Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Idols...wat 'n gekke spul?
Idols...wat 'n gekke spul? [boodskap #80504] Di, 15 Julie 2003 07:10 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek die ding van die program reg verstaan, dan het hulle laas jaar
blykbaar 'n wenner gesoek wat reg moet lyk en reg moet kan sing? Toe kies
die publiek vir Heinz Winkler en was daar baie ontevredenheid oor ander
kunstenaars wat voorheen uitgestem was wat beter stemme gehad het.....nou
kies hulle hierdie jaar net vir die stemgehalte? Nou verstaan ek nie
lekker nie. Die beoordeellaers kies 'n klomp mense wat kan sing en dan
gooi hulle dit weer vir die publiek om te stem wat weer nie net bloot op
stem gaan kies nie, want hulle is nie gekwalifiseer om dit te doen nie.
Hulle sal w��r stem vir die ou/meisie wat lekker kan sing maar ook lekker op
die oog is.
Nog 'n ding. Die vier beoordeellaers lyk vir my of hulle kyk wie van
hulle die beste belediging kan gooi vir sommige deelnemers. Is dit deel
van die modus operandi van die program? Ek meen nou maar, jy kan vir
iemand sê jy hou nie van sy stem nie en dat hy dalk eers nog so 'n bietjie
gaan oefen, maar om vir van die mense uit te lag en te beledig, is nie goeie
smaak nie. Ek besef dis eintlik 'n 'jongetjie-program', maar is die tipe
van optrede aanvaarbaar vir die jongetjies van vandag?
Re: Idols...wat 'n gekke spul? [boodskap #80509 is 'n antwoord op boodskap #80504] Di, 15 Julie 2003 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Amerika het hierdie jaar so dik swarte gekies as hulle wenner, Ruben
Stuttard - en ek moet sê hy kan nogal sing. Maar SA se Idols hierdie jaar
is 'n klugspul. Meer politiek as iets anders. Ek het mense gehoor wat
lieflik, en beter kon sing as die finaliste, vir wie gesê is hulle moet
nooit weer sing nie, op 'n baie mislike manier nogal. Ek kyk maar so hier
en daar - hierdie jaar is dit vir my soos Big Brother - 'n "waste of a good
t.v. channel".

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f13a8dc.0@news1.mweb.co.za...
> As ek die ding van die program reg verstaan, dan het hulle laas jaar
> blykbaar 'n wenner gesoek wat reg moet lyk en reg moet kan sing? Toe kies
> die publiek vir Heinz Winkler en was daar baie ontevredenheid oor ander
> kunstenaars wat voorheen uitgestem was wat beter stemme gehad het.....nou
> kies hulle hierdie jaar net vir die stemgehalte? Nou verstaan ek nie
> lekker nie. Die beoordeellaers kies 'n klomp mense wat kan sing en dan
> gooi hulle dit weer vir die publiek om te stem wat weer nie net bloot op
> stem gaan kies nie, want hulle is nie gekwalifiseer om dit te doen nie.
> Hulle sal w��r stem vir die ou/meisie wat lekker kan sing maar ook lekker op
> die oog is.
> Nog 'n ding. Die vier beoordeellaers lyk vir my of hulle kyk wie van
> hulle die beste belediging kan gooi vir sommige deelnemers. Is dit deel
> van die modus operandi van die program? Ek meen nou maar, jy kan vir
> iemand sê jy hou nie van sy stem nie en dat hy dalk eers nog so 'n bietjie
> gaan oefen, maar om vir van die mense uit te lag en te beledig, is nie goeie
> smaak nie. Ek besef dis eintlik 'n 'jongetjie-program', maar is die tipe
> van optrede aanvaarbaar vir die jongetjies van vandag?
>
Re: Idols...wat 'n gekke spul? [boodskap #80511 is 'n antwoord op boodskap #80509] Di, 15 Julie 2003 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Big Brother? Bi' Brotha' eerder. Ek kan nie verstaan wat die mense sê
nie, sou ek hou maar verby.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f13eb1d$0$237@hades.is.co.za...
> Amerika het hierdie jaar so dik swarte gekies as hulle wenner, Ruben
> Stuttard - en ek moet sê hy kan nogal sing. Maar SA se Idols hierdie jaar
> is 'n klugspul. Meer politiek as iets anders. Ek het mense gehoor wat
> lieflik, en beter kon sing as die finaliste, vir wie gesê is hulle moet
> nooit weer sing nie, op 'n baie mislike manier nogal. Ek kyk maar so hier
> en daar - hierdie jaar is dit vir my soos Big Brother - 'n "waste of a good
> t.v. channel".
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f13a8dc.0@news1.mweb.co.za...
>> As ek die ding van die program reg verstaan, dan het hulle laas jaar
>> blykbaar 'n wenner gesoek wat reg moet lyk en reg moet kan sing? Toe
> kies
>> die publiek vir Heinz Winkler en was daar baie ontevredenheid oor ander
>> kunstenaars wat voorheen uitgestem was wat beter stemme gehad het.....nou
>> kies hulle hierdie jaar net vir die stemgehalte? Nou verstaan ek nie
>> lekker nie. Die beoordeellaers kies 'n klomp mense wat kan sing en dan
>> gooi hulle dit weer vir die publiek om te stem wat weer nie net bloot op
>> stem gaan kies nie, want hulle is nie gekwalifiseer om dit te doen nie.
>> Hulle sal w��r stem vir die ou/meisie wat lekker kan sing maar ook
lekker
> op
>> die oog is.
>> Nog 'n ding. Die vier beoordeellaers lyk vir my of hulle kyk wie van
>> hulle die beste belediging kan gooi vir sommige deelnemers. Is dit deel
>> van die modus operandi van die program? Ek meen nou maar, jy kan vir
>> iemand sê jy hou nie van sy stem nie en dat hy dalk eers nog so 'n bietjie
>> gaan oefen, maar om vir van die mense uit te lag en te beledig, is nie
> goeie
>> smaak nie. Ek besef dis eintlik 'n 'jongetjie-program', maar is die tipe
>> van optrede aanvaarbaar vir die jongetjies van vandag?
>>
>
Re: Idols...wat 'n gekke spul? [boodskap #80513 is 'n antwoord op boodskap #80509] Di, 15 Julie 2003 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan net se, ier in Nederland het idols 'n groot sukses gewees, die finale
is door so amper 6 miljoen mense gesien, ons is met 16 miljoen :-)

Oor die voorrondes kan ek se, ek het baie baie gelag en dit geniet, oor die
mense die dink hulle kan sing, maar hulle kon rerig nie, it was fun.

Maar ek dink 1 keer is enough.

GrRico

"Elaine" skryf in boodskap news:3f13eb1d$0$237@hades.is.co.za...
> Amerika het hierdie jaar so dik swarte gekies as hulle wenner, Ruben
> Stuttard - en ek moet sê hy kan nogal sing. Maar SA se Idols hierdie jaar
> is 'n klugspul. Meer politiek as iets anders. Ek het mense gehoor wat
> lieflik, en beter kon sing as die finaliste, vir wie gesê is hulle moet
> nooit weer sing nie, op 'n baie mislike manier nogal. Ek kyk maar so hier
> en daar - hierdie jaar is dit vir my soos Big Brother - 'n "waste of a good
> t.v. channel".
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f13a8dc.0@news1.mweb.co.za...
>> As ek die ding van die program reg verstaan, dan het hulle laas jaar
>> blykbaar 'n wenner gesoek wat reg moet lyk en reg moet kan sing? Toe
> kies
>> die publiek vir Heinz Winkler en was daar baie ontevredenheid oor ander
>> kunstenaars wat voorheen uitgestem was wat beter stemme gehad het.....nou
>> kies hulle hierdie jaar net vir die stemgehalte? Nou verstaan ek nie
>> lekker nie. Die beoordeellaers kies 'n klomp mense wat kan sing en dan
>> gooi hulle dit weer vir die publiek om te stem wat weer nie net bloot op
>> stem gaan kies nie, want hulle is nie gekwalifiseer om dit te doen nie.
>> Hulle sal w��r stem vir die ou/meisie wat lekker kan sing maar ook
lekker
> op
>> die oog is.
>> Nog 'n ding. Die vier beoordeellaers lyk vir my of hulle kyk wie van
>> hulle die beste belediging kan gooi vir sommige deelnemers. Is dit deel
>> van die modus operandi van die program? Ek meen nou maar, jy kan vir
>> iemand sê jy hou nie van sy stem nie en dat hy dalk eers nog so 'n bietjie
>> gaan oefen, maar om vir van die mense uit te lag en te beledig, is nie
> goeie
>> smaak nie. Ek besef dis eintlik 'n 'jongetjie-program', maar is die tipe
>> van optrede aanvaarbaar vir die jongetjies van vandag?
>>
>
Re: Idols...wat 'n gekke spul? [boodskap #80514 is 'n antwoord op boodskap #80509] Di, 15 Julie 2003 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Eintlik is daar geeneen in die finale 32 wat nie daar hoort nie.
Die wat dit nie gemaak het nie - taflak.
Wat my bietjie pla is die kinders se onge�ergdheid - hulle is gevra om seker
te maak van hul woorde - en tog het 'n paar dit nogtans vergeet - daar het
wel een of twee vergeters deurgedring na die volgende rondte - maar ek het
nie veel hoop vir hulle nie.
Wat my bietjie vies maak is dat in die eerste semifinaal daar 4 kandidate is
wat moontlike top10 wenners kan wees - dus sal twee definitief uitval. In
die tweede semifinaal is daar nie een top 10 kandidaat nie - en dus gaan
daar twee wenners wees wat nie daar sou gewees het as daar sterker
kompetisie was nie.
Ek dink Jakkie van die Kaap Met Die Lyf gaan die top 10 haal:))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f13eb1d$0$237@hades.is.co.za...
> Amerika het hierdie jaar so dik swarte gekies as hulle wenner, Ruben
> Stuttard - en ek moet sê hy kan nogal sing. Maar SA se Idols hierdie jaar
> is 'n klugspul. Meer politiek as iets anders. Ek het mense gehoor wat
> lieflik, en beter kon sing as die finaliste, vir wie gesê is hulle moet
> nooit weer sing nie, op 'n baie mislike manier nogal. Ek kyk maar so hier
> en daar - hierdie jaar is dit vir my soos Big Brother - 'n "waste of a good
> t.v. channel".
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f13a8dc.0@news1.mweb.co.za...
>> As ek die ding van die program reg verstaan, dan het hulle laas jaar
>> blykbaar 'n wenner gesoek wat reg moet lyk en reg moet kan sing? Toe
> kies
>> die publiek vir Heinz Winkler en was daar baie ontevredenheid oor ander
>> kunstenaars wat voorheen uitgestem was wat beter stemme gehad het.....nou
>> kies hulle hierdie jaar net vir die stemgehalte? Nou verstaan ek nie
>> lekker nie. Die beoordeellaers kies 'n klomp mense wat kan sing en dan
>> gooi hulle dit weer vir die publiek om te stem wat weer nie net bloot op
>> stem gaan kies nie, want hulle is nie gekwalifiseer om dit te doen nie.
>> Hulle sal w��r stem vir die ou/meisie wat lekker kan sing maar ook
lekker
> op
>> die oog is.
>> Nog 'n ding. Die vier beoordeellaers lyk vir my of hulle kyk wie van
>> hulle die beste belediging kan gooi vir sommige deelnemers. Is dit deel
>> van die modus operandi van die program? Ek meen nou maar, jy kan vir
>> iemand sê jy hou nie van sy stem nie en dat hy dalk eers nog so 'n bietjie
>> gaan oefen, maar om vir van die mense uit te lag en te beledig, is nie
> goeie
>> smaak nie. Ek besef dis eintlik 'n 'jongetjie-program', maar is die tipe
>> van optrede aanvaarbaar vir die jongetjies van vandag?
>>
>
Re: Idols...wat 'n gekke spul? [boodskap #80532 is 'n antwoord op boodskap #80511] Di, 15 Julie 2003 19:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
ek kyk dit ook glad nie meer nie. Nie eers die uiskop of die daaglikse 30
minute "hoogtepunte" nie. ek vermoed ons het die laaste van BB gesien in
SA.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f140bd6.0@news1.mweb.co.za...
> Big Brother? Bi' Brotha' eerder. Ek kan nie verstaan wat die mense sê
> nie, sou ek hou maar verby.
Re: Idols...wat 'n gekke spul? [boodskap #80533 is 'n antwoord op boodskap #80513] Di, 15 Julie 2003 19:50 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie hoe julle beoordeelaars is nie, maar ons s'n is maar mislik
gewees. Die een wou meer beledigend as die ander wees. Toe gaan sit ek en
my man en kyk watter van die bekende sangers wat ons vandag ken, wat
wêreldwyd bekend is, sou dit dalk gemaak het. En net Cat Stevens het 'n
"miskien" gekry. Die ding is dit gaan nie alles oor jou stem nie. Jy moet
ook iets hê wat hulle Charisma noem. As jy 'n mooi song kan skryf en jy kan
redelik noot hou en jy't charisma, dryfkrag en "stage personality" kan en
sal jy heel moontlik die wenners van die Idols kompetisies loshande wen met
cd verkope. Daar sit die beoordeelaars en kraak mense met heel gangbare
stemme so af dat hulle bes moontlik nooit weer sal wil sing nie. En vir
wat? Dis mos nie nodig nie? Daai mense het dalk net die regte kombinasie
om sterre te word sonder Idols se help, maar daaraan word nie gedink nie.
Verlede jaar het Simon Cowell (Engeland en Amerika) gesê Robbie Williams is
'n Karaoke sanger, en as hy aan Idols deelgeneem het sou hy al in die eerste
rondte uitgeval het. Verlede jaar het Robbie Williams 'n Kontrak van 80
miljoen POND met EMI geteken. Die grootste kontrak wat nog ooit aan 'n
enkel sanger gegee is - groter selfs as enige van Elton John se kontrakte.
Just goes to show.

E

"Rico" skryf in boodskap news:3f141927$0$49099$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek kan net se, ier in Nederland het idols 'n groot sukses gewees, die finale
> is door so amper 6 miljoen mense gesien, ons is met 16 miljoen :-)
>
> Oor die voorrondes kan ek se, ek het baie baie gelag en dit geniet, oor die
> mense die dink hulle kan sing, maar hulle kon rerig nie, it was fun.
>
> Maar ek dink 1 keer is enough.
>
> GrRico
Vorige onderwerp: Feeste: Wie ken van?
Volgende onderwerp: eks weer hier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 21:12:16 MGT 2024