Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat doen die marsmannetjies?
Wat doen die marsmannetjies? [boodskap #82143] Wo, 13 Augustus 2003 12:35 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op 27/8 is Mars die naaste aan ons vir die laaste en die volgende 60 000
jaar. Slegs 57,750,000 km van die aarde af.
Annette
Re: Wat doen die marsmannetjies? [boodskap #82333 is 'n antwoord op boodskap #82143] Sa, 16 Augustus 2003 09:40 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Draai mekaar se ore? Hulle sê as jy 'n marsman se ore 'tweak' dan word sy
'affêre' langer! So as jy 'n ou met rooi ore sien in die oggend, moet jy
weet sy vrou het 'n storieboek oor marsmanne gelees!

"Annette" skryf in boodskap news:bhdcmj$10nddb$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Op 27/8 is Mars die naaste aan ons vir die laaste en die volgende 60 000
> jaar. Slegs 57,750,000 km van die aarde af.
> Annette
>
Vorige onderwerp: Boesak en die "K"-woord
Volgende onderwerp: Die manne kom by
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 29 01:28:11 MGT 2024