Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Lustige Majoor
Die Lustige Majoor [boodskap #79907] Di, 01 Julie 2003 04:40 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom wil niemand hier praat van die majoor wat op staatsonkoste haar
knippies geniet nie?:))
Annette
Re: Die Lustige Majoor [boodskap #79911 is 'n antwoord op boodskap #79907] Di, 01 Julie 2003 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BF Computer Office  is tans af-lyn  BF Computer Office
Boodskappe: 15
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
As dit maar net al was .... hoeveel dink jy doen dit nie ...... op
staatsonkoste

--
Cheers
Pieter
+27-83-4553016
BF Computer Office cc
Your One Stop Office Supplier
http://www.bfco.co.za
Suppliers of : Complete Computer Systems, Computer Components, Notebooks,
Printers, Networking, Servers, Web Hosting, Web Design, PBX Telephone
Systems, Lightning Protection Products, Original & Refilled Cartridges,
Office Equipment, Corporate Gifts and Stationary. We also do Designing of
Networks and IT Project Management.

"Annette" skryf in boodskap news:bdr3jp$usmsi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoekom wil niemand hier praat van die majoor wat op staatsonkoste haar
> knippies geniet nie?:))
> Annette
>
Re: Die Lustige Majoor [boodskap #79912 is 'n antwoord op boodskap #79907] Di, 01 Julie 2003 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NEWSIE  is tans af-lyn  NEWSIE
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bdr3jp$usmsi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoekom wil niemand hier praat van die majoor wat op staatsonkoste haar
> knippies geniet nie?:))
> Annette

Is sy die een wat lus was vir swart piepie?

Newsie
Re: Die Lustige Majoor [boodskap #79913 is 'n antwoord op boodskap #79907] Di, 01 Julie 2003 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
michael beukes  is tans af-lyn  michael beukes
Boodskappe: 23
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
ok waaroor is dit alles

"Annette" skryf in boodskap news:bdr3jp$usmsi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoekom wil niemand hier praat van die majoor wat op staatsonkoste haar
> knippies geniet nie?:))
> Annette
>
Re: Die Lustige Majoor [boodskap #79923 is 'n antwoord op boodskap #79912] Di, 01 Julie 2003 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
'n Korporaal van 'n piepie.

:-)

TJ
Re: Die Lustige Majoor [boodskap #79924 is 'n antwoord op boodskap #79913] Di, 01 Julie 2003 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan jy hierdie lees, Michael?

"michael beukes" skryf in boodskap news:3f0160d6.0@news1.mweb.co.za...
> ok waaroor is dit alles
>
> "Annette" wrote in message
> news:bdr3jp$usmsi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoekom wil niemand hier praat van die majoor wat op staatsonkoste haar
>> knippies geniet nie?:))
>> Annette
>>
>
Re: Die Lustige Majoor [boodskap #79928 is 'n antwoord op boodskap #79923] Di, 01 Julie 2003 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink sy is steeds een beter as Pik Botha.

Op KYKNET voer Sandra Prinsloo 'n onderhoud met hom en hy verwys smalend na
FW en sy "ou" kollegas - volgens hom het hy die veranderinge in die RSA
geinisieer. Die waarheid is dat hy ouers oorreed het om hul seuns grens toe
te stuur -0 sommige van daardie seuns is daar dood. En dan word Pik Botha 'n
lid van die ANC. Ek stik.

"TJ" skryf in boodskap news:3f015f19$0$227@hades.is.co.za...
> 'n Korporaal van 'n piepie.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Die Lustige Majoor [boodskap #79931 is 'n antwoord op boodskap #79907] Di, 01 Julie 2003 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

Hoekom wil niemand hier praat van die majoor wat op staatsonkoste haar
> knippies geniet nie?:))

Is dit nie miskien omdat sy 'n Afrikaanse
naam het nie? As dit nou Sersant Nkosi
was en haar trawant majoor Mbula, sou
dit nie al lankal op hierdie nuusgroep
uitgeblaker gewees het nie?

Gloudina
Re: Die Lustige Majoor [boodskap #79936 is 'n antwoord op boodskap #79923] Di, 01 Julie 2003 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Een streep of twee strepe?

:-)

TJ
Re: Die Lustige Majoor [boodskap #79941 is 'n antwoord op boodskap #79911] Di, 01 Julie 2003 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy maak my deurmekaar.
Wat bedoel jy - 'n klomp doen dit nie op staatsonkoste nie. of 'n klomp doen
dit wel op staatsonkoste.
Indien lg, stel ek voor dat al die manskappe 'n bedrag per nag betaal om in
'n tent te slaap:))
Annette

"BF Computer Office" skryf in boodskap news:bdrgc0$d4c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As dit maar net al was .... hoeveel dink jy doen dit nie ...... op
> staatsonkoste
>
> --
> Cheers
> Pieter
> +27-83-4553016
> BF Computer Office cc
> Your One Stop Office Supplier
> http://www.bfco.co.za
> Suppliers of : Complete Computer Systems, Computer Components, Notebooks,
> Printers, Networking, Servers, Web Hosting, Web Design, PBX Telephone
> Systems, Lightning Protection Products, Original & Refilled Cartridges,
> Office Equipment, Corporate Gifts and Stationary. We also do Designing of
> Networks and IT Project Management.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bdr3jp$usmsi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoekom wil niemand hier praat van die majoor wat op staatsonkoste haar
>> knippies geniet nie?:))
>> Annette
>>
>
Re: Die Lustige Majoor [boodskap #79942 is 'n antwoord op boodskap #79912] Di, 01 Julie 2003 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai sies jou vuilbek!! Ek weet van diere wat aan swartwater kan ly.
Annette

"NEWSIE" skryf in boodskap news:3f0146bf$0$227@hades.is.co.za...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bdr3jp$usmsi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoekom wil niemand hier praat van die majoor wat op staatsonkoste haar
>> knippies geniet nie?:))
>> Annette
>
> Is sy die een wat lus was vir swart piepie?
>
> Newsie
>
Re: Die Lustige Majoor [boodskap #79946 is 'n antwoord op boodskap #79923] Di, 01 Julie 2003 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis 'n groot man daai, so dit moet 'n piep wees.
Annette

skryf in boodskap news:3f015f19$0$227@hades.is.co.za...
> 'n Korporaal van 'n piepie.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Die Lustige Majoor [boodskap #79948 is 'n antwoord op boodskap #79928] Di, 01 Julie 2003 15:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, ek dink jy het die kat ietwat aan die stert beet.
Ouers oorreed dat hul kinders moet grens toe?
Sover ek weet was dit vir blanke seuns verpligtend om
weermag/lug/matroosdiens te ondergaan, en dit was die weermaag wat maar alte
graag wou gaan grensveg het.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bdrrck$jlc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink sy is steeds een beter as Pik Botha.
>
> Op KYKNET voer Sandra Prinsloo 'n onderhoud met hom en hy verwys smalend na
> FW en sy "ou" kollegas - volgens hom het hy die veranderinge in die RSA
> geinisieer. Die waarheid is dat hy ouers oorreed het om hul seuns grens toe
> te stuur -0 sommige van daardie seuns is daar dood. En dan word Pik Botha 'n
> lid van die ANC. Ek stik.
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:3f015f19$0$227@hades.is.co.za...
>> 'n Korporaal van 'n piepie.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
Re: Die Lustige Majoor [boodskap #79950 is 'n antwoord op boodskap #79936] Di, 01 Julie 2003 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie? Wat? Waar?
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3f017c88$0$235@hades.is.co.za...
> Een streep of twee strepe?
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Die Lustige Majoor [boodskap #79972 is 'n antwoord op boodskap #79946] Wo, 02 Julie 2003 05:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette, jy bedoel 'n pip op die skouer - nee, dit was 'n streep op die
arm - jammer.

:-)

TJ
Re: Die Lustige Majoor [boodskap #80074 is 'n antwoord op boodskap #79907] Vr, 04 Julie 2003 10:30 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag, dis eintlik nie belangrik nie! Knippies is deel van die lekker van die
lewe, maar wat snaaks is dat die vrou haar onskuldig hou in die dat sy dit
nou blykbaar nie normaalweg sou doen nie. Ook maar lus........kan ons nie
'n date vir die ou skurwejantjie in Kanada reël nie?

"Annette" skryf in boodskap news:bdr3jp$usmsi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoekom wil niemand hier praat van die majoor wat op staatsonkoste haar
> knippies geniet nie?:))
> Annette
>
Vorige onderwerp: Jy wen en ek verloor
Volgende onderwerp: UKkasie 2003
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 16:11:24 MGT 2024