Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Modesakkies
Modesakkies [boodskap #80356] Wo, 09 Julie 2003 11:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lyk my net soos mens betaal vir die voorreg om die vervaardiger se naam op
'n kledingstuk te vertoon, betaal ons nou vir die advertensie van die
onderskeie ondernemings op die plastieksakkies.
Dit behoort mos goedkoper te wees om sakkies te verkoop sonder enige
drukwerk op.

Annette
Re: Modesakkies [boodskap #80357 is 'n antwoord op boodskap #80356] Wo, 09 Julie 2003 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - daar ontbloot jy 'n goeie besigheidsgeleentheid - gryp dit aan ...
;-)))

"Annette" skryf in boodskap news:begusj$4peou$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Lyk my net soos mens betaal vir die voorreg om die vervaardiger se naam op
> 'n kledingstuk te vertoon, betaal ons nou vir die advertensie van die
> onderskeie ondernemings op die plastieksakkies.
> Dit behoort mos goedkoper te wees om sakkies te verkoop sonder enige
> drukwerk op.
>
> Annette
>
Re: Modesakkies [boodskap #80386 is 'n antwoord op boodskap #80356] Do, 10 Julie 2003 13:35 Na vorige boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in berig
:

> Lyk my net soos mens betaal vir die voorreg om die vervaardiger se naam op
> 'n kledingstuk te vertoon, betaal ons nou vir die advertensie van die
> onderskeie ondernemings op die plastieksakkies.
> Dit behoort mos goedkoper te wees om sakkies te verkoop sonder enige
> drukwerk op.

Jy dink seker nog steeds dat die klant koning is.
Hierdie is daarop gerig om die kope instand te hou in samenwerking
met andere bedrywe.
Soos sonneblomme met op die blomblare reclame voor Coca Cola
geneties gemanipuleer. ;)
.
:-bvb-:

--
Posted by usenet4all.com
Vorige onderwerp: Pamflet/plakkaatverskrik
Volgende onderwerp: URL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:10:02 MGT 2024