Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoekom was Happy Nuus?
Hoekom was Happy Nuus? [boodskap #81208] Ma, 28 Julie 2003 06:59 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hierdie naweek kry ek toe die liggieoomblik.
Ons weet van talryke gevalle waar blankes swart of bruin kinders aangeneem
het om te versorg - sommige is selfs wettig aangeneem.
Maar Happy is seker die eerste geval hier wat ons van weet waar 'n "blanke"
deur 'n swart familie versorg is.
Dis hoekom hy nuus is.

Selfs in pleegsorg blyk dit dat daar nie 'n probleem is om enige kind by
blanke ouers te plaas nie, maar slegs swart kinders word by swart ouers
geplaas, en bruin kinders by bruin ouers.
So wie is die eintlike rassiste?

Annette
Re: Hoekom was Happy Nuus? [boodskap #81228 is 'n antwoord op boodskap #81208] Ma, 28 Julie 2003 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Happy wie ??

"Annette" skryf in boodskap news:bg2ht4$ij5in$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Hierdie naweek kry ek toe die liggieoomblik.
> Ons weet van talryke gevalle waar blankes swart of bruin kinders aangeneem
> het om te versorg - sommige is selfs wettig aangeneem.
> Maar Happy is seker die eerste geval hier wat ons van weet waar 'n "blanke"
> deur 'n swart familie versorg is.
> Dis hoekom hy nuus is.
>
> Selfs in pleegsorg blyk dit dat daar nie 'n probleem is om enige kind by
> blanke ouers te plaas nie, maar slegs swart kinders word by swart ouers
> geplaas, en bruin kinders by bruin ouers.
> So wie is die eintlike rassiste?
>
> Annette
>
Re: Hoekom was Happy Nuus? [boodskap #81238 is 'n antwoord op boodskap #81228] Ma, 28 Julie 2003 11:53 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Happy die Verwarde:))
Annette

-"Jonas" skryf in boodskap news:bg31kj$2ti$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Happy wie ??
> "Annette" wrote in message
> news:bg2ht4$ij5in$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Hierdie naweek kry ek toe die liggieoomblik.
>> Ons weet van talryke gevalle waar blankes swart of bruin kinders aangeneem
>> het om te versorg - sommige is selfs wettig aangeneem.
>> Maar Happy is seker die eerste geval hier wat ons van weet waar 'n "blanke"
>> deur 'n swart familie versorg is.
>> Dis hoekom hy nuus is.
>>
>> Selfs in pleegsorg blyk dit dat daar nie 'n probleem is om enige kind by
>> blanke ouers te plaas nie, maar slegs swart kinders word by swart ouers
>> geplaas, en bruin kinders by bruin ouers.
>> So wie is die eintlike rassiste?
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Die Beertjie
Volgende onderwerp: Gate in jou lyf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 09:16:58 MGT 2024