Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toetsie Woetsie
Toetsie Woetsie [boodskap #79653] Wo, 25 Junie 2003 08:45
Max[2]  is tans af-lyn  Max[2]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek weet nie waarom nie, maar ek kon nie meer pos nie... Nou´t ek my
emailadres verander (die oue het laaaankal verval) en nou probeer ek
maar weer...

As ek dus op jou killfile was, sit my maar weer op, anders gaan ek jou
beeldskerm ontsier met my twak wat ek so graag kwytraak...

Groete
Max__________________________________________________
Vorige onderwerp: --->Omdat ek moet..
Volgende onderwerp: Re: Werknaam: Operatie Popeye
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 01:21:13 MGT 2024