Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Annette se kater
Vir Annette se kater [boodskap #80323] Wo, 09 Julie 2003 00:25 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie hoe julle in Afrikaans 'n hangover noem, maar ons noem dit 'n
kater.

Ek wens jou 'n baie goeie dag, met jou kater, want ons weet almal, dat jy
ons rooiwyndrinkertjie is

En als jy verjaar, dan sal jy die bottels including die droesem gaan
leegdrink :-)))

Ek hoop jy het jou verjaardag geniet.

GrRico, die vandag in Duitsland is.
Re: Vir Annette se kater [boodskap #80330 is 'n antwoord op boodskap #80323] Wo, 09 Julie 2003 04:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Rico - ek sal dit nou maar hier op die openbare forum erken -
vanoggend het ek 'n kat in die mond, en ek hoop dit is bewolk vandag:)
Kater? Waarvan is dit afgelei ?
Kateder ( vir die slim preke as mens 'n snars te veel in het?)
of kateter ( as mens nie tyd het om 'n draai te loop nie?)
:))

Annette

> Ek weet nie hoe julle in Afrikaans 'n hangover noem, maar ons noem dit 'n
> kater.
>
> Ek wens jou 'n baie goeie dag, met jou kater, want ons weet almal, dat jy
> ons rooiwyndrinkertjie is
>
> En als jy verjaar, dan sal jy die bottels including die droesem gaan
> leegdrink :-)))
>
> Ek hoop jy het jou verjaardag geniet.
>
> GrRico, die vandag in Duitsland is.
>
Re: Vir Annette se kater [boodskap #80336 is 'n antwoord op boodskap #80330] Wo, 09 Julie 2003 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy verjaar? Veels geluk, alhoewel ek duidelik 'n dag laat is!
Anyway, 'n voorspoedige jaar vir jou en kan ek aannneem dat jy die druif
geknou het?

"Annette" skryf in boodskap news:beg7ei$4p5ih$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Rico - ek sal dit nou maar hier op die openbare forum erken -
> vanoggend het ek 'n kat in die mond, en ek hoop dit is bewolk vandag:)
> Kater? Waarvan is dit afgelei ?
> Kateder ( vir die slim preke as mens 'n snars te veel in het?)
> of kateter ( as mens nie tyd het om 'n draai te loop nie?)
> :))
>
> Annette
>
>
>> Ek weet nie hoe julle in Afrikaans 'n hangover noem, maar ons noem dit 'n
>> kater.
>>
>> Ek wens jou 'n baie goeie dag, met jou kater, want ons weet almal, dat jy
>> ons rooiwyndrinkertjie is
>>
>> En als jy verjaar, dan sal jy die bottels including die droesem gaan
>> leegdrink :-)))
>>
>> Ek hoop jy het jou verjaardag geniet.
>>
>> GrRico, die vandag in Duitsland is.
>>
>
Re: Vir Annette se kater [boodskap #80342 is 'n antwoord op boodskap #80330] Wo, 09 Julie 2003 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tufka  is tans af-lyn  Tufka
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Haai Anette,

Geluk, by the way.

In elk geval, ek het bietjie in my Woordeboek "Etymologie der deutschen
sprache" gekyk en dis heel interessant.

In die 18e eeu het die studente, as hulle maar weer gelei het omdat
hulle so baie gedrink het, die gevoel met "Katzenjammer" beskryf. Dws
hulle het gehuil/gemoan/"gejammer" soos katte. Ons weet almal hoe dit
klink!
Dan het die gebruik een of ander tyd omgeswaai en die mense het sommer
net die woord vir 'n mannetjie kat "kater" begin gebruik om die
hang-over te beskryf.

Hoop ek het dit nie te vrot probeer verduidelik nie.

baai
tuffi

Annette wrote:
> Dankie Rico - ek sal dit nou maar hier op die openbare forum erken -
> vanoggend het ek 'n kat in die mond, en ek hoop dit is bewolk vandag:)
> Kater? Waarvan is dit afgelei ?
> Kateder ( vir die slim preke as mens 'n snars te veel in het?)
> of kateter ( as mens nie tyd het om 'n draai te loop nie?)
> :))
>
> Annette
>
>
>
>> Ek weet nie hoe julle in Afrikaans 'n hangover noem, maar ons noem dit 'n
>> kater.

>> Ek wens jou 'n baie goeie dag, met jou kater, want ons weet almal, dat jy
>> ons rooiwyndrinkertjie is

>> En als jy verjaar, dan sal jy die bottels including die droesem gaan
>> leegdrink :-)))

>> Ek hoop jy het jou verjaardag geniet.

>> GrRico, die vandag in Duitsland is.


>
Re: Vir Annette se kater [boodskap #80345 is 'n antwoord op boodskap #80336] Wo, 09 Julie 2003 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja dankie, en ja ek het:))
Hik!!
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f0bc932.0@news1.mweb.co.za...
> Het jy verjaar? Veels geluk, alhoewel ek duidelik 'n dag laat is!
> Anyway, 'n voorspoedige jaar vir jou en kan ek aannneem dat jy die druif
> geknou het?
> "Annette" wrote in message
> news:beg7ei$4p5ih$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie Rico - ek sal dit nou maar hier op die openbare forum erken -
>> vanoggend het ek 'n kat in die mond, en ek hoop dit is bewolk vandag:)
>> Kater? Waarvan is dit afgelei ?
>> Kateder ( vir die slim preke as mens 'n snars te veel in het?)
>> of kateter ( as mens nie tyd het om 'n draai te loop nie?)
>> :))
>>
>> Annette
>>
>>
>>> Ek weet nie hoe julle in Afrikaans 'n hangover noem, maar ons noem dit 'n
>>> kater.
>>>
>>> Ek wens jou 'n baie goeie dag, met jou kater, want ons weet almal, dat jy
>>> ons rooiwyndrinkertjie is
>>>
>>> En als jy verjaar, dan sal jy die bottels including die droesem gaan
>>> leegdrink :-)))
>>>
>>> Ek hoop jy het jou verjaardag geniet.
>>>
>>> GrRico, die vandag in Duitsland is.
>>>
>>
>
Re: Vir Annette se kater [boodskap #80348 is 'n antwoord op boodskap #80342] Wo, 09 Julie 2003 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Tufka - in beide gevalle.
Daar was mos eens op 'n kol 'n strokiesprent met die naam Die
Katzenjammertweeling.
Annette

"Tufka" skryf in boodskap news:begogr$2he$05$1@news.t-online.com...
> Haai Anette,
>
> Geluk, by the way.
>
> In elk geval, ek het bietjie in my Woordeboek "Etymologie der deutschen
> sprache" gekyk en dis heel interessant.
>
> In die 18e eeu het die studente, as hulle maar weer gelei het omdat
> hulle so baie gedrink het, die gevoel met "Katzenjammer" beskryf. Dws
> hulle het gehuil/gemoan/"gejammer" soos katte. Ons weet almal hoe dit
> klink!
> Dan het die gebruik een of ander tyd omgeswaai en die mense het sommer
> net die woord vir 'n mannetjie kat "kater" begin gebruik om die
> hang-over te beskryf.
>
> Hoop ek het dit nie te vrot probeer verduidelik nie.
>
> baai
> tuffi
>
>
> Annette wrote:
>> Dankie Rico - ek sal dit nou maar hier op die openbare forum erken -
>> vanoggend het ek 'n kat in die mond, en ek hoop dit is bewolk vandag:)
>> Kater? Waarvan is dit afgelei ?
>> Kateder ( vir die slim preke as mens 'n snars te veel in het?)
>> of kateter ( as mens nie tyd het om 'n draai te loop nie?)
>> :))
>>
>> Annette
>>
>>
>>
>>> Ek weet nie hoe julle in Afrikaans 'n hangover noem, maar ons noem dit 'n
>>> kater.
>
>>> Ek wens jou 'n baie goeie dag, met jou kater, want ons weet almal, dat jy
>>> ons rooiwyndrinkertjie is
>
>>> En als jy verjaar, dan sal jy die bottels including die droesem gaan
>>> leegdrink :-)))
>
>>> Ek hoop jy het jou verjaardag geniet.
>
>>> GrRico, die vandag in Duitsland is.
>
>
>>
>
Re: Vir Annette se kater [boodskap #80349 is 'n antwoord op boodskap #80348] Wo, 09 Julie 2003 10:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tufka  is tans af-lyn  Tufka
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Nog nooit daarvan gehoor nie...

Annette wrote:

> Dankie Tufka - in beide gevalle.
> Daar was mos eens op 'n kol 'n strokiesprent met die naam Die
> Katzenjammertweeling.
> Annette
>
>
> "Tufka" wrote in message
> news:begogr$2he$05$1@news.t-online.com...
>
>> Haai Anette,

>> Geluk, by the way.

>> In elk geval, ek het bietjie in my Woordeboek "Etymologie der deutschen
>> sprache" gekyk en dis heel interessant.

>> In die 18e eeu het die studente, as hulle maar weer gelei het omdat
>> hulle so baie gedrink het, die gevoel met "Katzenjammer" beskryf. Dws
>> hulle het gehuil/gemoan/"gejammer" soos katte. Ons weet almal hoe dit
>> klink!
>> Dan het die gebruik een of ander tyd omgeswaai en die mense het sommer
>> net die woord vir 'n mannetjie kat "kater" begin gebruik om die
>> hang-over te beskryf.

>> Hoop ek het dit nie te vrot probeer verduidelik nie.

>> baai
>> tuffi


>> Annette wrote:

>>> Dankie Rico - ek sal dit nou maar hier op die openbare forum erken -
>>> vanoggend het ek 'n kat in die mond, en ek hoop dit is bewolk vandag:)
>>> Kater? Waarvan is dit afgelei ?
>>> Kateder ( vir die slim preke as mens 'n snars te veel in het?)
>>> of kateter ( as mens nie tyd het om 'n draai te loop nie?)
>>> :))
>
>>> Annette
>
>
>
>
>>>> Ek weet nie hoe julle in Afrikaans 'n hangover noem, maar ons noem dit
>
> 'n
>
>>>> kater.
>>
>>>> Ek wens jou 'n baie goeie dag, met jou kater, want ons weet almal, dat
>
> jy
>
>>>> ons rooiwyndrinkertjie is
>>
>>>> En als jy verjaar, dan sal jy die bottels including die droesem gaan
>>>> leegdrink :-)))
>>
>>>> Ek hoop jy het jou verjaardag geniet.
>>
>>>> GrRico, die vandag in Duitsland is.
>>
>
Re: Vir Annette se kater [boodskap #80353 is 'n antwoord op boodskap #80349] Wo, 09 Julie 2003 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan is jy seker baie jonk - dit was in die dae toe ons nog Die Patrys gelees
het.
Annette

"Tufka" skryf in boodskap news:begrip$ncu$01$1@news.t-online.com...
> Nog nooit daarvan gehoor nie...
>
> Annette wrote:
>
>> Dankie Tufka - in beide gevalle.
>> Daar was mos eens op 'n kol 'n strokiesprent met die naam Die
>> Katzenjammertweeling.
>> Annette
>>
>>
>> "Tufka" wrote in message
>> news:begogr$2he$05$1@news.t-online.com...
>>
>>> Haai Anette,
>
>>> Geluk, by the way.
>
>>> In elk geval, ek het bietjie in my Woordeboek "Etymologie der deutschen
>>> sprache" gekyk en dis heel interessant.
>
>>> In die 18e eeu het die studente, as hulle maar weer gelei het omdat
>>> hulle so baie gedrink het, die gevoel met "Katzenjammer" beskryf. Dws
>>> hulle het gehuil/gemoan/"gejammer" soos katte. Ons weet almal hoe dit
>>> klink!
>>> Dan het die gebruik een of ander tyd omgeswaai en die mense het sommer
>>> net die woord vir 'n mannetjie kat "kater" begin gebruik om die
>>> hang-over te beskryf.
>
>>> Hoop ek het dit nie te vrot probeer verduidelik nie.
>
>>> baai
>>> tuffi
>
>
>>> Annette wrote:
>
>>>> Dankie Rico - ek sal dit nou maar hier op die openbare forum erken -
>>>> vanoggend het ek 'n kat in die mond, en ek hoop dit is bewolk vandag:)
>>>> Kater? Waarvan is dit afgelei ?
>>>> Kateder ( vir die slim preke as mens 'n snars te veel in het?)
>>>> of kateter ( as mens nie tyd het om 'n draai te loop nie?)
>>>> :))
>>
>>>> Annette
>>
>>
>>
>>
>>>> >Ek weet nie hoe julle in Afrikaans 'n hangover noem, maar ons noem dit
>>
>> 'n
>>
>>>> >kater.
>>>
>>>> >Ek wens jou 'n baie goeie dag, met jou kater, want ons weet almal, dat
>>
>> jy
>>
>>>> >ons rooiwyndrinkertjie is
>>>
>>>> >En als jy verjaar, dan sal jy die bottels including die droesem gaan
>>>> >leegdrink :-)))
>>>
>>>> >Ek hoop jy het jou verjaardag geniet.
>>>
>>>> >GrRico, die vandag in Duitsland is.
>>>
>>>
>>
>
Re: Vir Annette se kater [boodskap #80360 is 'n antwoord op boodskap #80323] Wo, 09 Julie 2003 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe's die weer in Duitsland? Hangover is Engels ons noem dit babbelas. :o))

E

"Rico" skryf in boodskap news:3f0b60da$0$49107$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek weet nie hoe julle in Afrikaans 'n hangover noem, maar ons noem dit 'n
> kater.
Re: Vir Annette se kater [boodskap #80375 is 'n antwoord op boodskap #80353] Wo, 09 Julie 2003 22:54 Na vorige boodskap
Tufka  is tans af-lyn  Tufka
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
:-) Ok, dan is ek seker baie jonk :-)
Tuffi

Annette wrote:
> Dan is jy seker baie jonk - dit was in die dae toe ons nog Die Patrys gelees
> het.
> Annette
>
>
> "Tufka" wrote in message
> news:begrip$ncu$01$1@news.t-online.com...
>
>> Nog nooit daarvan gehoor nie...

>> Annette wrote:


>>> Dankie Tufka - in beide gevalle.
>>> Daar was mos eens op 'n kol 'n strokiesprent met die naam Die
>>> Katzenjammertweeling.
>>> Annette
>
>
>>> "Tufka" wrote in message
>>> news:begogr$2he$05$1@news.t-online.com...
>
>
>>>> Haai Anette,
>>
>>>> Geluk, by the way.
>>
>>>> In elk geval, ek het bietjie in my Woordeboek "Etymologie der deutschen
>>>> sprache" gekyk en dis heel interessant.
>>
>>>> In die 18e eeu het die studente, as hulle maar weer gelei het omdat
>>>> hulle so baie gedrink het, die gevoel met "Katzenjammer" beskryf. Dws
>>>> hulle het gehuil/gemoan/"gejammer" soos katte. Ons weet almal hoe dit
>>>> klink!
>>>> Dan het die gebruik een of ander tyd omgeswaai en die mense het sommer
>>>> net die woord vir 'n mannetjie kat "kater" begin gebruik om die
>>>> hang-over te beskryf.
>>
>>>> Hoop ek het dit nie te vrot probeer verduidelik nie.
>>
>>>> baai
>>>> tuffi
>>
>>
>>>> Annette wrote:
>>
>>
>>>> >Dankie Rico - ek sal dit nou maar hier op die openbare forum erken -
>>>> >vanoggend het ek 'n kat in die mond, en ek hoop dit is bewolk vandag:)
>>>> >Kater? Waarvan is dit afgelei ?
>>>> >Kateder ( vir die slim preke as mens 'n snars te veel in het?)
>>>> >of kateter ( as mens nie tyd het om 'n draai te loop nie?)
>>>> >:))
>>>
>>>> >Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>> >>Ek weet nie hoe julle in Afrikaans 'n hangover noem, maar ons noem dit
>
>>> 'n
>
>
>>>> >>kater.
>>>>
>>>> >>Ek wens jou 'n baie goeie dag, met jou kater, want ons weet almal, dat
>
>>> jy
>
>
>>>> >>ons rooiwyndrinkertjie is
>>>>
>>>> >>En als jy verjaar, dan sal jy die bottels including die droesem gaan
>>>> >>leegdrink :-)))
>>>>
>>>> >>Ek hoop jy het jou verjaardag geniet.
>>>>
>>>> >>GrRico, die vandag in Duitsland is.
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>>
>
Vorige onderwerp: SA Prez in Jamaica
Volgende onderwerp: Gedwonge uitgawe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 15:39:27 MGT 2024