Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Dom Kraker
Die Dom Kraker [boodskap #81075] Sa, 26 Julie 2003 09:16 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wil maar net vir Elaine laat weet dat, ongeag haar stelling dat die
krakers slim is en nooit gevang sal word nie, die Absa-krakerdief toe wel in
hegtenis geneem is.
Annette
Re: Die Dom Kraker [boodskap #81230 is 'n antwoord op boodskap #81075] Ma, 28 Julie 2003 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het so gesien. Wat kan ek sê? Ek was verkeerd :o)

E

"Annette" skryf in boodskap news:bfth2u$ihlif$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ek wil maar net vir Elaine laat weet dat, ongeag haar stelling dat die
> krakers slim is en nooit gevang sal word nie, die Absa-krakerdief toe wel in
> hegtenis geneem is.
> Annette
>
Re: Die Dom Kraker [boodskap #81240 is 'n antwoord op boodskap #81230] Ma, 28 Julie 2003 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien is dit net krakers met Afrikaanse name en vanne wat dom is. Moenie
so hard op jouself wees nie;))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f250a61$0$237@hades.is.co.za...
> Ek het so gesien. Wat kan ek sê? Ek was verkeerd :o)
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bfth2u$ihlif$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Ek wil maar net vir Elaine laat weet dat, ongeag haar stelling dat die
>> krakers slim is en nooit gevang sal word nie, die Absa-krakerdief toe wel in
>> hegtenis geneem is.
>> Annette
>>
>
Re: Die Dom Kraker [boodskap #81244 is 'n antwoord op boodskap #81240] Ma, 28 Julie 2003 12:27 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee wat, ek's bly ek was verkeerd :(

E

"Annette" skryf in boodskap news:bg33h3$k0ja1$9@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Miskien is dit net krakers met Afrikaanse name en vanne wat dom is. Moenie
> so hard op jouself wees nie;))
> Annette
Vorige onderwerp: Skisofreniedag
Volgende onderwerp: Wat is dit?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 06:59:21 MGT 2024