Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Abnormale aggressiewe gedrag
Abnormale aggressiewe gedrag [boodskap #80750] Ma, 21 Julie 2003 12:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As ouers, onderwysers en ander verantwoordelike persone meer bedag is op
die optrede van kinders, en iets daadwerkliks daaraan doen, dan sal daar
seker heelwat minder abnormale gedragspobleme en hartseer voorkom.
Ek sien in die Huisgenoot van 'n vrou wat haar man se swanger minnares met
'n haelgeweer in 'n ander lewe in geblaas het.
Die man loop nog steeds rond sonder enige letsel - maar hierdie moordenares
het al op skool abnormale gedragspatrone openbaar - as sy volgens haar te na
gekom is, het sy, ongeag die gevolge vir haarself, wreed en effektief wraak
geneem.
So 'n mens moes al op skool intense sielkundige behandeling gekry het, in
plaas van om gestraf te word, of selfs kopskuddend voor gelag word oor haar
wilde optrede.
Net so kry ek koue rillings as 'n kind iets heel onaanvaarbaars aanvang, en
die ouers glimlaggend die kop skud met die skouerophaalverskoning - hy is
maar net 'n seun. of sy is maar net 'n dogter.
Spyt kom in daardie gevalle altyd te laat.
Die lewe bestaan uit verantwoordelike optredes en besluite.

Hoeveel klein kindertjies sit goedsmoeds hulle hande op vuurwarm stoofplate?
In verhouding baie min, omdat hulle van kleinsaf gewaarsku word. Die wat dit
wel doen leer op die swaar manier, maar ek wil nog 'n kleuter sien wat nadat
hy/sy eenmaal so gebrand het, dit sommer goedsmoeds weer gaan doen.
As 'n kleuter kan weet wat is die gevolg van 'n sekere aksie as dit hom/haar
tot nadeel strek, en tieners nie, dan kan mens net een afleiding maak - swak
selfbeeld, onvermoë om onafhanklik en lateraal te kan dink, en absolute
prioriteitverwardheid. - al drie baie basiese gedragswyses wat al van
kleintyd reggestel kan word deur besorgde ouers, onderwysers of ander
besorgde volwassenes.

Annette
Re: Abnormale aggressiewe gedrag [boodskap #80758 is 'n antwoord op boodskap #80750] Ma, 21 Julie 2003 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink weer dat daar 'n algemene verswakking in dissipline in die
samelewing is en dat die verwarring wat so versoorsaak word, lei tot hierdie
snaakse optredes deur mense. Laat ek dit vir jou so stel: Ek moet nog
een rêrig besige mens ontmoet wat sielkundige probleme het. Net so soek ek
nog na 'n kind wat grootgeword het in 'n huis waar die ouers dissipline aan
die kinders geleer het en hulle ook grootgemaak het met die redes hoekom
daar dissipline in elke mens se lewe behoort te wees, wat sielkundige
probleme het. Mens kry net probleme deur een rede......swak kennis of swak
inligting. 'n Mens wat ken van, kan nie verward of deurmekaar wees nie
want hy ken die verskil tussen reg en verkeerd.
So, sekerlik lê die antwoord by slapgat ouers wat nie genoeg en die
regte tyd aan hulle kinders spandeer nie......en onderwysers wat nie meer
dissipline mag toepas nie want dan rand hy mos die kinders aan! Die
enigste redding is om 'n stel reëls te maak, dit vir almal te gee om te lees
en te verstaan en dan donner jy die ou wat nie wil luister nie. Dis mos
eenvoudig!

"Annette" skryf in boodskap news:bfgnk2$ec8qc$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> As ouers, onderwysers en ander verantwoordelike persone meer bedag is op
> die optrede van kinders, en iets daadwerkliks daaraan doen, dan sal daar
> seker heelwat minder abnormale gedragspobleme en hartseer voorkom.
> Ek sien in die Huisgenoot van 'n vrou wat haar man se swanger minnares met
> 'n haelgeweer in 'n ander lewe in geblaas het.
> Die man loop nog steeds rond sonder enige letsel - maar hierdie moordenares
> het al op skool abnormale gedragspatrone openbaar - as sy volgens haar te na
> gekom is, het sy, ongeag die gevolge vir haarself, wreed en effektief wraak
> geneem.
> So 'n mens moes al op skool intense sielkundige behandeling gekry het, in
> plaas van om gestraf te word, of selfs kopskuddend voor gelag word oor haar
> wilde optrede.
> Net so kry ek koue rillings as 'n kind iets heel onaanvaarbaars aanvang, en
> die ouers glimlaggend die kop skud met die skouerophaalverskoning - hy is
> maar net 'n seun. of sy is maar net 'n dogter.
> Spyt kom in daardie gevalle altyd te laat.
> Die lewe bestaan uit verantwoordelike optredes en besluite.
>
> Hoeveel klein kindertjies sit goedsmoeds hulle hande op vuurwarm stoofplate?
> In verhouding baie min, omdat hulle van kleinsaf gewaarsku word. Die wat dit
> wel doen leer op die swaar manier, maar ek wil nog 'n kleuter sien wat nadat
> hy/sy eenmaal so gebrand het, dit sommer goedsmoeds weer gaan doen.
> As 'n kleuter kan weet wat is die gevolg van 'n sekere aksie as dit hom/haar
> tot nadeel strek, en tieners nie, dan kan mens net een afleiding maak - swak
> selfbeeld, onvermoë om onafhanklik en lateraal te kan dink, en absolute
> prioriteitverwardheid. - al drie baie basiese gedragswyses wat al van
> kleintyd reggestel kan word deur besorgde ouers, onderwysers of ander
> besorgde volwassenes.
>
> Annette
>
Re: Abnormale aggressiewe gedrag [boodskap #80759 is 'n antwoord op boodskap #80758] Ma, 21 Julie 2003 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gistermiddag sit ek terloops by die ontvangs van 'n noodhospitaal. Twee
Indiër vrouens bring toe 'n pasient in wat met 'n rolstoel ingestoot moet
word.
Die armsalige (of moet ek sê warm sandalige) het sy voete verbrand tydens
een van daai vuurloop-toertjies. (Sy moed of geloof het hom seker in die
steek gelaat.)
Volgende keer moet hy eerder probreer om op water te loop - nadat hy sy
swemlesse gehad het.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f1be79f.0@news1.mweb.co.za...
> Ek dink weer dat daar 'n algemene verswakking in dissipline in die
> samelewing is en dat die verwarring wat so versoorsaak word, lei tot hierdie
> snaakse optredes deur mense. Laat ek dit vir jou so stel: Ek moet nog
> een rêrig besige mens ontmoet wat sielkundige probleme het. Net so soek ek
> nog na 'n kind wat grootgeword het in 'n huis waar die ouers dissipline aan
> die kinders geleer het en hulle ook grootgemaak het met die redes hoekom
> daar dissipline in elke mens se lewe behoort te wees, wat sielkundige
> probleme het. Mens kry net probleme deur een rede......swak kennis of swak
> inligting. 'n Mens wat ken van, kan nie verward of deurmekaar wees nie
> want hy ken die verskil tussen reg en verkeerd.
> So, sekerlik lê die antwoord by slapgat ouers wat nie genoeg en die
> regte tyd aan hulle kinders spandeer nie......en onderwysers wat nie meer
> dissipline mag toepas nie want dan rand hy mos die kinders aan! Die
> enigste redding is om 'n stel reëls te maak, dit vir almal te gee om te lees
> en te verstaan en dan donner jy die ou wat nie wil luister nie. Dis mos
> eenvoudig!
> "Annette" wrote in message
> news:bfgnk2$ec8qc$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> As ouers, onderwysers en ander verantwoordelike persone meer bedag is op
>> die optrede van kinders, en iets daadwerkliks daaraan doen, dan sal daar
>> seker heelwat minder abnormale gedragspobleme en hartseer voorkom.
>> Ek sien in die Huisgenoot van 'n vrou wat haar man se swanger minnares met
>> 'n haelgeweer in 'n ander lewe in geblaas het.
>> Die man loop nog steeds rond sonder enige letsel - maar hierdie moordenares
>> het al op skool abnormale gedragspatrone openbaar - as sy volgens haar te na
>> gekom is, het sy, ongeag die gevolge vir haarself, wreed en effektief wraak
>> geneem.
>> So 'n mens moes al op skool intense sielkundige behandeling gekry het, in
>> plaas van om gestraf te word, of selfs kopskuddend voor gelag word oor haar
>> wilde optrede.
>> Net so kry ek koue rillings as 'n kind iets heel onaanvaarbaars aanvang, en
>> die ouers glimlaggend die kop skud met die skouerophaalverskoning - hy is
>> maar net 'n seun. of sy is maar net 'n dogter.
>> Spyt kom in daardie gevalle altyd te laat.
>> Die lewe bestaan uit verantwoordelike optredes en besluite.
>>
>> Hoeveel klein kindertjies sit goedsmoeds hulle hande op vuurwarm stoofplate?
>> In verhouding baie min, omdat hulle van kleinsaf gewaarsku word. Die wat dit
>> wel doen leer op die swaar manier, maar ek wil nog 'n kleuter sien wat nadat
>> hy/sy eenmaal so gebrand het, dit sommer goedsmoeds weer gaan doen.
>> As 'n kleuter kan weet wat is die gevolg van 'n sekere aksie as dit hom/haar
>> tot nadeel strek, en tieners nie, dan kan mens net een afleiding maak - swak
>> selfbeeld, onvermoë om onafhanklik en lateraal te kan dink, en absolute
>> prioriteitverwardheid. - al drie baie basiese gedragswyses wat al van
>> kleintyd reggestel kan word deur besorgde ouers, onderwysers of ander
>> besorgde volwassenes.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Abnormale aggressiewe gedrag [boodskap #80804 is 'n antwoord op boodskap #80758] Di, 22 Julie 2003 08:48 Na vorige boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Nou kom jy mooi Suidwester. Ek beaam wat jy sê. Ongelukkig is daar vandag in
die oë van die westerse wêreld twee groot sondes nl. om stout kinders te
"donner" en om die woord "k@ffer" te gebruik. Twintig jaar terug het niemand
eers 'n wenkbrou daaroor gelig nie.
Vorige onderwerp: Arnie
Volgende onderwerp: Die Korhaan is koning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 03:20:08 MGT 2024