Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die gevlegtery deur die gevegtery
Die gevlegtery deur die gevegtery [boodskap #80453] So, 13 Julie 2003 18:56 na volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die permanente agressie op die groep
het blykbaar ons godin van vrede
laat vlug. En dit terwyl julle weet
dat sy nie van 'n bakleiery
hou nie. Enigiemand vir
gloudina erens gesien?

Speedy
Re: Die gevlegtery deur die gevegtery [boodskap #80458 is 'n antwoord op boodskap #80453] So, 13 Julie 2003 22:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tufka  is tans af-lyn  Tufka
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Op vakansie miskien? dis nou somer in Kanada...
Tuffy

Speedy Gonzales wrote:

> Die permanente agressie op die groep
> het blykbaar ons godin van vrede
> laat vlug. En dit terwyl julle weet
> dat sy nie van 'n bakleiery
> hou nie. Enigiemand vir
> gloudina erens gesien?
>
> Speedy
>
Re: Die gevlegtery deur die gevegtery [boodskap #80459 is 'n antwoord op boodskap #80453] So, 13 Julie 2003 22:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
nie 'n idee waar sy is nie!!

Kanada is tog mos veilig, dus daar sal niks ergs wees nie, wel ek hoop.

Gr.Rico

"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:iia3hvcoi7b8e1e26acoi0f44h4dq26asb@4ax.com...
>
> Die permanente agressie op die groep
> het blykbaar ons godin van vrede
> laat vlug. En dit terwyl julle weet
> dat sy nie van 'n bakleiery
> hou nie. Enigiemand vir
> gloudina erens gesien?
>
> Speedy
>
Re: Die gevlegtery deur die gevegtery [boodskap #80460 is 'n antwoord op boodskap #80459] Ma, 14 Julie 2003 04:52 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar was ouens in witklere wat haar weggeneem het.....

"Rico" skryf in boodskap news:3f11dfb6$0$49110$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> nie 'n idee waar sy is nie!!
>
> Kanada is tog mos veilig, dus daar sal niks ergs wees nie, wel ek hoop.
>
> Gr.Rico
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:iia3hvcoi7b8e1e26acoi0f44h4dq26asb@4ax.com...
>>
>> Die permanente agressie op die groep
>> het blykbaar ons godin van vrede
>> laat vlug. En dit terwyl julle weet
>> dat sy nie van 'n bakleiery
>> hou nie. Enigiemand vir
>> gloudina erens gesien?
>>
>> Speedy
>>
>
Vorige onderwerp: Usenet en dinge
Volgende onderwerp: Kersgeskenkwenke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 05:12:06 MGT 2024