Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "i" met 'n kappie?
"i" met 'n kappie? [boodskap #81763] Ma, 04 Augustus 2003 22:50 na volgende boodskap
Tufka  is tans af-lyn  Tufka
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Is daar woorde in Afrikaans met 'n kappie op die "i"?
My man het 'n boek oor "Typography" en daarin word beweer dat in
Afrikaans woorde met 'n î bestaan, en nou breek ek my kop, maar kan nie
aan een dink nie? Is ek net verroes of is daar sulkes?

Dankie
Tuffy
Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81766 is 'n antwoord op boodskap #81763] Di, 05 Augustus 2003 04:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die boek is verkeerd.
Annette

"Tufka" skryf in boodskap news:bgmoc1$6re$06$1@news.t-online.com...
> Is daar woorde in Afrikaans met 'n kappie op die "i"?
> My man het 'n boek oor "Typography" en daarin word beweer dat in
> Afrikaans woorde met 'n � bestaan, en nou breek ek my kop, maar kan nie
> aan een dink nie? Is ek net verroes of is daar sulkes?
>
> Dankie
> Tuffy
>
Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81774 is 'n antwoord op boodskap #81766] Di, 05 Augustus 2003 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tufka  is tans af-lyn  Tufka
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dankie Annette, ek het ook so gedink.

Annette wrote:
> Die boek is verkeerd.
> Annette
>
>
> "Tufka" wrote in message
> news:bgmoc1$6re$06$1@news.t-online.com...
>
>> Is daar woorde in Afrikaans met 'n kappie op die "i"?
>> My man het 'n boek oor "Typography" en daarin word beweer dat in
>> Afrikaans woorde met 'n î bestaan, en nou breek ek my kop, maar kan nie
>> aan een dink nie? Is ek net verroes of is daar sulkes?

>> Dankie
>> Tuffy

>
Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81777 is 'n antwoord op boodskap #81774] Di, 05 Augustus 2003 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Net weer 'n bewys dat mens nie alles moet glo wat jy lees nie;)))
Ek wonder nogal hoe hulle die i met die kappie sou wou uitspreek:)
Annette

"Tufka" skryf in boodskap news:bgnmo6$nlc$05$1@news.t-online.com...
> Dankie Annette, ek het ook so gedink.
>
> Annette wrote:
>> Die boek is verkeerd.
>> Annette
>>
>>
>> "Tufka" wrote in message
>> news:bgmoc1$6re$06$1@news.t-online.com...
>>
>>> Is daar woorde in Afrikaans met 'n kappie op die "i"?
>>> My man het 'n boek oor "Typography" en daarin word beweer dat in
>>> Afrikaans woorde met 'n � bestaan, en nou breek ek my kop, maar kan nie
>>> aan een dink nie? Is ek net verroes of is daar sulkes?
>
>>> Dankie
>>> Tuffy
>
>>
>
Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81787 is 'n antwoord op boodskap #81777] Di, 05 Augustus 2003 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tufka  is tans af-lyn  Tufka
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Kon ek my ook nie so regtig voorstel nie! En die boek is nogals baie
goed en berug vir sy "goedheid"!

Annette wrote:
> Net weer 'n bewys dat mens nie alles moet glo wat jy lees nie;)))
> Ek wonder nogal hoe hulle die i met die kappie sou wou uitspreek:)
> Annette
>
>
> "Tufka" wrote in message
> news:bgnmo6$nlc$05$1@news.t-online.com...
>
>> Dankie Annette, ek het ook so gedink.

>> Annette wrote:

>>> Die boek is verkeerd.
>>> Annette
>
>
>>> "Tufka" wrote in message
>>> news:bgmoc1$6re$06$1@news.t-online.com...
>
>
>>>> Is daar woorde in Afrikaans met 'n kappie op die "i"?
>>>> My man het 'n boek oor "Typography" en daarin word beweer dat in
>>>> Afrikaans woorde met 'n î bestaan, en nou breek ek my kop, maar kan nie
>>>> aan een dink nie? Is ek net verroes of is daar sulkes?
>>
>>>> Dankie
>>>> Tuffy
>>
>
Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81810 is 'n antwoord op boodskap #81787] Di, 05 Augustus 2003 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oepsie!!! Daar is glo toe een woord. Slegs een,
Die meervoud van wig.
mens kan dit nie op die komper skryf nie, en mens spreek dit wi-hi uit;))

Annette

"Tufka" skryf in boodskap news:bgo08m$7of$02$1@news.t-online.com...
> Kon ek my ook nie so regtig voorstel nie! En die boek is nogals baie
> goed en berug vir sy "goedheid"!
>
> Annette wrote:
>> Net weer 'n bewys dat mens nie alles moet glo wat jy lees nie;)))
>> Ek wonder nogal hoe hulle die i met die kappie sou wou uitspreek:)
>> Annette
>>
>>
>> "Tufka" wrote in message
>> news:bgnmo6$nlc$05$1@news.t-online.com...
>>
>>> Dankie Annette, ek het ook so gedink.
>
>>> Annette wrote:
>
>>>> Die boek is verkeerd.
>>>> Annette
>>
>>
>>>> "Tufka" wrote in message
>>>> news:bgmoc1$6re$06$1@news.t-online.com...
>>
>>
>>>> >Is daar woorde in Afrikaans met 'n kappie op die "i"?
>>>> >My man het 'n boek oor "Typography" en daarin word beweer dat in
>>>> >Afrikaans woorde met 'n � bestaan, en nou breek ek my kop, maar kan nie
>>>> >aan een dink nie? Is ek net verroes of is daar sulkes?
>>>
>>>> >Dankie
>>>> >Tuffy
>>>
>>
>
Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81819 is 'n antwoord op boodskap #81810] Di, 05 Augustus 2003 17:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou hoekom sal mens dan nou nie w�e op 'n komper kan skryf nie? ;-)

"Annette" skryf in boodskap news:bgoe71$r86jb$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Oepsie!!! Daar is glo toe een woord. Slegs een,
> Die meervoud van wig.
> mens kan dit nie op die komper skryf nie, en mens spreek dit wi-hi uit;))
>
> Annette
>
Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81820 is 'n antwoord op boodskap #81819] Di, 05 Augustus 2003 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Want Annette herhaal ander mense se woorde en gedagtes wat sy op 'n
ander groep lees, klakkeloos hier, en ook op ander groepe waar sy
deelneem. Dan maak sy of dit haar eie woorde is. Iets wat mens
plagiaat noem in die gewone wereld. Op 'n ander lys het hulle hierdie
woord bespreek, en die persoon het nie geweet hoe om die kappie op die
"i" te kry nie.

"Jottie" wrote:

> Nou hoekom sal mens dan nou nie wîe op 'n komper kan skryf nie? ;-)
>
> "Annette" wrote in message
> news:bgoe71$r86jb$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Oepsie!!! Daar is glo toe een woord. Slegs een,
>> Die meervoud van wig.
>> mens kan dit nie op die komper skryf nie, en mens spreek dit wi-hi uit;))

>> Annette

>
Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81838 is 'n antwoord op boodskap #81819] Di, 05 Augustus 2003 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Omdat mens nie lus is nie:))
Annette

"Jottie" skryf in boodskap news:3f2fe672$0$246$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> Nou hoekom sal mens dan nou nie w�e op 'n komper kan skryf nie? ;-)
>
> "Annette" wrote in message
> news:bgoe71$r86jb$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Oepsie!!! Daar is glo toe een woord. Slegs een,
>> Die meervoud van wig.
>> mens kan dit nie op die komper skryf nie, en mens spreek dit wi-hi uit;))
>>
>> Annette
>>
>
Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81856 is 'n antwoord op boodskap #81810] Wo, 06 Augustus 2003 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tufka  is tans af-lyn  Tufka
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Daar is altyd ene! Thanks. Regtig nie 'n baie mooi woordjie nie.

Annette wrote:
> Oepsie!!! Daar is glo toe een woord. Slegs een,
> Die meervoud van wig.
> mens kan dit nie op die komper skryf nie, en mens spreek dit wi-hi uit;))
>
> Annette
>
>
> "Tufka" wrote in message
> news:bgo08m$7of$02$1@news.t-online.com...
>
>> Kon ek my ook nie so regtig voorstel nie! En die boek is nogals baie
>> goed en berug vir sy "goedheid"!

>> Annette wrote:

>>> Net weer 'n bewys dat mens nie alles moet glo wat jy lees nie;)))
>>> Ek wonder nogal hoe hulle die i met die kappie sou wou uitspreek:)
>>> Annette
>
>
>>> "Tufka" wrote in message
>>> news:bgnmo6$nlc$05$1@news.t-online.com...
>
>
>>>> Dankie Annette, ek het ook so gedink.
>>
>>>> Annette wrote:
>>
>>
>>>> >Die boek is verkeerd.
>>>> >Annette
>>>
>>>
>>>> >"Tufka" wrote in message
>>>> >news:bgmoc1$6re$06$1@news.t-online.com...
>>>
>>>
>>>
>>>> >>Is daar woorde in Afrikaans met 'n kappie op die "i"?
>>>> >>My man het 'n boek oor "Typography" en daarin word beweer dat in
>>>> >>Afrikaans woorde met 'n î bestaan, en nou breek ek my kop, maar kan
>
> nie
>
>>>> >>aan een dink nie? Is ek net verroes of is daar sulkes?
>>>>
>>>> >>Dankie
>>>> >>Tuffy
>>>>
>>>
>>>
>>>
>
Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81909 is 'n antwoord op boodskap #81763] Wo, 06 Augustus 2003 20:04 Na vorige boodskap
MBP  is tans af-lyn  MBP
Boodskappe: 10
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
i koffie
Vorige onderwerp: Nog 'n nuwe party gestig
Volgende onderwerp: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 16:43:34 MGT 2024