Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hey Presto!!
Hey Presto!! [boodskap #81962] Do, 07 Augustus 2003 18:40 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Kaap se nuwe polisiehoof is aangewys.
Mziwandile Petros.

Annette
Re: Hey Presto!! [boodskap #81966 is 'n antwoord op boodskap #81962] Do, 07 Augustus 2003 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
du plessis[1]  is tans af-lyn  du plessis[1]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 7 Aug 2003 20:40:36 +0200, "Annette" wrote:

> Die Kaap se nuwe polisiehoof is aangewys.
> Mziwandile Petros.
>
> Annette
>
>
>

Oud terroris
Re: Hey Presto!! [boodskap #81974 is 'n antwoord op boodskap #81966] Vr, 08 Augustus 2003 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
>
>> Die Kaap se nuwe polisiehoof is aangewys.
>> Mziwandile Petros.
>>
>> Annette
>>
>

Oud terroris
DD

Daar is eintlik 'n verskil tussen 'n terroris en 'n aktivis.
Hy was glo eers 'n onderwyser...

Annette
Re: Hey Presto!! [boodskap #81985 is 'n antwoord op boodskap #81962] Vr, 08 Augustus 2003 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette het jy nie ook 'n betaalstrokie gekry nie?

Jis, maar dit gaan lekker innie Kaap!

Geld groei uit die parlie ...

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bgu7bq$s75ms$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Die Kaap se nuwe polisiehoof is aangewys.
> Mziwandile Petros.
>
> Annette
>
Re: Hey Presto!! [boodskap #81986 is 'n antwoord op boodskap #81974] Vr, 08 Augustus 2003 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Is daar 'n verskil tussen 'n onderwyser en 'n sonderwyser?

"Annette" skryf in boodskap news:bgvjej$ssmah$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>
>
>>
>>> Die Kaap se nuwe polisiehoof is aangewys.
>>> Mziwandile Petros.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
>
> Oud terroris
> DD
>
> Daar is eintlik 'n verskil tussen 'n terroris en 'n aktivis.
> Hy was glo eers 'n onderwyser...
>
> Annette
>
Re: Hey Presto!! [boodskap #81987 is 'n antwoord op boodskap #81985] Vr, 08 Augustus 2003 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, helaas, my ANC kontakte strek nie so ver nie;))
Ek het in 1983 laas 'n betaalstrokie gekry.
Annette

"Artslink.co.za" skryf in boodskap news:3f339747$0$227@hades.is.co.za...
> Annette het jy nie ook 'n betaalstrokie gekry nie?
>
> Jis, maar dit gaan lekker innie Kaap!
>
> Geld groei uit die parlie ...
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bgu7bq$s75ms$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Die Kaap se nuwe polisiehoof is aangewys.
>> Mziwandile Petros.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Hey Presto!! [boodskap #81988 is 'n antwoord op boodskap #81986] Vr, 08 Augustus 2003 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik!! Die een praat met 'n hoër stem:)
Annette

"Henri" skryf in boodskap news:XDMYa.109631$JA5.2448899@news.xtra.co.nz...
> Is daar 'n verskil tussen 'n onderwyser en 'n sonderwyser?
>
> "Annette" wrote in message
> news:bgvjej$ssmah$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>
>>
>>>
>>>> Die Kaap se nuwe polisiehoof is aangewys.
>>>> Mziwandile Petros.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>
>>
>> Oud terroris
>> DD
>>
>> Daar is eintlik 'n verskil tussen 'n terroris en 'n aktivis.
>> Hy was glo eers 'n onderwyser...
>>
>> Annette
>>
>
Re: Hey Presto!! [boodskap #81989 is 'n antwoord op boodskap #81966] Vr, 08 Augustus 2003 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hy sal sekerlik nie "onnodige" ondersoeke doen wat die regering sal ontbloot
nie. Ek Winnie sal seker weer veilig wees in die Kaap.

Wat kos 'n AK-47 in Kaapstad nou?

> On Thu, 7 Aug 2003 20:40:36 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Die Kaap se nuwe polisiehoof is aangewys.
>> Mziwandile Petros.
>>
>> Annette
>>
>
> Oud terroris
Re: Hey Presto!! [boodskap #81994 is 'n antwoord op boodskap #81987] Vr, 08 Augustus 2003 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kontakte of kontrakte?

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bh079b$skacv$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Nee, helaas, my ANC kontakte strek nie so ver nie;))
> Ek het in 1983 laas 'n betaalstrokie gekry.
> Annette
>
>
> "Artslink.co.za" wrote in message
> news:3f339747$0$227@hades.is.co.za...
>> Annette het jy nie ook 'n betaalstrokie gekry nie?
>>
>> Jis, maar dit gaan lekker innie Kaap!
>>
>> Geld groei uit die parlie ...
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bgu7bq$s75ms$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Die Kaap se nuwe polisiehoof is aangewys.
>>> Mziwandile Petros.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Hey Presto!! [boodskap #82002 is 'n antwoord op boodskap #81994] Vr, 08 Augustus 2003 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek bry - so woorde met 'n r in bly ek van weg:)
Annette

"Artslink.co.za" skryf in boodskap news:3f33abe9$0$237@hades.is.co.za...
> Kontakte of kontrakte?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bh079b$skacv$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Nee, helaas, my ANC kontakte strek nie so ver nie;))
>> Ek het in 1983 laas 'n betaalstrokie gekry.
>> Annette
>>
>>
>> "Artslink.co.za" wrote in message
>> news:3f339747$0$227@hades.is.co.za...
>>> Annette het jy nie ook 'n betaalstrokie gekry nie?
>>>
>>> Jis, maar dit gaan lekker innie Kaap!
>>>
>>> Geld groei uit die parlie ...
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bgu7bq$s75ms$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Die Kaap se nuwe polisiehoof is aangewys.
>>>> Mziwandile Petros.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Hey Presto!! [boodskap #82063 is 'n antwoord op boodskap #81974] Ma, 11 Augustus 2003 13:18 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote

> Daar is eintlik 'n verskil tussen 'n terroris en 'n aktivis.
> Hy was glo eers 'n onderwyser...

'n Suksesvolle onderwyser is een wat geleer
het om beide terroris en aktivis te wees.

Penkop in die klaskamer
Vorige onderwerp: Tronkstraf
Volgende onderwerp: Nog een weg.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 18:08:16 MGT 2024