Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » bokdrolspoegkompetisie
bokdrolspoegkompetisie [boodskap #79553] Ma, 23 Junie 2003 05:15 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
bokdrolspoegkompetisie by Kirkwood

www.kirkwood.co.za - 27 to 29 Junie 2003

:-)

TJ

------------------------------------------------------------ ---

Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.

Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA

The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
Re: bokdrolspoegkompetisie [boodskap #79564 is 'n antwoord op boodskap #79553] Ma, 23 Junie 2003 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Watter bokdrolletjie spoeg die beste?
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3ef68d2c$0$227@hades.is.co.za...
> bokdrolspoegkompetisie by Kirkwood
>
> www.kirkwood.co.za - 27 to 29 Junie 2003
>
> :-)
>
> TJ
>
> ------------------------------------------------------------ ---
>
> Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.
>
> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>
> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
>
Re: bokdrolspoegkompetisie [boodskap #79574 is 'n antwoord op boodskap #79564] Ma, 23 Junie 2003 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die spul word seker deur Colgate geborg?

"Annette" skryf in boodskap news:bd6skv$p3tla$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Watter bokdrolletjie spoeg die beste?
> Annette
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:3ef68d2c$0$227@hades.is.co.za...
>> bokdrolspoegkompetisie by Kirkwood
>>
>> www.kirkwood.co.za - 27 to 29 Junie 2003
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> ------------------------------------------------------------ ---
>>
>> Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.
>>
>> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>>
>> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
>> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
>>
>
Re: bokdrolspoegkompetisie [boodskap #79578 is 'n antwoord op boodskap #79574] Ma, 23 Junie 2003 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Listerine:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bd6v4k$bnf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die spul word seker deur Colgate geborg?
> "Annette" wrote in message
> news:bd6skv$p3tla$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Watter bokdrolletjie spoeg die beste?
>> Annette
>>
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:3ef68d2c$0$227@hades.is.co.za...
>>> bokdrolspoegkompetisie by Kirkwood
>>>
>>> www.kirkwood.co.za - 27 to 29 Junie 2003
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>> ------------------------------------------------------------ ---
>>>
>>> Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.
>>>
>>> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>>>
>>> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
>>> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
>>>
>>
>
Re: bokdrolspoegkompetisie [boodskap #79590 is 'n antwoord op boodskap #79564] Ma, 23 Junie 2003 19:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote in message
>> ------------------------------------------------------------ ---
>>

Annette

Dis gewoonlik koedoedrolle. 'n Baie algemene "sportsoort" hier in die Oos-Kaap.

Drom
Re: bokdrolspoegkompetisie [boodskap #79591 is 'n antwoord op boodskap #79590] Ma, 23 Junie 2003 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On 23 Jun 2003 12:37:16 -0700, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:

> "Annette" wrote in message
>>> ------------------------------------------------------------ ---
>>>
>
> Annette
>
> Dis gewoonlik koedoedrolle. 'n Baie algemene "sportsoort" hier in die Oos-Kaap.
>
> Drom

Ek het hier by die rekenaar Rooibok en Koedoe biltong.
Baie smaakliker beslis

DD
Re: bokdrolspoegkompetisie [boodskap #79594 is 'n antwoord op boodskap #79590] Ma, 23 Junie 2003 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As 'n mens nou 'n boerbok voer op rooibostee, sal die drolletjies lekkerder
smaak:))
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0306231137.5e3d8c5a@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
>>> ------------------------------------------------------------ ---
>>>
>
> Annette
>
> Dis gewoonlik koedoedrolle. 'n Baie algemene "sportsoort" hier in die Oos-Kaap.
>
> Drom
Re: bokdrolspoegkompetisie [boodskap #79602 is 'n antwoord op boodskap #79590] Di, 24 Junie 2003 02:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - dis gin wonder dat die koedoes uitsterf nie... Ek hoop die DBV skenk
aandag aan julle en die eksploitering van die diere... ;-)))

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0306231137.5e3d8c5a@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
>>> ------------------------------------------------------------ ---
>>>
>
> Annette
>
> Dis gewoonlik koedoedrolle. 'n Baie algemene "sportsoort" hier in die Oos-Kaap.
>
> Drom
Re: bokdrolspoegkompetisie [boodskap #79684 is 'n antwoord op boodskap #79594] Do, 26 Junie 2003 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Annette, jy's nie veronderstel om dit in te sluk nie.

"Annette" skryf in boodskap news:bd7qbl$qb2go$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> As 'n mens nou 'n boerbok voer op rooibostee, sal die drolletjies lekkerder
> smaak:))
> Annette
>
>
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0306231137.5e3d8c5a@posting.google.com...
>> "Annette" wrote in message
>>>> ------------------------------------------------------------ ---
>>>>
>>
>> Annette
>>
>> Dis gewoonlik koedoedrolle. 'n Baie algemene "sportsoort" hier in die Oos-Kaap.
>
>>
>> Drom
>
Re: bokdrolspoegkompetisie [boodskap #79696 is 'n antwoord op boodskap #79684] Do, 26 Junie 2003 08:40 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie doelbewus nie, maar wat as mens skrik of jou asem vol verbasing
intrek?:))
Miskien is daar met die rooibosdrolletjies 'n mark in die pruimbedryf:))

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bde3jc$cjp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette, jy's nie veronderstel om dit in te sluk nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bd7qbl$qb2go$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> As 'n mens nou 'n boerbok voer op rooibostee, sal die drolletjies lekkerder
>> smaak:))
>> Annette
>>
>>
>> "Drom" wrote in message
>> news:1e507c17.0306231137.5e3d8c5a@posting.google.com...
>>> "Annette" wrote in message
>>>> > ------------------------------------------------------------ ---
>>>> >
>>>
>>> Annette
>>>
>>> Dis gewoonlik koedoedrolle. 'n Baie algemene "sportsoort" hier in die Oos-Kaap.
>>>
>>> Drom
>>
>
Vorige onderwerp: Infiltrering
Volgende onderwerp: Gloudina is 'n Afrikaner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 09:45:24 MGT 2024