Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Interessante statistieke
Interessante statistieke [boodskap #81035] Vr, 25 Julie 2003 15:52 na volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit was interessant om die uitslag van 'n inbelopname te sien wat gister
deur een van die grootste koerante in Namibië, Die Republikein, gedoen
is. Die vraag was of politieke ampsdraers te veel geld verdien. Dit was
na aanleiding van 'n vorige berig wat beweer dat slegs 220 politieke
aanstelling in die regering die belastingbetaler N$60 miljoen per jaar kos.
Die uitslag was:
93% Ja
7% Nee
6.3% Weet nie

Ek sou seker ook Ja gestem het as ek kon deelneem maar ek wonder sommer
maar net oor die persentasies wat nie so lekker total nie... ;-)
Re: Interessante statistieke [boodskap #81064 is 'n antwoord op boodskap #81035] Sa, 26 Julie 2003 07:15 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis duidelik nie net die regeringsamptenare wat nie kan somme reg maak nie!

"Jottie" skryf in boodskap news:3f21523b$0$249$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> Dit was interessant om die uitslag van 'n inbelopname te sien wat gister
> deur een van die grootste koerante in Namibië, Die Republikein, gedoen
> is. Die vraag was of politieke ampsdraers te veel geld verdien. Dit was
> na aanleiding van 'n vorige berig wat beweer dat slegs 220 politieke
> aanstelling in die regering die belastingbetaler N$60 miljoen per jaar kos.
> Die uitslag was:
> 93% Ja
> 7% Nee
> 6.3% Weet nie
>
> Ek sou seker ook Ja gestem het as ek kon deelneem maar ek wonder sommer
> maar net oor die persentasies wat nie so lekker total nie... ;-)
>
Vorige onderwerp: Haai Sjeim
Volgende onderwerp: re: aanhegsels - eggs.JPG (0/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 25 23:16:15 MGT 2024