Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Snotklap vir die predikant
'n Snotklap vir die predikant [boodskap #80897] Wo, 23 Julie 2003 18:18 na volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Snaaks dat dit geen reaksie ontlok het
toe bouwer se held, haar gunsteling
predikant met 'n snotklap dreig:-)))

Speedy Gonzales
Re: 'n Snotklap vir die predikant [boodskap #80901 is 'n antwoord op boodskap #80897] Wo, 23 Julie 2003 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" wrote in message ..
>
> Snaaks dat dit geen reaksie ontlok het
> toe bouwer se held, haar gunsteling
> predikant met 'n snotklap dreig:-)))

Wie het vir Beyers Naude met 'n klap
gedreig?

Tant Hessie van Neus (op die noordoewer van
die Grootrivier, naby Kakamas.)
Re: 'n Snotklap vir die predikant [boodskap #80905 is 'n antwoord op boodskap #80901] Wo, 23 Julie 2003 19:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Jul 2003 19:03:32 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Speedy Gonzales" wrote in message ..

>> Snaaks dat dit geen reaksie ontlok het
>> toe bouwer se held, haar gunsteling
>> predikant met 'n snotklap dreig:-)))
>
> Wie het vir Beyers Naude met 'n klap
> gedreig?
>
> Tant Hessie van Neus (op die noordoewer van
> die Grootrivier, naby Kakamas.)
>

Nee, jy raai verkeerd. Wouter Basson het vir
Desmond Tutu laat verstaan dat hy hom 'n
snotklap wil gee:-)))

Speedy van Kakebeen, die suidelike oewer
van die Tugela reg langs Jo'burg.
Re: 'n Snotklap vir die predikant [boodskap #80913 is 'n antwoord op boodskap #80905] Wo, 23 Julie 2003 23:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" wrote in message

> Nee, jy raai verkeerd. Wouter Basson het vir
> Desmond Tutu laat verstaan dat hy hom 'n
> snotklap wil gee:-)))
>
> Speedy van Kakebeen, die suidelike oewer
> van die Tugela reg langs Jo'burg.

Dis darem bietjie afgeskaal van die bobbejaan-fetus
wat hy, via Elize Botha se seun, in Tutu se tuin laat
ophang het.

Tant Hessie van Pella
Re: 'n Snotklap vir die predikant [boodskap #80914 is 'n antwoord op boodskap #80913] Do, 24 Julie 2003 02:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - kom sê dit hier vir Basson dat hy jou met jou bewyse hof toe kan
sleep.

Tutu sal nie 'n woord rep nie want Basson sal hom en diegene wat vals
bewerings maak hof toe vat om pa te staan vir hulle laster.

"@rogers.com" wrote in message
news:m_ETa.23958$Ii1.3867@news02.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Speedy Gonzales" wrote in message
>
>> Nee, jy raai verkeerd. Wouter Basson het vir
>> Desmond Tutu laat verstaan dat hy hom 'n
>> snotklap wil gee:-)))
>>
>> Speedy van Kakebeen, die suidelike oewer
>> van die Tugela reg langs Jo'burg.
>
> Dis darem bietjie afgeskaal van die bobbejaan-fetus
> wat hy, via Elize Botha se seun, in Tutu se tuin laat
> ophang het.
>
> Tant Hessie van Pella
>
Re: 'n Snotklap vir die predikant [boodskap #80968 is 'n antwoord op boodskap #80913] Do, 24 Julie 2003 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Jul 2003 23:36:50 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Dis darem bietjie afgeskaal van die bobbejaan-fetus
> wat hy, via Elize Botha se seun, in Tutu se tuin laat
> ophang het.
>
> Tant Hessie van Pella
>
>

Beweer jy dat Wouter Basson se verbeeldingskrag
afgeskaal word? Moet nie glo nie, hy is steeds 'n
vegter teen hensoppers soos julle, en hy sal
julle steeds ore aansit soos pas in die
hoogste howe bewys.

Speedy
Re: 'n Snotklap vir die predikant [boodskap #80986 is 'n antwoord op boodskap #80968] Vr, 25 Julie 2003 03:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Om mense met "snotklappe" te dreig getuig egter nie van goeie styl nie.

"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:6hc0iv05nqi6sbu0kutna1qgrkf2gp3f40@4ax.com...
> On Wed, 23 Jul 2003 23:36:50 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>
>>
>> Dis darem bietjie afgeskaal van die bobbejaan-fetus
>> wat hy, via Elize Botha se seun, in Tutu se tuin laat
>> ophang het.
>>
>> Tant Hessie van Pella
>>
>
> Beweer jy dat Wouter Basson se verbeeldingskrag
> afgeskaal word? Moet nie glo nie, hy is steeds 'n
> vegter teen hensoppers soos julle, en hy sal
> julle steeds ore aansit soos pas in die
> hoogste howe bewys.
>
> Speedy
>
Re: 'n Snotklap vir die predikant [boodskap #81048 is 'n antwoord op boodskap #80986] Vr, 25 Julie 2003 18:13 Na vorige boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Jul 2003 05:32:28 +0200, "Jonas" wrote:

> Om mense met "snotklappe" te dreig getuig egter nie van goeie styl nie.

Ook nie om dieselfde ou deuntjie oor en oor te speel
en by elke byeenkoms apartheidsdeuntjies te sing nie.

Speedy
wat teveel jare die politiek dophou
om goeie styl daarin te verwag.
Vorige onderwerp: Alles vergewe
Volgende onderwerp: Vir die wat nog nie weet nie.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 19:24:43 MGT 2024