Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Iemand om meet te praat!!!
Re: Iemand om meet te praat!!! [boodskap #817] Do, 19 Junie 2003 02:41 na volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bcqje8$jum$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sit en luister nou na iets rustigs...U2, Top gun se "soundtrack", en
> Bach, Beethoven..en so aan.
>
> Dit werk so: 'n planter het 'n ronde "disk" of "opener" wat 'n vlak tipe van
> slootjie in die grond maak. dan kom die planteendheid agterna en laat van
> die saad in die voorafegemaakte "slootjie" Dan kom daar weer krappers
> agterna wat die saad toekrap. Die doel van die drukwielle is om die grond
> wat die krappers oor die daad gegooi het weer vas te trap.
>
Plant julle meesal koring, of mielies ook?

Lorinda
Re: Iemand om meet te praat!!! [boodskap #853 is 'n antwoord op boodskap #817] Vr, 20 Junie 2003 02:08 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mielies, sonneblom, sorgum (mens mag mos nie meer praat van kafferkoring
nie) koring, boontjies, aspersies, aardtappels. dis wat alles in hierdie
streek verbou word

"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef121c4_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
|
| "Andries Kriel" skryf in boodskap news:bcqje8$jum$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| > Ek sit en luister nou na iets rustigs...U2, Top gun se "soundtrack", en
| > Bach, Beethoven..en so aan.
| >
| > Dit werk so: 'n planter het 'n ronde "disk" of "opener" wat 'n vlak tipe van
| > slootjie in die grond maak. dan kom die planteendheid agterna en laat van
| > die saad in die voorafegemaakte "slootjie" Dan kom daar weer krappers
| > agterna wat die saad toekrap. Die doel van die drukwielle is om die grond
| > wat die krappers oor die daad gegooi het weer vas te trap.
| >
| Plant julle meesal koring, of mielies ook?
|
| Lorinda
Vorige onderwerp: Die tyd is hier ...
Volgende onderwerp: Re: oops
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 16:34:46 MGT 2024