Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gaye Derby-Lewis
Gaye Derby-Lewis [boodskap #79355] Wo, 18 Junie 2003 10:29 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sy is toe onskuldig bevind op al die aanklagtes teen haar.
(News24, 18 Junie)
Re: Gaye Derby-Lewis [boodskap #79381 is 'n antwoord op boodskap #79355] Wo, 18 Junie 2003 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ouboet  is tans af-lyn  Ouboet
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
ddu...@ufh.ac.za (Drom) skryf in boodskap news:...
> Sy is toe onskuldig bevind op al die aanklagtes teen haar.
> (News24, 18 Junie)
Ouboet,
Dit was logies gewees,ooreiwerige polisiemanne.
Re: Gaye Derby-Lewis [boodskap #79389 is 'n antwoord op boodskap #79381] Wo, 18 Junie 2003 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On 18 Jun 2003 10:44:10 -0700, ouboe...@yahoo.co.uk (Ouboet) wrote:

> ddu...@ufh.ac.za (Drom) skryf in boodskap news:...
>> Sy is toe onskuldig bevind op al die aanklagtes teen haar.
>> (News24, 18 Junie)
> Ouboet,
> Dit was logies gewees,ooreiwerige polisiemanne.

Lekker om die ooreiwerige polisiemanne op hul
oorywerige neuse te sien kyk, né Ouboet:-)
Re: Gaye Derby-Lewis [boodskap #79402 is 'n antwoord op boodskap #79389] Do, 19 Junie 2003 03:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal graag wil weet hoeveel sake in die hof misluk vanweë swak
ondersoekwerk of die onoordeelkundige daarvan deur polisiemanne?
Dis seker een van die redes waarom die polisie se statistieke weggehou word
van die publiek.

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:d8d1fvooaa30sb2243g2sq10a45ktlpfef@4ax.com...
> On 18 Jun 2003 10:44:10 -0700, ouboe...@yahoo.co.uk (Ouboet) wrote:
>
>> ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote in message
news:...
>>> Sy is toe onskuldig bevind op al die aanklagtes teen haar.
>>> (News24, 18 Junie)
>> Ouboet,
>> Dit was logies gewees,ooreiwerige polisiemanne.
>
>
> Lekker om die ooreiwerige polisiemanne op hul
> oorywerige neuse te sien kyk, ná Ouboet:-)
>
Re: Gaye Derby-Lewis [boodskap #79404 is 'n antwoord op boodskap #79381] Do, 19 Junie 2003 04:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
>> Sy is toe onskuldig bevind op al die aanklagtes teen haar.
>> (News24, 18 Junie)
> Ouboet,
> Dit was logies gewees,ooreiwerige polisiemanne.

Nou het hulle eier in die gesig.
Annette
Re: Gaye Derby-Lewis [boodskap #79406 is 'n antwoord op boodskap #79402] Do, 19 Junie 2003 04:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is die polisie se bydrae tot die ekonomie. Dus gaan daar 'n stewige paar
rand na die regsverteenwoordigers wat dit sal spandeer.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bcrb6t$stp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sal graag wil weet hoeveel sake in die hof misluk vanweë swak
> ondersoekwerk of die onoordeelkundige daarvan deur polisiemanne?
> Dis seker een van die redes waarom die polisie se statistieke weggehou word
> van die publiek.
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:d8d1fvooaa30sb2243g2sq10a45ktlpfef@4ax.com...
>> On 18 Jun 2003 10:44:10 -0700, ouboe...@yahoo.co.uk (Ouboet) wrote:
>>
>>> ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote in message
> news:...
>>>> Sy is toe onskuldig bevind op al die aanklagtes teen haar.
>>>> (News24, 18 Junie)
>>> Ouboet,
>>> Dit was logies gewees,ooreiwerige polisiemanne.
>>
>>
>> Lekker om die ooreiwerige polisiemanne op hul
>> oorywerige neuse te sien kyk, ná Ouboet:-)
>>
>
Re: Gaye Derby-Lewis [boodskap #79422 is 'n antwoord op boodskap #79402] Do, 19 Junie 2003 14:48 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nou die dag erens gelees dat dit iets soos 65% (ek praat egter onder
korreksie) is. Dit sluit onvolledig dokkits, onvoldoende ondersoeke,
verlore rekords, ens. in.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bcrb6t$stp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sal graag wil weet hoeveel sake in die hof misluk vanweë swak
> ondersoekwerk of die onoordeelkundige daarvan deur polisiemanne?
> Dis seker een van die redes waarom die polisie se statistieke weggehou word
> van die publiek.
Vorige onderwerp: Re: Slegte tyding....
Volgende onderwerp: Die tyd is hier ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 08 01:24:05 MGT 2024