Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aan Ek
Aan Ek [boodskap #79652] Wo, 25 Junie 2003 07:27 na volgende boodskap
NEWSIE  is tans af-lyn  NEWSIE
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Liewe Ek en DD

Wat het die feit dat ek 'n rystoel is te doen met die prys van eiers te
doen??? Verduidelik asb. DD ek ag myself as ek, jy moet maar dink wat jy
wil dink dis jou opinie.

Groete
Newsie
Re: Aan Ek [boodskap #79655 is 'n antwoord op boodskap #79652] Wo, 25 Junie 2003 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Liewe "NEWSIE". Die "storie" dat jy in 'n rystoel is en jou as 'n Bruinman
verklaar is virt my ietwat moeilik om te glo.

"NEWSIE" skryf in boodskap news:3ef94d4d$0$225@hades.is.co.za...
> Liewe Ek en DD
>
> Wat het die feit dat ek 'n rystoel is te doen met die prys van eiers te
> doen??? Verduidelik asb. DD ek ag myself as ek, jy moet maar dink wat jy
> wil dink dis jou opinie.
>
> Groete
> Newsie
>
Re: Aan Ek [boodskap #79657 is 'n antwoord op boodskap #79655] Wo, 25 Junie 2003 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NEWSIE  is tans af-lyn  NEWSIE
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hoekom Jonas?

"Jonas" skryf in boodskap news:bdbr2q$19h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Liewe "NEWSIE". Die "storie" dat jy in 'n rystoel is en jou as 'n Bruinman
> verklaar is virt my ietwat moeilik om te glo.
>
>
> "NEWSIE" wrote in message
> news:3ef94d4d$0$225@hades.is.co.za...
>> Liewe Ek en DD
>>
>> Wat het die feit dat ek 'n rystoel is te doen met die prys van eiers te
>> doen??? Verduidelik asb. DD ek ag myself as ek, jy moet maar dink wat jy
>> wil dink dis jou opinie.
>>
>> Groete
>> Newsie
>>
>
Re: Aan Ek [boodskap #79662 is 'n antwoord op boodskap #79655] Wo, 25 Junie 2003 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 25 Jun 2003 11:47:05 +0200, "Jonas"
served the following to the group:

> Liewe "NEWSIE". Die "storie" dat jy in 'n rystoel is en jou as 'n Bruinman
> verklaar is virt my ietwat moeilik om te glo.
>
>

wag net totdat hy se sy is pregnant.

`n verwagtende nie blanke vrou in `n rystoel. dis nou die ultimate
previously disadvantaged. watse job wil jy he, kies maar vir jou. moet
net nie die stoel onder ou thabo se gat uit ruk nie

> "NEWSIE" wrote in message
> news:3ef94d4d$0$225@hades.is.co.za...
>> Liewe Ek en DD

>> Wat het die feit dat ek 'n rystoel is te doen met die prys van eiers te
>> doen??? Verduidelik asb. DD ek ag myself as ek, jy moet maar dink wat jy
>> wil dink dis jou opinie.

>> Groete
>> Newsie


>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Aan Ek [boodskap #79669 is 'n antwoord op boodskap #79662] Wo, 25 Junie 2003 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Mc - dit verwoord my gedagtes.
NEWSIE - ek wil maar net vir jou sê - ek is, op die stadium van spel, ietwat
gatvol vir "affirmatives".
So rolstoele en kleur gaan tel nie op die tydstip nie. Ek stel voor jy
verbeel jou maar jy is normaal in elke sin van die woord. Hier dra elkeen
van ons 'n kruis, maar ek gaan jou nie met myne bemoei nie.
Hou die gesprek lig maar lekker.
O ja - is jy die ou wat die "date" soek op die ng?

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:9i2jfvs6518f334uro3333tk3auh3tdi4i@4ax.com...
> On Wed, 25 Jun 2003 11:47:05 +0200, "Jonas"
> served the following to the group:
>
>> Liewe "NEWSIE". Die "storie" dat jy in 'n rystoel is en jou as 'n Bruinman
>> verklaar is virt my ietwat moeilik om te glo.
>>
>
>
> wag net totdat hy se sy is pregnant.
>
> `n verwagtende nie blanke vrou in `n rystoel. dis nou die ultimate
> previously disadvantaged. watse job wil jy he, kies maar vir jou. moet
> net nie die stoel onder ou thabo se gat uit ruk nie
>
>
>> "NEWSIE" wrote in message
>> news:3ef94d4d$0$225@hades.is.co.za...
>>> Liewe Ek en DD
>
>>> Wat het die feit dat ek 'n rystoel is te doen met die prys van eiers te
>>> doen??? Verduidelik asb. DD ek ag myself as ek, jy moet maar dink wat jy
>>> wil dink dis jou opinie.
>
>>> Groete
>>> Newsie
>
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: Aan Ek [boodskap #79673 is 'n antwoord op boodskap #79652] Wo, 25 Junie 2003 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien die ander ouens is ook een-een besig om deur jou te sien...

Ek het al toe jy die date gesoek het, geweet dat jy 'n bullshitter is. Geen
ou sal homself adverteer as iemand in 'n rolstoel nie... Iemand wat regtig
in 'n rolstoel sit sou iets sê soos: "Ek's 25, hou van fliek en braai. Ek is
verlam in my onderlyf." Maar al sou jy in 'n rolstoel sit, as dit die beste
eienskap is wat jy dink jy het - dis die enigste wat jy in jou advertensie
genoem het - is daar anyway nie veel tussen jou ore nie...

MAAR, nou't ek mooi gaan kyk, en gesien dat jy in 'n "rystoel" sit. Dis
natuurlik heeltemal anders. Ek het met jou eerste pos die slang in die gras
gehoor, maar ek sien hom nou eers. Ek sit trouens ook lekker op 'n rystoel,
en ek gun almal wat al die ure hier sit om Gloudina se
oor-en-oor-dieselfde-ou-storie te lees, verdien almal minstens wieletjies
onder hulle stoele...

Ek moet toevoeg dat ek lekker gelag het toe Elaine so vinnig rettireer*!
Moet sê die kleurling storie is 'n briljante idee... Goeie een, die mense
hou daarvan om vloekwoorde te maak van alledaagse Afrikaanse woorde. Ons mag
nie donder sê nie, of bliksem. Jy mag nie eers sê daar lê 'n hondedrol op
die gras nie, dis poefies! As jy genoeg mense bymekaar kry en 'n protes
loods sal jy dit sekerlik regkry om die woord kleurling te verban. Tip:
Probeer iets anders as "Kom nou fok daai woord kleurling uit jou woordeskat
asb."

Dan gaan ons begin praat van die "BRUINES". Lekker né. En so deel ons die
reënboognasie op in al sy kleurtjies swart donkerbruin bruin ligbruin geel
wit spierwit. Plaas dat ons almal onsself kleurlinge noem en die skakerings
agter ons laat...

Kleurling is 'n pragtige woord, ek sal dit altyd bly gebruik.

Ek hoop jou vraag hieronder is beantwoord, ek kan nie vir jou prentjies
teken nie. (In die vervolg, quote asb die pos waarop jy antwoord.)

Die groete.

* Kak my nou maar uit vir my spelling. Julle WEET wat ek bedoel... Plaas
gerus die goeie spelling.

"NEWSIE" skryf in boodskap news:3ef94d4d$0$225@hades.is.co.za...
> Liewe Ek en DD
>
> Wat het die feit dat ek 'n rystoel is te doen met die prys van eiers te
> doen??? Verduidelik asb. DD ek ag myself as ek, jy moet maar dink wat jy
> wil dink dis jou opinie.
>
> Groete
> Newsie
>
Re: Aan Ek [boodskap #79680 is 'n antwoord op boodskap #79673] Do, 26 Junie 2003 03:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mooi so "ek".

In elk geval - as die ou verlam is in sy onnerlyf, waarom het hy 'n "date"
nodig?

"Ek" skryf in boodskap news:bdcncs$r51gd$1@ID-134589.news.dfncis.de...
> Ek sien die ander ouens is ook een-een besig om deur jou te sien...
>
> Ek het al toe jy die date gesoek het, geweet dat jy 'n bullshitter is. Geen
> ou sal homself adverteer as iemand in 'n rolstoel nie... Iemand wat regtig
> in 'n rolstoel sit sou iets sê soos: "Ek's 25, hou van fliek en braai. Ek is
> verlam in my onderlyf." Maar al sou jy in 'n rolstoel sit, as dit die beste
> eienskap is wat jy dink jy het - dis die enigste wat jy in jou advertensie
> genoem het - is daar anyway nie veel tussen jou ore nie...
>
> MAAR, nou't ek mooi gaan kyk, en gesien dat jy in 'n "rystoel" sit. Dis
> natuurlik heeltemal anders. Ek het met jou eerste pos die slang in die gras
> gehoor, maar ek sien hom nou eers. Ek sit trouens ook lekker op 'n rystoel,
> en ek gun almal wat al die ure hier sit om Gloudina se
> oor-en-oor-dieselfde-ou-storie te lees, verdien almal minstens wieletjies
> onder hulle stoele...
>
> Ek moet toevoeg dat ek lekker gelag het toe Elaine so vinnig rettireer*!
> Moet sê die kleurling storie is 'n briljante idee... Goeie een, die mense
> hou daarvan om vloekwoorde te maak van alledaagse Afrikaanse woorde. Ons mag
> nie donder sê nie, of bliksem. Jy mag nie eers sê daar lê 'n hondedrol op
> die gras nie, dis poefies! As jy genoeg mense bymekaar kry en 'n protes
> loods sal jy dit sekerlik regkry om die woord kleurling te verban. Tip:
> Probeer iets anders as "Kom nou fok daai woord kleurling uit jou woordeskat
> asb."
>
> Dan gaan ons begin praat van die "BRUINES". Lekker né. En so deel ons die
> reënboognasie op in al sy kleurtjies swart donkerbruin bruin ligbruin geel
> wit spierwit. Plaas dat ons almal onsself kleurlinge noem en die skakerings
> agter ons laat...
>
> Kleurling is 'n pragtige woord, ek sal dit altyd bly gebruik.
>
> Ek hoop jou vraag hieronder is beantwoord, ek kan nie vir jou prentjies
> teken nie. (In die vervolg, quote asb die pos waarop jy antwoord.)
>
> Die groete.
>
>
> * Kak my nou maar uit vir my spelling. Julle WEET wat ek bedoel... Plaas
> gerus die goeie spelling.
>
>
>
>
>
> "NEWSIE" wrote in message
> news:3ef94d4d$0$225@hades.is.co.za...
>> Liewe Ek en DD
>>
>> Wat het die feit dat ek 'n rystoel is te doen met die prys van eiers te
>> doen??? Verduidelik asb. DD ek ag myself as ek, jy moet maar dink wat jy
>> wil dink dis jou opinie.
>>
>> Groete
>> Newsie
>>
>
Re: Aan Ek [boodskap #79685 is 'n antwoord op boodskap #79680] Do, 26 Junie 2003 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bddo4k$7f7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mooi so "ek".
>
> In elk geval - as die ou verlam is in sy onnerlyf, waarom het hy 'n "date"
> nodig?
>
> "Ek" wrote in message
> news:bdcncs$r51gd$1@ID-134589.news.dfncis.de...
>> Ek sien die ander ouens is ook een-een besig om deur jou te sien...
>>
>> Ek het al toe jy die date gesoek het, geweet dat jy 'n bullshitter is.
> Geen

Hmm. Is julle nou ook miskien besig om 'n "du plessis" oral te sien? Is dit
dalk aansteeklik?

Lorinda
Re: Aan Ek [boodskap #79693 is 'n antwoord op boodskap #79685] Do, 26 Junie 2003 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda - al is hy 100% eerlik - hier is nie plek vir honne wat bloei nie
....

"Lorinda" skryf in boodskap news:3efa96a7_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bddo4k$7f7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Mooi so "ek".
>>
>> In elk geval - as die ou verlam is in sy onnerlyf, waarom het hy 'n "date"
>> nodig?
>>
>> "Ek" wrote in message
>> news:bdcncs$r51gd$1@ID-134589.news.dfncis.de...
>>> Ek sien die ander ouens is ook een-een besig om deur jou te sien...
>>>
>>> Ek het al toe jy die date gesoek het, geweet dat jy 'n bullshitter is.
>> Geen
>
> Hmm. Is julle nou ook miskien besig om 'n "du plessis" oral te sien? Is dit
> dalk aansteeklik?
>
> Lorinda
>
Re: Aan Ek [boodskap #79716 is 'n antwoord op boodskap #79652] Do, 26 Junie 2003 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 25 Jun 2003 09:27:16 +0200, "NEWSIE" wrote:

> Liewe Ek en DD
>
> Wat het die feit dat ek 'n rystoel is te doen met die prys van eiers te
> doen??? Verduidelik asb. DD ek ag myself as ek, jy moet maar dink wat jy
> wil dink dis jou opinie.
>
> Groete
> Newsie
>

Rystoel, jy kan maar gerus lees wat E.K. hieronder sê.
By sy woorde
> En so deel ons die
> reënboognasie op in al sy kleurtjies
wil ek dit byvoeg dat 'n reênboog
nie swart of bruin bevat nie.

DD
Re: Aan Ek [boodskap #79717 is 'n antwoord op boodskap #79685] Do, 26 Junie 2003 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Jun 2003 07:50:45 +0100, "Lorinda" wrote:

>
>
> Hmm. Is julle nou ook miskien besig om 'n "du plessis" oral te sien? Is dit
> dalk aansteeklik?
>
> Lorinda
>
>
>

Ek dink jy het raak gesien wat ons nie raak gesien het nie, Lorinda.
En dit is nie bullshit nie:-)

Verseker is dit du plessis daai

Speedy
Met sy vingerafdruk kietergefties gereed
Re: Aan Ek [boodskap #79718 is 'n antwoord op boodskap #79716] Do, 26 Junie 2003 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

'n reênboog

Ag, die vader behoede ons.

Penkop van die Roggeveld
Re: Aan Ek [boodskap #79727 is 'n antwoord op boodskap #79716] Do, 26 Junie 2003 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien nie, maar as jy al daardie kleure saammeng kry jy definitief bruin,
en 'n titveltjie te veel indigo, dan het jy swart ook.
Annette

"Davie Davis" skryf in boodskap news:brgmfv08nqva0kein10vf0ftrdb6sjacod@4ax.com...
> On Wed, 25 Jun 2003 09:27:16 +0200, "NEWSIE" wrote:
>
>> Liewe Ek en DD
>>
>> Wat het die feit dat ek 'n rystoel is te doen met die prys van eiers te
>> doen??? Verduidelik asb. DD ek ag myself as ek, jy moet maar dink wat jy
>> wil dink dis jou opinie.
>>
>> Groete
>> Newsie
>>
>
> Rystoel, jy kan maar gerus lees wat E.K. hieronder sê.
> By sy woorde
>> En so deel ons die
>> reënboognasie op in al sy kleurtjies
> wil ek dit byvoeg dat 'n reënboog
> nie swart of bruin bevat nie.
>
> DD
>
Re: Aan Ek [boodskap #79728 is 'n antwoord op boodskap #79718] Do, 26 Junie 2003 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Jun 2003 19:24:36 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Davie Davis wrote:
>
> 'n reênboog
>
> Ag, die vader behoede ons.
>
> Penkop van die Roggeveld

Vërtël hom... bouwër....!

Speedy
Re: Aan Ek [boodskap #79730 is 'n antwoord op boodskap #79727] Do, 26 Junie 2003 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Jun 2003 21:36:43 +0200, "Annette" wrote:

> Miskien nie, maar as jy al daardie kleure saammeng kry jy definitief bruin,
> en 'n titveltjie te veel indigo, dan het jy swart ook.
> Annette
>
>

Dit is dan juis wat ons wil voorkom, Annette
Re: Aan Ek [boodskap #79738 is 'n antwoord op boodskap #79717] Do, 26 Junie 2003 21:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:mahmfv4s8unjtkf7ej1cjkmgd0f8dnovdb@4ax.com...
> Speedy
> Met sy vingerafdruk kietergefties gereed
>

Wat is kietergefties? Is dit 'n regte woord? Ag ek hoop dit is:-)

Lorinda
Re: Aan Ek [boodskap #79739 is 'n antwoord op boodskap #79738] Do, 26 Junie 2003 21:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Jun 2003 22:53:28 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:mahmfv4s8unjtkf7ej1cjkmgd0f8dnovdb@4ax.com...
>> Speedy
>> Met sy vingerafdruk kietergefties gereed

>
> Wat is kietergefties? Is dit 'n regte woord? Ag ek hoop dit is:-)
>
> Lorinda
>
>

Dit is. Kietergefties is goeters.
Afrikaanse Verklarende Woordeboek
Du Plessis & Du Plessis
Re: Aan Ek [boodskap #79748 is 'n antwoord op boodskap #79727] Vr, 27 Junie 2003 03:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Swart is nie 'n kleur nie .. En, daar is nie swartmense in die land nie -
bruin ja, en ook donkerbruin - maar nie swart nie. Ook nie wit nie ...

"Annette" skryf in boodskap news:bdfid5$si86r$7@ID-92016.news.dfncis.de...
> Miskien nie, maar as jy al daardie kleure saammeng kry jy definitief bruin,
> en 'n titveltjie te veel indigo, dan het jy swart ook.
> Annette
>
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:brgmfv08nqva0kein10vf0ftrdb6sjacod@4ax.com...
>> On Wed, 25 Jun 2003 09:27:16 +0200, "NEWSIE" wrote:
>>
>>> Liewe Ek en DD
>>>
>>> Wat het die feit dat ek 'n rystoel is te doen met die prys van eiers te
>>> doen??? Verduidelik asb. DD ek ag myself as ek, jy moet maar dink wat jy
>>> wil dink dis jou opinie.
>>>
>>> Groete
>>> Newsie
>>>
>>
>> Rystoel, jy kan maar gerus lees wat E.K. hieronder sê.
>> By sy woorde
>>> En so deel ons die
>>> reënboognasie op in al sy kleurtjies
>> wil ek dit byvoeg dat 'n reënboog
>> nie swart of bruin bevat nie.
>>
>> DD
>>
>
Re: Aan Ek [boodskap #79749 is 'n antwoord op boodskap #79748] Vr, 27 Junie 2003 04:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is reg, maar die donkerbruines verkies om hulself swartes te noem, en
diegene wat kan bruiner word in die son word deur almal wittes genoem. Dis
net om dinge bietjie op 'n manier te vereenvoudig. Slegs "wittes" kan
beskryf word as blas, olyfvel, rosig, lelieblank, sonbruin en roomvel.
Die bruines en donkerbruines ( swartes) het nie soveel beskrywings van
kleurskakerings nie.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bdgds6$jf1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Swart is nie 'n kleur nie .. En, daar is nie swartmense in die land nie -
> bruin ja, en ook donkerbruin - maar nie swart nie. Ook nie wit nie ...
> "Annette" wrote in message
> news:bdfid5$si86r$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Miskien nie, maar as jy al daardie kleure saammeng kry jy definitief bruin,
>> en 'n titveltjie te veel indigo, dan het jy swart ook.
>> Annette
>>
>>
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:brgmfv08nqva0kein10vf0ftrdb6sjacod@4ax.com...
>>> On Wed, 25 Jun 2003 09:27:16 +0200, "NEWSIE" wrote:
>>>
>>>> Liewe Ek en DD
>>>>
>>>> Wat het die feit dat ek 'n rystoel is te doen met die prys van eiers te
>>>> doen??? Verduidelik asb. DD ek ag myself as ek, jy moet maar dink wat jy
>>>> wil dink dis jou opinie.
>>>>
>>>> Groete
>>>> Newsie
>>>>
>>>
>>> Rystoel, jy kan maar gerus lees wat E.K. hieronder sê.
>>> By sy woorde
>>>> En so deel ons die
>>>> reënboognasie op in al sy kleurtjies
>>> wil ek dit byvoeg dat 'n reënboog
>>> nie swart of bruin bevat nie.
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Re: Aan Ek [boodskap #79750 is 'n antwoord op boodskap #79749] Vr, 27 Junie 2003 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - die mense wat kan bloos.
So - hoeveel kleure in die SA-vlag as swart nie 'n kleur is nie?

"Annette" skryf in boodskap news:bdghtr$t4cjc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy is reg, maar die donkerbruines verkies om hulself swartes te noem, en
> diegene wat kan bruiner word in die son word deur almal wittes genoem. Dis
> net om dinge bietjie op 'n manier te vereenvoudig. Slegs "wittes" kan
> beskryf word as blas, olyfvel, rosig, lelieblank, sonbruin en roomvel.
> Die bruines en donkerbruines ( swartes) het nie soveel beskrywings van
> kleurskakerings nie.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bdgds6$jf1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Swart is nie 'n kleur nie .. En, daar is nie swartmense in die land nie -
>> bruin ja, en ook donkerbruin - maar nie swart nie. Ook nie wit nie ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:bdfid5$si86r$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Miskien nie, maar as jy al daardie kleure saammeng kry jy definitief bruin,
>>> en 'n titveltjie te veel indigo, dan het jy swart ook.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Davie Davis" wrote in message
>>> news:brgmfv08nqva0kein10vf0ftrdb6sjacod@4ax.com...
>>>> On Wed, 25 Jun 2003 09:27:16 +0200, "NEWSIE" wrote:
>>>>
>>>> >Liewe Ek en DD
>>>> >
>>>> >Wat het die feit dat ek 'n rystoel is te doen met die prys van eiers te
>>>> >doen??? Verduidelik asb. DD ek ag myself as ek, jy moet maar dink wat jy
>>>> >wil dink dis jou opinie.
>>>> >
>>>> >Groete
>>>> >Newsie
>>>> >
>>>>
>>>> Rystoel, jy kan maar gerus lees wat E.K. hieronder sê.
>>>> By sy woorde
>>>> >En so deel ons die
>>>> >reënboognasie op in al sy kleurtjies
>>>> wil ek dit byvoeg dat 'n reënboog
>>>> nie swart of bruin bevat nie.
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>
>
Re: Aan Ek [boodskap #79753 is 'n antwoord op boodskap #79750] Vr, 27 Junie 2003 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O nee, ek stem nie met jou saam dat swart nie 'n kleur is nie.
Dit is. Daar is selfs donker swart en ligter swart.
Ek weet - gaan koop 'n swart koorbroek en 'n swart koorhemp by twee
verskillende plekke, en as jy dit aantrek is die een donkerder as die ander.
Oeps !! Ek het vergeet!! Kleublindheid is mos 'n algemene kwaal onder die
mansgeslag:))

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bdgmnd$mqr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja - die mense wat kan bloos.
> So - hoeveel kleure in die SA-vlag as swart nie 'n kleur is nie?
>
> "Annette" wrote in message
> news:bdghtr$t4cjc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy is reg, maar die donkerbruines verkies om hulself swartes te noem, en
>> diegene wat kan bruiner word in die son word deur almal wittes genoem. Dis
>> net om dinge bietjie op 'n manier te vereenvoudig. Slegs "wittes" kan
>> beskryf word as blas, olyfvel, rosig, lelieblank, sonbruin en roomvel.
>> Die bruines en donkerbruines ( swartes) het nie soveel beskrywings van
>> kleurskakerings nie.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bdgds6$jf1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Swart is nie 'n kleur nie .. En, daar is nie swartmense in die land nie -
>>> bruin ja, en ook donkerbruin - maar nie swart nie. Ook nie wit nie ...
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bdfid5$si86r$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Miskien nie, maar as jy al daardie kleure saammeng kry jy definitief bruin,
>>>> en 'n titveltjie te veel indigo, dan het jy swart ook.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Davie Davis" wrote in message
>>>> news:brgmfv08nqva0kein10vf0ftrdb6sjacod@4ax.com...
>>>> > On Wed, 25 Jun 2003 09:27:16 +0200, "NEWSIE" wrote:
>>>> >
>>>> > >Liewe Ek en DD
>>>> > >
>>>> > >Wat het die feit dat ek 'n rystoel is te doen met die prys van eiers te
>>>> > >doen??? Verduidelik asb. DD ek ag myself as ek, jy moet maar dink wat jy
>>>> > >wil dink dis jou opinie.
>>>> > >
>>>> > >Groete
>>>> > >Newsie
>>>> > >
>>>> >
>>>> > Rystoel, jy kan maar gerus lees wat E.K. hieronder sê.
>>>> > By sy woorde
>>>> > >En so deel ons die
>>>> > >reënboognasie op in al sy kleurtjies
>>>> > wil ek dit byvoeg dat 'n reënboog
>>>> > nie swart of bruin bevat nie.
>>>> >
>>>> > DD
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Aan Ek [boodskap #79760 is 'n antwoord op boodskap #79753] Vr, 27 Junie 2003 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
My ma het 'n materiaal winkel gehad. Daar is iets soos 20 verskillende
skakerings swart! Elkeen het 'n kode (vir bestellings), sodat jy weer
presies dieselfde kleur swart kan kry.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bdgqs1$sq9i6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> O nee, ek stem nie met jou saam dat swart nie 'n kleur is nie.
> Dit is. Daar is selfs donker swart en ligter swart.
> Ek weet - gaan koop 'n swart koorbroek en 'n swart koorhemp by twee
> verskillende plekke, en as jy dit aantrek is die een donkerder as die ander.
> Oeps !! Ek het vergeet!! Kleublindheid is mos 'n algemene kwaal onder die
> mansgeslag:))
>
> Annette
Re: Aan Ek [boodskap #79761 is 'n antwoord op boodskap #79760] Vr, 27 Junie 2003 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Elaine - dis net 'n man wat dink dat swart nie 'n kleur is nie.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3efc1a71$0$230@hades.is.co.za...
> My ma het 'n materiaal winkel gehad. Daar is iets soos 20 verskillende
> skakerings swart! Elkeen het 'n kode (vir bestellings), sodat jy weer
> presies dieselfde kleur swart kan kry.
>
> E
>
> "Annette" skryf in boodskap news:bdgqs1$sq9i6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O nee, ek stem nie met jou saam dat swart nie 'n kleur is nie.
>> Dit is. Daar is selfs donker swart en ligter swart.
>> Ek weet - gaan koop 'n swart koorbroek en 'n swart koorhemp by twee
>> verskillende plekke, en as jy dit aantrek is die een donkerder as die ander.
>> Oeps !! Ek het vergeet!! Kleublindheid is mos 'n algemene kwaal onder die
>> mansgeslag:))
>>
>> Annette
>
Re: Aan Ek [boodskap #79762 is 'n antwoord op boodskap #79761] Vr, 27 Junie 2003 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:-)) Dis baie waar. Swart is my gunsteling kleur vir klere. Omtrent alles
in my kas is swart, wat dit nogal moeilik kan maak, want ek is party dae van
bo tot onder in swart geklee. Daar is actually nog steeds mense daar buite
wat dink dit beteken ek's 'n Satanis!

E

"Annette" skryf in boodskap news:bdha2e$snua4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Elaine - dis net 'n man wat dink dat swart nie 'n kleur is nie.
> Annette
Re: Aan Ek [boodskap #79766 is 'n antwoord op boodskap #79762] Vr, 27 Junie 2003 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Swart is nie 'n kleur nie - dis die gebrek aan lig en kleur. Dis nie ek wat
dit ontdek het nie - dis 'n wetenskaplike feit.
En die duiwel sal julle help as julle verskil - so, die Satanisme kan help
...

"Elaine" skryf in boodskap news:3efc3972$0$237@hades.is.co.za...
> :-)) Dis baie waar. Swart is my gunsteling kleur vir klere. Omtrent alles
> in my kas is swart, wat dit nogal moeilik kan maak, want ek is party dae van
> bo tot onder in swart geklee. Daar is actually nog steeds mense daar buite
> wat dink dit beteken ek's 'n Satanis!
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bdha2e$snua4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Elaine - dis net 'n man wat dink dat swart nie 'n kleur is nie.
>> Annette
>
Re: Aan Ek [boodskap #79768 is 'n antwoord op boodskap #79762] Vr, 27 Junie 2003 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is!!:))))
Annette

> skryf in boodskap news:3efc3972$0$237@hades.is.co.za...
> :-)) Dis baie waar. Swart is my gunsteling kleur vir klere. Omtrent alles
> in my kas is swart, wat dit nogal moeilik kan maak, want ek is party dae van
> bo tot onder in swart geklee. Daar is actually nog steeds mense daar buite
> wat dink dit beteken ek's 'n Satanis!
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bdha2e$snua4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Elaine - dis net 'n man wat dink dat swart nie 'n kleur is nie.
>> Annette
>
Re: Aan Ek [boodskap #79769 is 'n antwoord op boodskap #79766] Vr, 27 Junie 2003 14:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat weet die wetenskaplike mans nou eintlik?
Hoe verklaar jy die donkerder en ligter swart?
Is ink in 'n kleur?
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bdhikp$75t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Swart is nie 'n kleur nie - dis die gebrek aan lig en kleur. Dis nie ek wat
> dit ontdek het nie - dis 'n wetenskaplike feit.
> En die duiwel sal julle help as julle verskil - so, die Satanisme kan help
> ...
>
> "Elaine" skryf in boodskap news:3efc3972$0$237@hades.is.co.za...
>> :-)) Dis baie waar. Swart is my gunsteling kleur vir klere. Omtrent alles
>> in my kas is swart, wat dit nogal moeilik kan maak, want ek is party dae van
>> bo tot onder in swart geklee. Daar is actually nog steeds mense daar buite
>> wat dink dit beteken ek's 'n Satanis!
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bdha2e$snua4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Elaine - dis net 'n man wat dink dat swart nie 'n kleur is nie.
>>> Annette
>>
>
Re: Aan Ek [boodskap #79787 is 'n antwoord op boodskap #79748] Vr, 27 Junie 2003 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Jun 2003 05:32:21 +0200, "Jonas" wrote:

> Swart is nie 'n kleur nie .. En, daar is nie swartmense in die land nie -
> bruin ja, en ook donkerbruin - maar nie swart nie.

Jonas, ek het asl swartes gesien. Swart soos pikswart. Het jy
byvoorbeeld (ek weet jy het gesê 'in die land' maar hier is hope van
hulle) al gesien hoe lyk die inwoners van die ivoorkus? Van Kenia
omgewing?

Die bouwers op die groep wyt dit aan die ewenaar. Seker is dit waarom
hulle kroesies het ook. Maar dit gaan oor swart. Daar ìs swartes in
die land. Selfs 'n Pakistani is somtyds pikswat.

Oor die kleur wit? Het jy al sommige albino's mooi bekyk?

Speedy Conzales

Ns.
Die naamsverandering is op versoek van 'n huisdokter in Kanada.
Hy beweer dat die naam 'DD' een van sy pasiënte, 'n pasiënt maak.
Re: Aan Ek [boodskap #79788 is 'n antwoord op boodskap #79753] Vr, 27 Junie 2003 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Jun 2003 09:10:28 +0200, "Annette" wrote:

> Ek het vergeet!! Kleublindheid is mos 'n algemene kwaal onder die
> mansgeslag:))
>
> Annette
>

Nie sômmer nie, Annette.
Tog is daar tye wanneer die ênnie in die kombuis
nie sommer soos 'n plaas aia lyk nie. Dit kan seker
'n invloed hê daarop.

Speedy
Re: Aan Ek [boodskap #79789 is 'n antwoord op boodskap #79727] Vr, 27 Junie 2003 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
: Miskien nie, maar as jy al daardie kleure
saammeng kry jy definitief bruin,
: en 'n titveltjie te veel indigo, dan het jy
swart ook.
---
swart weerkaats nie wit lig nie (bv. in
fotografie), maar absorbeer en
absorbeer en absorbeer ............ wit lig.
DD shurrap!
---
Re: Aan Ek [boodskap #79813 is 'n antwoord op boodskap #79766] Vr, 27 Junie 2003 23:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Okay, dis nie 'n kleur nie. Ek's 'n bietjie getrek, so ek sal more weer
probeer... :-))

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bdhikp$75t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Swart is nie 'n kleur nie - dis die gebrek aan lig en kleur. Dis nie ek wat
> dit ontdek het nie - dis 'n wetenskaplike feit.
> En die duiwel sal julle help as julle verskil - so, die Satanisme kan help
> ...
Re: Aan Ek [boodskap #79814 is 'n antwoord op boodskap #79768] Vr, 27 Junie 2003 23:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm, soos ek vir Jonas gese het - bietjie getrek - ek sal more weer probeer
:o))

E

"Annette" skryf in boodskap news:bdhlgp$t7snc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy is!!:))))
> Annette
Re: Aan Ek [boodskap #79816 is 'n antwoord op boodskap #79787] Sa, 28 Junie 2003 01:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n paar jar in Wes-Afrika deurgebring - en voorwaar - daar is swartes
so swart soos "an ace of spades". Maar, in die RSA is die "swartes" bruin.
(Dis een van die maniere waarop onwettig immigrante geidentifiseer word...)

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:l02pfv4nb3pkatis04arpnjn8hm5db38cs@4ax.com...
> On Fri, 27 Jun 2003 05:32:21 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Swart is nie 'n kleur nie .. En, daar is nie swartmense in die land nie -
>> bruin ja, en ook donkerbruin - maar nie swart nie.
>
> Jonas, ek het asl swartes gesien. Swart soos pikswart. Het jy
> byvoorbeeld (ek weet jy het gesê 'in die land' maar hier is hope van
> hulle) al gesien hoe lyk die inwoners van die ivoorkus? Van Kenia
> omgewing?
>
> Die bouwers op die groep wyt dit aan die ewenaar. Seker is dit waarom
> hulle kroesies het ook. Maar dit gaan oor swart. Daar ís swartes in
> die land. Selfs 'n Pakistani is somtyds pikswat.
>
> Oor die kleur wit? Het jy al sommige albino's mooi bekyk?
>
> Speedy Conzales
>
>
> Ns.
> Die naamsverandering is op versoek van 'n huisdokter in Kanada.
> Hy beweer dat die naam 'DD' een van sy pasiënte, 'n pasiënt maak.
>
Re: Aan Ek [boodskap #79817 is 'n antwoord op boodskap #79816] Sa, 28 Junie 2003 03:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe kan jy dan sê jy het hulle gesien as jy sê swart is nie 'n kleur nie?:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bdis2t$1d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het 'n paar jar in Wes-Afrika deurgebring - en voorwaar - daar is swartes
> so swart soos "an ace of spades". Maar, in die RSA is die "swartes" bruin.
> (Dis een van die maniere waarop onwettig immigrante geidentifiseer word...)
>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:l02pfv4nb3pkatis04arpnjn8hm5db38cs@4ax.com...
>> On Fri, 27 Jun 2003 05:32:21 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>>
>>> Swart is nie 'n kleur nie .. En, daar is nie swartmense in die land nie -
>>> bruin ja, en ook donkerbruin - maar nie swart nie.
>>
>> Jonas, ek het asl swartes gesien. Swart soos pikswart. Het jy
>> byvoorbeeld (ek weet jy het gesê 'in die land' maar hier is hope van
>> hulle) al gesien hoe lyk die inwoners van die ivoorkus? Van Kenia
>> omgewing?
>>
>> Die bouwers op die groep wyt dit aan die ewenaar. Seker is dit waarom
>> hulle kroesies het ook. Maar dit gaan oor swart. Daar ís swartes in
>> die land. Selfs 'n Pakistani is somtyds pikswat.
>>
>> Oor die kleur wit? Het jy al sommige albino's mooi bekyk?
>>
>> Speedy Conzales
>>
>>
>> Ns.
>> Die naamsverandering is op versoek van 'n huisdokter in Kanada.
>> Hy beweer dat die naam 'DD' een van sy pasiënte, 'n pasiënt maak.
>>
>
Re: Aan Ek [boodskap #79826 is 'n antwoord op boodskap #79816] Sa, 28 Junie 2003 07:59 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bdis2t$1d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het 'n paar jar in Wes-Afrika deurgebring - en voorwaar - daar is swartes
> so swart soos "an ace of spades". Maar, in die RSA is die "swartes" bruin.
> (Dis een van die maniere waarop onwettig immigrante geidentifiseer word...)
>

En jy, wat van Natal kom, en jare in Wes-Afrika gebly het , help my toe nie
toe ek sê palava laat my aan marog dink nie (soos dit in Zoeloeland gemaak
word met uie, rissies en/of kerriepoeier en vleis):-))))

Lorinda
Vorige onderwerp: Operasie twee rigting radios
Volgende onderwerp: Slegte Nuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 16:03:11 MGT 2024