Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » re:afrikaners beswaard oor toekoms
re:afrikaners beswaard oor toekoms [boodskap #7993] Vr, 10 Januarie 1997 00:00
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
hwa...@burger.naspers.co.za says...
>
> Gloudina, die ewige posser van gediggies, skryf dat Suid-Afrikaners wat
> beswaard is oor die toekoms weer O God van Jakob 'uit volle bors' moet sing.
> Hmm, ja, ek onthou dié gesang was 'n favourite op army-parades en
> republiekfeeste. Hoe gaan dié herinnering my nou eintlik hoop gee vir die
> toekoms?
> herman

Herman,
Is jy 'n analfabeet? Dis nie ek wat Gesang 34
op die nuusgroep gepos het nie, maar Galjoen daar
in Australiëe. Ek wil Galjoen bedank daarvoor. Hoe
gelukkig moet Afrikaans wees om hierdie baie goeie
verwerkings van die psalms en gesange te h^e. As ek
reg onthou, het Totius baie van die werk gedoen.
Jy noem my "die ewige posser van gediggies." Jy
weet, niemand forseer jou om hulle te lees nie. Ek
sal, ten spyte van jou opinie daarvan, voortgaan om die
gedigte te pos. Ek het al van teveel mense gehoor, veral
in die buiteland, wat my bedank dat ek dit doen. Ek
het geduldige helpers wat vir my gedigte stuur - dis 'n
gemeenskaplike projek.
Hoe die sing van " O God van Jakob" vir jou gaan
help in die nuwe Suid-Afrika, laat ek oor aan Galjoen
om vir jou te vertel. Ek vind dit net treurig dat daar 'n
man in SA is vir wie die gesang "tainted" is, omdat hy
dit op "army-parades" en republiekfeeste gehoor het.
Hoelank sal ons nog moet sê: "Cry the Beloved Country."

Gloudina Bouwer
re:afrikaners beswaard oor toekoms [boodskap #7994 is 'n antwoord op boodskap #7993] Vr, 10 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskap

re:afrikaners beswaard oor toekoms [boodskap #7997 is 'n antwoord op boodskap #7993] Vr, 10 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
hwa...  is tans af-lyn  hwa...
Boodskappe: 31
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina, die ewige posser van gediggies, skryf dat Suid-Afrikaners wat
beswaard is oor die toekoms weer O God van Jakob 'uit volle bors' moet sing.
Hmm, ja, ek onthou dié gesang was 'n favourite op army-parades en
republiekfeeste. Hoe gaan dié herinnering my nou eintlik hoop gee vir die
toekoms?
herman
Vorige onderwerp: Nog 'n held op my lys
Volgende onderwerp: Re: afrikaners beswaard oor toekoms
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 03:56:16 MGT 2024