Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lorinda
Lorinda [boodskap #79870] So, 29 Junie 2003 09:15 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kom huistoe, Lorinda.
Daar is iets wat ek vir jou wil sê:-)

DD
Re: Lorinda [boodskap #79873 is 'n antwoord op boodskap #79870] So, 29 Junie 2003 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:ofbtfvk289b7bcaaon439e8n3qenkdgqai@4ax.com...
>
>
> Kom huistoe, Lorinda.
> Daar is iets wat ek vir jou wil sê:-)
>
> DD
>

Het jy alweer die kos verbrand? :-)))))

Lorinda
Re: Lorinda [boodskap #80016 is 'n antwoord op boodskap #79873] Wo, 02 Julie 2003 22:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 29 Jun 2003 10:58:42 +0100, "Lorinda"
wrote:

> "Davie Davis" wrote in message
> news:ofbtfvk289b7bcaaon439e8n3qenkdgqai@4ax.com...


>> Kom huistoe, Lorinda.
>> Daar is iets wat ek vir jou wil sê:-)

>> DD

>
> Het jy alweer die kos verbrand? :-)))))
>
> Lorinda
>
>

Wil juis sê dat ons gaan uit eet... uit blikkies uit:-)

DD
Re: Lorinda [boodskap #80045 is 'n antwoord op boodskap #80016] Do, 03 Julie 2003 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
uit piek en py se visblikkies?
---
"Davie Davis"
: Wil juis sê dat ons gaan uit eet... uit blikkies
uit:-)
Re: Lorinda [boodskap #80094 is 'n antwoord op boodskap #80045] Vr, 04 Julie 2003 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 3 Jul 2003 19:57:14 +0200, "Tobie" wrote:

> uit piek en py se visblikkies?
> ---
> "Davie Davis"
> : Wil juis sê dat ons gaan uit eet... uit blikkies
> uit:-)
>
>

Het jy gesien ek het geshurrup toe jy gesê het
ek moet, Tobie:-)))

Piek en Py se visblikkies? Ons kyk darem
nuus ook, hoor:-)

DD
Re: Lorinda [boodskap #80095 is 'n antwoord op boodskap #80094] Vr, 04 Julie 2003 21:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:gjqbgvcb8hnmf6g6955k4rc1l6qq9be12k@4ax.com...
> On Thu, 3 Jul 2003 19:57:14 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> uit piek en py se visblikkies?
>> ---
>> "Davie Davis"
>> : Wil juis sê dat ons gaan uit eet... uit blikkies
>> uit:-)
>>
>
> Het jy gesien ek het geshurrup toe jy gesê het
> ek moet, Tobie:-)))
>
> Piek en Py se visblikkies? Ons kyk darem
> nuus ook, hoor:-)
>
> DD

Nuus? Watse nuus? Dit het my nie bereik nie...

Lorinda
Re: Lorinda [boodskap #80096 is 'n antwoord op boodskap #80095] Vr, 04 Julie 2003 21:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 4 Jul 2003 22:54:08 +0100, "Lorinda"
wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:gjqbgvcb8hnmf6g6955k4rc1l6qq9be12k@4ax.com...
>> On Thu, 3 Jul 2003 19:57:14 +0200, "Tobie"
>> wrote:

>>> uit piek en py se visblikkies?
>>> ---
>>> "Davie Davis"
>>> : Wil juis sê dat ons gaan uit eet... uit blikkies
>>> uit:-)
>>>
>>>

>> Het jy gesien ek het geshurrup toe jy gesê het
>> ek moet, Tobie:-)))

>> Piek en Py se visblikkies? Ons kyk darem
>> nuus ook, hoor:-)

>> DD
>
> Nuus? Watse nuus? Dit het my nie bereik nie...
>
> Lorinda
>
>

Beweerde vergiftiging deur 'n afperser van pick & Pay
se blikkieskos.

DD
Re: Lorinda [boodskap #80097 is 'n antwoord op boodskap #80096] Vr, 04 Julie 2003 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:81ubgv82080c7fs9grt0ie0daofs430h66@4ax.com...
> On Fri, 4 Jul 2003 22:54:08 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:gjqbgvcb8hnmf6g6955k4rc1l6qq9be12k@4ax.com...
>>> On Thu, 3 Jul 2003 19:57:14 +0200, "Tobie"
>>> wrote:
>
>>>> uit piek en py se visblikkies?
>>>> ---
>>>> "Davie Davis"
>>>> : Wil juis sê dat ons gaan uit eet... uit blikkies
>>>> uit:-)
>>>>
>>>>
>
>>> Het jy gesien ek het geshurrup toe jy gesê het
>>> ek moet, Tobie:-)))
>
>>> Piek en Py se visblikkies? Ons kyk darem
>>> nuus ook, hoor:-)
>
>>> DD
>>
>> Nuus? Watse nuus? Dit het my nie bereik nie...
>>
>> Lorinda
>>
>
> Beweerde vergiftiging deur 'n afperser van pick & Pay
> se blikkieskos.
>
> DD
>
En het hy dit toe gedoen? Hoe? (Ek sê nou "hy" maar gif was mos histories as
'n vroulike manier van moor gesien. Nie dat dit waar is nie.......).

Lorinda
Re: Lorinda [boodskap #80098 is 'n antwoord op boodskap #80097] Vr, 04 Julie 2003 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 4 Jul 2003 23:09:36 +0100, "Lorinda"
wrote:


> En het hy dit toe gedoen? Hoe? (Ek sê nou "hy" maar gif was mos histories as
> 'n vroulike manier van moor gesien. Nie dat dit waar is nie.......).
>
> Lorinda
>
>

Dit is so!!! is!! is!!! is!!!! Ingewy deur Melky De Daiser
(Of was dit Daisy De Melker?)

DD

ns.
'n vrou het siek geword na 'n blikkie vis (en Pick'nPay
het gevra dat alle blikkies vis teruggeneem word. Ook van die lokale
tak.)
Sy het arseen vegiftiging opgedoen, maar te min om haar selfs siek
te maak. Miskien was dit net 'n drukfout by die vervaardiginsproses.

DD
Re: Lorinda [boodskap #80102 is 'n antwoord op boodskap #80095] Sa, 05 Julie 2003 05:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lorinda, P&P is deur iemand afgedreig dat hy sekere produkte vergiftig het
( met sianied) en op die rakke geplaas het. Die afdeiger was so gaaf om
presies te sê watter produkte dit was - P&P se sardientjies in olie, vis in
chillisous en 'n botteltjie speserye. Net twee P&P takke in Gauteng was by
betrokke. Die afdreiger was selfs so gaaf om die vergiftigde blikkies op die
rak te merk met 'n swart koutjie as vergiftig. Daar was nog steeds 'n boks
van 'n dame wat die blikkie sardyntjies gekoop, oopgemaak en geëet het, en
toe siekerig gevoel het.
Met toetse is bevind dat daar wel vergiftiging was - met sianied, maar niks
in so 'n mate dat iemand daarvan sou sterf nie. Daar is ook bepaal dat die
sianied wat gebuik was, nie in die algemene handel beskikbaar is nie.

Annette

"Lorinda" skryf in boodskap news:be4siu$ufj$1@newsg3.svr.pol.co.uk...
>
> "DD" wrote in message
> news:gjqbgvcb8hnmf6g6955k4rc1l6qq9be12k@4ax.com...
>> On Thu, 3 Jul 2003 19:57:14 +0200, "Tobie"
>> wrote:
>>
>>> uit piek en py se visblikkies?
>>> ---
>>> "Davie Davis"
>>> : Wil juis sê dat ons gaan uit eet... uit blikkies
>>> uit:-)
>>>
>>>
>>
>> Het jy gesien ek het geshurrup toe jy gesê het
>> ek moet, Tobie:-)))
>>
>> Piek en Py se visblikkies? Ons kyk darem
>> nuus ook, hoor:-)
>>
>> DD
>
> Nuus? Watse nuus? Dit het my nie bereik nie...
>
> Lorinda
>
Re: Lorinda [boodskap #80105 is 'n antwoord op boodskap #80102] Sa, 05 Julie 2003 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 5 Jul 2003 07:16:41 +0200, "Annette" wrote:

> Met toetse is bevind dat daar wel vergiftiging was - met sianied, maar niks
> in so 'n mate dat iemand daarvan sou sterf nie. Daar is ook bepaal dat die
> sianied wat gebuik was, nie in die algemene handel beskikbaar is nie.
>
> Annette

Wou sê ek het gelieg toe ek vir Lorinda gesê het
dat dit arseen was. Weet nie regtig of daar 'n verskil is nie.
ewe sleg.

DD
Re: Lorinda [boodskap #80122 is 'n antwoord op boodskap #80102] Sa, 05 Julie 2003 16:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:be5ngv$1gmpt$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Lorinda, P&P is deur iemand afgedreig dat hy sekere produkte vergiftig het
> ( met sianied) en op die rakke geplaas het. Die afdeiger was so gaaf om
> presies te sê watter produkte dit was - P&P se sardientjies in olie, vis in
> chillisous en 'n botteltjie speserye. Net twee P&P takke in Gauteng was by
> betrokke. Die afdreiger was selfs so gaaf om die vergiftigde blikkies op die
> rak te merk met 'n swart koutjie as vergiftig. Daar was nog steeds 'n boks
> van 'n dame wat die blikkie sardyntjies gekoop, oopgemaak en geëet het, en
> toe siekerig gevoel het.
> Met toetse is bevind dat daar wel vergiftiging was - met sianied, maar niks
> in so 'n mate dat iemand daarvan sou sterf nie. Daar is ook bepaal dat die
> sianied wat gebuik was, nie in die algemene handel beskikbaar is nie.
>
> Annette
>

Dankie Annette. Dit klink soos 'n duistere komplot uitgedink deur die
Pikkewyn in 'n Batman storie! Hoe het die afdreiger die gif in die blikke
gekry?

Lorinda
Re: Lorinda [boodskap #80123 is 'n antwoord op boodskap #80098] Sa, 05 Julie 2003 16:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:sc0cgv0dllguvoavnp072suc2fojo1g6vp@4ax.com...
> On Fri, 4 Jul 2003 23:09:36 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>
>> En het hy dit toe gedoen? Hoe? (Ek sê nou "hy" maar gif was mos histories as
>> 'n vroulike manier van moor gesien. Nie dat dit waar is nie.......).
>>
>> Lorinda
>>
>
> Dit is so!!! is!! is!!! is!!!! Ingewy deur Melky De Daiser
> (Of was dit Daisy De Melker?)
>
> DD
>

Wat van Dr Crippen? Maar ek weet at jy bedoel, dis onmoontlik om van
vergiftiging te praat in Suid-Afrika sonder om aan Daisy de Melker te dink.

Tim Couzens se boek "Murder in Morija" oor die dood van die sendeling in
Lesotho in die twintigerjare verwys 'n paar keer na haar (die sendeling is
aan gif dood en niemand is ooit skuldig bevind aan die moord nie). Couzens
wys ook die vinger na 'n vrou as die moontlike moordenaar....

Lorinda
Re: Lorinda [boodskap #80124 is 'n antwoord op boodskap #80122] Sa, 05 Julie 2003 16:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 5 Jul 2003 17:04:26 +0100, "Lorinda"
wrote:

>
> Hoe het die afdreiger die gif in die blikke
> gekry?
>
> Lorinda
>
>
Dit laat my dink aan iets wat ek dink, ek reeds
hier vertel het.
Boer Chris in die Kalahari het vir Klaas vertel
van atoomsplitsing en die redes daarvoor.
Verduidelik watter voordele daarin is, ens.
En Klaas het saamgepraat en dit interessant gevind
terwyl hy vrae daaroor gevra het.

Daarna haal Oom Chris 'n geseëlde blik appelkooskonfyt
uit die Landrover en sê, terwyl hy dit vir Klaas wys, dat
daar jam in is.

"Jam...! In daardie tóé blik!"
"Nou glo ek ook nie eers meer daai van die atoomsplitsing nie!"

Ns.
In werklikheid het dit met die plaasjong, Jonas, gebeur,
maar my diplomatiese vermoëns en vreedsame geaardheid
het my laat besluit om
die outa 'n naamsverandering te laat ondergaan.

Anoniem (vir incase)
Re: Lorinda [boodskap #80126 is 'n antwoord op boodskap #80122] Sa, 05 Julie 2003 17:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 5 Jul 2003 17:04:26 +0100, "Lorinda"
wrote:

>
> Dankie Annette. Dit klink soos 'n duistere komplot uitgedink deur die
> Pikkewyn in 'n Batman storie! Hoe het die afdreiger die gif in die blikke
> gekry?
>
> Lorinda
>
>

Nou op die sewe uur nuus, moes ek uitvind dat sianied nou gevind
is in drie van my gunsteling produkte en in die stede waar ek dikwels
kom. Durban en Johannesburg, Fritos southappies, Sardyne met rissies
en knoffel vlokkies. Die vyf miljoen rand beloning is geen troos te
denke daaraan dat dit al drie produkte is wat ek gewoonlik in die huis
het nie. Uit P&P.
Re: Lorinda [boodskap #80136 is 'n antwoord op boodskap #80045] So, 06 Julie 2003 06:14 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor dit was Osama Tin Sardin.

:-)

TJ
Vorige onderwerp: Suidwester - waar is jy?
Volgende onderwerp: leesstof: iets om oor te wonder...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:55:38 MGT 2024