Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gedwonge uitgawe
Gedwonge uitgawe [boodskap #80332] Wo, 09 Julie 2003 05:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek was gedwing om hierdie week Die Huisgenoot te koop - want daarin was 'n
artikel wat ek wil hou.
Volgens die artikel word mans wat gevonnis word weens moord op hul
vrouens/minnaresse gemiddeld tot 3 jaar tronkstraf gevonnis. Tot so onlangs
as 3 jaar gelede wat selfs net 'n boete of opgeskorte vonnis algemeen.
Vroue wat hul mans vermoor na jare van mishandeling, kry gemiddeld meer as
20 jaar tronkstraf.

Annette
Re: Gedwonge uitgawe [boodskap #80333 is 'n antwoord op boodskap #80332] Wo, 09 Julie 2003 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Volgens die artikel word mans wat gevonnis word weens moord op hul
> vrouens/minnaresse gemiddeld tot 3 jaar tronkstraf gevonnis. Tot so onlangs
> as 3 jaar gelede wat selfs net 'n boete of opgeskorte vonnis algemeen.
> Vroue wat hul mans vermoor na jare van mishandeling, kry gemiddeld meer as
> 20 jaar tronkstraf.

Obviously werk dit baie effektief want daar word baie minder mans deur
vrouens vermoor as vrouens deur mans.... ;-)
Moet asseblief net nie sê jy wil die vrouens se straf ligter maak nie....
Re: Gedwonge uitgawe [boodskap #80335 is 'n antwoord op boodskap #80332] Wo, 09 Julie 2003 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - dat die betrokke "feitelikhede" uit die Huisgenoot afkomstig is,
doen nie veel vir die kredietwaardigheid van die inligting nie.
Dit beteken bloot dat daar 'n "komplot" aan die gang is waarvolgens mans
"aangespoor" word om hulle vrouens te vermoor?
Jammer - maar ek betwyfel die feitelike basis van die tipe inligting.

"Annette" skryf in boodskap news:beg862$4oblp$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek was gedwing om hierdie week Die Huisgenoot te koop - want daarin was 'n
> artikel wat ek wil hou.
> Volgens die artikel word mans wat gevonnis word weens moord op hul
> vrouens/minnaresse gemiddeld tot 3 jaar tronkstraf gevonnis. Tot so onlangs
> as 3 jaar gelede wat selfs net 'n boete of opgeskorte vonnis algemeen.
> Vroue wat hul mans vermoor na jare van mishandeling, kry gemiddeld meer as
> 20 jaar tronkstraf.
>
> Annette
>
Re: Gedwonge uitgawe [boodskap #80337 is 'n antwoord op boodskap #80332] Wo, 09 Julie 2003 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ek was gedwing om hierdie week Die Huisgenoot te koop - want daarin was 'n
> artikel wat ek wil hou.

By the way Annette, wat exactly maak jy met hierdie artikels wat jy "hou"?
Ek is sommer net nuuskierig. Ek ken baie mense wat alewig ou koerante en
tydskrifte opgaar maar myns insiens is dit eintlik niks meer as 'n
brandgevaar nie.
Of het jy dalk een van daai plakboeke waarin jy allerhande interessante
uitknipsels bewaar vir die nageslag...? ;-)
Re: Gedwonge uitgawe [boodskap #80344 is 'n antwoord op boodskap #80335] Wo, 09 Julie 2003 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O wel -- ek dink maar net aan Bouwer Jr wat 6 jaar gekry het heel onlangs -
en verlede jaar die dame van Gauteng wat 22 jaar gekry het.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:begg73$rcf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - dat die betrokke "feitelikhede" uit die Huisgenoot afkomstig is,
> doen nie veel vir die kredietwaardigheid van die inligting nie.
> Dit beteken bloot dat daar 'n "komplot" aan die gang is waarvolgens mans
> "aangespoor" word om hulle vrouens te vermoor?
> Jammer - maar ek betwyfel die feitelike basis van die tipe inligting.
>
> "Annette" wrote in message
> news:beg862$4oblp$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek was gedwing om hierdie week Die Huisgenoot te koop - want daarin was 'n
>> artikel wat ek wil hou.
>> Volgens die artikel word mans wat gevonnis word weens moord op hul
>> vrouens/minnaresse gemiddeld tot 3 jaar tronkstraf gevonnis. Tot so onlangs
>> as 3 jaar gelede wat selfs net 'n boete of opgeskorte vonnis algemeen.
>> Vroue wat hul mans vermoor na jare van mishandeling, kry gemiddeld meer as
>> 20 jaar tronkstraf.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Gedwonge uitgawe [boodskap #80346 is 'n antwoord op boodskap #80333] Wo, 09 Julie 2003 10:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Eintlik moet die vroue slegs 'n opgeskorte vonnis kry, want met al die
mishandeling het hulle al klaar 'n effektiewe vonnis uitgedien.:)
Annette

"Jottie" skryf in boodskap news:3f0bbd9f$0$253$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
>> Volgens die artikel word mans wat gevonnis word weens moord op hul
>> vrouens/minnaresse gemiddeld tot 3 jaar tronkstraf gevonnis. Tot so onlangs
>> as 3 jaar gelede wat selfs net 'n boete of opgeskorte vonnis algemeen.
>> Vroue wat hul mans vermoor na jare van mishandeling, kry gemiddeld meer as
>> 20 jaar tronkstraf.
>
> Obviously werk dit baie effektief want daar word baie minder mans deur
> vrouens vermoor as vrouens deur mans.... ;-)
> Moet asseblief net nie sê jy wil die vrouens se straf ligter maak nie....
>
Re: Gedwonge uitgawe [boodskap #80347 is 'n antwoord op boodskap #80337] Wo, 09 Julie 2003 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - ek het dose:))
Ek hou die boek so vir 'n week terwyl ek wik en weeg of ek iets daaroor my
bek wil rek in die briewekolom, en dan gaan dit asblik toe.

Annette

"Jottie" skryf in boodskap news:3f0bc93e$0$257$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
>> Ek was gedwing om hierdie week Die Huisgenoot te koop - want daarin was 'n
>> artikel wat ek wil hou.
>
> By the way Annette, wat exactly maak jy met hierdie artikels wat jy "hou"?
> Ek is sommer net nuuskierig. Ek ken baie mense wat alewig ou koerante en
> tydskrifte opgaar maar myns insiens is dit eintlik niks meer as 'n
> brandgevaar nie.
> Of het jy dalk een van daai plakboeke waarin jy allerhande interessante
> uitknipsels bewaar vir die nageslag...? ;-)
>
Re: Gedwonge uitgawe [boodskap #80351 is 'n antwoord op boodskap #80347] Wo, 09 Julie 2003 11:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Huh?

"Annette" skryf in boodskap news:begqq0$51js6$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee - ek het dose:))
> Ek hou die boek so vir 'n week terwyl ek wik en weeg of ek iets daaroor my
> bek wil rek in die briewekolom, en dan gaan dit asblik toe.
>
> Annette
>
>
> "Jottie" wrote in message
> news:3f0bc93e$0$257$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
>>> Ek was gedwing om hierdie week Die Huisgenoot te koop - want daarin was 'n
>>> artikel wat ek wil hou.
>>
>> By the way Annette, wat exactly maak jy met hierdie artikels wat jy "hou"?
>> Ek is sommer net nuuskierig. Ek ken baie mense wat alewig ou koerante en
>> tydskrifte opgaar maar myns insiens is dit eintlik niks meer as 'n
>> brandgevaar nie.
>> Of het jy dalk een van daai plakboeke waarin jy allerhande interessante
>> uitknipsels bewaar vir die nageslag...? ;-)
>>
>
Re: Gedwonge uitgawe [boodskap #80354 is 'n antwoord op boodskap #80351] Wo, 09 Julie 2003 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jottie wou weet of ek die artikels wat ek hou in plakboeke plak - toe ek vir
hom ek sit dit in dose. Let wel - meervoud - soos in bokse.:))
Ek kan natuurlik iets anders met die papier doen in plaas van dit in die
asblik te gooi.:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f0bfa02.0@news1.mweb.co.za...
> Huh?
> "Annette" wrote in message
> news:begqq0$51js6$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee - ek het dose:))
>> Ek hou die boek so vir 'n week terwyl ek wik en weeg of ek iets daaroor my
>> bek wil rek in die briewekolom, en dan gaan dit asblik toe.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jottie" wrote in message
>> news:3f0bc93e$0$257$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
>>>> Ek was gedwing om hierdie week Die Huisgenoot te koop - want daarin was 'n
>>>> artikel wat ek wil hou.
>>>
>>> By the way Annette, wat exactly maak jy met hierdie artikels wat jy "hou"?
>>> Ek is sommer net nuuskierig. Ek ken baie mense wat alewig ou koerante en
>>> tydskrifte opgaar maar myns insiens is dit eintlik niks meer as 'n
>>> brandgevaar nie.
>>> Of het jy dalk een van daai plakboeke waarin jy allerhande interessante
>>> uitknipsels bewaar vir die nageslag...? ;-)
>>>
>>
>
Re: Gedwonge uitgawe [boodskap #80358 is 'n antwoord op boodskap #80354] Wo, 09 Julie 2003 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die het ek gekliek....net gewonder of jou meervoud nie dalk 'n man se droom
is nie!!!

"Annette" skryf in boodskap news:begusg$4peou$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jottie wou weet of ek die artikels wat ek hou in plakboeke plak - toe ek vir
> hom ek sit dit in dose. Let wel - meervoud - soos in bokse.:))
> Ek kan natuurlik iets anders met die papier doen in plaas van dit in die
> asblik te gooi.:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f0bfa02.0@news1.mweb.co.za...
>> Huh?
>> "Annette" wrote in message
>> news:begqq0$51js6$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nee - ek het dose:))
>>> Ek hou die boek so vir 'n week terwyl ek wik en weeg of ek iets daaroor my
>>> bek wil rek in die briewekolom, en dan gaan dit asblik toe.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jottie" wrote in message
>>> news:3f0bc93e$0$257$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
>>>> > Ek was gedwing om hierdie week Die Huisgenoot te koop - want daarin was 'n
>>>> > artikel wat ek wil hou.
>>>>
>>>> By the way Annette, wat exactly maak jy met hierdie artikels wat jy "hou"?
>>>> Ek is sommer net nuuskierig. Ek ken baie mense wat alewig ou koerante en
>>>> tydskrifte opgaar maar myns insiens is dit eintlik niks meer as 'n
>>>> brandgevaar nie.
>>>> Of het jy dalk een van daai plakboeke waarin jy allerhande interessante
>>>> uitknipsels bewaar vir die nageslag...? ;-)
>>>>
>>>
>>
>
Re: Gedwonge uitgawe [boodskap #80359 is 'n antwoord op boodskap #80358] Wo, 09 Julie 2003 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skuus my!! Net soos 'n motor, kan jy net een op 'n slag bestuur.:)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f0c13cc.0@news1.mweb.co.za...
> Die het ek gekliek....net gewonder of jou meervoud nie dalk 'n man se droom
> is nie!!!
> "Annette" wrote in message
> news:begusg$4peou$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jottie wou weet of ek die artikels wat ek hou in plakboeke plak - toe ek vir
>> hom ek sit dit in dose. Let wel - meervoud - soos in bokse.:))
>> Ek kan natuurlik iets anders met die papier doen in plaas van dit in die
>> asblik te gooi.:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f0bfa02.0@news1.mweb.co.za...
>>> Huh?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:begqq0$51js6$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nee - ek het dose:))
>>>> Ek hou die boek so vir 'n week terwyl ek wik en weeg of ek iets daaroor my
>>>> bek wil rek in die briewekolom, en dan gaan dit asblik toe.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jottie" wrote in message
>>>> news:3f0bc93e$0$257$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
>>>> > > Ek was gedwing om hierdie week Die Huisgenoot te koop - want daarin was 'n
>>>> > > artikel wat ek wil hou.
>>>> >
>>>> > By the way Annette, wat exactly maak jy met hierdie artikels wat jy "hou"?
>>>> > Ek is sommer net nuuskierig. Ek ken baie mense wat alewig ou koerante en
>>>> > tydskrifte opgaar maar myns insiens is dit eintlik niks meer as 'n
>>>> > brandgevaar nie.
>>>> > Of het jy dalk een van daai plakboeke waarin jy allerhande interessante
>>>> > uitknipsels bewaar vir die nageslag...? ;-)
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Gedwonge uitgawe [boodskap #80378 is 'n antwoord op boodskap #80359] Do, 10 Julie 2003 03:57 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - maar jy moet darem kan sien wat voor en agter jou aangaan...

"Annette" skryf in boodskap news:beh4ud$4r4ib$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Skuus my!! Net soos 'n motor, kan jy net een op 'n slag bestuur.:)
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f0c13cc.0@news1.mweb.co.za...
>> Die het ek gekliek....net gewonder of jou meervoud nie dalk 'n man se droom
>> is nie!!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:begusg$4peou$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jottie wou weet of ek die artikels wat ek hou in plakboeke plak - toe ek vir
>>> hom ek sit dit in dose. Let wel - meervoud - soos in bokse.:))
>>> Ek kan natuurlik iets anders met die papier doen in plaas van dit in die
>>> asblik te gooi.:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f0bfa02.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Huh?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:begqq0$51js6$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Nee - ek het dose:))
>>>> > Ek hou die boek so vir 'n week terwyl ek wik en weeg of ek iets daaroor my
>>>> > bek wil rek in die briewekolom, en dan gaan dit asblik toe.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Jottie" wrote in message
>>>> > news:3f0bc93e$0$257$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
>>>> > > > Ek was gedwing om hierdie week Die Huisgenoot te koop - want daarin was 'n
>>>> > > > artikel wat ek wil hou.
>>>> > >
>>>> > > By the way Annette, wat exactly maak jy met hierdie artikels wat jy "hou"?
>>>> > > Ek is sommer net nuuskierig. Ek ken baie mense wat alewig ou koerante en
>>>> > > tydskrifte opgaar maar myns insiens is dit eintlik niks meer as 'n
>>>> > > brandgevaar nie.
>>>> > > Of het jy dalk een van daai plakboeke waarin jy allerhande interessante
>>>> > > uitknipsels bewaar vir die nageslag...? ;-)
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Vir Annette se kater
Volgende onderwerp: Ewebeeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 04:30:39 MGT 2024