Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Just a question - HERE IS YOUR ANSWER
Re: Just a question - HERE IS YOUR ANSWER [boodskap #7998] Vr, 10 Januarie 1997 00:00 na volgende boodskap
Gideon Dreyer  is tans af-lyn  Gideon Dreyer
Boodskappe: 35
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Your argument rattles on all sides.
A language is part of a culture and cannot be a culture.
chauvinism is very silly.
(Militant devotion to and glorification of one's country; fanatical
patriotism. Prejudiced belief in the superiority of one's own gender,
group, or kind:
"the chauvinism . . . of making extraterrestrial life in our own image" )

I talk Afrikaans because I am Afrikaans.
Afrikaans is n beeldende en pragtige taal, maar so is alle tale as die taal
jou "moedertaal" is.
xfiles
Re: Just a question - HERE IS YOUR ANSWER [boodskap #8181 is 'n antwoord op boodskap #7998] Sa, 25 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
mcb...  is tans af-lyn  mcb...
Boodskappe: 9
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Oeps.
Jammer maat, (ferdie (Koos)), my bedoeling was nie om op tone te trap nie.
Die persoon het my omgekrap en ek het my opinie gegee... ordintlik in sy
eie taal. En lees tog die ding in konteks. (ek is jammer oor die ding van
"for people like us sitting in Italy or the US or anywhere in the world")
ek sallie weerie.

Nou wil ek graag weet, is ek nou verban?.
Kan iemand my verduidelik wat die reels is?, of is hierdie ook iets soos
die Maffia.

DG in ITALY
Re: Just a question - HERE IS YOUR ANSWER [boodskap #8208 is 'n antwoord op boodskap #7998] Ma, 27 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
>
> Kan iemand my verduidelik wat die reels is?, of is hierdie ook iets soos
> die Maffia.
>
>

Ek weet nie van die reels nie, maar ons noem die Mafia hier sommer die
Vannemerwe ;0

-Gideon-
Re: Just a question - HERE IS YOUR ANSWER [boodskap #8209 is 'n antwoord op boodskap #7998] Ma, 27 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
In Article,
writes:

> ek sallie weerie.
>
> Nou wil ek graag weet, is ek nou verban?.
> Kan iemand my verduidelik wat die reels is?, of is hierdie ook iets soos
> die Maffia.
>
>
> DG in ITALY

Die reels is -

1) jy mag net sê wat die ou spul groot geraasmakers op die groep wil hoor
anders sal daar op jou kop geskeit, en 'n vuur onder jou G.A.T. aangesteek
word- soos jy pas self aan jou eie allie gevoel het. (Klink nie dieselfde in
druk nie - G.A.T - miskien GEE AA TEE 'n beter een :) )

2) Jy moet elke keer vertel wat jy alles gedoen het om apartheid om ver te
werp of hoekom jy gewaai het (Sien egter 4). As jy nie enige van bogenoemde
nie - verduidelik hoekom in in 16 000 lynne post.

3) Verder sal jy geswart lys word tot in lengte van dae as jy nie die korrekte
nuanses van verligtheid openbaar nie! (hmm - mag ons swart nog in 'n
negatiewe konteks gebruik of is dit nou teen die nuusgroep / nSA reels? :) )

4) As jy nie teen apartheid geveg het of uit die land gewaai het daaroor nie,
moet jy in elke post as en kole op jou hoof hoop en jou kleure skeur (dit tel
nie as jy net aan jou sak gedink het toe jy gewaai het nie) Jy mag wel lieg
oor hoe veel jy apartheid sou gehaat het - dis nou as jy te lekker in die ou
SA geleef het.

5) Verder sal jy nie enigiets sê waarteen die groep se self aangestelde
modereerders iets het sal jy onmiddelik gevra word of jy nou dink jy is die
modereerder van die groep en wie de hel het jou aangestel!

6) Verder word die reels opgemaak deur die modereerders soos hulle voel.

Cheers
Lou

PS: Helfte van die bogenoemde sê ek met die tong in die kies - alla
Langenhoven.
Re: Just a question - HERE IS YOUR ANSWER [boodskap #8210 is 'n antwoord op boodskap #7998] Ma, 27 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Jan 1997 13:22:46, oos...@scientia.up.ac.za (Leendert van
Oostrum) wrote:

Hei ou Lenie!

Jy antwoord jouself nou!!!!

Ten einde laaste het jy die perfekte argumentsgenoot gevind, ne!!
Re: Just a question - HERE IS YOUR ANSWER [boodskap #8211 is 'n antwoord op boodskap #7998] Ma, 27 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article mcb...@aol.com writes:
> From: mcb...@aol.com
> Subject: Re: Just a question - HERE IS YOUR ANSWER
> Date: 25 Jan 1997 20:49:02 GMT

> Oeps.
> Jammer maat, (ferdie (Koos)), my bedoeling was nie om op tone te trap nie.
> Die persoon het my omgekrap en ek het my opinie gegee.... ordintlik in sy
> eie taal. En lees tog die ding in konteks.

Jy kan dit nie aan hom doen nie!

Die enigste logiese tegniek wat hy bemeester het is om dinge uit konteks te
haal en daarop te dans tot dit fyn is. (Hy is die erkende bottom feeder van
hierdie bepaalde ekologiese (no-ologiese?) nissie.)

Jy was maar bloot die jongste slagoffer van 'n lang reeks sedert die ontstaan
van die ng. (Die hoofrede waarom ek dit selde lees - kom loer net so nou en
dan in. Hierdie keer het ek al klaar te lank gebly.)

Groete, Leendert
Re: Just a question - HERE IS YOUR ANSWER [boodskap #8212 is 'n antwoord op boodskap #7998] Ma, 27 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article oos...@scientia.up.ac.za (Leendert van Oostrum) writes:

Oor Kooos:

> Die enigste logiese tegniek wat hy bemeester het is om dinge uit konteks te
> haal en daarop te dans tot dit fyn is. (Hy is die erkende bottom feeder van
> hierdie bepaalde ekologiese (no-ologiese?) nissie.)

(Hy het juis 'n paar dae gelede daaroor gespog).

> Jy was maar bloot die jongste slagoffer van 'n lang reeks sedert die ontstaan
> van die ng. (Die hoofrede waarom ek dit selde lees - kom loer net so nou en
> dan in. Hierdie keer het ek al klaar te lank gebly.)

Soos elke ander speelgrondboelie raak hy natuurlik aan die vloek en skree as
iemand vir 'n verandering sy neus in sy eie nonsens vryf.

Groete, Leendert
Re: Just a question - HERE IS YOUR ANSWER [boodskap #8213 is 'n antwoord op boodskap #7998] Ma, 27 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 25 Jan 1997 20:49:02 GMT, mcb...@aol.com wrote:
<<>Nou wil ek graag weet, is ek nou verban?.
> Kan iemand my verduidelik wat die reels is?, of is hierdie ook iets soos
> die Maffia. >>

Daar is nie reels nie.
Die wat nie ordentlik kan baklei en stry nie, verdwyn vanself.

Hierdie is 'n waarneming, nie 'n reel nie.

Geniet die fight.
:)
Re: Just a question - HERE IS YOUR ANSWER [boodskap #8243 is 'n antwoord op boodskap #7998] Di, 28 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum (oos...@scientia.up.ac.za) wrote:

: >PS: Helfte van die bogenoemde sê ek met die tong in die kies - alla
: >Langenhoven.

: En die ander helfte is reg in die kol :-)

: Groete, Leendert

Is dit nou soos in "die helfte van die parlement is nie donkies nie"?
Dries 'Princeps'
Re: Just a question - HERE IS YOUR ANSWER [boodskap #8244 is 'n antwoord op boodskap #7998] Di, 28 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article lo...@hotmail.com writes:

> Die reels is -

> 1) jy mag net sê wat die ou spul groot geraasmakers op die groep wil hoor
> anders sal daar op jou kop geskeit, en 'n vuur onder jou G.A.T. aangesteek
> word- soos jy pas self aan jou eie allie gevoel het. (Klink nie dieselfde in
> druk nie - G.A.T - miskien GEE AA TEE 'n beter een :) )

> 2) Jy moet elke keer vertel wat jy alles gedoen het om apartheid om ver te
> werp of hoekom jy gewaai het (Sien egter 4). As jy nie enige van bogenoemde
> nie - verduidelik hoekom in in 16 000 lynne post.

> 3) Verder sal jy geswart lys word tot in lengte van dae as jy nie die korrekte
> nuanses van verligtheid openbaar nie! (hmm - mag ons swart nog in 'n
> negatiewe konteks gebruik of is dit nou teen die nuusgroep / nSA reels? :) )

> 4) As jy nie teen apartheid geveg het of uit die land gewaai het daaroor nie,
> moet jy in elke post as en kole op jou hoof hoop en jou kleure skeur (dit tel
> nie as jy net aan jou sak gedink het toe jy gewaai het nie) Jy mag wel lieg
> oor hoe veel jy apartheid sou gehaat het - dis nou as jy te lekker in die ou
> SA geleef het.

> 5) Verder sal jy nie enigiets sê waarteen die groep se self aangestelde
> modereerders iets het sal jy onmiddelik gevra word of jy nou dink jy is die
> modereerder van die groep en wie de hel het jou aangestel!

> 6) Verder word die reels opgemaak deur die modereerders soos hulle voel.

> Cheers
> Lou

> PS: Helfte van die bogenoemde sê ek met die tong in die kies - alla
> Langenhoven.

En die ander helfte is reg in die kol :-)

Groete, Leendert
Re: Just a question - HERE IS YOUR ANSWER [boodskap #8245 is 'n antwoord op boodskap #7998] Di, 28 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article fe...@is.co.za (Koos) writes:
> From: fe...@is.co.za (Koos)
> Subject: Re: Just a question - HERE IS YOUR ANSWER
> Date: Mon, 27 Jan 1997 15:15:36 GMT

> On Mon, 27 Jan 1997 13:22:46, oos...@scientia.up.ac.za (Leendert van
> Oostrum) wrote:

> Hei ou Lenie!

> Jy antwoord jouself nou!!!!

> Ten einde laaste het jy die perfekte argumentsgenoot gevind, ne!!

'n Veel meer veeleisende gespreksgenoot as jy.

Maar ek kan die tegniek aanbeveel - die een van dink oor wat jy self gesê
het.

Natuurlik net vir mense wat eendag wil vorder bo die vlak van raas en blaas,
skreeu en vloek.

Groete, Leendert
Re: Just a question - HERE IS YOUR ANSWER [boodskap #8246 is 'n antwoord op boodskap #7998] Di, 28 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Jan 97 16:24:51, lo...@hotmail.com wrote:
<<<>3) Verder sal jy geswart lys word tot in lengte van dae as jy nie die korrekte
> nuanses van verligtheid openbaar nie! (hmm - mag ons swart nog in 'n
> negatiewe konteks gebruik of is dit nou teen die nuusgroep / nSA reels? :) )>>>

....en as jy dit wel doen, dan sal Lou jou swartlys op sy lysie.

Weereens: Daar is geen reels nie. Doen wat jy wil, maar as jy iets
se, is die kans goed dat iemand jou gaan aanvat van die en of ander
kant af.
Baie soos in die gewone lewe ook.
Maar jy weet al die goed. Ek se dit maar in reaksie op Lou se
reels hierbo.

(Daar is ook die mense wat dit kan hanteer nie en gereeld
versugtinge uitspreek na 'n groep waar niemand its se waarmee
verskil kan word nie, waar niemand verskil nie en net "aangename
dingetjies" gewissel word. Hulle het egter nie 'n kans in die hel op
sukses nie, dis nie in die aard van die chaos en die vrye spraak wat
die Internet onderle nie.)
Re: Just a question - HERE IS YOUR ANSWER [boodskap #8356 is 'n antwoord op boodskap #7998] Di, 04 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
mcb...  is tans af-lyn  mcb...
Boodskappe: 9
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Dankie Gideon, Leendert, Lou. Kom kuier vir my as julle in Italie 'n draai
kom maak.

DG in Italy

NS:
Koos jy is ook nie te "bad" nie.

DG in ITALY
Re: Just a question - HERE IS YOUR ANSWER [boodskap #8383 is 'n antwoord op boodskap #7998] Wo, 05 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 4 Feb 1997 16:56:34 GMT, mcb...@aol.com wrote:
<<>NS:
>Koos jy is ook nie te "bad" nie.>>>

Is nie. Ek is bad.

(he,he)
Re: Just a question - HERE IS YOUR ANSWER [boodskap #8435 is 'n antwoord op boodskap #7998] Vr, 07 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Feb 1997 04:41:30 GMT, mcb...@aol.com wrote:
<<>DG in ITALY>>

Wat maak jy in Italië?
En waar is jy?

(En moenie worry nie. Ek het nie genoeg geld om te kom kuier nie!)
Re: Just a question - HERE IS YOUR ANSWER [boodskap #8436 is 'n antwoord op boodskap #7998] Vr, 07 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
mcb...  is tans af-lyn  mcb...
Boodskappe: 9
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
In article , fe...@is.co.za (Koos) writes:
> On 4 Feb 1997 16:56:34 GMT, mcb...@aol.com wrote:
>
> > Koos jy is ook nie te "bad" nie.>>>
>
> Is nie. Ek is bad.
>
> (he,he)
>

Ok, jy kan ook kom kuier (ha, ha, ha)

DG in ITALY
Vorige onderwerp: Re: TAALNUUS 2
Volgende onderwerp: Afrikaners en apartheid - vorentoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 17:16:16 MGT 2024