Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boodskap vir oom Nelson
Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80538] Wo, 16 Julie 2003 04:32 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Julle kan 'n verjaarsdagboodskap vir oom Nelson stuur op:
www.safrica.info
Annette
Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80542 is 'n antwoord op boodskap #80538] Wo, 16 Julie 2003 07:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bf2km6$adgt6$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Julle kan 'n verjaarsdagboodskap vir oom Nelson stuur op:
> www.safrica.info
> Annette
>
baie dankie, ek hete hom al 'n wens gestuur met die gewone pos :-)

GrRico
>
Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80544 is 'n antwoord op boodskap #80538] Wo, 16 Julie 2003 10:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja, sure, en hy gaan dit seker lees, né...;-)

"Annette" skryf in boodskap news:bf2km6$adgt6$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Julle kan 'n verjaarsdagboodskap vir oom Nelson stuur op:
> www.safrica.info
> Annette
>
Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80547 is 'n antwoord op boodskap #80544] Wo, 16 Julie 2003 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Jul 2003 12:57:02 +0200, "Koot"
served the following to the group:

> Ja, sure, en hy gaan dit seker lees, né...;-)
>

en moenie vergeet om te wag vir sy dankie se emailtjie nie ne

> "Annette" wrote in message
> news:bf2km6$adgt6$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Julle kan 'n verjaarsdagboodskap vir oom Nelson stuur op:
>> www.safrica.info
>> Annette




>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80549 is 'n antwoord op boodskap #80547] Wo, 16 Julie 2003 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mens kan vir hom iets sê soos:
Leiers word gemeet aan die mense waarmee hulle hul omring. Dankie dat jy ons
in Thabo se sorg gelaat het ...

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:apfahvg3l0hdb3knegt37i7v3vg30p9o70@4ax.com...
> On Wed, 16 Jul 2003 12:57:02 +0200, "Koot"
> served the following to the group:
>
>> Ja, sure, en hy gaan dit seker lees, né...;-)
>>
>
> en moenie vergeet om te wag vir sy dankie se emailtjie nie ne
>
>
>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bf2km6$adgt6$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Julle kan 'n verjaarsdagboodskap vir oom Nelson stuur op:
>>> www.safrica.info
>>> Annette
>
>
>
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80551 is 'n antwoord op boodskap #80549] Wo, 16 Julie 2003 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NEWSIE  is tans af-lyn  NEWSIE
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Jonas so gewoonlik oortef jy jouself met jou verkrampheid.

"Jonas" skryf in boodskap news:bf3lnc$rpa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mens kan vir hom iets sê soos:
> Leiers word gemeet aan die mense waarmee hulle hul omring. Dankie dat jy ons
> in Thabo se sorg gelaat het ...
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:apfahvg3l0hdb3knegt37i7v3vg30p9o70@4ax.com...
>> On Wed, 16 Jul 2003 12:57:02 +0200, "Koot"
>> served the following to the group:
>>
>>> Ja, sure, en hy gaan dit seker lees, né...;-)
>>>
>>
>> en moenie vergeet om te wag vir sy dankie se emailtjie nie ne
>>
>>
>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bf2km6$adgt6$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Julle kan 'n verjaarsdagboodskap vir oom Nelson stuur op:
>>>> www.safrica.info
>>>> Annette
>>
>>
>>
>>
>>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> lato di gomma giů, lato lucido in su
>> www.mothership.co.za
>
Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80552 is 'n antwoord op boodskap #80551] Wo, 16 Julie 2003 16:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Weer die bruin ou in die rolstoel? Of, is dit wielstoel?
Het jy toe geholpe geraak?
Die gebruik van die woord "verkrampheid" dateer jou wiele ietwat - dis die
dae van "solids" - voor die opblaaswiele op die mark gekom het?

"NEWSIE" skryf in boodskap news:3f156531$0$227@hades.is.co.za...
> Jonas so gewoonlik oortef jy jouself met jou verkrampheid.
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bf3lnc$rpa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Mens kan vir hom iets sê soos:
>> Leiers word gemeet aan die mense waarmee hulle hul omring. Dankie dat jy
> ons
>> in Thabo se sorg gelaat het ...
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:apfahvg3l0hdb3knegt37i7v3vg30p9o70@4ax.com...
>>> On Wed, 16 Jul 2003 12:57:02 +0200, "Koot"
>>> served the following to the group:
>>>
>>>> Ja, sure, en hy gaan dit seker lees, né...;-)
>>>>
>>>
>>> en moenie vergeet om te wag vir sy dankie se emailtjie nie ne
>>>
>>>
>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bf2km6$adgt6$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > Julle kan 'n verjaarsdagboodskap vir oom Nelson stuur op:
>>>> > www.safrica.info
>>>> > Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> lato di gomma giů, lato lucido in su
>>> www.mothership.co.za
>>
>
Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80553 is 'n antwoord op boodskap #80544] Wo, 16 Julie 2003 16:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik! Jy verstaan duidelik nie krewe nie - ons is baie gesteld op ons
wense:))
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bf3b22$lav$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, sure, en hy gaan dit seker lees, né...;-)
>
> "Annette" wrote in message
> news:bf2km6$adgt6$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Julle kan 'n verjaarsdagboodskap vir oom Nelson stuur op:
>> www.safrica.info
>> Annette
>>
>
Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80554 is 'n antwoord op boodskap #80547] Wo, 16 Julie 2003 16:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek verwag nie 'n dankie of 'n emailtjie nie - maar ek weet myne gaan
raakgesien word, want dit is in Afrikaans en ek noem hom Oom:))
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:apfahvg3l0hdb3knegt37i7v3vg30p9o70@4ax.com...
> On Wed, 16 Jul 2003 12:57:02 +0200, "Koot"
> served the following to the group:
>
>> Ja, sure, en hy gaan dit seker lees, né...;-)
>>
>
> en moenie vergeet om te wag vir sy dankie se emailtjie nie ne
>
>
>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bf2km6$adgt6$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Julle kan 'n verjaarsdagboodskap vir oom Nelson stuur op:
>>> www.safrica.info
>>> Annette
>
>
>
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80565 is 'n antwoord op boodskap #80552] Do, 17 Julie 2003 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NEWSIE  is tans af-lyn  NEWSIE
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ai Jonas kry dit nou vir eens in jou kop dat jou woorde soos water op 'n
eend se rug is......as ek jou iets kan vra asb? Wil jy tog nie groot word
nie raak asb. volwasse? Ek sien nou nog die punt van wat so aaklig is om
in 'm rystoel te wees nie.....verskaf vir my duidelikheid oor die rystoel
kwessie.

"Jonas" skryf in boodskap news:bf3t60$252$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Weer die bruin ou in die rolstoel? Of, is dit wielstoel?
> Het jy toe geholpe geraak?
> Die gebruik van die woord "verkrampheid" dateer jou wiele ietwat - dis die
> dae van "solids" - voor die opblaaswiele op die mark gekom het?
>
Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80567 is 'n antwoord op boodskap #80553] Do, 17 Julie 2003 07:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Jul 2003 18:23:57 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Natuurlik! Jy verstaan duidelik nie krewe nie - ons is baie gesteld op ons
> wense:))
> Annette
>

wens is soos dog ne!

>
> "Koot" wrote in message
> news:bf3b22$lav$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja, sure, en hy gaan dit seker lees, né...;-)

>> "Annette" wrote in message
>> news:bf2km6$adgt6$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Julle kan 'n verjaarsdagboodskap vir oom Nelson stuur op:
>>> www.safrica.info
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>


>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80568 is 'n antwoord op boodskap #80567] Do, 17 Julie 2003 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, ek wens ek kan weer 'n hond kry:)
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:imkchvkr822ul5fngulokncg1g5ghesgd2@4ax.com...
> On Wed, 16 Jul 2003 18:23:57 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Natuurlik! Jy verstaan duidelik nie krewe nie - ons is baie gesteld op ons
>> wense:))
>> Annette
>>
>
> wens is soos dog ne!
>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:bf3b22$lav$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ja, sure, en hy gaan dit seker lees, né...;-)
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bf2km6$adgt6$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Julle kan 'n verjaarsdagboodskap vir oom Nelson stuur op:
>>>> www.safrica.info
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80569 is 'n antwoord op boodskap #80538] Do, 17 Julie 2003 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Een van "Oom Nelson" se vorige massa amnestie geskenke aan Suid Africa, het
my regte oom op sy plaas in die noord kaap sy lewe gekos.

Ek het wense vir "Oom Nelson" maar dis beter dat ek nie sê wat dit is nie.
Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80576 is 'n antwoord op boodskap #80569] Do, 17 Julie 2003 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Jul 2003 06:30:33 -0400, "Glücklich" wrote:

> Een van "Oom Nelson" se vorige massa amnestie geskenke aan Suid Africa, het
> my regte oom op sy plaas in die noord kaap sy lewe gekos.
>
> Ek het wense vir "Oom Nelson" maar dis beter dat ek nie sê wat dit is nie.

Shame, jy is so n ou doos.
Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80602 is 'n antwoord op boodskap #80576] Vr, 18 Julie 2003 02:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie - hoekom het moffies snorre?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:5dcdhvc15mofm23gvgbupq66f3k4okiiqj@4ax.com...
> On Thu, 17 Jul 2003 06:30:33 -0400, "Glücklich" wrote:
>
> Africa, het
>> my regte oom op sy plaas in die noord kaap sy lewe gekos.
>>
>> Ek het wense vir "Oom Nelson" maar dis beter dat ek nie sê wat dit is
nie.
>
> Shame, jy is so n ou doos.
Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80618 is 'n antwoord op boodskap #80576] Vr, 18 Julie 2003 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:5dcdhvc15mofm23gvgbupq66f3k4okiiqj@4ax.com...
> On Thu, 17 Jul 2003 06:30:33 -0400, "Glücklich" wrote:
>
> Africa, het
>> my regte oom op sy plaas in die noord kaap sy lewe gekos.
>>
>> Ek het wense vir "Oom Nelson" maar dis beter dat ek nie sê wat dit is
nie.
>
> Shame, jy is so n ou doos.

Kan ek aanneem jy keur die grusame plaas moorde goed. Of is dit net waneer
dit my familie is?

Hoekom skryf jy nie daaroor in die Beeld nie? dan sal die hele land mos weet
van jou opinie.
Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80667 is 'n antwoord op boodskap #80618] Sa, 19 Julie 2003 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie is te onnosel om enigeiets wat sinvol is te beskryf. Het jy al
sy resitasies gelees? N a al sy jare as "joernalis" is hy maar bra pateties.
Vra hom eerder waarom hy 'n snor het...

"Glücklich" skryf in boodskap news:gcPRa.43840$oP3.30423@fe05.atl2.webusenet.com...
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:5dcdhvc15mofm23gvgbupq66f3k4okiiqj@4ax.com...
>> On Thu, 17 Jul 2003 06:30:33 -0400, "Glücklich" wrote:
>>
>> > Africa, het
>>> my regte oom op sy plaas in die noord kaap sy lewe gekos.
>>>
>>> Ek het wense vir "Oom Nelson" maar dis beter dat ek nie sê wat dit is
> nie.
>>
>> Shame, jy is so n ou doos.
>
>
> Kan ek aanneem jy keur die grusame plaas moorde goed. Of is dit net waneer
> dit my familie is?
>
> Hoekom skryf jy nie daaroor in die Beeld nie? dan sal die hele land mos weet
> van jou opinie.
>
Re: Boodskap vir oom Nelson [boodskap #80674 is 'n antwoord op boodskap #80667] Sa, 19 Julie 2003 11:43 Na vorige boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ferdietjiekie is te onnosel om enigeiets wat sinvol is te beskryf. Het jy al
> sy resitasies gelees? N a al sy jare as "joernalis" is hy maar bra pateties.
> Vra hom eerder waarom hy 'n snor het...
>

Waar ek woon kry ek nie die beeld nie {dankie vader daarvoor)

Toe ek in SA gewoon het het hulle die Beeld afgelewer by my huis maar ek het
dit ook meestal maar gebruik om my braai rooster mee skoon the maak. Soms
dink ek Ferdie se joernalisme is nie eers goed genoeg daarvoor nie!
Vorige onderwerp: Re: Tony Blair se toespraak vandag
Volgende onderwerp: Honey B's
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 09:56:35 MGT 2024