Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dr. Kelly selfmoord en die media
Dr. Kelly selfmoord en die media [boodskap #81596] Vr, 01 Augustus 2003 06:45 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tydens 'n BBC-program "Reporters" ongeveer 10 dae gelede merk 'n Amerikaanse
joernalis op dat Dr. David Kelly gereeld met die media gepraat het oor sy
insae mbt WMV in Irak. Volgens die joernalis het die betrokke
BBC-verslaggewer vir Dr. Kelly verhef tot 'n "koverte" bron - soortgelyk as
Watergate se "deep-throat". Die BBC-verslaggewer het egter sy "koverte"
informant se inligting so aangewend dat Kelly se kollegas hom as die
BBC-informant herken het. Kelly was 'n lam ter slagting.

Wie beheer die media om soortgelyke gevalle te voorkom? Wie waak oor die
wagte?
Re: Dr. Kelly selfmoord en die media [boodskap #81600 is 'n antwoord op boodskap #81596] Vr, 01 Augustus 2003 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bgd2al$ivk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Tydens 'n BBC-program "Reporters" ongeveer 10 dae gelede merk 'n Amerikaanse
> joernalis op dat Dr. David Kelly gereeld met die media gepraat het oor sy
> insae mbt WMV in Irak. Volgens die joernalis het die betrokke
> BBC-verslaggewer vir Dr. Kelly verhef tot 'n "koverte" bron - soortgelyk as
> Watergate se "deep-throat". Die BBC-verslaggewer het egter sy "koverte"
> informant se inligting so aangewend dat Kelly se kollegas hom as die
> BBC-informant herken het. Kelly was 'n lam ter slagting.
>
> Wie beheer die media om soortgelyke gevalle te voorkom? Wie waak oor die
> wagte?

Watter "gevalle"? Informante? Ek dink daar is baie met die media verkeerd
maar ek kan nie sien hoe anders hulle te werk kan gaan in die geval van 'n
politieke skandaal nie. Die vraag op hierdie stadium is eerstens of die
siening van die Amerikaanse joernalis korrek is.

Lorinda
Re: Dr. Kelly selfmoord en die media [boodskap #81619 is 'n antwoord op boodskap #81600] Vr, 01 Augustus 2003 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Onderskeid tussen die politieke skandaal en die hantering van hierdie
inligtingsbron kan getref word.
(Persoonlik kry ek die indruk dat die BBC se eie agenda het - maar, ek sal
berus by die resultaat van die regter se ondersoek.)
Daar was onlangs 'n soortgelyke geval in die VSA (Washington Post ?) waar
die verslaggewer blykbaar oor 'n tydperk vals inligting gepubliseer het.

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f2a120d$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bgd2al$ivk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Tydens 'n BBC-program "Reporters" ongeveer 10 dae gelede merk 'n
> Amerikaanse
>> joernalis op dat Dr. David Kelly gereeld met die media gepraat het oor sy
>> insae mbt WMV in Irak. Volgens die joernalis het die betrokke
>> BBC-verslaggewer vir Dr. Kelly verhef tot 'n "koverte" bron - soortgelyk
> as
>> Watergate se "deep-throat". Die BBC-verslaggewer het egter sy "koverte"
>> informant se inligting so aangewend dat Kelly se kollegas hom as die
>> BBC-informant herken het. Kelly was 'n lam ter slagting.
>>
>> Wie beheer die media om soortgelyke gevalle te voorkom? Wie waak oor die
>> wagte?
>
> Watter "gevalle"? Informante? Ek dink daar is baie met die media verkeerd
> maar ek kan nie sien hoe anders hulle te werk kan gaan in die geval van 'n
> politieke skandaal nie. Die vraag op hierdie stadium is eerstens of die
> siening van die Amerikaanse joernalis korrek is.
>
> Lorinda
>
Re: Dr. Kelly selfmoord en die media [boodskap #81622 is 'n antwoord op boodskap #81619] Vr, 01 Augustus 2003 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Watter "gevalle"? Informante? Ek dink daar is baie met die media verkeerd
>> maar ek kan nie sien hoe anders hulle te werk kan gaan in die geval van 'n
>> politieke skandaal nie. Die vraag op hierdie stadium is eerstens of die
>> siening van die Amerikaanse joernalis korrek is.
>>
>> Lorinda

Ek weet nie of dit soseer onwaarhede was wat aanleiding gegee het tot die
skandaal nie, dit was meer oor die feit dat hulle plagiaat gepleeg het deur
ander verslaggewers se materiaal onder hulle eie naam te publiseer. En dit
was nie die koerant nie dit was een van hulle "African American"
verslaggewers. Hierdie storie het seker onherstelbare skade gedoen aan die
koerant se kredietwaardigheid.

Die Wasington Port baie uitgesproke teen die amerikaanse regeing.
Re: Dr. Kelly selfmoord en die media [boodskap #81637 is 'n antwoord op boodskap #81619] Vr, 01 Augustus 2003 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bgdkep$t35$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Onderskeid tussen die politieke skandaal en die hantering van hierdie
> inligtingsbron kan getref word.
> (Persoonlik kry ek die indruk dat die BBC se eie agenda het - maar, ek sal
> berus by die resultaat van die regter se ondersoek.)
> Daar was onlangs 'n soortgelyke geval in die VSA (Washington Post ?) waar
> die verslaggewer blykbaar oor 'n tydperk vals inligting gepubliseer het.

Ek weet nie of die hantering van die inligtingsbron die probleem was nie.
Kelly het in 'n klein wereldjie beweeg, toe die heksejag in erns begin (en
daar moes groot druk uit Downing Street gekom het, soos afgelei uit Blair en
Campbell se opvoering elke dag voor die naam bekend geword het) sou hulle
wel uitvind wie dit was.

Dit was darem nie dieselfde as die joernalis by die Washington Post nie, die
BBC het nie inligting doelbewus gefabriseer of uit ander bronne oorgeskryf
nie..
(Watter agenda het die BBC? Om die idee by mense te laat posvat dat daar
dalk nie WMD in Irak is nie?:-))

Lorinda
Re: Dr. Kelly selfmoord en die media [boodskap #81638 is 'n antwoord op boodskap #81637] Vr, 01 Augustus 2003 19:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Daar was onlangs 'n soortgelyke geval in die VSA (Washington Post ?) waar
>> die verslaggewer blykbaar oor 'n tydperk vals inligting gepubliseer het.

Dalk bedoel jy Jayson Blair van die New York Times?
Re: Dr. Kelly selfmoord en die media [boodskap #81639 is 'n antwoord op boodskap #81638] Vr, 01 Augustus 2003 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

>>> Daar was onlangs 'n soortgelyke geval in die VSA (Washington Post ?) waar
>>> die verslaggewer blykbaar oor 'n tydperk vals inligting gepubliseer het.
>
> Dalk bedoel jy Jayson Blair van die New York Times?

Te vinnig gestuur - wou byvoeg, dat dalk praat julle van iemand
anders, want die Jayson Blair saak handel oor plagiaat, en nie
noodwendig vals inligting nie.
Elkgeval...
Re: Dr. Kelly selfmoord en die media [boodskap #81640 is 'n antwoord op boodskap #81638] Vr, 01 Augustus 2003 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:pbglivgmqm397gmmjtem05hp5e3agm0lo4@4ax.com...
>
>>> Daar was onlangs 'n soortgelyke geval in die VSA (Washington Post ?) waar
>>> die verslaggewer blykbaar oor 'n tydperk vals inligting gepubliseer
het.
>
> Dalk bedoel jy Jayson Blair van die New York Times?

Dit is wat ons bedoel. Dankie Katryn.

Lorinda
Re: Dr. Kelly selfmoord en die media [boodskap #81642 is 'n antwoord op boodskap #81640] Vr, 01 Augustus 2003 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

Jonas: Daar was onlangs 'n soortgelyke geval in die VSA (Washington
Post ?) waar die verslaggewer blykbaar oor 'n tydperk vals inligting
gepubliseer het.

Katryn: Dalk bedoel jy Jayson Blair van die New York Times?

Lorinda: Dit is wat ons bedoel. Dankie Katryn.

Katryn: Plesier. Ek kon net nie langer op my hande sit nie. :-))
Vals inligting is darem ook baie anders as plagiaat. Wees maar altyd
versigtig vir Jonas se "feite". :-))
Re: Dr. Kelly selfmoord en die media [boodskap #81653 is 'n antwoord op boodskap #81637] Sa, 02 Augustus 2003 02:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda - ek stem saam dat die twee sake (VSA en BBC) nie werklik goeie
vergelyke maak nie.
Wat my wel pla is die feit dat Kelly se insette aan die BBC-man/vrou verhef
is tot die van 'n tipe "koverte" bron.

"Lorinda" skryf in boodskap news:bgedfu$lou$2@newsg2.svr.pol.co.uk...
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bgdkep$t35$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Onderskeid tussen die politieke skandaal en die hantering van hierdie
>> inligtingsbron kan getref word.
>> (Persoonlik kry ek die indruk dat die BBC se eie agenda het - maar, ek sal
>> berus by die resultaat van die regter se ondersoek.)
>> Daar was onlangs 'n soortgelyke geval in die VSA (Washington Post ?) waar
>> die verslaggewer blykbaar oor 'n tydperk vals inligting gepubliseer het.
>
> Ek weet nie of die hantering van die inligtingsbron die probleem was nie.
> Kelly het in 'n klein wereldjie beweeg, toe die heksejag in erns begin (en
> daar moes groot druk uit Downing Street gekom het, soos afgelei uit Blair en
> Campbell se opvoering elke dag voor die naam bekend geword het) sou hulle
> wel uitvind wie dit was.
>
> Dit was darem nie dieselfde as die joernalis by die Washington Post nie, die
> BBC het nie inligting doelbewus gefabriseer of uit ander bronne oorgeskryf
> nie..
> (Watter agenda het die BBC? Om die idee by mense te laat posvat dat daar
> dalk nie WMD in Irak is nie?:-))
>
> Lorinda
>
Re: Dr. Kelly selfmoord en die media [boodskap #81654 is 'n antwoord op boodskap #81642] Sa, 02 Augustus 2003 02:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn - na watter sg. "feitelikhede" verwys jy waar die fout(e) gemaak is?
Of reflekteer "ons" bloot op ons eie tekortkominge hier ;-))

"Katryn" skryf in boodskap news:elhlivsm1l8nooctj3rndeji984gtoutkh@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
> Jonas: Daar was onlangs 'n soortgelyke geval in die VSA (Washington
> Post ?) waar die verslaggewer blykbaar oor 'n tydperk vals inligting
> gepubliseer het.
>
> Katryn: Dalk bedoel jy Jayson Blair van die New York Times?
>
> Lorinda: Dit is wat ons bedoel. Dankie Katryn.
>
> Katryn: Plesier. Ek kon net nie langer op my hande sit nie. :-))
> Vals inligting is darem ook baie anders as plagiaat. Wees maar altyd
> versigtig vir Jonas se "feite". :-))
>
Re: Dr. Kelly selfmoord en die media [boodskap #81661 is 'n antwoord op boodskap #81654] Sa, 02 Augustus 2003 07:30 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien is dit bietjie gou om te praat, maar ek dink Dr Kelly gaan lank
onthou word as die eerste persoon wie se selfmoord gelei het tot 'n eerste
minister se openbare ondervraging.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bgf88c$prr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Katryn - na watter sg. "feitelikhede" verwys jy waar die fout(e) gemaak is?
> Of reflekteer "ons" bloot op ons eie tekortkominge hier ;-))
> "Katryn" wrote in message
> news:elhlivsm1l8nooctj3rndeji984gtoutkh@4ax.com...
>> "Lorinda" wrote:
>>
>> Jonas: Daar was onlangs 'n soortgelyke geval in die VSA (Washington
>> Post ?) waar die verslaggewer blykbaar oor 'n tydperk vals inligting
>> gepubliseer het.
>>
>> Katryn: Dalk bedoel jy Jayson Blair van die New York Times?
>>
>> Lorinda: Dit is wat ons bedoel. Dankie Katryn.
>>
>> Katryn: Plesier. Ek kon net nie langer op my hande sit nie. :-))
>> Vals inligting is darem ook baie anders as plagiaat. Wees maar altyd
>> versigtig vir Jonas se "feite". :-))
>>
>
Vorige onderwerp: Bel asseblief 082 237 3000 en gee jou mening
Volgende onderwerp: Survivor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 20:46:04 MGT 2024