Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goeie Web Site
Goeie Web Site [boodskap #79347] Wo, 18 Junie 2003 01:24 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het op 'n goeie (ernstige useless web site) afgekom waar jy enige akteur
of aktrise se naam kan intik en hulle sal in 6 stappe of minder vir jou kan
wys hoe daai akteur aan Arnold Schwarzengger verbind is. Gaan kyk gerus, ek
het van die onmoontlikste akteurs se name ingesit, en hulle het nog steeds
by ou Arnie uitgekom - gewoonlik in so min as 3 stappe. Kom ons kyk wie kan
die sisteempie uitoorlê. Onthou nou SA akteurs tel nie!

http://www.cs.virginia.edu/oracle/arnie.html
Re: Goeie Web Site [boodskap #79351 is 'n antwoord op boodskap #79347] Wo, 18 Junie 2003 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
jy's reg, baie nuttig die site :-)

daar is 2 Nederlandse acteurs die ken hulle :-)

Gr.Rico

"Elaine" skryf in boodskap news:3eefbf38$0$227@hades.is.co.za...
> Ek het op 'n goeie (ernstige useless web site) afgekom waar jy enige akteur
> of aktrise se naam kan intik en hulle sal in 6 stappe of minder vir jou kan
> wys hoe daai akteur aan Arnold Schwarzengger verbind is. Gaan kyk gerus, ek
> het van die onmoontlikste akteurs se name ingesit, en hulle het nog steeds
> by ou Arnie uitgekom - gewoonlik in so min as 3 stappe. Kom ons kyk wie kan
> die sisteempie uitoorlê. Onthou nou SA akteurs tel nie!
>
> http://www.cs.virginia.edu/oracle/arnie.html
>
Re: Goeie Web Site [boodskap #79352 is 'n antwoord op boodskap #79351] Wo, 18 Junie 2003 09:47 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n SA akteur gebruik, Frank Opperman, wat erken is :-)) Maar dis net
omdat hy geweet het hy was 'n paar jaar terug in 'n fliek saam met Jackie
Chan.

E

"Rico" skryf in boodskap news:3ef03245$0$49099$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> jy's reg, baie nuttig die site :-)
>
> daar is 2 Nederlandse acteurs die ken hulle :-)
Vorige onderwerp: GrootBroer Oorlogskrete
Volgende onderwerp: Aan Rico
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 00:17:31 MGT 2024