Re: Doodstraf - praat weer [boodskap #81133 is 'n antwoord op boodskap #81092] |
Sa, 26 Julie 2003 19:15 |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Glücklich" skryf in boodskap news:cyuUa.2628$oq.555@fe04.atl2.webusenet.com...
>>> "Good for you" Maar ook nie as ander mense te veel van jou verskil nie nê,
>>> dan verkleineer jy hulle eerder.
>>>
>>
>> Nee, Glucklich. Net vir jou. En jy het lank gesoek.
>>
>> Lorinda
>
> Nee ek soek niks nie antie, ek het maar net vrae gevra wat jy nie kan/of wil
> antwoord nie.
>
LOL. Kerm dan nou maar iewers anders.
Lorinda
|
|
|
Re: Doodstraf - praat weer [boodskap #81327 is 'n antwoord op boodskap #81133] |
Di, 29 Julie 2003 10:20 |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Blik emmer jy's erger as my vrou. Moet altyd maar die laaste woordjie
inkry!!!
Jy sal seker baie bly wees om te weet ek gaan vir die volgende week of wat
in die Karribiese eilande wees, so ek sal nie in jou ore kan "kerm" nie.
>
> LOL. Kerm dan nou maar iewers anders.
>
> Lorinda
>
|
|
|