Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Re: Drie gedigte van MATTHEWS PHOSA
Re: Drie gedigte van MATTHEWS PHOSA [boodskap #7949] Ma, 06 Januarie 1997 00:00
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
In Article, writes:
>
> Nou daar het jy dit nou. Geen wonder daardie jong
> Afrikanerseuns was so goed met die swepe daar in
> Soweto in 1976 nie, dieselfde jong manne wat ons op
> TV bevele in Afrikaans hoor uitblaf het, en ons laat
> besluit het om ophou Afrikaans te praat. Nou hoor
> ons Mandela dit somtyds praat, en die premier van
> Mpumalanga dig daarin, en nou voel ons weer so
> lekker oor die taal.
> gloudina
>

Jy het Afrikaans afgesweer omdat dit die taal van die onderdukker is/was. Wat
van die mense daar op die parade, wat die Blomme verkoop daar langs die OK
Bazaars in Adderley Straat. Mense wat ten spyte van al die onderdrukking nog
steeds Afrikaans praat. Wat soos Matthews Posa in Afrikaans dig? Om Afrikaans
praat af te sweer as jy nie 'n publieke figuur is nie klink vir my maar soos
poep teen donderweer. Het julle seker bleddie goed laat voel ne! ( En ek wed
weer elke keer as jy daaroor breg in die nuusgroep!) Seker soos ek voel as ek
die klein swart seuntjie met die loop neus by die robot twee rand gee, of nie
my TV liksens betaal nie.

Cheers
Lou
Vorige onderwerp: 'n Gedig van DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: Twee Oorlogsgedigte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 21:54:08 MGT 2024