Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » AT LAST! LAND FOR OUR MASSES !
AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80593] Do, 17 Julie 2003 22:25 na volgende boodskap
Justus Khumalo  is tans af-lyn  Justus Khumalo
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
the time is very high for all our landless brothers
and sisters to claim land from the setlars who
robbed us from our belovd african soil long ago.

today i see a very intresting newspapar article
in the rekord of city tswane wich make me very
proud and happy to include the same article here
below. now at last we have the hope for the future
and for our childern. we want our land we want
our houses!

uhuru africa! amandla!

(anfortunatly it is in afrikans and not only in english
as it must have been.)

justus for africa

______________________________________

Voorblad: Rekord Centurion, 18 Julie 2003

GRONDSKOK KOM DALK

Dit is nie net in ander Afrika-lande waar grond
summier onteien kan word en die grondeienaars
tevrede moet wees met wat hulle in ruil hiervoor
kry nie. As die Minister van Landbou en
Grondsake, Angela Thokozile Didiza, haar sin kry,
sal dit ook binnekort in Pretoria ('n elders in die
land) kan gebeur.

Sou dit deurgevoer word, hou die voorgestelde
wetswysiging op die Wet op die Herstel van
Grondregte van 1994 wat op 9 Mei vanjaar
afgkondig is, vir elke grondeienaar in Pretoria
en elders, verreikende gevolge in.

Volgens Jack Loggenberg, arbeid en eiendoms-
regbestuurder van TLU-SA (Transvaalse
Landbou-unie Suid-Afrika), beoog die minister
om dié wysiging nog in September hierdie jaar
deurgevoer te kry.

"Die minister het ná hierdie wysigings die reg om
onteiening van grond waarop grondeise bestaan,
sonder 'n hofbevel goed te keur. Dit sal in same-
werking met streekgrondeise-kommissarisse
gedoen word".

Volgens Jack is grondeise reeds ingestel op van
die oorspronklike plase in Pretoria waar nóú
gevestigde woongebiede is. "Sodra dié onteienings-
bevel op 'n grondeienaar bedien word, sal die eisers
as die nuwe wettige grondeienaars geag word.
Die oorspronklike eienaar van die grond sal nie
meer 'n party in die proses wees nie en dus ook
nie langer as 'n belanghebbende party geag word
nie," sê Jack.

Name van plaaslike standplase wat onder meer op
die dokument voorkom en waarteen grondeise reeds
ingestel is, is onder meer Garsfontein, Murrayhills,
Olievenhoutbosch, Wonderboom, Rietfontein,
Daspoort en vele meer. Hierdie is slegs 'n paar
van talle wat oor verskeie woongebiede strek.

Volgens Jack is die meeste inwoners salig onbewus
van wat aangaan en vermoed moontlik dat die
wysiging aan dié wet slegs op landelike plase van
toepassing is. "Dit is nie die geval nie. Die eienaar
van die grond sal, nadat die wetswysiging deurgevoer
is, slegs die mate van vergoeding in die hof kan
bevraagteken." Dié vergoeding sal slegs 'n bedrag
wees wat die minister as 'billik' beskou.

Die geldigheid van die onteiening sal ook nie meer
in die Grondeisehof getoets kan word nie.
Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU-SA, sê
die grondeienaar hoef nie noodwendig te weet van
'n eis teen sy grond nie. Hy sal wel skriftelik van die
onteieningsbevel verwittig word. "Dit beteken die
voorgestelde wetswysiging maak nie net voorsiening
vir 'n stuk grond soos wat in die kaart en transport
van die titelakte beskryf word nie, maar ook vir
gedeeltes van grond of 'n 'reg' tot grond, insluitende
residensiële erwe," sê Bennie.

Bennie meen indien die voorgestelde wetswysiging
deurgaan, die ekonomiese implikasies verreikende
gevolge inhou.

________________________________________

Editor's Comment, Rekord Centurion, July 18, 2003

LAND SHOCK

Here we all are, safe and secure in our burglar-barred
houses, with big black Rottweilers protecting the
perimeters of our properties. But how safe are we in
what we consider to be 'our' houses, will anybody
ever take it from us against our will, even if we did
nothing wrong?

This might be very possible in the future, if a new bill
is passed giving the Minister of Land Affairs and
Agriculture the right to do what she wants with
our property.

Let us hope that this will not prove to be a big
threat to all of us. However, considering that an
estimated 3,5 million people were forcibly removed
after the Second World War and taking into account
that the Freedom Charter (as adopted in 1955)
states that 'all our people shall have the right to live
where they choose, to be decently housed, to bring
up their families in comfort and security', we migh
be looking at a major upset right on our doorsteps.

Especially if it is our houses and property that we
are talking about. How many land claims will be
accepted cannot be determined now. But it is no
longer only whole farms that might be alienated.
Portions of 'original farms' are also at risk.
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80598 is 'n antwoord op boodskap #80593] Vr, 18 Julie 2003 01:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
As dit nie vir die "settlars" was nie, het jy nie 'n selfoon gehad nie,
seun.
Terloops, jou spelling is swak.

"Justus Khumalo" skryf in boodskap news:bf77nh$o34$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> the time is very high for all our landless brothers
> and sisters to claim land from the setlars who
> robbed us from our belovd african soil long ago.
>
[knip]
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80605 is 'n antwoord op boodskap #80598] Vr, 18 Julie 2003 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Steve Hayes  is tans af-lyn  Steve Hayes
Boodskappe: 17
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 18 Jul 2003 13:02:09 +1200, "Henri" wrote:

> As dit nie vir die "settlars" was nie, het jy nie 'n selfoon gehad nie,
> seun.
> Terloops, jou spelling is swak.

Watter "settlar" het selfone ontwikkel?

As hulle nie gesettle het, sou daar geen selfone gewees het?

Steve Hayes
http://www.oocities.org/Athens/7734/stevesig.htm
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80606 is 'n antwoord op boodskap #80605] Vr, 18 Julie 2003 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Jy slaan die spyker op die kop Steve. As hulle nie gesettle het nie, was
daar waarskynlik geen selfone nie, en waarskynlik ook nie so 'n goeie
infrastruktuur nie.
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80609 is 'n antwoord op boodskap #80593] Vr, 18 Julie 2003 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Bliksem jy is onosel!!!

Dink jy rerig om grond nou te steel vannaf die witman is enigsins goed vir
julle toekoms. Kyk maar hoe sterf julle broers net noord van julle as
gevolg van die feit dat hulle die boere se grond gesteel het.

As ek nog in Suid Afrika was sou ek my huis tot op die grond afgebrand voor
ek dit oorhandig aan 'n aap soos jy.

Wat het julle bygedra tot die welvaart van die streek in die laaste paar
honderd jaar?

Geregtigheid vir Afrika? jy is net te onosel om te sien julle het dit
alreeds.
***** AIDS*****
Maar dis ook seker die witman se skuld nê?

"Justus Khumalo" skryf in boodskap news:bf77nh$o34$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> the time is very high for all our landless brothers
> and sisters to claim land from the setlars who
> robbed us from our belovd african soil long ago.
>
[knip]
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80617 is 'n antwoord op boodskap #80593] Vr, 18 Julie 2003 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hy's heelwaarskynlik eerder van Adoons se afstammelinge - daar vanaf die
Magalliesberge.
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80619 is 'n antwoord op boodskap #80593] Vr, 18 Julie 2003 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Daar sal nog steeds nie genoeg huise vir almal wees nie. So wie gaan
besluit wie kry huise, en wie nie?

Daar is nie 'n groot kans dat dit sal gebuer nie, maar as dit gebeur, is
dit net nog 'n aanduiding, dat daar 'n tekort aan logika in die regering is.

Hierdie sal veroorsaak dat die blankes die meegevoel van die res van die
wêreld sal kry, nes die ANC dit in die verlede gehad het. Dit sal ons
nader aan mekaar bring, soos die engelse dit in die kaap, en later met
die boere oorloë, gedoen het.

In elkgeval, terug na die werk ...

Justus Khumalo wrote:

> the time is very high for all our landless brothers
> and sisters to claim land from the setlars who
> robbed us from our belovd african soil long ago.
>
[knip]
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80622 is 'n antwoord op boodskap #80619] Vr, 18 Julie 2003 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dis waar jy die fout maak. Die wereld voel vir ons niks. Ek woon in Nieu
Seeland en die arme drommels hier dink nog steeds ons is die duiwel self. Ek
het nog nooit soveel apartheids spesialiste gesien soos hier nie. Dis so
irriterend. Die wereld het baie gevoel vir die swartes en dink Mandela is
abosluut van bo. Ek dink Justus sal goed hier aard. Ten minste sal hy die
status wat hy soek hier kry. Een knaap hier reken dat die swartes se
"sukses" in SA die sneller was vir die Maoris se grondeise.

Ek dink ander lande sal rustig agteroor sit en kyk hoe die sprinkaanplaag
alles opvreet. Hoeveel Boere is nou al vermoor? Ek sal jou een ding vertel,
dit word nie hier uitgesaai nie. Wat hulle wel uitsaai is van arme liewe
Happy en nog ander verwarde siele wat swaarkry.
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80644 is 'n antwoord op boodskap #80593] Vr, 18 Julie 2003 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Knop Kop  is tans af-lyn  Knop Kop
Boodskappe: 10
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Justus, my ou pel. Laat ek vir jou net een ding sê: Julle begin nou krap
waar dit nie jeuk nie. Loop bou jou eie huis en los myne uit, anders gaan ek
my "1994 oordentlikheid" vergeet...

"Justus Khumalo" skryf in boodskap news:bf77nh$o34$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> the time is very high for all our landless brothers
> and sisters to claim land from the setlars who
> robbed us from our belovd african soil long ago.
>
[knip]
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80646 is 'n antwoord op boodskap #80598] Vr, 18 Julie 2003 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jul 2003 13:02:09 +1200, "Henri" wrote:

> As dit nie vir die "settlars" was nie, het jy nie 'n selfoon gehad nie,
> seun.
> Terloops, jou spelling is swak.
>
>

binne 30 sekondes het ek gesien dat jy, hayes , mehoff en die res van
die crossposters, te onosel is om te sien wat Andires Joubert en kie
aan julle beprekte verstande probeer oordra
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80647 is 'n antwoord op boodskap #80644] Vr, 18 Julie 2003 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jul 2003 21:39:18 +0200, "Knop Kop" wrote:

> e. Loop bou jou eie huis en los myne uit, anders gaan ek
> my "1994 oordentlikheid" vergeet...
>
>

Waar wil jy nou meer van erkentlikheid hé,
dat die pampoen wat nou sy huis wil beskerm
een van die gekke was wat die anc ingestem het?

Speedy
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80648 is 'n antwoord op boodskap #80647] Vr, 18 Julie 2003 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Knop Kop  is tans af-lyn  Knop Kop
Boodskappe: 10
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:vokghv8rtu93vf5q4f30eo6hggars6tcpq@4ax.com...
> On Fri, 18 Jul 2003 21:39:18 +0200, "Knop Kop" wrote:
>
>> e. Loop bou jou eie huis en los myne uit, anders gaan ek
>> my "1994 oordentlikheid" vergeet...
>>
>
> Waar wil jy nou meer van erkentlikheid hê,
> dat die pampoen wat nou sy huis wil beskerm
> een van die gekke was wat die anc ingestem het?
>
> Speedy
>
>

Jy dink tog seer sekerlik nie die Afrikaanse Teenstand Beweging gaan joune
beskerm nie??
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80649 is 'n antwoord op boodskap #80644] Vr, 18 Julie 2003 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Knop Kop" wrote in message

> Loop bou jou eie huis en los myne uit, anders gaan ek
> my "1994 oordentlikheid" vergeet..

Ha, nou het ek alles gehoor. " My 1994 oordentilikheid."
Wat bedoel jy daarmee. Daar was 'n hele klomp
onoordentilike dinge gedoen van julle kant. Dis Mandela
en Kie wat die oordentilikes was en nie vir jou en joune
in die see gejaag het nie.

Penkop van die Derde Republiek
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80651 is 'n antwoord op boodskap #80648] Vr, 18 Julie 2003 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jul 2003 22:27:44 +0200, "Knop Kop" wrote:

>
>
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:vokghv8rtu93vf5q4f30eo6hggars6tcpq@4ax.com...
>> On Fri, 18 Jul 2003 21:39:18 +0200, "Knop Kop" wrote:

>>> e. Loop bou jou eie huis en los myne uit, anders gaan ek
>>> my "1994 oordentlikheid" vergeet...
>>>
>>>

>> Waar wil jy nou meer van erkentlikheid hé,
>> dat die pampoen wat nou sy huis wil beskerm
>> een van die gekke was wat die anc ingestem het?

>> Speedy


>
> Jy dink tog seer sekerlik nie die Afrikaanse Teenstand Beweging gaan joune
> beskerm nie??
>

Nee, beslis nie, maar beslis kyk ek in die spieël, en sê aan die ou
wat terug kyk. dat hy tevrede kan wees omdat hy geen aandeel het
in die huidige toestand nie.

Speedy
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80653 is 'n antwoord op boodskap #80649] Vr, 18 Julie 2003 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jul 2003 20:32:22 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Daar was 'n hele klomp
> onoordentilike dinge gedoen van julle kant.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>

Ek het gehoop dat jy in jou afwesigheid
gaan leer spel het.

Speedy - lekker dik daarvoor om jou te leer spel
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80659 is 'n antwoord op boodskap #80647] Sa, 19 Julie 2003 00:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dink jy jou huis sou nog gestaan het as die "pampoene" nie die ANC ingestem
het nie?
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80662 is 'n antwoord op boodskap #80617] Sa, 19 Julie 2003 03:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Steve Hayes  is tans af-lyn  Steve Hayes
Boodskappe: 17
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 18 Jul 2003 21:37:53 +1200, "Henri" wrote:

> Hy's heelwaarskynlik eerder van Adoons se afstammelinge - daar vanaf die
> Magalliesberge.

Ek het skoon vergeet - hy's van die Potgieter Khumalo's.

Steve Hayes
http://www.oocities.org/Athens/7734/stevesig.htm
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80665 is 'n antwoord op boodskap #80646] Sa, 19 Julie 2003 04:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Steve Hayes  is tans af-lyn  Steve Hayes
Boodskappe: 17
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 18 Jul 2003 21:48:34 +0200, Speedy Gonzales wrote:

> On Fri, 18 Jul 2003 13:02:09 +1200, "Henri" wrote:
>
>> As dit nie vir die "settlars" was nie, het jy nie 'n selfoon gehad nie,
>> seun.
>> Terloops, jou spelling is swak.


>
>
> binne 30 sekondes het ek gesien dat jy, hayes , mehoff en die res van
> die crossposters, te onosel is om te sien wat Andires Joubert en kie
> aan julle beprekte verstande probeer oordra

Miskien is hy ietwat van 'n prek.

Steve Hayes
http://www.oocities.org/Athens/7734/stevesig.htm
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80780 is 'n antwoord op boodskap #80593] Ma, 21 Julie 2003 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
sorites  is tans af-lyn  sorites
Boodskappe: 30
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Magtig, en hier het ek vir 'n oomblik gedink dat Joubert 'n goed
opgevoede, beskaafde mens was. Hierdie soort skrywe is 'n belediging
teen die Afrikanerdom. Jou oupa Adoons het jou tog seker nie goed
opgebring nie, het hy??

"Andries Joubert" skryf in boodskap news:bfaddi$fan$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Baie snaaks "jacked-off-asshole" !
>
> Probeer weer, jou donnerse "Aids-infected-half-assed-bastard".
> Omdat jy inderdaad wel 'n baster (bastard / hybrid / half-breed /
> fokken geelbek-hoenderdief) is met 'n paar oorge-erfde wit
> breinselle, (dié deel wat joú soort net méér skelm maak)
> en die res van jou bobbejaan-selle bestaande uit verrotte, dom
> stinkende kaffergene, is dit nie verbasend dat jy pateties is nie.
>
> So ...
> Fok jou, jou ma-se-bush se brommers wat in haar basterhol
> eiers gelê het en jou daar uitgebroei het waarna jy skreeuend
> aan haar baster-holhare gehang-en-tjank het totdat sy jou met
> 'n geel-groen papsmeer boontoe gelok het om jou te laat suig
> aan 2-maande ou tampons wat sy vir jou in 'n botteltjie gebêre
> het in julle shack daar in mitchellsplein. Vandag sit jy nog steeds
> met daardie kenmerkende vrot-vis-asem. - Seker daarom dat
> jou 'colored-bum-chum-vistermanne-sonner-ie-tanne' nog so
> baie 'lief' is vir jou.
>
> Jy verstaan nou seker fokkol van so-iets eenvoudig ná ?
>
> stuur groete vir jou oupa justus
>
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #80949 is 'n antwoord op boodskap #80665] Do, 24 Julie 2003 15:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"sorites" wrote:

> It's so long
> ago I tried to write poemsin Afrikaans, I'll have to spend some time
> working on tht one! :>)

Jy sit die pot so vêr mis ou. Steve se oorspronlike woord was spot
on. Jy het die humor daarin gemis - totaal en al oor jou kop.
Don't bother with Afrikaans - you simply don't have it in you.
Consider a sorites on THIS!

(En terloops, ek dink jy is 'n Afrikaner wat probeer voorgeen om 'n
Brit te wees. Shame....)
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #81174 is 'n antwoord op boodskap #80651] Sa, 26 Julie 2003 22:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bodie[2]  is tans af-lyn  Bodie[2]
Boodskappe: 14
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:fkmghvkacdciotkh09jtr8dtlfr325ldhq@4ax.com...
> On Fri, 18 Jul 2003 22:27:44 +0200, "Knop Kop" wrote:
>
>>
>>
>> "Speedy Gonzales" wrote in message
>> news:vokghv8rtu93vf5q4f30eo6hggars6tcpq@4ax.com...
>>> On Fri, 18 Jul 2003 21:39:18 +0200, "Knop Kop" wrote:
>
>>>> e. Loop bou jou eie huis en los myne uit, anders gaan ek
>>>> my "1994 oordentlikheid" vergeet...
>>>>
>>>>
>
>>> Waar wil jy nou meer van erkentlikheid hê,
>>> dat die pampoen wat nou sy huis wil beskerm
>>> een van die gekke was wat die anc ingestem het?
>
>>> Speedy
>
>
>>
>> Jy dink tog seer sekerlik nie die Afrikaanse Teenstand Beweging gaan joune
>> beskerm nie??
>>
>
> Nee, beslis nie, maar beslis kyk ek in die spieël, en sê aan die ou
> wat terug kyk. dat hy tevrede kan wees omdat hy geen aandeel het
> in die huidige toestand nie.
>
> Speedy

My afrikaans is nie van die beste nie, maar ek dink die volgende is van
toepassing.

Hoor, hoor!

Bodie. (hopefully I got that right)
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #81175 is 'n antwoord op boodskap #80649] Sa, 26 Julie 2003 22:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bodie[2]  is tans af-lyn  Bodie[2]
Boodskappe: 14
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:qPYRa.109375$sI91.57649@news04.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> "Knop Kop" wrote in message
>
>> Loop bou jou eie huis en los myne uit, anders gaan ek
>> my "1994 oordentlikheid" vergeet..
>
>
> Ha, nou het ek alles gehoor. " My 1994 oordentilikheid."
> Wat bedoel jy daarmee. Daar was 'n hele klomp
> onoordentilike dinge gedoen van julle kant. Dis Mandela
> en Kie wat die oordentilikes was en nie vir jou en joune
> in die see gejaag het nie.
>
> Penkop van die Derde Republiek

Mandela en kie ordentelik? Yeah right!!!
As dit die geval was het hierdie land nie meer bestaan nie.
Kyk net hoe lyk dit in die res van afrika waar hulle nie meer "colonials"
het nie.
Dom aap.

Bodie.
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #81182 is 'n antwoord op boodskap #81175] So, 27 Julie 2003 05:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 00:26:52 +0200, "Bodie" wrote:

> Nee, beslis nie, maar beslis kyk ek in die spieël, en sê aan die ou
> wat terug kyk. dat hy tevrede kan wees omdat hy geen aandeel het
> in die huidige toestand nie.
>
> Speedy

> My afrikaans is nie van die beste nie, maar ek dink die volgende is van
> toepassing.

> Hoor, hoor!

> Bodie. (hopefully I got that right)


>> Ha, nou het ek alles gehoor. " My 1994 oordentilikheid."
>> Wat bedoel jy daarmee. Daar was 'n hele klomp
>> onoordentilike dinge gedoen van julle kant. Dis Mandela
>> en Kie wat die oordentilikes was en nie vir jou en joune
>> in die see gejaag het nie.

>> Penkop van die Derde Republiek
>
>
>
>
> Mandela en kie ordentelik? Yeah right!!!
> As dit die geval was het hierdie land nie meer bestaan nie.
> Kyk net hoe lyk dit in die res van afrika waar hulle nie meer "colonials"
> het nie.
> Dom aap.
>
> Bodie.
>
>
>

Hierdie keer dink èk dat die volgende van toepassing is:
Hoor, hoor!

Speedy (I know I got that right, and so did you :-)
Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES ! [boodskap #81288 is 'n antwoord op boodskap #81174] Ma, 28 Julie 2003 19:49 Na vorige boodskap
repeater  is tans af-lyn  repeater
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Mon, 28 Jul 2003 21:19:26 +0200, "Skokkie" wrote:
Sekere teken van ouderdom:))
Ek kan jou nie help met die onthouding nie, maar ek sien Saterdag daar
is 'n
nuwe "Griet" boek op die rak.
Annette

"Kwarantyn" skryf in boodskap news:q8dVa.6980$Dn1.6419@newssvr16.news.prodigy.com...
> Die boek het in 1992 verskyn. Nie te lank daarna nie het 'n soort
> parodie/satire daarop verskyn, geskryf vanuit die man se oogpunt. Ek het die
> boek gelees en interessant, hoewel soms ietwat smaakloos en dikwels baie
> eksplisiet gevind. Maar nou ek om die dood nie die titel of die skrywer
> onthou nie. Ek dink die titel het 'n man se naam in gehad, en die skrywer
> het 'n skuilnaam gebruik. As iemand weet waarvan ek praat - kan jy dalk
> asseblief die titel en skrywer noem? Die hoofkarakter se naam was Mot, en ek
> het 'n gedagte die titel het ook dalk "Mot" in gehad.
> Dis net een van daardie goed wat jy probeer onthou maar toetentaal net nie
> kan oproep nie.
> Dankie!
> Kwarantyn
>
Vorige onderwerp: Ter inligting - Madiba se verjaarsdag
Volgende onderwerp: Re: AT LAST! LAND FOR OUR MASSES + starvation and squalour
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 08:01:13 MGT 2024