Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rhodesiê en SA
Rhodesiê en SA [boodskap #79390] Wo, 18 Junie 2003 20:04 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Was dit jy Jonas, wat gesê het dat ons nie ver
van 'n Rhodesië wees, af is nie?

DD
Re: Rhodesiê en SA [boodskap #79399 is 'n antwoord op boodskap #79390] Do, 19 Junie 2003 03:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - ek is bevrees dat al wat ons nog red is die feit dat die ekonomie kop
bo water hou.
Dis baie duideliik dat die ANC nie ag slaan op Mandela se vermaning nie - nl
dat hulle nie die oorlog gewen het nie...
Ek praat met van die eks-MK-"manne" - hulle glo natuurlik dat Mugabe die
meesterplan het, en dat die ANC daar moet kersopsteek. Bygesê dis
ANC-ondersteuners in Limpopo - ek is onder die indruk dat daardie klompie
die meer radikale vleuel verteenwoordig.

"DD" skryf in boodskap news:aah1fv0aipmm4m95svk8b4cpmr4459mnae@4ax.com...
>
>
> Was dit jy Jonas, wat gesê het dat ons nie ver
> van 'n Rhodesië wees, af is nie?
>
> DD
>
Re: Rhodesiê en SA [boodskap #79408 is 'n antwoord op boodskap #79399] Do, 19 Junie 2003 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gaan dit ook beteken, dat al die witmense en kleurlinge SA sal moet gaan
verlaat???

Gr.Rico

"Jonas" skryf in boodskap news:bcrav5$sso$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> DD - ek is bevrees dat al wat ons nog red is die feit dat die ekonomie kop
> bo water hou.
> Dis baie duideliik dat die ANC nie ag slaan op Mandela se vermaning nie - nl
> dat hulle nie die oorlog gewen het nie...
> Ek praat met van die eks-MK-"manne" - hulle glo natuurlik dat Mugabe die
> meesterplan het, en dat die ANC daar moet kersopsteek. Bygesê dis
> ANC-ondersteuners in Limpopo - ek is onder die indruk dat daardie klompie
> die meer radikale vleuel verteenwoordig.
>
> "DD" wrote in message
> news:aah1fv0aipmm4m95svk8b4cpmr4459mnae@4ax.com...
>>
>>
>> Was dit jy Jonas, wat gesê het dat ons nie ver
>> van 'n Rhodesië wees, af is nie?
>>
>> DD
>>
>
Re: Rhodesiê en SA [boodskap #79410 is 'n antwoord op boodskap #79408] Do, 19 Junie 2003 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ons wat kan donker tan kan hier bly:))
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3ef16af1$0$49101$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Gaan dit ook beteken, dat al die witmense en kleurlinge SA sal moet gaan
> verlaat???
>
> Gr.Rico
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bcrav5$sso$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> DD - ek is bevrees dat al wat ons nog red is die feit dat die ekonomie kop
>> bo water hou.
>> Dis baie duideliik dat die ANC nie ag slaan op Mandela se vermaning
nie -
> nl
>> dat hulle nie die oorlog gewen het nie...
>> Ek praat met van die eks-MK-"manne" - hulle glo natuurlik dat Mugabe die
>> meesterplan het, en dat die ANC daar moet kersopsteek. Bygesê dis
>> ANC-ondersteuners in Limpopo - ek is onder die indruk dat daardie klompie
>> die meer radikale vleuel verteenwoordig.
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:aah1fv0aipmm4m95svk8b4cpmr4459mnae@4ax.com...
>>>
>>>
>>> Was dit jy Jonas, wat gesê het dat ons nie ver
>>> van 'n Rhodesië wees, af is nie?
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Re: Rhodesiê en SA [boodskap #79416 is 'n antwoord op boodskap #79410] Do, 19 Junie 2003 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bcs6l7$moa7a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee, ons wat kan donker tan kan hier bly:))
> Annette
>

Annette, kan jy dan ook so 'n skotel in jou lip stop???

GrRico
>
> "Rico" wrote in message
> news:3ef16af1$0$49101$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Gaan dit ook beteken, dat al die witmense en kleurlinge SA sal moet gaan
>> verlaat???
>>
>> Gr.Rico
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bcrav5$sso$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> DD - ek is bevrees dat al wat ons nog red is die feit dat die ekonomie
> kop
>>> bo water hou.
>>> Dis baie duideliik dat die ANC nie ag slaan op Mandela se vermaning
> nie -
>> nl
>>> dat hulle nie die oorlog gewen het nie...
>>> Ek praat met van die eks-MK-"manne" - hulle glo natuurlik dat Mugabe die
>>> meesterplan het, en dat die ANC daar moet kersopsteek. Bygesê dis
>>> ANC-ondersteuners in Limpopo - ek is onder die indruk dat daardie
> klompie
>>> die meer radikale vleuel verteenwoordig.
>>>
>>> "DD" wrote in message
>>> news:aah1fv0aipmm4m95svk8b4cpmr4459mnae@4ax.com...
>>>>
>>>>
>>>> Was dit jy Jonas, wat gesê het dat ons nie ver
>>>> van 'n Rhodesië wees, af is nie?
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rhodesiê en SA [boodskap #79423 is 'n antwoord op boodskap #79416] Do, 19 Junie 2003 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Liewe Rico, jy is hopeloos verdwaal in Afrika. Hier by ons is geen
lipskottelmense nie.
Ons almal hier is vreeslik aantreklik - sommiges se neuse is net platter as
ander - om beter te kan ruik my kind:))

Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3ef1bcfc$0$49111$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bcs6l7$moa7a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee, ons wat kan donker tan kan hier bly:))
>> Annette
>>
>
> Annette, kan jy dan ook so 'n skotel in jou lip stop???
>
> GrRico
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3ef16af1$0$49101$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Gaan dit ook beteken, dat al die witmense en kleurlinge SA sal moet gaan
>>> verlaat???
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bcrav5$sso$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> DD - ek is bevrees dat al wat ons nog red is die feit dat die
ekonomie
>> kop
>>>> bo water hou.
>>>> Dis baie duideliik dat die ANC nie ag slaan op Mandela se vermaning
>> nie -
>>> nl
>>>> dat hulle nie die oorlog gewen het nie...
>>>> Ek praat met van die eks-MK-"manne" - hulle glo natuurlik dat Mugabe
> die
>>>> meesterplan het, en dat die ANC daar moet kersopsteek. Bygesê dis
>>>> ANC-ondersteuners in Limpopo - ek is onder die indruk dat daardie
>> klompie
>>>> die meer radikale vleuel verteenwoordig.
>>>>
>>>> "DD" wrote in message
>>>> news:aah1fv0aipmm4m95svk8b4cpmr4459mnae@4ax.com...
>>>> >
>>>> >
>>>> > Was dit jy Jonas, wat gesê het dat ons nie ver
>>>> > van 'n Rhodesië wees, af is nie?
>>>> >
>>>> > DD
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rhodesiê en SA [boodskap #79427 is 'n antwoord op boodskap #79399] Do, 19 Junie 2003 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Was dit jy Jonas, wat gesê het dat ons nie ver
>> van 'n Rhodesië wees, af is nie?

>> DD


Jonas:
> DD - ek is bevrees dat al wat ons nog red is die feit dat die ekonomie kop
> bo water hou.
> Dis baie duideliik dat die ANC nie ag slaan op Mandela se vermaning nie - nl
> dat hulle nie die oorlog gewen het nie...

Kom ek skok jou met dié een, Jonas.
Dan sal jy sommer weet waarom ek jou woorde onthou
en weer daarna verwys het.

Ek het eiendom gekoop in 'n deel van Durban se middestad
wat nuut ontwikkel word. In 'n spesifieke woonstel wat verlede jaar
Desember oorgeplaas is op my naam, het ek (na soebat deur die
inwoners) besluit dat die koellies, wat toe reeds 'n jaar daar woon,
as huurders te behou. Sewe uur die oggend waarop ek vertrek het
terug na my huis, het sy aan my woonstel se deur kom klop. Gewys
daarop hoe goed sy na die woonstel omsien, en gevra dat ek hulle
as huurders moet behou, al kon hulle nie 'n sleuteldeposito betaal
nie. (Die woonstel het ek gekoop by 'n jong vroutjie wat nou in London
woon.)

Januarie en Februarie het hulle (drie weke laat elke keer) vol huur
premies betaal. Vir Maart 'n twee derde huur premie, en nog nie weer
het ek 'n sent van hulle kant af ontvang nie.

Ek het 'n prokureursgroep, wat ek beskou as een van die beter klas
prokureurs in Durban, opdrag gegee om 'n uitsettingsbevel af te lewer.
(Dit is na ek self een uit my kantoor gestuur het via 'n
eiendomsagent.

My uitsettingbevel is geignoreer, en so is die volgende een wat deur
die "Sherrifs Office' in Durban met die hand afgelewer is, ook
geignoreer.

Die huurkontrak verstryk laaste dag van dié maand. 'n Blanke
onderwyseres van Durban het gaan kyk na die woonstel, (met seeuitsig
uit elke venster en die see 'n paar donderd meter ver) en besluit sy
trek 1 Julie in, as my nuwe huurder. Perfekte kredietrekord en
sleuteldeposito soos verlang.

Die koellies het reeds via my eiendomsagent laat weet dat hulle nie
beoog om uit te beweeg, na die einde van die maand (en die einde van
hul huurkontrak natuurlik) nie. Hulle trek nie, sê hulle. Hulle is
self eienaars van 'n woonstel, maar dit is nie in 'n goeie buurt nie,
en buitendien verhuur hulle dit. So hulle gaan in my woonstel woon
sonder om te betaal.

Ek het met die Durbanse Metro gereël om die elektrisiteitsrekening
oor te plaas op my naam, en dan die krag af te skakel. My prokureur
het my gevra om dit nie te doen nie, want dan benadeel ek hulle
verblyfregte. Ek het gesê dat ek die deur gaan afhaal, want ek het dit
op 'n ander plek nodig. Sy (my prokureur) het my gewaarsku om dit nie
te doen nie, want dan gee ek hulle 'n saak van benadeling van
verblyfregte. Ek het gesê dat ek buitendien die bad wil vervang, en
dit dus nou gaan uithaal en vervang wanneer dit my pas (ondoeltreffend
want daar is 'n stortbad ook) en sy het my gewaarsku om dit nie te
doen nie. Sy sê dat dit benadeling van verblyfregte is. Watter
verblyfregte kan sy nie sê nie, maar dit is steeds benadeling van
verblyfregte.

Haar advies aan my is om hulle te beloof om hulle nie te vervolg
vir die duisende rande verskuldig aan my nie, en mooi te vra of
hulle dan (as ek dit beloof) einde van die maand uit sal wees.

'n Kollega wat self 'n eienaar van eiendom (in Pretoria) is, het gesê
dat ek volgens hom verkeerde prokureur het. Dit (en so het ek gesê)
is 'n stupid ding om te sê wanneer jy nie 'n alternatief kan voorstel
nie. Volgens die prokureur volg hulle presies die wetskanale.

DD

Ek weet dat dit wat ek hier vertel vreemd klink. Ek kan bewyse
verskaf dat alles presies soos ek sê, is.
Re: Rhodesiê en SA [boodskap #79444 is 'n antwoord op boodskap #79427] Vr, 20 Junie 2003 02:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD- ek dink jy is geregtig om 'n ander, meer direkte werkswyse te volg.
Lees my lippe....

(Nagenoeg waar is die woonstel - in die stad of op die strandfront?)

"DD" skryf in boodskap news:6av3fvkgkn0m7n6mgq1ho3e2v209cf5tn9@4ax.com...
>
>>> Was dit jy Jonas, wat gesê het dat ons nie ver
>>> van 'n Rhodesië wees, af is nie?
>
>>> DD
>
>
> Jonas:
>> DD - ek is bevrees dat al wat ons nog red is die feit dat die ekonomie kop
>> bo water hou.
>> Dis baie duideliik dat die ANC nie ag slaan op Mandela se vermaning nie - nl
>> dat hulle nie die oorlog gewen het nie...
>
>
> Kom ek skok jou met dié een, Jonas.
> Dan sal jy sommer weet waarom ek jou woorde onthou
> en weer daarna verwys het.
>
> Ek het eiendom gekoop in 'n deel van Durban se middestad
> wat nuut ontwikkel word. In 'n spesifieke woonstel wat verlede jaar
> Desember oorgeplaas is op my naam, het ek (na soebat deur die
> inwoners) besluit dat die koellies, wat toe reeds 'n jaar daar woon,
> as huurders te behou. Sewe uur die oggend waarop ek vertrek het
> terug na my huis, het sy aan my woonstel se deur kom klop. Gewys
> daarop hoe goed sy na die woonstel omsien, en gevra dat ek hulle
> as huurders moet behou, al kon hulle nie 'n sleuteldeposito betaal
> nie. (Die woonstel het ek gekoop by 'n jong vroutjie wat nou in London
> woon.)
>
> Januarie en Februarie het hulle (drie weke laat elke keer) vol huur
> premies betaal. Vir Maart 'n twee derde huur premie, en nog nie weer
> het ek 'n sent van hulle kant af ontvang nie.
>
> Ek het 'n prokureursgroep, wat ek beskou as een van die beter klas
> prokureurs in Durban, opdrag gegee om 'n uitsettingsbevel af te lewer.
> (Dit is na ek self een uit my kantoor gestuur het via 'n
> eiendomsagent.
>
> My uitsettingbevel is geignoreer, en so is die volgende een wat deur
> die "Sherrifs Office' in Durban met die hand afgelewer is, ook
> geignoreer.
>
> Die huurkontrak verstryk laaste dag van dié maand. 'n Blanke
> onderwyseres van Durban het gaan kyk na die woonstel, (met seeuitsig
> uit elke venster en die see 'n paar donderd meter ver) en besluit sy
> trek 1 Julie in, as my nuwe huurder. Perfekte kredietrekord en
> sleuteldeposito soos verlang.
>
> Die koellies het reeds via my eiendomsagent laat weet dat hulle nie
> beoog om uit te beweeg, na die einde van die maand (en die einde van
> hul huurkontrak natuurlik) nie. Hulle trek nie, sê hulle. Hulle is
> self eienaars van 'n woonstel, maar dit is nie in 'n goeie buurt nie,
> en buitendien verhuur hulle dit. So hulle gaan in my woonstel woon
> sonder om te betaal.
>
> Ek het met die Durbanse Metro gereël om die elektrisiteitsrekening
> oor te plaas op my naam, en dan die krag af te skakel. My prokureur
> het my gevra om dit nie te doen nie, want dan benadeel ek hulle
> verblyfregte. Ek het gesê dat ek die deur gaan afhaal, want ek het dit
> op 'n ander plek nodig. Sy (my prokureur) het my gewaarsku om dit nie
> te doen nie, want dan gee ek hulle 'n saak van benadeling van
> verblyfregte. Ek het gesê dat ek buitendien die bad wil vervang, en
> dit dus nou gaan uithaal en vervang wanneer dit my pas (ondoeltreffend
> want daar is 'n stortbad ook) en sy het my gewaarsku om dit nie te
> doen nie. Sy sê dat dit benadeling van verblyfregte is. Watter
> verblyfregte kan sy nie sê nie, maar dit is steeds benadeling van
> verblyfregte.
>
> Haar advies aan my is om hulle te beloof om hulle nie te vervolg
> vir die duisende rande verskuldig aan my nie, en mooi te vra of
> hulle dan (as ek dit beloof) einde van die maand uit sal wees.
>
> 'n Kollega wat self 'n eienaar van eiendom (in Pretoria) is, het gesê
> dat ek volgens hom verkeerde prokureur het. Dit (en so het ek gesê)
> is 'n stupid ding om te sê wanneer jy nie 'n alternatief kan voorstel
> nie. Volgens die prokureur volg hulle presies die wetskanale.
>
> DD
>
> Ek weet dat dit wat ek hier vertel vreemd klink. Ek kan bewyse
> verskaf dat alles presies soos ek sê, is.
>
Re: Rhodesiê en SA [boodskap #79470 is 'n antwoord op boodskap #79444] Vr, 20 Junie 2003 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Jun 2003 04:52:52 +0200, "Jonas" wrote:

> DD- ek dink jy is geregtig om 'n ander, meer direkte werkswyse te volg.
> Lees my lippe....
>
> (Nagenoeg waar is die woonstel - in die stad of op die strandfront?)
> "DD" wrote in message

Strandfront, Jonas. Wat ook beteken middestad.
Durban se middestad, koopsentrum gesproke,
strek tot op die hoofstrand. Ek het twee woonstelle
op die strandfront waarvandaan ons stap (soos in
walk en see more:-) na baie van die groot koopsentrums.
Die gevolg daarvan? Ek lag vir enige iemand
wat sê dat haar gewig heelwaarskynlik nader aan
teiken is as myne; tensy... haar teiken meer toegeefliker
is as myne:-)))

DD
met deurgetrapte softshoes
Re: Rhodesiê en SA [boodskap #79473 is 'n antwoord op boodskap #79444] Vr, 20 Junie 2003 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Jun 2003 04:52:52 +0200, "Jonas" wrote:

> DD- ek dink jy is geregtig om 'n ander, meer direkte werkswyse te volg.
> Lees my lippe....
>

So het ek ook geredeneer, Jonas. Net om wetsgewys
geadviseur te word om dit nie te doen nie, omdat
(nie so gesê nie, maar tussen die lyne gelees, beteken dit)
die wet nie werklik aan my kant is nie.
Om die elektrisiteit af te skakel, klink so uitlokkend.
Om die vernedering te voorkom om dit weer vir hulle
aan te skakel en op my koste krag te voorsien, het
my van die keuse weerhou.
Dieselfde geld daarvoor om die deure af te skroef
of die bad uit te haal en die stortbad se pype te ontkoppel.
Ook wil ek nie hul meubels uitdra na die straat net om dit volgens
wet te moet terug besorg nie.

Dit is ook die rede waarom ek my vir die kollega wat gesê het dat
ek van prokureur moet verander, vervies het en gesê het dat ek
dit sal doen as hy 'n alternatief kan voorstel.

Rhodesië, het jy so 'n tydjie gelede gesê, Jonas.

DD
Re: Rhodesiê en SA [boodskap #79503 is 'n antwoord op boodskap #79473] Sa, 21 Junie 2003 03:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is volgens my kennis baie instansies wat sulke woonstelle instandhou.

"Speedy Skaker" skryf in boodskap news:pep6fv0jt8o6efkvmiql1h4tsh8ovarpu2@4ax.com...
> On Fri, 20 Jun 2003 04:52:52 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> DD- ek dink jy is geregtig om 'n ander, meer direkte werkswyse te volg.
>> Lees my lippe....
>>
>
>
> So het ek ook geredeneer, Jonas. Net om wetsgewys
> geadviseur te word om dit nie te doen nie, omdat
> (nie so gesê nie, maar tussen die lyne gelees, beteken dit)
> die wet nie werklik aan my kant is nie.
> Om die elektrisiteit af te skakel, klink so uitlokkend.
> Om die vernedering te voorkom om dit weer vir hulle
> aan te skakel en op my koste krag te voorsien, het
> my van die keuse weerhou.
> Dieselfde geld daarvoor om die deure af te skroef
> of die bad uit te haal en die stortbad se pype te ontkoppel.
> Ook wil ek nie hul meubels uitdra na die straat net om dit volgens
> wet te moet terug besorg nie.
>
> Dit is ook die rede waarom ek my vir die kollega wat gesê het dat
> ek van prokureur moet verander, vervies het en gesê het dat ek
> dit sal doen as hy 'n alternatief kan voorstel.
>
> Rhodesië, het jy so 'n tydjie gelede gesê, Jonas.
>
> DD
>
Re: Rhodesiê en SA [boodskap #79507 is 'n antwoord op boodskap #79473] Sa, 21 Junie 2003 05:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hoe lyk woonstelle nou in die Puntweg-omgewing - nou dat die ontwikkelinge
daar op die Noordpeer plaasvind?

"Speedy Skaker" skryf in boodskap news:pep6fv0jt8o6efkvmiql1h4tsh8ovarpu2@4ax.com...
> On Fri, 20 Jun 2003 04:52:52 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> DD- ek dink jy is geregtig om 'n ander, meer direkte werkswyse te volg.
>> Lees my lippe....
>>
>
>
> So het ek ook geredeneer, Jonas. Net om wetsgewys
> geadviseur te word om dit nie te doen nie, omdat
> (nie so gesê nie, maar tussen die lyne gelees, beteken dit)
> die wet nie werklik aan my kant is nie.
> Om die elektrisiteit af te skakel, klink so uitlokkend.
> Om die vernedering te voorkom om dit weer vir hulle
> aan te skakel en op my koste krag te voorsien, het
> my van die keuse weerhou.
> Dieselfde geld daarvoor om die deure af te skroef
> of die bad uit te haal en die stortbad se pype te ontkoppel.
> Ook wil ek nie hul meubels uitdra na die straat net om dit volgens
> wet te moet terug besorg nie.
>
> Dit is ook die rede waarom ek my vir die kollega wat gesê het dat
> ek van prokureur moet verander, vervies het en gesê het dat ek
> dit sal doen as hy 'n alternatief kan voorstel.
>
> Rhodesië, het jy so 'n tydjie gelede gesê, Jonas.
>
> DD
>
Re: Rhodesië en SA [boodskap #79521 is 'n antwoord op boodskap #79503] Sa, 21 Junie 2003 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Dis darem 'n skande dat mens op die Afrikaanse
nuusgroep die spelling van Rhodesië met 'n kappie
dag na dag moet aanstaar. Alhoewel ek moet sê dat
Rhodesië ook maar na 'n gedrog lyk. Noudat dit
nie meer offisieel bestaan nie, wonder ek of mens
dit tog maar nie by sy oorspronklike spelling
Rhodesia moet hou nie.

Gloudina
Re: Rhodesiê en SA [boodskap #79527 is 'n antwoord op boodskap #79503] Sa, 21 Junie 2003 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 21 Jun 2003 05:03:39 +0200, "Jonas" wrote:

> Daar is volgens my kennis baie instansies wat sulke woonstelle instandhou.

As jy dalk van 'n Bunduhof praat, Jonas, ek het reeds navraag gedoen
daaroor, maar kon nie so maklik een opspoor nie. Neem ook in ag dat
ek honderde kilos daarvandaan woon.

DD
Re: Rhodesiê en SA [boodskap #79528 is 'n antwoord op boodskap #79507] Sa, 21 Junie 2003 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 21 Jun 2003 07:44:30 +0200, "Ben" wrote:

> Hoe lyk woonstelle nou in die Puntweg-omgewing - nou dat die ontwikkelinge
> daar op die Noordpeer plaasvind?
>

Myns insien die beste belegging in eiendom wat nou gemaak kan word,
Ben. Die Noordpeer sê jy? Die hele Punt area word herontwikkel. En dit
is die rede waarom ek nou daar belê.
Sowat twee honderd treë van een van my woonstelle, en drie honderd
treê vanaf 'n ander een, is die ingang na 'n akwarium "Sea World" wat
ontwikkel word, en wat die grootste in die Suidelike Halfrond sal
wees. Vyf maal so groot as die huidige Sea World. Dit sal die vyfde
grootste in die wêreld wees.
Op Noord Strand, loopafstand vir nie-lui mense en vyf minute Minahbus
afstand, is die Casino reeds in volle swang. 24 kilometer daarvandaan,
Umhlanga Rocks, is die grootste winkelkompleks in die Suidelike
Halfrond nou voltooi - Die Gateway Mall.

Die omgewing is dus nou 'n beleggersparadys.

Klim gou in jou kar en ry na http://www.uShakaisland.co.za
Spandeer 'n bietjie tyd daar en sien waarom ek opgewonde is oor wat
daar gebeur.
Op die Visual Tour, by die Roof View lw, (laat my toe om te spog, want
ek het jou gesê dat ek opgewonde is oor wat daar gebeur:-) staan jy
vyftig treê van my Ocean Way woonstel. Want dit is waar die kamera
geinstalleer is.

DD
Re: Rhodesiê en SA [boodskap #79533 is 'n antwoord op boodskap #79528] So, 22 Junie 2003 03:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal self gaan kyk. Snaaks - ek het ook al daardie idee gekry dat dit
moontlike goeie beleggingsmoontlikhede inhou. Dit is duidelik dat groot
beleggings 'n verandering in daardie omgewing teweeg gaan bring.
Ek het 'n belegging op die Suidkus oorweeg - bloot omdat die Noordkus nou
onbekombaar duur geword het.

"DD" skryf in boodskap news:nh69fvsa0uou2m4evd19tbrp7bvfdvvord@4ax.com...
> On Sat, 21 Jun 2003 07:44:30 +0200, "Ben"
> wrote:
>
>> Hoe lyk woonstelle nou in die Puntweg-omgewing - nou dat die ontwikkelinge
>> daar op die Noordpeer plaasvind?
>>
>
> Myns insien die beste belegging in eiendom wat nou gemaak kan word,
> Ben. Die Noordpeer sê jy? Die hele Punt area word herontwikkel. En dit
> is die rede waarom ek nou daar belê.
> Sowat twee honderd treë van een van my woonstelle, en drie honderd
> treë vanaf 'n ander een, is die ingang na 'n akwarium "Sea World" wat
> ontwikkel word, en wat die grootste in die Suidelike Halfrond sal
> wees. Vyf maal so groot as die huidige Sea World. Dit sal die vyfde
> grootste in die wêreld wees.
> Op Noord Strand, loopafstand vir nie-lui mense en vyf minute Minahbus
> afstand, is die Casino reeds in volle swang. 24 kilometer daarvandaan,
> Umhlanga Rocks, is die grootste winkelkompleks in die Suidelike
> Halfrond nou voltooi - Die Gateway Mall.
>
> Die omgewing is dus nou 'n beleggersparadys.
>
> Klim gou in jou kar en ry na http://www.uShakaisland.co.za
> Spandeer 'n bietjie tyd daar en sien waarom ek opgewonde is oor wat
> daar gebeur.
> Op die Visual Tour, by die Roof View lw, (laat my toe om te spog, want
> ek het jou gesê dat ek opgewonde is oor wat daar gebeur:-) staan jy
> vyftig treë van my Ocean Way woonstel. Want dit is waar die kamera
> geinstalleer is.
>
> DD
>
Re: Rhodesiê en SA [boodskap #79535 is 'n antwoord op boodskap #79533] So, 22 Junie 2003 09:01 Na vorige boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 22 Jun 2003 05:46:35 +0200, "Jonas" scheme toe:

> Ek sal self gaan kyk.
Onthou net Jonas, dat, toe ek gesê het >> Klim gou in jou kar en ry na
http://www.uShakaisland.co.za >> het ek bedoel in jou explorer
karretjie. Jou Internet Explorer Daywoo 1.6 gig model.

> Snaaks - ek het ook al daardie idee gekry dat dit
> moontlike goeie beleggingsmoontlikhede inhou.
Snaaks? Waarom noem jy 'n skerp idee snaaks?
Omdat skerp idees snaaks is vir òns ng (dawerende lag:-)))
Tot die bure hoor dit!)

> Dit is duidelik dat groot
> beleggings 'n verandering in daardie omgewing teweeg gaan bring.
> Ek het 'n belegging op die Suidkus oorweeg - bloot omdat die Noordkus nou
> onbekombaar duur geword het.
Ek verstaan nie mooi by wat jy hier sê nie, tensy jy by 'Noordkus' en
'Suidkus' eintlik "Noordstrand' en 'Suidstrand' bedoel. En as dit is
wat jy bedoel, ja...dit is hoe om dit te doen. Mens koop mos nie
aandele wanneer die pryse op die hoogste vlak is nie. Jy koop dit voor
dit begin styg:-)

En vir die wat nie verstaan wat ek hier bedoel nie, dit:
Durban se strand (die 'Golden Mile' maw) bestaan uit twee strande (wat
ook substrande en subname het:-) . Noordstrand en Suidstrand.
Suidstrand is die hoofstrand waar die "Amusement Park' 'Sea World'
'Dolfyn Veronings' 'oulike Ouens soos Ek' ens. geleë (en beskoubaar:-)
is.

Die Punt area is inderwaarheid 'n skiereiland vanwaar ook die nuwe
naam 'uShaka Island'.

>
> "DD" wrote in message
> news:nh69fvsa0uou2m4evd19tbrp7bvfdvvord@4ax.com...
>> On Sat, 21 Jun 2003 07:44:30 +0200, "Ben"
>> wrote:

>>> Hoe lyk woonstelle nou in die Puntweg-omgewing - nou dat die
> ontwikkelinge
>>> daar op die Noordpeer plaasvind?
>>>

>> Myns insien die beste belegging in eiendom wat nou gemaak kan word,
>> Ben. Die Noordpeer sê jy? Die hele Punt area word herontwikkel. En dit
>> is die rede waarom ek nou daar belê.
>> Sowat twee honderd treë van een van my woonstelle, en drie honderd
>> treê vanaf 'n ander een, is die ingang na 'n akwarium "Sea World" wat
>> ontwikkel word, en wat die grootste in die Suidelike Halfrond sal
>> wees. Vyf maal so groot as die huidige Sea World. Dit sal die vyfde
>> grootste in die wêreld wees.
>> Op Noord Strand, loopafstand vir nie-lui mense en vyf minute Minahbus
>> afstand, is die Casino reeds in volle swang. 24 kilometer daarvandaan,
>> Umhlanga Rocks, is die grootste winkelkompleks in die Suidelike
>> Halfrond nou voltooi - Die Gateway Mall.

>> Die omgewing is dus nou 'n beleggersparadys.

>> Klim gou in jou kar en ry na http://www.uShakaisland.co.za
>> Spandeer 'n bietjie tyd daar en sien waarom ek opgewonde is oor wat
>> daar gebeur.
>> Op die Visual Tour, by die Roof View lw, (laat my toe om te spog, want
>> ek het jou gesê dat ek opgewonde is oor wat daar gebeur:-) staan jy
>> vyftig treê van my Ocean Way woonstel. Want dit is waar die kamera
>> geinstalleer is.

>> DD



>
Vorige onderwerp: Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie
Volgende onderwerp: Vadersdag geskenk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 22:50:40 MGT 2024