Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina is 'n Afrikaner
Gloudina is 'n Afrikaner [boodskap #79552] Ma, 23 Junie 2003 04:37 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ongeag van baie mense se gevoel, val Gloudina nog steeds onder 'n sekere
klas Afrikaners, soos beskryf in Rapport se brieweblad deur ene Dr PF
Erasmus:
Vir oorlewing saam met ander Suid-Afrikaners moet hulle dringend aan hulle
prioriteite werk.
Die nuwe Suid-Afrika het reeds gister begin en vandag bou die meeste
Suid-Afrikaners aan more, maar te veel blanke Afrikaanses het by eergister
vasgesteek.

Annette
Re: Gloudina is 'n Afrikaner [boodskap #79575 is 'n antwoord op boodskap #79552] Ma, 23 Junie 2003 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Ongeag van baie mense se gevoel, val Gloudina nog steeds onder 'n sekere
> klas Afrikaners, soos beskryf in Rapport se brieweblad deur ene Dr PF
> Erasmus:
> Vir oorlewing saam met ander Suid-Afrikaners moet hulle dringend aan hulle
> prioriteite werk.
> Die nuwe Suid-Afrika het reeds gister begin en vandag bou die meeste
> Suid-Afrikaners aan more, maar te veel blanke Afrikaanses het by eergister
> vasgesteek.

Kom ons wens nou vireers vir Annette geluk
met die groot vordering wat sy in haar
nuusbedrywing gedoen het. Sy vertel ons
hier ten minste wie sy aanhaal, waar sy haar
"nuus" vandaan kry. Nie soos nou die dag toe
sy iets uit 'n Engelse koerant se skinderkolom
vertaal het en vir die waarheid aangehaal het
nie - ek praat van die storie dat die Minister
van Gesondheid vroulike besnydenis bepleit, wat
Annette verkoop het vir die waarheid, soos sy
dit glo in die Mail and Guardian gelees het.
En 'n hele klomp mense toe vir die waarheid
aangeneem het.
Nou, mens weet nie wat die ene Dr. P.F.
Erasmus in daardie brief bedoel nie.Die feit
dat dit in Rapport staan, gee mens stof tot
nadenke. Maar ek sit my geld tog op die
spesmaas dat hy sy mede-Rapportlesers aanmaan
om nie in die verlede te leef en net maar
lippediens aan die "nuwe SA" te gee nie, maar
oop te wees vir die nuwe realiteite van die
veranderende kontoere van die land se mags-
patrone en gedragspatrone.
Annette se pos is natuurlik 'n poging om
vir "Gloudina" in die kategorie te plaas van
mense wat "in die verlede lewe". Annette wil
voorgee dat sy, Annette, gister begin het en
vandag voortgaan om "aan die nuwe SA te bou".
Ek lag my 'n papie. As voortbou aan die nuwe
SA beteken dat jy gedurig grappies vertel
ten kostes van swartes en valse nuus versprei
oor dinge wat in SA se politieke en mags-
strukture aangaan, dan is ek bevrees vir die
nuwe SA.
Gloudina is, soos meeste Suid-Afrikaners
vandag ( en hulle is tagtig persent in daardie
groep wat die prooie is van Annette se "grappies")
geinteresseerd in wat in vandag se SA aangaan. Sy
vra hoekom vandag, in die jaar 2003, amper 'n
dekade nadat 'n nuwe bedeling tot stand gekom het,
die wittes nog op die meeste van die land se beste
grond sit, hoekom wittes soos Annette nog op hierdie
nuusgroep onwaarhede kan sit en verkoop en dat baie
min Afrikaners vir haar kortvat oor haar liegstories.

Die burgers van Swellendam
Re: Gloudina is 'n Afrikaner [boodskap #79581 is 'n antwoord op boodskap #79575] Ma, 23 Junie 2003 16:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Luister, wat van al die Van der Merwe grappies wat uitmaak asof Afrikaanse
mense vlak en stupid is? Wat van al die blond en gay grappies? Wat van al
die Joodse grappies en die Katolieke grappe? Dis 'n grap en moet as grap
gesien word, hou tog op om so suur te wees. Jy met bietjie een jaar
deurkom, en kom kyk hoe spot die swart stand-ups met hulself. Die swart
komediante spot nie met wittes, of indiërs of Jode nie, maar met swartes!
Daar een swart komediant, sy naam is David Kau, ek het al van sy optredes
bygewoon. Met sy intreeslag het hy die ene vertel.

Eish, yeeesss. I'm also a matriculant now, eish!! My mutha, she bought me
a matric certificate for my 21st birthday. Ons wou onsself breek! En net
daarna gaan hy voort om perfekte Engels en Afrikaans te praat. En op 'n
website (http://www.comedyclub.co.za) het hulle vir hom die volgende vraag
gevra (gaan lees die hele onderhoud en terwyl jy daar is, lees ook op oor
John Vlismas, hy's my gunsteling komediant hy laat jou lag tot jy dink jou
niere gaan uitval).

Are there things you wouldn't say on stage? Eg, any words you'd never use or
subjects you'd never tackle?

"I try not to insult people. I make fun of them but I don't insult them.
Nkosazana Zuma fat jokes - that's not my type of thing. The thing about
being black is I might make a Xhosa joke that everyone else would like but
not Xhosa people. That's the main thing that I worry about. The fact that
I'm Sotho and black people are divided into many ethnic groups."

Hy beantwoord dit perfek. I make fun of people, but try not to insult them.
En dis waar die verskil inkom. Ek het bv. glad nie saamgestem met Pieter se
Bobbejaan grappie nie, want dit het 'n spesifieke persoon aangeval, maar ek
het niks teen algemene grappies wat nie 'n spesifieke persoon aanval nie.
Sien, ons het deur dit alles deur, nooit vergeet om vir onsself te lag nie.

Elaine

wrote:

As voortbou aan die nuwe
> SA beteken dat jy gedurig grappies vertel
> ten kostes van swartes en valse nuus versprei
> oor dinge wat in SA se politieke en mags-
> strukture aangaan, dan is ek bevrees vir die
> nuwe SA.
> Gloudina is, soos meeste Suid-Afrikaners
> vandag ( en hulle is tagtig persent in daardie
> groep wat die prooie is van Annette se "grappies")
> geinteresseerd in wat in vandag se SA aangaan.
>
> Die burgers van Swellendam
Re: Gloudina is 'n Afrikaner [boodskap #79584 is 'n antwoord op boodskap #79581] Ma, 23 Junie 2003 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Eish, yeeesss. I'm also a matriculant now, eish!! My mutha, she bought me
> a matric certificate for my 21st birthday. Ons wou onsself breek!

Ja, en hoekom wou jy jouself breek? Analiseer
jou eie motiewe hier.
Sal dit 'n verskil maak as ek jou vertel dat
een van die eerste dinge wat jy leer as jy
tussen swartes bly, is dat hulle diep suspisieus
is oor grade, gewoonlik doktorsgrade. Ek kon dit
nie verstaan nie, totdat 'n swart kollega my
vertel het dat baie swartes in die ou dae na
Amerika toe gegaan het en dan teruggekom het met
doktorsgrade, en dat daar baie wittes van Amerika
oorgekom het met doktorsgrade, en dan is dit dié
soort ding wat jy vir 'n appel en 'n ei kan koop.
So, hulle het eers goed uitgevra na iemand se
akademiese agtergrond, voordat hulle 'n graad
ernstig opgeneem het. Ek het dieselfde ding hier
teengekom in Kanada, waar 'n ou wat in 'n
apostoliese kerk is, maar skepties oor sommige van
die dinge wat hulle doen, vir my vertel het hoe
maklik 'n klein bybelkollege sommer doktorsgrade
links en regs uitdeel en dat baie van hulle predikante
met 'n Dr. voor sy naam nie werklik 'n akademiese
graad het nie.

Gloudina
Re: Gloudina is 'n Afrikaner [boodskap #79585 is 'n antwoord op boodskap #79581] Ma, 23 Junie 2003 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

hou tog op om so suur te wees

> "I try not to insult people. I make fun of them but I don't insult them. I might make a Xhosa joke that everyone else would like but
> not Xhosa people. That's the main thing that I worry about.
> Hy beantwoord dit perfek. I make fun of people, but try not to insult them.
> En dis waar die verskil inkom.

Dus is daar 'n verskil. En ek hou nog
vol dat as Annette 'n "grap" maak oor
robotte, en dit maak swartes uit as lui
ens. ens., dan is dit nie regtig 'n grap
nie, maar 'n dunbedekte poging om 'n
ander ras te beledig en te verneder, en
te verkondig dat "wittes beter as swartes"
is.
Dis om dieselfde rede wat ek 'n ruk
gelede geobjekteer het teen die ou "grappies"
waar die plaaswerkers in die Boland altyd lui
en dronk is, en die hoere in die baai altyd
met 'n Gamat-aksent praat, en dat die bedekte
implikasie dus is dat alle hoere in die baai
altyd kleurlinge is, alle plaaswerkers altyd
agteraf en dronk is. Dit terwyl daar baie
mense met bruin en swart velle in die Boland
meer klas en meer opvoeding het as sommige
van die mense wat hierdie Gamat-grappies vertel.

Gloudina
Re: Gloudina is 'n Afrikaner [boodskap #79589 is 'n antwoord op boodskap #79585] Ma, 23 Junie 2003 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Jun 2003 17:56:16 GMT, "@rogers.com" wrote:

> en die hoere in die baai altyd
> met 'n Gamat-aksent praat,
> . Dit terwyl daar baie
> mense met bruin en swart velle in die Boland
> meer klas en meer opvoeding het as sommige
> van die mense wat hierdie Gamat-grappies vertel.
>
> Gloudina

En onder die Gammat bevolking is daar ook mense wat beter kan spel as
jy, wat kritiek wil lewer oor iets wat jy nie eens kan spel nie.

DD
Re: Gloudina is 'n Afrikaner [boodskap #79592 is 'n antwoord op boodskap #79589] Ma, 23 Junie 2003 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

DD wrote:

> En onder die Gammat bevolking is daar ook mense wat beter kan spel as
> jy, wat kritiek wil lewer oor iets wat jy nie eens kan spel nie.

Ongelukkig vir jou snipperigheid, du plessis,
is gamat en gammat alternatiewe spellings,
volgens die Dictionary of South African English.
Dis natuurlik die verhollandsing van die moslem
woord achmet wat natuurlik van Mohammed afkom.

So waar is djou evidence nou?
Re: Gloudina is 'n Afrikaner [boodskap #79595 is 'n antwoord op boodskap #79584] Ma, 23 Junie 2003 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, jy moet eintlik hier bly om dit te verstaan, op daai stadium van die
geveg was die koop en verkoop van grade nogal die inding in SA. Dit was, om
die waarheid te sê 'n moerse probleem. David was so snaanks omdat hy gesê
hy't nou ook matriek, sy ma het vir hom 'n matriek diploma gekoop vir sy
21ste verjaarsdag. Dis 'n grappie, dis snaaks.
Kyk jy ken seker ander swartes as ek. Die wat ek ken, wil almal graag
verder gaan swot en iets agter hulle name kry. Selfs my bediende wil nou
weer skool toe gaan en haar matriek doen. Ek is ook besig om haar dogter te
help om 'n studierigting te kies vir volgende jaar, omdat hulle nie
voldoende voorligting by haar skool het nie. Sy wil graag 'n dokter word,
maar omdat hulle geen voorligting gekry het nie, het sy nie die regte vakke
nie, nou moet ons maar iets anders vir haar soek.

E

skryf in boodskap news:3EF73DA6.6010204@rogers.com...
>
> Elaine wrote:
>
>> Eish, yeeesss. I'm also a matriculant now, eish!! My mutha, she bought me
>> a matric certificate for my 21st birthday. Ons wou onsself breek!
>
>
> Ja, en hoekom wou jy jouself breek? Analiseer
> jou eie motiewe hier.
> Sal dit 'n verskil maak as ek jou vertel dat
> een van die eerste dinge wat jy leer as jy
> tussen swartes bly, is dat hulle diep suspisieus
> is oor grade, gewoonlik doktorsgrade. Ek kon dit
> nie verstaan nie, totdat 'n swart kollega my
> vertel het dat baie swartes in die ou dae na
> Gloudina
>
Re: Gloudina is 'n Afrikaner [boodskap #79596 is 'n antwoord op boodskap #79585] Ma, 23 Junie 2003 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en jy moet daai opgevoede bruinmense hoor spot met hulle eie mense! Nou
die dag sit ons vas by 'n robot in Midrand, en daar's twee dronk kleurlinge
op die sypaadjie besig om te baklei dat die biesies bewe. 'n Ander kleuring
steek sy kop by die ruit van sy BMW uit en skreeu "Hei nee tjere man, tjulle
kan mossie soos 'n klomp kaffers hier in die straat staan en baklei nie!"
Ek en my man het dubbel gevou soos ons lag, en om ons kon ons ander mense
sien wat net so hard gelag het, insluitende 'n hele taxi vol swartes. Maar
hy is seker ook nie juis veel baat tot die opbou van ons land nie.

E

Ns. Annette se grappie was snaaks, net soos wat ek dink die Van grappies is
snaaks. Ek sien jy mis weer die punt helemal.

wrote:
>
>
> Dus is daar 'n verskil. En ek hou nog
> vol dat as Annette 'n "grap" maak oor
> robotte, en dit maak swartes uit as lui
> ens. ens., dan is dit nie regtig 'n grap
> nie, maar 'n dunbedekte poging om 'n
> ander ras te beledig en te verneder, en
> te verkondig dat "wittes beter as swartes"
> is.
> Dis om dieselfde rede wat ek 'n ruk
> gelede geobjekteer het teen die ou "grappies"
> waar die plaaswerkers in die Boland altyd lui
> en dronk is, en die hoere in die baai altyd
> met 'n Gamat-aksent praat, en dat die bedekte
> implikasie dus is dat alle hoere in die baai
> altyd kleurlinge is, alle plaaswerkers altyd
> agteraf en dronk is. Dit terwyl daar baie
> mense met bruin en swart velle in die Boland
> meer klas en meer opvoeding het as sommige
> van die mense wat hierdie Gamat-grappies vertel.
>
> Gloudina
>
Re: Gloudina is 'n Afrikaner [boodskap #79618 is 'n antwoord op boodskap #79592] Di, 24 Junie 2003 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - jou sensitiwiteit ten spyt het jy nooit vooroordele tov Afrikaners
deur Engelse in Natal in jou tyd opgemerk nie?

Die ou kitaar met net een snaar ...

skryf in boodskap news:3EF7648B.3030503@rogers.com...
>
> DD wrote:
>
>
>> En onder die Gammat bevolking is daar ook mense wat beter kan spel as
>> jy, wat kritiek wil lewer oor iets wat jy nie eens kan spel nie.
>
> Ongelukkig vir jou snipperigheid, du plessis,
> is gamat en gammat alternatiewe spellings,
> volgens die Dictionary of South African English.
> Dis natuurlik die verhollandsing van die moslem
> woord achmet wat natuurlik van Mohammed afkom.
>
> So waar is djou evidence nou?
>
Re: Gloudina is 'n Afrikaner [boodskap #79620 is 'n antwoord op boodskap #79618] Di, 24 Junie 2003 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Anti - jou sensitiwiteit ten spyt het jy nooit vooroordele tov Afrikaners
> deur Engelse in Natal in jou tyd opgemerk nie?

Nee, Jonas, ek het as Afrikaner geen vooroordeel
teen my as Afrikaner in Natal ondervind nie. Daar
was natuurlik altyd 'n groepie Broederbonder-tipes
wat gekla het oor hoe die Afrikaners behandel word,
maar dit was gewoonlik nie die Afrikaners met wie
ek geassosieer het nie. Die hoof van die Wolraad
van SA was een van my vriendinne se pa, en hy was
'n hoogs gesiene man in Durban. En die omroepers
by die SAUK en die dokters en dies meer wat ek mee
in aanraking gekom het, het ook nie gekla oor die
"lot van die Afrikaner" in Natal nie. So dit het
nou tyd geword dat jy vir ons vertel hoe die
Afrikaner in Natal deur die Engelse uitgebruit was.
Ek wag.

Gloudina
Re: Gloudina is 'n Afrikaner [boodskap #79626 is 'n antwoord op boodskap #79552] Di, 24 Junie 2003 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
jy bedoel seker eeeeeeeeergister

"Annette" skryf in boodskap news:bd611q$ne8iu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ongeag van baie mense se gevoel, val Gloudina nog steeds onder 'n sekere
> klas Afrikaners, soos beskryf in Rapport se brieweblad deur ene Dr PF
> Erasmus:
> Vir oorlewing saam met ander Suid-Afrikaners moet hulle dringend aan hulle
> prioriteite werk.
> Die nuwe Suid-Afrika het reeds gister begin en vandag bou die meeste
> Suid-Afrikaners aan more, maar te veel blanke Afrikaanses het by eergister
> vasgesteek.
>
> Annette
>
Re: Gloudina is 'n Afrikaner [boodskap #79644 is 'n antwoord op boodskap #79620] Wo, 25 Junie 2003 01:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - dis bloot omdat jy jou lyf engelsman gehou het. Soos jy nou 'n
swart-simpatiseerder is.

Hoe waai die wind, en waar is my mantel ?

skryf in boodskap news:3EF84F11.7000409@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Anti - jou sensitiwiteit ten spyt het jy nooit vooroordele tov Afrikaners
>> deur Engelse in Natal in jou tyd opgemerk nie?
>
> Nee, Jonas, ek het as Afrikaner geen vooroordeel
> teen my as Afrikaner in Natal ondervind nie. Daar
> was natuurlik altyd 'n groepie Broederbonder-tipes
> wat gekla het oor hoe die Afrikaners behandel word,
> maar dit was gewoonlik nie die Afrikaners met wie
> ek geassosieer het nie. Die hoof van die Wolraad
> van SA was een van my vriendinne se pa, en hy was
> 'n hoogs gesiene man in Durban. En die omroepers
> by die SAUK en die dokters en dies meer wat ek mee
> in aanraking gekom het, het ook nie gekla oor die
> "lot van die Afrikaner" in Natal nie. So dit het
> nou tyd geword dat jy vir ons vertel hoe die
> Afrikaner in Natal deur die Engelse uitgebruit was.
> Ek wag.
>
> Gloudina
>
Re: Gloudina is 'n Afrikaner [boodskap #79646 is 'n antwoord op boodskap #79644] Wo, 25 Junie 2003 02:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Anti - dis bloot omdat jy jou lyf engelsman gehou het. Soos jy nou 'n
> swart-simpatiseerder is.

Sien, jy wil nie met die feite voor die
dag kom nie. Jou modus operandi is om
wilde aantygings te maak en te hoop dat
mense jou nie daaroor sal kortvat nie.
Dis dieselfde modus operandi wat die
apartheidsvarke gevolg het - beskuldig,
beskuldig, beskuldig, en hoop dit "stick."
Ek kyk nou die dag weer 'n program oor
een ou wat in die McCarthy-era in die
VSA dieselfde soort vervolging van 'n
konserwatiewe groep moes verduur, en
hulle toe hof toe gevat het. Jy en jou
intellektuele vaders, die apartheids-
varke, was net soos die McCarthyites
in die VSA in die vyftigerjare. En weet
jy wat uiteindelik met Roy Cohen, die
regterhand van McCarthy, gebeur het. Hy
is aan Aids dood.

Gloudina
Re: Gloudina is 'n Afrikaner [boodskap #79682 is 'n antwoord op boodskap #79646] Do, 26 Junie 2003 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - ja en jy en jou familie is banggatte wat wegehardloop het.

skryf in boodskap news:3EF90CB6.9070500@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Anti - dis bloot omdat jy jou lyf engelsman gehou het. Soos jy nou 'n
>> swart-simpatiseerder is.
>
> Sien, jy wil nie met die feite voor die
> dag kom nie. Jou modus operandi is om
> wilde aantygings te maak en te hoop dat
> mense jou nie daaroor sal kortvat nie.
> Dis dieselfde modus operandi wat die
> apartheidsvarke gevolg het - beskuldig,
> beskuldig, beskuldig, en hoop dit "stick."
> Ek kyk nou die dag weer 'n program oor
> een ou wat in die McCarthy-era in die
> VSA dieselfde soort vervolging van 'n
> konserwatiewe groep moes verduur, en
> hulle toe hof toe gevat het. Jy en jou
> intellektuele vaders, die apartheids-
> varke, was net soos die McCarthyites
> in die VSA in die vyftigerjare. En weet
> jy wat uiteindelik met Roy Cohen, die
> regterhand van McCarthy, gebeur het. Hy
> is aan Aids dood.
>
> Gloudina
>
Re: Gloudina is 'n Afrikaner [boodskap #79707 is 'n antwoord op boodskap #79584] Do, 26 Junie 2003 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
dis nou 'n kak verhaal Gloudina gaan terug tekenbord toe

skryf in boodskap news:3EF73DA6.6010204@rogers.com...
>
> Elaine wrote:
>
>> Eish, yeeesss. I'm also a matriculant now, eish!! My mutha, she bought me
>> a matric certificate for my 21st birthday. Ons wou onsself breek!
>
>
> Ja, en hoekom wou jy jouself breek? Analiseer
> jou eie motiewe hier.
> Sal dit 'n verskil maak as ek jou vertel dat
> een van die eerste dinge wat jy leer as jy
> tussen swartes bly, is dat hulle diep suspisieus
> is oor grade, gewoonlik doktorsgrade. Ek kon dit
> nie verstaan nie, totdat 'n swart kollega my
> vertel het dat baie swartes in die ou dae na
> Amerika toe gegaan het en dan teruggekom het met
> doktorsgrade, en dat daar baie wittes van Amerika
> oorgekom het met doktorsgrade, en dan is dit dié
> soort ding wat jy vir 'n appel en 'n ei kan koop.
> So, hulle het eers goed uitgevra na iemand se
> akademiese agtergrond, voordat hulle 'n graad
> ernstig opgeneem het. Ek het dieselfde ding hier
> teengekom in Kanada, waar 'n ou wat in 'n
> apostoliese kerk is, maar skepties oor sommige van
> die dinge wat hulle doen, vir my vertel het hoe
> maklik 'n klein bybelkollege sommer doktorsgrade
> links en regs uitdeel en dat baie van hulle predikante
> met 'n Dr. voor sy naam nie werklik 'n akademiese
> graad het nie.
>
> Gloudina
>
Re: Gloudina is 'n Afrikaner [boodskap #79709 is 'n antwoord op boodskap #79592] Do, 26 Junie 2003 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Jun 2003 20:33:50 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> en die hoere in die baai altyd
> met 'n Gamat-aksent praat,
> . Dit terwyl daar baie
> mense met bruin en swart velle in die Boland
> meer klas en meer opvoeding het as sommige
> van die mense wat hierdie Gamat-grappies vertel.
>
> Gloudina

En onder die Gammat bevolking is daar ook mense wat beter kan spel as
jy, wat kritiek wil lewer oor iets wat jy nie eens kan spel nie.

DD

>
> Ongelukkig vir jou snipperigheid, du plessis,
> is gamat en gammat alternatiewe spellings,
> volgens die Dictionary of South African English.
> Dis natuurlik die verhollandsing van die moslem
> woord achmet wat natuurlik van Mohammed afkom.
>
> So waar is djou evidence nou?

Reeds gesê bouwer, dat jy, wat die mense hier wil leer spel,
self nie kan spel nie, en dat jy, so min as wat jy die moed en
ordentlikheid het om 'n ordentlike meisie soos Lorinda om
verskoning te vra omdat jy haar vergelyk het het met 'n
hobo, die ordentlikheid en erkentlikheid aan die dag kan lê
om te sê, 'askies mense, ek sit net 'n moerse show op,
maar ek het ook maar 'n derde wêreldse skoolopleiding.

(skep asem)

As jy nie eens gammat kan spel nie, maar ten spyte daarvan,
met 'n 'vol van jouself' houding, die res van die gang (skuus
dis geng in Afrikaans) kom cheap maak en beskuldig van
domheid en dat die geng in dieselfde skool as jy skoolgegaan het,
is, om die minste te sê, verregaande.

(skep asem)

Ek het al voorheen gedreig om woordeboeke uit my boekrakke
te haal, en aan almal hier te wys hoekom jy net vir swartes kon
skoolhou, en vanaand het ek besluit dat jy nie gaan wegkom daarmee
net omdat ek te lui is om jou spelfoute uit te wys nie.

(skep asem - twee teue)

Ek het slegs ses woordeboeke uit die rak gehaal
en vyf daargelaat, om tot die gevolgtrekking te kom dat jy moet
teruggaan skooltoe, en baie tyd spandeer in Afrikaanse opleiding,
omdat nie een van die volgende woordeboeke die woord 'gamat'
ken nie, en alaml nou oortuig kan wees dat jy eerstens nie weet
waarvan jy praat wanneer jy sê dat 'gamat' ook gebruik word nie
en tweedens nie die guts het om te sê: 'askies' nie.

(skep asem ((drie teue die keer)) )

****************************
Nasionale Woordeboek
Afrikaanse Woordverklaring
Sewende Hersiene Uitgawe
De Villiers, Smuts, Eksteen, Gouws

HAT
Verklarende Woordeboek
Eerste Uitgawe
Odendaal
Schoonees
Swanepoel
Du Toit
Booysen

HAT
Verklarende Woordeboek
Derde Uitgawe
FF Odendal
Odendaal
Schoonees
Swanepoel
Du Toit
Booysen

Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Labuschagne - Eksteen
Agste Hersiene En Uitgebreide Uitgawe

Groot Woordeboek
Kritzinger - Schoonees - Cronje - Eksteen
Dertiende Uitgawe

Groot Tesourus Van Afrikaans
LG De Stadler
Met die medewerking van
Amanda De Stadler

***************************

Finale gevolgtrekking dus...
........::
antie is net so deurmekaar
soos 'n verkleurmannetjie
op 'n box smarties

en blaas dan boonop
daai dreigende blaas
wat 'n trapsuutjies so
venynig maak

Liefde
Dawie
Re: Gloudina is 'n Afrikaner [boodskap #79720 is 'n antwoord op boodskap #79709] Do, 26 Junie 2003 19:28 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Speedy Conzales wrote:

> Ek het al voorheen gedreig om woordeboeke uit my boekrakke
> te haal

Ja, jy dreig om die woordeboeke uit jou
boekrakke te haal, maar haal jy hulle ooit
uit en slaan dinge na?
In alle geval, skaf vir jou 'n Dictionary
of South African English ook aan, en slaan
Gammat/Gamat daarin na. Of ken jy nie die
uitdrukking "alternatiewe spelling" nie.

Penkop wat droog agter die ore is.
Vorige onderwerp: bokdrolspoegkompetisie
Volgende onderwerp: Slegte nuus vir die nuwe jaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 03:04:37 MGT 2024