 1) Twee dames daag op by 'n geleentheid - albei presies
> dieselfde
>> (
>>>> > > > toevallig) aangetrek - oop middelyf, bootsies, visnetkouse,
>>> leermini,
>>>> > lae
>>>> > > > hals.( want dis die heersende mode)
>>>> > > > Die een kan intelligent 'n geselskap voer, en die ander kan net
>>>> vaagweg
>>>> > > oor
>>>> > > > ditjies en datjies gesels en liefies glimlag.
>>>> > > > Wie gaan jy bespring?
>>>> > > > 2) Wat sal jy beskou as uitlokkende kleredrag van mans?
>>>> > > >
>>>> > > > Feit bly dat as 'n man lustig is, kan 'n vrou met sloffies aan
> en
>> 'n
>>>> > > kombers
>>>> > > > om haar gevou dink sy is uitlokkend aangetrek.
>>>> > > >
>>>> > > > Nou die aand in CSI was daar die goeie voorbeeld van die
> pedofiel
>>> wat
>>>> > die
>>>> > > > 5-jarige kind verkrag het, en beweer het sy het met hom
> geflerrie
>> en
>>>> sy
>>>> > > het
>>>> > > > 'n uitlokkende kapsel gehad.
>>>> > > >
>>>> > > > Nee wat - geen dame op hierdie aardbol trek aan met die doel om
>>> gegryp
>>>> > en
>>>> > > > geryp te word deur enige man wat sou verbystap nie.
>>>> > > >
>>>> > > > Julle moet maar 'n ander verskoning uitdink vir die bepaalde
>>>> > swakheidjie.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > news:3f3a544f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > Laas het Annette en ek net so aan die ding geraak en toe
> besluit
>>> om
>>>> > dit
>>>> > > > > onder 'n aparte onderwerp uit te redeneer. Wat ek wil weet
> is
>>> hoe
>>>> > ver
>>>> > > > het
>>>> > > > > die vrou oor die algemeen die reg om die man uit te lok met
> haar
>>>> > > kleredrag
>>>> > > > > en grimering en wanneer gaan sy 'te ver', of is daar nie so 'n
>>> punt
>>>> > nie.
>>>> > > > > Ek praat geensins van verkragting nie, want geen man het die
> reg
>>> om
>>>> 'n
>>>> > > > vrou
>>>> > > > > te verkrag nie, maar wat van die normale 'dating game'?
> Vroeër
>>>> jare
>>>> > > het
>>>> > > > 'n
>>>> > > > > meisie wat gewaagd aangetrek was en gevry het tot op 'n
>> gevorderde
>>>> > punt
>>>> > > en
>>>> > > > > dan stop, 'n 'cock teaser' genoem. Met die jong meisies van
>>> vandag
>>>> > wat
>>>> > > > so
>>>> > > > > met die kaal pensies en lae halse rondloop, sekerlik gaan haar
>>>> 'date'
>>>> > > dink
>>>> > > > > sy is gereed vir 'onderhandeling'? Het sy enige
>>>> verantwoordelikheid
>>>> > as
>>>> > > > > haar 'date' se kop en ander dinge uithaak en hy probeer te
>>>> > entoesiasties
>>>> > > > om
>>>> > > > > haar by te kom? Volgens deesdae se hofstandaarde as 'n man
> net
>>>> > > verkeerd
>>>> > > > > skeef kyk na 'n vrou, dan het hy haar moontlik tenagekom. Is
>> dit
>>>> > > > regverdig
>>>> > > > > teenoor ons arme mans dat vroumense met hulle 'wapens' in die
>>>> openbaar
>>>> > > mag
>>>> > > > > rondloop en swaai en ons mag maar net kwyl en kyk tot ons
> nader
>>>> geroep
>>>> > > > word?
>>>> > > > > Waar's die dae toe ons nog baas was?
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>>
Re: Uitlokking: Skuldig of nie? [boodskap #82274 is 'n antwoord op boodskap #82253] Vr, 15 Augustus 2003 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Maar ons verkrag ook nie mans wat vir ons sexy aangetrek is nie.
> Annette

Wraggies ek verstaan dit nie. Elke naweek loop ek op en af met 'n skrale
g-stringetjie op die Ft Lauderdale strand. Ek hoop om seksueel geteister te
word deur vroumense maar al wat hulle doen is lag vir my boeppens.

Ek moet egter koes vir die katolieke priesters!
Re: Uitlokking: Skuldig of nie? [boodskap #82276 is 'n antwoord op boodskap #82199] Vr, 15 Augustus 2003 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Toe ek nog net begin reis het in die Karribiese eilande was een van my
eerste projekte in Cura�ao. Die hotel waar ek tuisgegaan het is 'n "Resort"
hotel en baie gewild onder die nederlanders.

Die eerste aand wat ek vannaf my werk terugkom by die hotel besluit ek om
met die strand langs te stap om die plek so bietjie te verken. Groot was my
skok toe ek om die hoek van die gebou kom en reg tussen 'n groepie van 5
bostuk-lose nederlandes dames instap. My eerste reaksie was wraggies nie om
hulle was te trap nie ek het net nie geweet waar om te kyk nie. Ek weet nie
hoe dit rerig werk nie maar hulle is studente wat vir vakansie in Cura�ao
gaan en as deel van hulle verblyf werk hulle in die aand in die kroeg van
die hotel, so ek het teen die einde van die week van die meisies leer ken(ek
hang om maar in die kroeg rond). Hulle is heel angename mense en te midde
van die feit dat ek daagliks hulle bates aanskou het, glo ek hulle is nie
los meisies nie. Maar hulle geniet die aandag vreeslik.

Ek het myself dood gelag vir 'n storietjie wat ek vannaf 'n vriend ontvang
het oor hoe hy sy afrikaner moed bymekaar geskraap het en in die gemengde
Suana gaan sit het in Amsterdam.

Sommige lande in Europa het 'n ander uitkyk op die lewe en spesifiek op die
gebied van seks.

"@rogers.com" wrote in message
news:R9M_a.189410$hOa.122934@news02.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Suidwester wrote
>
> Is dit nie dalk haar verantwoordelikheid om te
>> besef dat AS sy kaalgat aantrek, dan KAN sy moontlik moeilikheid optel
> nie?
>
> Wel, kom ons vat nou hierdie gesprek tot sy logiese
> konklusie. Hoe reageer jy, Suidwester, as jy in 'n
> nudiste kamp of nudiste strand kom? Jy, as ou
> ervare reisiger was tog seker al in hierdie situasie?
> Watter argumente en watter reels volg jy daar?
>
> Tant Hessie van Ais-Ais
>
Re: Uitlokking: Skuldig of nie? [boodskap #82277 is 'n antwoord op boodskap #82209] Vr, 15 Augustus 2003 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Waar's die dae toe ons nog baas was?

Toe ek nog bo gelê het!
Re: Uitlokking: Skuldig of nie? [boodskap #82279 is 'n antwoord op boodskap #82253] Vr, 15 Augustus 2003 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy kan g'n 'n man verkrag wat nie wil nie.....dit sit nie in 'n vroumens se
broek nie!

"Annette" skryf in boodskap news:bhicvt$5ml$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar ons verkrag ook nie mans wat vir ons sexy aangetrek is nie.
> Annette
>
> mweb.com.na> skryf in boodskap news:3f3ca8ea.0@news1.mweb.co.za...
>> Om eerlik te wees, het ek nie 'n clue wat 'n sexy man is nie, want mans is
>> nie vir my sexy nie. Miskien lê juis hierin 'n antwoord. Vroumense
> sien
>> op dieselfde manier nie in wat is so sexy aan hulle kleredrag nie, maar
>> hulle moet eerder vir die mans vra wat is vir hulle gewaagd want 'n vrou
>> verkrag nie haarself nie....dis mans wat dit doen! So die man se
opinie
> is
>> wat die rigsnoer behoort te wees van wat uitlokkend is en wat nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bhg0fg$rcg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee, jy moet bietjie meer met jou vroulike kliere in voeling kom en
> besef
>>> dis net mans want dink dat vroue aantrek met die uitsluitlike doel om te
>>> verlei.
>>> Hoekom antwoord jy nie my vrae oor mansdrag nie?
>>>
>>> Ek vind mans wat sonder onderbroeke aan tennis speel baie uitlokkend :))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f3b7349.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Nix, jy dink met die emosies en nie logika nie! Ek sê weer, ek
>>> veroordeel
>>>> nie enige mens vir hoe ook al hy aantrek nie. Dis elke ou se eie
>>> besluit.
>>>> My vraag gaan oor die verantwoordelikheidverspreiding wat daarmee
>>> saamgaan.
>>>> Miskien moet jy daaraan dink want op die oomblik staan jy vas op die
>> punt
>>>> dat 'n mens enige ding kan doen en niemand het iets daaroor te sê
nie.
>>> Dit
>>>> werk nie so nie.....
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bhfqck$o6f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >
>>>> >
>>>> > > Jy lees my heeltemal verkeerd as jy dink ek probeer die vrou en

> haar
>>>> > > kleredrag veroordeel.
>>>> > Ek dink nie so nie - jy wil weet tot op watter punt hulle moet
> aantrek
>>>> > voordat dit uitlokkend is - so vir my is dit veroordeling.
>>>> >
>>>> > Ek's mal oor die nuwe modes want dit het die klem op
>>>> > > die vroulike vorm teruggebring. Die kern van my vraag is:
>>>> > > 1. As 'n vroumens by die huis bly trek sy gemaklike klere aan
>> [dalk
>>>> > > sweetpak of so iets], maar as sy uitgaan, dan is dit hierdie
sexy
>>> klere.
>>>> > > Die vraag is nou hoekom?
>>>> > Hoekom trek 'n man anders aan as hy uitgaan as wat hy by die huis
> dra?
>>>> > Lees mooi - dit mag vir jou vreeslik sexy wees, vir haar is dit
> omdat
>> sy
>>>> > dink sy is mooi aangetrek.
>>>> >
>>>> > As sy dit doen om goed te voel en te lyk, hoekom
>>>> > > dan wil sy nie ook goed by die huis voel nie? Of is dit dalk
> omdat
>>>> daar
>>>> > > nie ander mense is om dit te sien nie?
>>>> > Dis eintlik ooglopend - trek jy nie anders aan as jy gaan paartie
> hou,
>>> of
>>>> na
>>>> > 'n wedstryd toe gaan, of na 'n troue toe as by die huis nie?
>>>> > Indien wel, hoekom?
>>>> >
>>>> > > 2. Miskien kan jy my vertel wat dit met die prys van eiers te
>> doene
>>>> het
>>>> > > oor wat sexy kleredrag met die intelligente gesprek te doene
het?
>>> Die
>>>> > > betrokke dametjie mag dalk intelligente gesprek in gedagte gehad
>> het,
>>>> maar
>>>> > > haar manlike geselle gaan dit nie so insien nie. Dit bring ons
> by
>>> die
>>>> > > volgende probleem: Sekerlik moet 'n mooi nooi weet sy het
>> 'daardie'
>>>> > effek
>>>> > > op mans.....as sy slegs gesprek in gedagte het, hoekom trek sy
nie
>>> meer
>>>> > > stemmig aan nie? Ek meen, as jy gaan besigheid doen, dan trek
jy
>> 'n
>>>> pak
>>>> > > klere aan om seker te maak jy's deftig en aanvaarbaar vir jou
>>> moontlike
>>>> > > kliënte.
>>>> > Ah!!! Dit is presies die prys van eiers. Sy trek aan om nie soos 'n
>>>> > kloosterkoek te lyk by 'n partytjie waar almal partytjiedrag aan
het
>>> nie,
>>>> > sien? Maar jy, met die koppie wat al verkeerd neig kan dit nie
> insien
>>>> nie -
>>>> > so hoe op aarde gaan ek dit aan jou probeer laat insien as jy nie
> eers
>>> die
>>>> > basiese beginsel snap nie?
>>>> > MAW - Dis nie altyd die vere wat die voël maak nie.
>>>> >
>>>> > As jy rugby gaan speel, dan doen jy dit definitief nie in 'n pak
>>>> > > klere nie.
>>>> > Swak voorbeeld - hier is 'n beter een - hoekom trek sommige mans
> pakke
>>> aan
>>>> > as hulle na 'n rugbywedstryd gaan kyk?
>>>> >
>>>> > Mens pas tog jou kleredrag aan om die behoeftes van die oomblik
>>>> > > te dien? Alles hang dus mos net af van jou behoeftes van die
>>> oomblik.
>>>> > As
>>>> > > die meisie 'uithang' dan moet ons aanvaar dat sy willens en
wetens
>> dit
>>>> > doen
>>>> > > 'omdat sy wil hê die mans moet vir haar kyk'.
>>>> > Nee, jy is verkeerd - sy trek aan wat sy dink reg is en mooi vir
> haar
>> is
>>>> > vir die geleentheid. Dis jy wat dink sy trek spesiaal aan om al
wat
>> man
>>>> wat
>>>> > in 'n radius van 50 meter staan te verlei.
>>>> >
>>>> > > 3. Nou, die mans kyk en kwyl en sekerlik kan sy nie daaroor 'n
>>> klagte
>>>> hê
>>>> > > nie? Solank hy haar nie gryp of rape nie, dan is alles dollies?
>>>> > Dis natuurlik 'n soort van 'n kompliment as die manne wil kyk en
> kwyl,
>>>> maar
>>>> > hulle kan nog steeds nie net ongeskik staar of gryp nie. Daar is
> geen
>>>> manier
>>>> > waarop 'n dame voor die tyd by 'n partytjie gaan weet wie gaan net
>>> onnosel
>>>> > staan en kwyl en wie gaan intelligent met haar geselskap probeer
>>> aanknoop
>>>> > nie.
>>>> >
>>>> > > Ongelukkig is dit nie waar dit bly nie. Enige mens is so [nie
> net
>>> mans
>>>> > > nie] maar jy kategoriseer jou medemens onmiddellik op wat jy kan
>> sien.
>>>> > As
>>>> > > die meisie super sexy is met haar wares op vertoon, dan gaan 99%
> van
>>> die
>>>> > > mans dink [en hoop!] dat sy 'maklik' is.
>>>> > Nee, net die mans wat dink sy is sexy sal so dink - alle mans dink
> nie
>>>> alle
>>>> > meisies wat op 'n sekere manier lyk is super sexy nie.
>>>> > Kom ons toets dit - watter sangeres/rolprentster dink jy is super
>> sexy?
>>>> >
>>>> > Sekerlik het sy nie die reg om te
>>>> > > kla as die mans haar net aanstaar en nie eintlik ag slaan op wat
> sy
>>> wil
>>>> hê
>>>> > > hulle moet hoor nie?
>>>> > Wel, ek dink nie sy sal kla nie, maar ek dink nie hy sal enige
> aandag
>>> van
>>>> > haar kry nie.:)
>>>> >
>>>> > > 4. As die mooietjie bewus is van haar effek op mans en sy
> verkies
>> om
>>>> > sexy
>>>> > > aan te trek, dan kan sy mos nie kla as haar metgesel net op haar
> lyf
>>>> > > ingestel is nie?
>>>> > Dis net uiters arrogante mense wat met so 'n idee rondloop. Oor die
>>>> > algemeen, van die modelle wat ek ken, dink nie een dat hulle
> vreeslik
>>> mooi
>>>> > of seksie is nie, daar is altyd iets aan hulle wat hul bitter
>> ongelukkig
>>>> oor
>>>> > is, en seker is dit staan soos 'n seer toon uit wat enigiemand kan
>> sien.
>>>> >
>>>> > Aan die ander kant, wat is jou argument as 'n minder mooi meisie
>> aantrek
>>>> om
>>>> > haar te laat goed voel?
>>>> >
>>>> > Sy doen dit dan bewustelik juis om sy aandag te trek!
>>>> > Nee, sy doen dit omdat sy dink sy lyk goed in die klere, Dit is jy
> wat
>>>> dink
>>>> > sy trek doelbewus so aan om aandag te trek.
>>>> >
>>>> > Kry jou kop reg ivm die saak, dan praat ons verder.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bhf791$2r5p$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > > Suidwester - solank jy dit nie in jou kop kan kry dat die
meeste
>>> mense
>>>> > > > aantrek wat hulle dink hulle laat goed voel en goed aangetrek
> voel
>>>> nie,
>>>> > > > baie die mode slaafs navolg en dat die idee van "uitlokkende
>>>> kleredrag"
>>>> > > van
>>>> > > > persoon tot persoon verskil, dan kan ons maar van 'n bespreking
>>>> vergeet.
>>>> > > > 1) Twee dames daag op by 'n geleentheid - albei presies
> dieselfde
>> (
>>>> > > > toevallig) aangetrek - oop middelyf, bootsies, visnetkouse,
>>> leermini,
>>>> > lae
>>>> > > > hals.( want dis die heersende mode)
>>>> > > > Die een kan intelligent 'n geselskap voer, en die ander kan net
>>>> vaagweg
>>>> > > oor
>>>> > > > ditjies en datjies gesels en liefies glimlag.
>>>> > > > Wie gaan jy bespring?
>>>> > > > 2) Wat sal jy beskou as uitlokkende kleredrag van mans?
>>>> > > >
>>>> > > > Feit bly dat as 'n man lustig is, kan 'n vrou met sloffies aan
> en
>> 'n
>>>> > > kombers
>>>> > > > om haar gevou dink sy is uitlokkend aangetrek.
>>>> > > >
>>>> > > > Nou die aand in CSI was daar die goeie voorbeeld van die
> pedofiel
>>> wat
>>>> > die
>>>> > > > 5-jarige kind verkrag het, en beweer het sy het met hom
> geflerrie
>> en
>>>> sy
>>>> > > het
>>>> > > > 'n uitlokkende kapsel gehad.
>>>> > > >
>>>> > > > Nee wat - geen dame op hierdie aardbol trek aan met die doel
om
>>> gegryp
>>>> > en
>>>> > > > geryp te word deur enige man wat sou verbystap nie.
>>>> > > >
>>>> > > > Julle moet maar 'n ander verskoning uitdink vir die bepaalde
>>>> > swakheidjie.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > news:3f3a544f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > Laas het Annette en ek net so aan die ding geraak en toe
> besluit
>>> om
>>>> > dit
>>>> > > > > onder 'n aparte onderwerp uit te redeneer. Wat ek wil weet
> is
>>> hoe
>>>> > ver
>>>> > > > het
>>>> > > > > die vrou oor die algemeen die reg om die man uit te lok met
> haar
>>>> > > kleredrag
>>>> > > > > en grimering en wanneer gaan sy 'te ver', of is daar nie so
'n
>>> punt
>>>> > nie.
>>>> > > > > Ek praat geensins van verkragting nie, want geen man het die
> reg
>>> om
>>>> 'n
>>>> > > > vrou
>>>> > > > > te verkrag nie, maar wat van die normale 'dating game'?
> Vroeër
>>>> jare
>>>> > > het
>>>> > > > 'n
>>>> > > > > meisie wat gewaagd aangetrek was en gevry het tot op 'n
>> gevorderde
>>>> > punt
>>>> > > en
>>>> > > > > dan stop, 'n 'cock teaser' genoem. Met die jong meisies
van
>>> vandag
>>>> > wat
>>>> > > > so
>>>> > > > > met die kaal pensies en lae halse rondloop, sekerlik gaan haar
>>>> 'date'
>>>> > > dink
>>>> > > > > sy is gereed vir 'onderhandeling'? Het sy enige
>>>> verantwoordelikheid
>>>> > as
>>>> > > > > haar 'date' se kop en ander dinge uithaak en hy probeer te
>>>> > entoesiasties
>>>> > > > om
>>>> > > > > haar by te kom? Volgens deesdae se hofstandaarde as 'n man
> net
>>>> > > verkeerd
>>>> > > > > skeef kyk na 'n vrou, dan het hy haar moontlik tenagekom.
Is
>> dit
>>>> > > > regverdig
>>>> > > > > teenoor ons arme mans dat vroumense met hulle 'wapens' in die
>>>> openbaar
>>>> > > mag
>>>> > > > > rondloop en swaai en ons mag maar net kwyl en kyk tot ons
> nader
>>>> geroep
>>>> > > > word?
>>>> > > > > Waar's die dae toe ons nog baas was?
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Uitlokking: Skuldig of nie? [boodskap #82280 is 'n antwoord op boodskap #82254] Vr, 15 Augustus 2003 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Ek ken van die Naukluft, maar een ding is seker, die ou wat in daai
son gaan kaalgat loop gaan velle afkrap op baie snaakse plekke.....die
kopvelle gaan waai!

"Annette" skryf in boodskap news:bhid00$11eff$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Liewe Suidwester - hoe sal jy nou weet as jy nog nie daar was nie?:))
> Net om jou aan jou handjie te lei na Namibië se stoute plek:
> The trail traverses the rugged Naukluft mountains on the edge of the Namib
> desert.
>
> Hikers will encounter secluded gorges, sparkling mountain pools and
> breathtaking views.
>
> While antelope such as Kudu, Gemsbok, Springbok and Klipspringer all make
> this mountain their home, hikers will also experience one of the richests
> concentrations of birdlife in Southern Namibia.
>
> These mountains also support a healthy Leopard population - always a
> possibility of catching a glimpse of this elusive, nocturnal predator.
>
> Due to its remoteness and the fact that ONLY ONE GROUP booking is allowed at
> any given time, this hike lends itself ideally as a Naturist/Nudist
> activity.
>
> Kry 'n groep bymekaar, gaan kyk, en laat ons weet:))
> Annette
>
>
> .na> skryf in boodskap news:3f3c8a71.0@news1.mweb.co.za...
>> Wel, in ons ou land is daar g'n niks sulke goete soos nudistekampe nie.
> Ek
>> sal in elk geval nooit na so 'n plek toe gaan nie want ek is veels te
> skaam.
>> Wat ek wel weet is dat kaal mense veel minder sexy is as die wat net-net
> nie
>> wys nie. Dit lê alles in die brein en dis die moontlike belofte van dit
>> alles wat dit so gevaarlik kan maak. As 'n mens egter na 'n nudistekamp
>> toe gaan, weet jy tog sekerlik waarheen jy gaan en kan jy nie ongelukkig
>> wees as die mans na jou lyf kyk en selfs dalk 'n 'opstand' kry nie.
Net
> so
>> is daai man daar onder dieselfde voorwendsels en alhoewel dit sekerlik lyk
>> na 'n koekieblik, kan jy nie net gryp en eet nie. Dis egter nie
waaroor
> my
>> redenasie gaan nie. Ek praat van die verantwoordelikheid wat 'n vrou
>> behoort te openbaar sou sy uitlokkend aantrek in 'n situasie waarin sy
>> moontlik leed aangedoen kan word.
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:R9M_a.189410$hOa.122934@news02.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>>
>>> Suidwester wrote
>>>
>>> Is dit nie dalk haar verantwoordelikheid om te
>>>> besef dat AS sy kaalgat aantrek, dan KAN sy moontlik moeilikheid
optel
>>> nie?
>>>
>>> Wel, kom ons vat nou hierdie gesprek tot sy logiese
>>> konklusie. Hoe reageer jy, Suidwester, as jy in 'n
>>> nudiste kamp of nudiste strand kom? Jy, as ou
>>> ervare reisiger was tog seker al in hierdie situasie?
>>> Watter argumente en watter reels volg jy daar?
>>>
>>> Tant Hessie van Ais-Ais
>>>
>>
>
Re: Uitlokking: Skuldig of nie? [boodskap #82281 is 'n antwoord op boodskap #82276] Vr, 15 Augustus 2003 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die is dêm seker.....ons boere is so effe agter die klip. Darem self kon
ek nog nooit vasstaan as 'n vroumens my eerste nader nie. Slag op slag het
ek weggehol!

"Glücklich" skryf in boodskap news:7Q4%a.1289$sA4.875@fe02.atl2.webusenet.com...
> Toe ek nog net begin reis het in die Karribiese eilande was een van my
> eerste projekte in Cura�ao. Die hotel waar ek tuisgegaan het is 'n "Resort"
> hotel en baie gewild onder die nederlanders.
>
> Die eerste aand wat ek vannaf my werk terugkom by die hotel besluit ek om
> met die strand langs te stap om die plek so bietjie te verken. Groot was my
> skok toe ek om die hoek van die gebou kom en reg tussen 'n groepie van 5
> bostuk-lose nederlandes dames instap. My eerste reaksie was wraggies nie om
> hulle was te trap nie ek het net nie geweet waar om te kyk nie. Ek weet nie
> hoe dit rerig werk nie maar hulle is studente wat vir vakansie in Cura�ao
> gaan en as deel van hulle verblyf werk hulle in die aand in die kroeg van
> die hotel, so ek het teen die einde van die week van die meisies leer ken(ek
> hang om maar in die kroeg rond). Hulle is heel angename mense en te midde
> van die feit dat ek daagliks hulle bates aanskou het, glo ek hulle is nie
> los meisies nie. Maar hulle geniet die aandag vreeslik.
>
> Ek het myself dood gelag vir 'n storietjie wat ek vannaf 'n vriend ontvang
> het oor hoe hy sy afrikaner moed bymekaar geskraap het en in die gemengde
> Suana gaan sit het in Amsterdam.
>
> Sommige lande in Europa het 'n ander uitkyk op die lewe en spesifiek op die
> gebied van seks.
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:R9M_a.189410$hOa.122934@news02.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>
>> Suidwester wrote
>>
>> Is dit nie dalk haar verantwoordelikheid om te
>>> besef dat AS sy kaalgat aantrek, dan KAN sy moontlik moeilikheid optel
>> nie?
>>
>> Wel, kom ons vat nou hierdie gesprek tot sy logiese
>> konklusie. Hoe reageer jy, Suidwester, as jy in 'n
>> nudiste kamp of nudiste strand kom? Jy, as ou
>> ervare reisiger was tog seker al in hierdie situasie?
>> Watter argumente en watter reels volg jy daar?
>>
>> Tant Hessie van Ais-Ais
>>
>
Re: Uitlokking: Skuldig of nie? [boodskap #82282 is 'n antwoord op boodskap #82277] Vr, 15 Augustus 2003 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat is nou in die pad? Wag tot jy rêrig oud word....dan moet jy in die gat
afgooi!

"Glücklich" skryf in boodskap news:S_4%a.39$mE5.23@fe05.atl2.webusenet.com...
>>> Waar's die dae toe ons nog baas was?
>
>
> Toe ek nog bo gelê het!
>
Re: Uitlokking: Skuldig of nie? [boodskap #82293 is 'n antwoord op boodskap #82176] Vr, 15 Augustus 2003 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f3b395f.0@news1.mweb.co.za...

> Wat van die storie van 'it pays to advertise'? Wanneer mag 'n ou op die
> advertensie reageer?

Jy mag enige tyd op 'n advertensie adverteer, as ons nou die analogie moet
gebruik. Jy reageer deur 'n aanbod te maak, en dié aanbod hoef nie aanvaar
te word nie (die advertensie ten spyt).
Re: Uitlokking: Skuldig of nie? [boodskap #82299 is 'n antwoord op boodskap #82281] Vr, 15 Augustus 2003 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moenie worry nie met oefening kom mens oor daai vrees! Dit vat net so dêm
lank want nou is ek oud en die vroumense hardloop nou eers weg.

> Die is dêm seker.....ons boere is so effe agter die klip. Darem self kon
> ek nog nooit vasstaan as 'n vroumens my eerste nader nie. Slag op slag het
> ek weggehol!
Re: Uitlokking: Skuldig of nie? [boodskap #82309 is 'n antwoord op boodskap #82250] Vr, 15 Augustus 2003 22:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Shame - mense soos jy staan nie 'n kans met 'n regte vrou nie - die dat
julle sulke op en aanmerkings maak op die Internet. Hier is jy mos veilig?

E

"Spencer" skryf in boodskap news:1060939589.42411@radsrv1.tranzpeer.net...
> Gewees? Ons is nog steeds dame. Julle en die houtkoppe wil dit net nie
> herken nie.
Re: Uitlokking: Skuldig of nie? [boodskap #82310 is 'n antwoord op boodskap #82244] Vr, 15 Augustus 2003 22:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons het julle maar net so laat dink. Vrouens het nog altyd die hef in die
hand gehad - julle het dit net nooit geweet nie.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f3ca8fd.0@news1.mweb.co.za...
> Sjit, ons het vir eeue so gedink.....arme goed, ons.
Re: Uitlokking: Skuldig of nie? [boodskap #82615 is 'n antwoord op boodskap #82293] Do, 21 Augustus 2003 09:01 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is 100% reg, maar jy kan nie kla as die kopers kyk nie? Ook moet jy
aanvaar dat as die advertensie te uitlokkend is, gaan die een of ander
donder dink dat hy kan vat en voel ook. Mens kan tog sekerlik nie net
aanvaar alle mense is net goed nie? Dis mos 'n berekende risiko? En as
dit so is, dan is die uitlokker tot 'n sekere mate ook verantwoordelik?

"Voetleuce" skryf in boodskap news:3f3d204e$0$235@hades.is.co.za...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f3b395f.0@news1.mweb.co.za...
>
>> Wat van die storie van 'it pays to advertise'? Wanneer mag 'n ou op die
>> advertensie reageer?
>
> Jy mag enige tyd op 'n advertensie adverteer, as ons nou die analogie moet
> gebruik. Jy reageer deur 'n aanbod te maak, en dié aanbod hoef nie aanvaar
> te word nie (die advertensie ten spyt).
>
Vorige onderwerp: my dorp...
Volgende onderwerp: Federasie in Namibië?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 22:00:37 MGT 2024