Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Cremora koffie vir Tobie
Cremora koffie vir Tobie [boodskap #81376] Di, 29 Julie 2003 20:48
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tobie, ek kon net een van jou poste sien. Katryn het vir my die ander
gestuur. Oor die webwerf, dankie vir die verduideliking, dit klink na 'n
interessante projek. Was jy self weer Angola toe na die oorlog daar?

Lorinda
Vorige onderwerp: Re: Jy sal die een geniet, Katryn:-) - Bush-912.jpg (1/1)
Volgende onderwerp: Julle moet rustig slaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 07:15:01 MGT 2024