Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #81203] Ma, 28 Julie 2003 06:12 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor die rede hoekom WP so ver teen die Blou Bulle verloor het, is omdat
WP meer Springbokke in hul span gehad het.
Annette
Re: Rugby [boodskap #81229 is 'n antwoord op boodskap #81203] Ma, 28 Julie 2003 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
As Shark-ondersteuner moet ek die Bulle gelukwens met goeie rugby.
Daar is nog hoop - in die noorde ....

"Annette" skryf in boodskap news:bg2f1g$jm87o$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ek hoor die rede hoekom WP so ver teen die Blou Bulle verloor het, is omdat
> WP meer Springbokke in hul span gehad het.
> Annette
>
Re: Rugby [boodskap #81239 is 'n antwoord op boodskap #81229] Ma, 28 Julie 2003 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet nie so mooi nie - as jy wil beweer hoe noorder, hoe beter, dan moet
ons maar net hoop ons hoef nooit teen Botswana te speel nie;))
Eintlik het ek die Vrystaat/Griekwas wedstryd baie meer geniet.
Griekwas het ten minste tot die einde gespeel en probeer punte aanteken.
Het julle al opgelet dat Krige ook nou deesdae 'n warmborselhaarstyl het?
Nietemin - probeer vandag se Huisgenoot iewers te lees - daarin is 'n bydrae
van Dana Snyman oor sy VerloorSindroom waaraan hy ly wat skreeusnaaks is.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bg31mg$2u2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As Shark-ondersteuner moet ek die Bulle gelukwens met goeie rugby.
> Daar is nog hoop - in die noorde ....
>
> "Annette" wrote in message
> news:bg2f1g$jm87o$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Ek hoor die rede hoekom WP so ver teen die Blou Bulle verloor het, is
> omdat
>> WP meer Springbokke in hul span gehad het.
>> Annette
>>
>
Re: Rugby [boodskap #81254 is 'n antwoord op boodskap #81239] Ma, 28 Julie 2003 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - daar was briljante stukke spel deur die Bulle. Ek hou van hulle
positiewe, iewat onverskrokke, "ons gaan vporentoe", benadering. Iets wat
aan die All Blacks herinner. Hulle was was puik - miskien vanweë die swak
teenstanders.
Ongelukkig het ek die Shark wedstryd misgeloop - ek was in Potch -
breinvliesontstekingswêreld....

"Annette" skryf in boodskap news:bg33h1$k0ja1$8@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ek weet nie so mooi nie - as jy wil beweer hoe noorder, hoe beter, dan moet
> ons maar net hoop ons hoef nooit teen Botswana te speel nie;))
> Eintlik het ek die Vrystaat/Griekwas wedstryd baie meer geniet.
> Griekwas het ten minste tot die einde gespeel en probeer punte aanteken.
> Het julle al opgelet dat Krige ook nou deesdae 'n warmborselhaarstyl het?
> Nietemin - probeer vandag se Huisgenoot iewers te lees - daarin is 'n bydrae
> van Dana Snyman oor sy VerloorSindroom waaraan hy ly wat skreeusnaaks is.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bg31mg$2u2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As Shark-ondersteuner moet ek die Bulle gelukwens met goeie rugby.
>> Daar is nog hoop - in die noorde ....
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bg2f1g$jm87o$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Ek hoor die rede hoekom WP so ver teen die Blou Bulle verloor het, is
>> omdat
>>> WP meer Springbokke in hul span gehad het.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Rugby [boodskap #81257 is 'n antwoord op boodskap #81254] Ma, 28 Julie 2003 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jislaaik Jonas - beteken dit dat jy gaan wegbly tot volgende week wanneer
die kwarantynperiode verby is?
Re die rugby - soos ek die sakie sien - die Bulle het goed gespeel, maar as
hulle teen werklike teenstanders gespeel het sou dit nie so goed gelyk het
nie.
WP rugby dink ek is siek , en ek dink die Springbokke het dit ook - die
enigste manier om die kwaal gesond te maak is om die hele huidige lot uit
die span te gooi, en spelers te kies wat wil speel, en hulle net te vergoed
vir die onkoste wat hulle aangegaan het om te kon speel.
Wat ek ook dink is dat die term "jou lyf op die spel plaas" vir hulle iets
heeltemal anders beteken as vir ons.
Vir ons beteken dit daar waar hulle moet speel.
Vir hulle beteken dit daar waar hulle moet teenwoordig wees vir promosies.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bg37hm$5db$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - daar was briljante stukke spel deur die Bulle. Ek hou van hulle
> positiewe, iewat onverskrokke, "ons gaan vporentoe", benadering. Iets wat
> aan die All Blacks herinner. Hulle was was puik - miskien vanweë die swak
> teenstanders.
> Ongelukkig het ek die Shark wedstryd misgeloop - ek was in Potch -
> breinvliesontstekingswêreld....
>
> "Annette" wrote in message
> news:bg33h1$k0ja1$8@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Ek weet nie so mooi nie - as jy wil beweer hoe noorder, hoe beter, dan
> moet
>> ons maar net hoop ons hoef nooit teen Botswana te speel nie;))
>> Eintlik het ek die Vrystaat/Griekwas wedstryd baie meer geniet.
>> Griekwas het ten minste tot die einde gespeel en probeer punte aanteken.
>> Het julle al opgelet dat Krige ook nou deesdae 'n warmborselhaarstyl het?
>> Nietemin - probeer vandag se Huisgenoot iewers te lees - daarin is 'n
> bydrae
>> van Dana Snyman oor sy VerloorSindroom waaraan hy ly wat skreeusnaaks is.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bg31mg$2u2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> As Shark-ondersteuner moet ek die Bulle gelukwens met goeie rugby.
>>> Daar is nog hoop - in die noorde ....
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bg2f1g$jm87o$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Ek hoor die rede hoekom WP so ver teen die Blou Bulle verloor het,
is
>>> omdat
>>>> WP meer Springbokke in hul span gehad het.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby [boodskap #81267 is 'n antwoord op boodskap #81257] Ma, 28 Julie 2003 16:10 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is steeds onder kwarantyn.
Maar ek het gedink daar is sekere ouens hier wat nie eens sal agterkom
wanneer hulle die gevreesde siekte kry nie. "No names, no packdrill ..." -
maar volg my oë daar na die esdoringboom toe...

"Annette" skryf in boodskap news:bg38kg$k21t1$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Jislaaik Jonas - beteken dit dat jy gaan wegbly tot volgende week wanneer
> die kwarantynperiode verby is?
> Re die rugby - soos ek die sakie sien - die Bulle het goed gespeel, maar as
> hulle teen werklike teenstanders gespeel het sou dit nie so goed gelyk het
> nie.
> WP rugby dink ek is siek , en ek dink die Springbokke het dit ook - die
> enigste manier om die kwaal gesond te maak is om die hele huidige lot uit
> die span te gooi, en spelers te kies wat wil speel, en hulle net te vergoed
> vir die onkoste wat hulle aangegaan het om te kon speel.
> Wat ek ook dink is dat die term "jou lyf op die spel plaas" vir hulle iets
> heeltemal anders beteken as vir ons.
> Vir ons beteken dit daar waar hulle moet speel.
> Vir hulle beteken dit daar waar hulle moet teenwoordig wees vir promosies.
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bg37hm$5db$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - daar was briljante stukke spel deur die Bulle. Ek hou van hulle
>> positiewe, iewat onverskrokke, "ons gaan vporentoe", benadering. Iets wat
>> aan die All Blacks herinner. Hulle was was puik - miskien vanweë die swak
>> teenstanders.
>> Ongelukkig het ek die Shark wedstryd misgeloop - ek was in Potch -
>> breinvliesontstekingswêreld....
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bg33h1$k0ja1$8@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Ek weet nie so mooi nie - as jy wil beweer hoe noorder, hoe beter, dan
>> moet
>>> ons maar net hoop ons hoef nooit teen Botswana te speel nie;))
>>> Eintlik het ek die Vrystaat/Griekwas wedstryd baie meer geniet.
>>> Griekwas het ten minste tot die einde gespeel en probeer punte aanteke n.
>>> Het julle al opgelet dat Krige ook nou deesdae 'n warmborselhaarstyl
> het?
>>> Nietemin - probeer vandag se Huisgenoot iewers te lees - daarin is 'n
>> bydrae
>>> van Dana Snyman oor sy VerloorSindroom waaraan hy ly wat skreeusnaaks
> is.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bg31mg$2u2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> As Shark-ondersteuner moet ek die Bulle gelukwens met goeie rugby.
>>>> Daar is nog hoop - in die noorde ....
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bg2f1g$jm87o$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > Ek hoor die rede hoekom WP so ver teen die Blou Bulle verloor het,
> is
>>>> omdat
>>>> > WP meer Springbokke in hul span gehad het.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Springbokke
Volgende onderwerp: Comrades
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 18:25:14 MGT 2024