Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Survivor
Survivor [boodskap #81401] Wo, 30 Julie 2003 07:42 na volgende boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
Die nuwe reeks het gisteraand begin. Ek het dit vreeslik geniet en my
huishouding kom tot stilstand wanneer dié program sy opwagting maak.
Die interaksies tussen die verskillende mense is vir my van die
wonderlikste! En gisteraand het die reeks verras met n vrouespan
teenoor n mannespan! Ek het werklik die eerste verskil tussen die
manne en vroue so geniet toe die manne n baie goeie skuiling begin bou
het en die vroue hulle wasgoed begin was het omdat dié glo gestink
het!

Werklik vir my skreeusnaaks.
:-)
Re: Survivor [boodskap #81406 is 'n antwoord op boodskap #81401] Wo, 30 Julie 2003 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan VarkBoer  is tans af-lyn  Jan VarkBoer
Boodskappe: 22
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek weet onds is agter die Amerikaaners maar ek gaan die reeks rustig sit en
kyk, ek gaan nie vooruit kyk om te sien wie gewen het nie. Dit was nogal 'n
goeie begin vir die vrouens al was dit vir Daniel se onvermoe om homself te
balanseer. Daai vroue is 'n bietjie koud teenoor daai dowe meisie! Veral
in die nag en as hulle praat, gee haar nie kans om te lippelees nie.
Re: Survivor [boodskap #81420 is 'n antwoord op boodskap #81406] Wo, 30 Julie 2003 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jul 2003 10:55:34 +0200, "Jan VarkBoer"
served the following to the group:

> Ek weet onds is agter die Amerikaaners maar ek gaan die reeks rustig sit en
> kyk, ek gaan nie vooruit kyk om te sien wie gewen het nie. Dit was nogal 'n
> goeie begin vir die vrouens al was dit vir Daniel se onvermoe om homself te
> balanseer. Daai vroue is 'n bietjie koud teenoor daai dowe meisie! Veral
> in die nag en as hulle praat, gee haar nie kans om te lippelees nie.
>

daai dowe girl gaan nogal vir `n verrassingtjie sorg
Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Survivor [boodskap #81429 is 'n antwoord op boodskap #81401] Wo, 30 Julie 2003 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rachel Couché" skryf in boodskap news:b832399c.0307292342.1747460d@posting.google.com...
> Die nuwe reeks het gisteraand begin. Ek het dit vreeslik geniet en my
> huishouding kom tot stilstand wanneer dié program sy opwagting maak.
> Die interaksies tussen die verskillende mense is vir my van die
> wonderlikste! En gisteraand het die reeks verras met n vrouespan
> teenoor n mannespan! Ek het werklik die eerste verskil tussen die
> manne en vroue so geniet toe die manne n baie goeie skuiling begin bou
> het en die vroue hulle wasgoed begin was het omdat dié glo gestink
> het!
>
> Werklik vir my skreeusnaaks.
> :-)

Gisteraand het daar ook 'n nuwe reeks hier in Amerika begin wat 'n eerste is
vir realiteits programme. Die reeks se naam is "when boy meets boy".

Dit is dieselfde as "the Bachelor" maar vir homosekseule mans. Die "twist"
is dat nie die keuses homoseksueel is nie so die arme outjie kan dalk 'n
"straight" ou kies aan die einde. Dan verbeur hy natuurlik die hoof prys en
kry net geld.

Miskien sien ons eendag 'n "Survivor" met twee homoseksueele spanne. Dit sal
snaaks wees om daai outjies in die veld te sien rondhardloop!!
Re: Survivor [boodskap #81430 is 'n antwoord op boodskap #81429] Wo, 30 Julie 2003 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Glücklich"

> Miskien sien ons eendag 'n "Survivor" met twee homoseksueele spanne. Dit sal
> snaaks wees om daai outjies in die veld te sien rondhardloop!!

Ek hoop jy onthou dat 'n gay ou die eerste
Survivor gewen het.

Tant Hessie van Kaalrand
Re: Survivor [boodskap #81431 is 'n antwoord op boodskap #81401] Wo, 30 Julie 2003 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rachel Couché" skryf in boodskap news:
.
> Die nuwe reeks het gisteraand begin. Ek het dit vreeslik geniet en my
> huishouding kom tot stilstand wanneer dié program sy opwagting maak.

Dis darem snaaks, dp, dat die Survivor reeks dieselfde tyd in
Engeland en SA begin.

Tant Hessie van die Amazon
Re: Survivor [boodskap #81437 is 'n antwoord op boodskap #81406] Wo, 30 Julie 2003 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Jan VarkBoer" skryf in boodskap news:...
> Ek weet onds is agter die Amerikaaners maar ek gaan die reeks rustig sit en
> kyk, ek gaan nie vooruit kyk om te sien wie gewen het nie. Dit was nogal 'n
> goeie begin vir die vrouens al was dit vir Daniel se onvermoe om homself te
> balanseer. Daai vroue is 'n bietjie koud teenoor daai dowe meisie! Veral
> in die nag en as hulle praat, gee haar nie kans om te lippelees nie.

Ragel: Ek wil ook niks vooraf weet nie.

Vir die eerste keer het n groepie vroue seker goed gevoel oor hulle
heupe het! Ek dink dat die vroue wel gaan swaarkry maar ek dink hulle
kan die ma(n)s opkom. Skuus!:-)
Re: Survivor [boodskap #81443 is 'n antwoord op boodskap #81437] Wo, 30 Julie 2003 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rachel Couché" > Ek weet onds is agter die Amerikaaners maar ek gaan die reeks rustig sit[/color]
en
>> kyk, ek gaan nie vooruit kyk om te sien wie gewen het nie.
> Ragel: Ek wil ook niks vooraf weet nie.

Dis vir tog so snaaks dat " Rachel" wat daar in Engeland
veronderstel is om te sit, nou Survivor dieselfde tyd sit en
kyk as die ouens in SA. Rachel weet origens nie hoe om
die woord Afrikaner te spel nie. Forensies interessant.

Penkop op kommando
Re: Survivor [boodskap #81446 is 'n antwoord op boodskap #81443] Wo, 30 Julie 2003 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote:

>
> "Rachel Couché"
>>> Ek weet onds is agter die Amerikaaners maar ek gaan die reeks rustig sit
> en
>>> kyk, ek gaan nie vooruit kyk om te sien wie gewen het nie.
>> Ragel: Ek wil ook niks vooraf weet nie.
>
> Dis vir tog so snaaks dat " Rachel" wat daar in Engeland
> veronderstel is om te sit, nou Survivor dieselfde tyd sit en
> kyk as die ouens in SA. Rachel weet origens nie hoe om
> die woord Afrikaner te spel nie. Forensies interessant.

Ag daar gaan jy alweer. Rachel sit in SUID AFRIKA. Sy is nie du
plessis nie. Ek "ken" haar van 'n ander poslys af. As jy my nie glo
nie, vra jou vriend die Plaasvark! Hy ken haar ook.
Dis moeilik genoeg vir nuwe mense om hier te begin deelneem met al die
strooi van die Suidwesters en Glucklich's en kie. Waarom probeer jy
boonop veral vrouens hier verjaag?
Lorinda sit in Engeland. Sy is ook nie du plessis nie. Of jy
nogsteeds dink ek is du plessis, sal my ook nie verbaas nie. Maar ek
sit hier in Amerika. Dus: Rachel= SA. Lorinda=UK. Asseblief glo
dit nou!!!

Terloops, jou onderrok hang alweer uit.
Re: Survivor [boodskap #81449 is 'n antwoord op boodskap #81446] Wo, 30 Julie 2003 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" wrote in message

> Dis moeilik genoeg vir nuwe mense om hier te begin deelneem met al die
> strooi van die Suidwesters en Glucklich's en kie. Waarom probeer jy
> boonop veral vrouens hier verjaag?

En wie het jou opinie gevra?

Tant Hessie van Parnassus
Re: Survivor [boodskap #81450 is 'n antwoord op boodskap #81449] Wo, 30 Julie 2003 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote:

> En wie het jou opinie gevra?

Moet ek dan my opinies vir myself hou, net omdat jy dit nie wil hoor
nie?

> Tant Hessie van Parnassus

So, dit was alweer jy wat vanoggend die ingang na die orakel geblok
het!

Danielle - Die feeks van Athene
Re: Survivor [boodskap #81467 is 'n antwoord op boodskap #81446] Do, 31 Julie 2003 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die Muis jeuk alweer en soek om gekrap te word...........as sy iemand simpel
genoeg kan kry!

"Katryn" skryf in boodskap news:at2givcup7dus867g7blg7il3b7somdrp6@4ax.com...
> "@rogers.com" wrote:
>
>>
>> "Rachel Couché" >
>>>> Ek weet onds is agter die Amerikaaners maar ek gaan die reeks rustig
sit
>> en
>>>> kyk, ek gaan nie vooruit kyk om te sien wie gewen het nie.
>>> Ragel: Ek wil ook niks vooraf weet nie.
>>
>> Dis vir tog so snaaks dat " Rachel" wat daar in Engeland
>> veronderstel is om te sit, nou Survivor dieselfde tyd sit en
>> kyk as die ouens in SA. Rachel weet origens nie hoe om
>> die woord Afrikaner te spel nie. Forensies interessant.
>
> Ag daar gaan jy alweer. Rachel sit in SUID AFRIKA. Sy is nie du
> plessis nie. Ek "ken" haar van 'n ander poslys af. As jy my nie glo
> nie, vra jou vriend die Plaasvark! Hy ken haar ook.
> Dis moeilik genoeg vir nuwe mense om hier te begin deelneem met al die
> strooi van die Suidwesters en Glucklich's en kie. Waarom probeer jy
> boonop veral vrouens hier verjaag?
> Lorinda sit in Engeland. Sy is ook nie du plessis nie. Of jy
> nogsteeds dink ek is du plessis, sal my ook nie verbaas nie. Maar ek
> sit hier in Amerika. Dus: Rachel= SA. Lorinda=UK. Asseblief glo
> dit nou!!!
>
> Terloops, jou onderrok hang alweer uit.
>
Re: Survivor [boodskap #81486 is 'n antwoord op boodskap #81430] Do, 31 Julie 2003 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ek hoop jy onthou dat 'n gay ou die eerste
> Survivor gewen het.

Haai nee antie ek onthou dit nie, ek het nie die eerste reeks gekyk nie, net
die tweede een en dit was vir my genoeg.
Re: Survivor [boodskap #81488 is 'n antwoord op boodskap #81446] Do, 31 Julie 2003 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Dis moeilik genoeg vir nuwe mense om hier te begin deelneem met al die
> strooi van die Suidwesters en Glucklich's en kie. Waarom probeer jy
> boonop veral vrouens hier verjaag?

Daar maak jy nou al weer my gevoelens seer.

Sies vir jou.
Re: Survivor [boodskap #81494 is 'n antwoord op boodskap #81449] Do, 31 Julie 2003 10:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Well Antie as jy iets op 'n publieke nuusgroep te sê het, gaan mense mos
reageer daarop. As jy nie ons opinies oor 'n ding wil hoor nie, bly stil of
stuur vir die persoon 'n privaat e-mail - so maklik soos dit.

E

"@rogers.com" wrote in message
news:ykWVa.2204$4UE.924@news01.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> "Katryn" wrote in message
>
>> Dis moeilik genoeg vir nuwe mense om hier te begin deelneem met al die
>> strooi van die Suidwesters en Glucklich's en kie. Waarom probeer jy
>> boonop veral vrouens hier verjaag?
>
> En wie het jou opinie gevra?
>
> Tant Hessie van Parnassus
>
Re: Survivor [boodskap #81507 is 'n antwoord op boodskap #81488] Do, 31 Julie 2003 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Toemaar Vrolik - ek hoop jy hou lekker vakansie daar op die Karribiese
eilande, en kom terug minder seergemaak:))
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:fC5Wa.14935$5O3.9265@fe03.atl2.webusenet.com...
>> Dis moeilik genoeg vir nuwe mense om hier te begin deelneem met al die
>> strooi van die Suidwesters en Glucklich's en kie. Waarom probeer jy
>> boonop veral vrouens hier verjaag?
>
> Daar maak jy nou al weer my gevoelens seer.
>
> Sies vir jou.
>
Re: Survivor [boodskap #81545 is 'n antwoord op boodskap #81488] Do, 31 Julie 2003 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Glücklich" wrote:

> Daar maak jy nou al weer my gevoelens seer.
>
> Sies vir jou.

Moet ek nou sleg voel? :-)
Re: Survivor (vir Glücklich) [boodskap #81547 is 'n antwoord op boodskap #81545] Do, 31 Julie 2003 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

>> Daar maak jy nou al weer my gevoelens seer.
>> Sies vir jou.

Ek lees netnou gou op 'n ander lys, en iemand het daar "diep
gedagtes"gepos. Hier is een spesiaal net vir jou:
"All of us could take a lesson from the weather -- it pays no
attention to criticism."

(Buitendien is ons mos so half en half bure, so ek beter seker
versigtiger wees. Netnou word my huis met misiele bestook daar van
Flawda se kant af? )
:-))
Re: Survivor [boodskap #81548 is 'n antwoord op boodskap #81446] Do, 31 Julie 2003 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> "@rogers.com" wrote:
>
>>
>> "Rachel Couché" >
>>>> Ek weet onds is agter die Amerikaaners maar ek gaan die reeks rustig sit
> en
>>>> kyk, ek gaan nie vooruit kyk om te sien wie gewen het nie.
>>> Ragel: Ek wil ook niks vooraf weet nie.
>>
>> Dis vir tog so snaaks dat " Rachel" wat daar in Engeland
>> veronderstel is om te sit, nou Survivor dieselfde tyd sit en
>> kyk as die ouens in SA. Rachel weet origens nie hoe om
>> die woord Afrikaner te spel nie. Forensies interessant.
>
> Ag daar gaan jy alweer. Rachel sit in SUID AFRIKA. Sy is nie du
> plessis nie. Ek "ken" haar van 'n ander poslys af. As jy my nie glo
> nie, vra jou vriend die Plaasvark! Hy ken haar ook.

Ragel: Kom ons vertel vir haar ek is KinkY dan praat sy ook nie my mý
nie!

gie, gie. Nee wat Katryn, ek het steur my lankal nie meer aan die
vrou met die vele name nie!

Maar sal jy my glo as ek vir jou vertel dat sy 'n wonderlike suster
hier in Suid-Afrika het met n sagte persoonlikheid? En sal jy my glo
as ek vir jou vertel hoe moeilik ek dié twee persoonlikhede bymekaar
uitbring.

Ja, ja, ek weet.........maar nogtans!
Re: Survivor [boodskap #81553 is 'n antwoord op boodskap #81449] Do, 31 Julie 2003 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Katryn" wrote in message
>
>> Dis moeilik genoeg vir nuwe mense om hier te begin deelneem met al die
>> strooi van die Suidwesters en Glucklich's en kie. Waarom probeer jy
>> boonop veral vrouens hier verjaag?
>
> En wie het jou opinie gevra?
>
> Tant Hessie van Parnassus

KinY: Maar Paranoïa, mens hoef nie daarvoor te vra nie. Ons gewone
mense, hoop daarvoor.
Hoop, hoor,
Hoop!
Re: Survivor [boodskap #81554 is 'n antwoord op boodskap #81548] Do, 31 Julie 2003 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
rachel...@yahoo.co.uk (Rachel Couché) wrote:

> Ragel: Kom ons vertel vir haar ek is KinkY dan praat sy ook nie my mý
> nie! :-)))))
> gie, gie. Nee wat Katryn, ek het steur my lankal nie meer aan die
> vrou met die vele name nie!

Dan is ek verlig en bly, :-)

> Maar sal jy my glo as ek vir jou vertel dat sy 'n wonderlike suster
> hier in Suid-Afrika het met n sagte persoonlikheid? En sal jy my glo
> as ek vir jou vertel hoe moeilik ek dié twee persoonlikhede bymekaar
> uitbring.

Ek glo jou. Natuurlik glo ek jou. Maar hierdie plek het al in so
vervlakte malhuis en afvalplaas ontaard, dat ek skoon ongemaklik voel
dat jy selfs eers haar suster hier noem.
Re: Survivor [boodskap #81564 is 'n antwoord op boodskap #81548] Do, 31 Julie 2003 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rachel Couché" wrote

Nee wat Katryn, ek het steur my lankal nie meer aan die
> vrou met die vele name nie!
>
> Maar sal jy my glo as ek vir jou vertel dat sy 'n wonderlike suster
> hier in Suid-Afrika het met n sagte persoonlikheid? En sal jy my glo
> as ek vir jou vertel hoe moeilik ek dié twee persoonlikhede bymekaar
> uitbring.

En weet jy hoeveel keer op hierdie nuusgroep die einste
suster van my in absentia allerhande soorte name genoem
was, net omdat hulle aangeneem het dat ek my " foutiewe"
konsepsie van wat in SA aangaan, van my " familie" kry.
Dis natuurlik dan wat ook gebeur. Dis my oudste suster
wat vir my in die verlede gekalmeer het as ek vir die
soveelste keer vir haar wou oorreed om na Kanada te
emigreer, deels oor die snert wat in die verlede op hierdie
nuusgroep verkondig is.
Maar terwyl ons nou op die onderwerp is.My suster
sal, as sy op hierdie nuusgroep moes opereer, ook maar
kort-kort vir sommige kortvat oor die snert. She does
not suffer fools gladly.
Mag ek verder nog oor my oudste suster spog. Nie
alleen was sy al in primere skool ietwat van 'n letterkundige
child prodigy nie. Toe sy nog jonk was, het Anton Rupert
haar probeer afrokkel van die Christelike Studente Vereniging
waar sy gewerk het, deur aan te bied om haar salaris te
verdubbel. Jare daarna, toe sy na Pretoria verhuis het, het
Beyers Naude haar genooi om in Johannesburg by die
Raad van Kerke te kom werk. Sy het albei se aanbod
geweier. Anton Rupert s'n omdat hy met tabak sy
bestaan wou maak.
Op 'n ander noot, ek dink my suster hou ook
van Survivor, en laat ons altyd sweer dat ons nie vir haar
sal vertel wie die wenner is as die reeks begin nie.

Tant Hessie van Kakamas
Re: Survivor [boodskap #81671 is 'n antwoord op boodskap #81507] Sa, 02 Augustus 2003 15:51 Na vorige boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nie op vakansie nie maar kry so nou en dan kans on te ontspan as ek
reis

My trippie Trinidad is nou al vir die 3de keer uitgestel, so vir eers gaan
ek nêrens.
Vorige onderwerp: Dr. Kelly selfmoord en die media
Volgende onderwerp: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 17:44:04 MGT 2024