Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Driepootpot
Driepootpot [boodskap #8103] Wo, 22 Januarie 1997 00:00 na volgende boodskap
f...  is tans af-lyn  f...
Boodskappe: 18
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Daar is al baie geskryf en diep gedink oor potjiekos. Maar weet iemand dalk
waar die driepootpot vandaan kom?
Het die wittes dit by die inheemse stamme raakgeloop of is dit 'n Europese
erfenis?

Christo
Re: Driepootpot [boodskap #8123 is 'n antwoord op boodskap #8103] Do, 23 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Antiochus  is tans af-lyn  Antiochus
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
potte en panne is daar ook in europa. en ek moet ook nog met iemand 'n
potjie loop.

groete uit europa,

clement j w zeitlhofer-adderton, wenen, oostenryk

f...@ccnet.up.ac.za schrieb im Beitrag ...
> Daar is al baie geskryf en diep gedink oor potjiekos. Maar weet iemand dalk
> waar die driepootpot vandaan kom?
> Het die wittes dit by die inheemse stamme raakgeloop of is dit 'n Europese
> erfenis?
>
> Christo
>
Vorige onderwerp: Wat is die nuwe naam vir 'n driepootpot?
Volgende onderwerp: Re: Antjie Krog, FEMINISTE en so aan...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 22:23:44 MGT 2024