Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wil je mijn poesje zien ?
Re: Wil je mijn poesje zien ? [boodskap #7905] Ma, 30 Desember 1996 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Boer)

"Geert Mahieu" wrote:

> Hallo,

> Mijn poesje kan je vinden op mijn homepage.
> --
> Geert Mahieu
> Oostende, Belgium,
> Email : gma...@unicall.be
> Visit my homepage and sign the guestbook.
> Homepage : http://uc2.unicall.be/gmahieu
> ***************************************************

Klink soos 'n boodskap wat in iets soos alt.sex.misc hoort!

Voor iemand my aanval, ek verstaan darem genoeg nederlands om te weet
wat die boodskap beteken, ek kon maar net nie weerstaan nie...
Re: Wil je mijn poesje zien ? [boodskap #7912 is 'n antwoord op boodskap #7905] Di, 31 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskap
Rob Barends  is tans af-lyn  Rob Barends
Boodskappe: 6
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
bja...@hsc.usc.edu says...
>
> On Mon, 30 Dec 1996, it was written:
>
> [We kunnen Geert Mahieu's poesje ergens zien op das Net]
>
>> Klink soos 'n boodskap wat in iets soos alt.sex.misc hoort!
>>
>> Voor iemand my aanval, ek verstaan darem genoeg nederlands om te weet
>> wat die boodskap beteken, ek kon maar net nie weerstaan nie...
>
> Nee hoor, deze boodschap hoort wel degelijk in SCN thuis. Hele
> zinvolle boodschap, laat niets aan onduidelijkheid over, en poesjes zijn
> nu eenmaal onderdeel van de cultuur, nietwaar?

poesje = onderdeel ?

> BeeJay

Rob
Re: Wil je mijn poesje zien ? [boodskap #7913 is 'n antwoord op boodskap #7905] Di, 31 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskap
Rudi[2]  is tans af-lyn  Rudi[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
iz...@igs.net (Izak Bouwer) wrote:

> In article ,
> gma...@unicall.be says...
>
>
> Vir die kruisposters in die Europese lae lande wat
> nie weet dat hulle die manlike Afrikaans-sprekers aan
> die suiderpunt van Afrika intens opgewonde maak deur
> hul gebruik van 'n sekere woord nie, wil ek die volg-
> ende informasie gee:
> Ons noem die diertjie 'n KAT. Die verkleinwoord is
> "katjie." Jy kan ook nog verder gaan en die volgende
> sê: "Kyk na die oulike ou katjietjie."

Poezen, ofte konijnen, zijn bij U dus onbekend? Jammer...!
Re: Wil je mijn poesje zien ? [boodskap #7914 is 'n antwoord op boodskap #7905] Di, 31 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
gma...@unicall.be says...

Vir die kruisposters in die Europese lae lande wat
nie weet dat hulle die manlike Afrikaans-sprekers aan
die suiderpunt van Afrika intens opgewonde maak deur
hul gebruik van 'n sekere woord nie, wil ek die volg-
ende informasie gee:
Ons noem die diertjie 'n KAT. Die verkleinwoord is
"katjie." Jy kan ook nog verder gaan en die volgende
sê: "Kyk na die oulike ou katjietjie."
Om ons broeders in die lae lande nog 'n verdere les
te leer, pos ek die volgende gedig van GERT VLOK
NEL, waar die woord in Afrikaanse verband gebruik
word. (Merk op dat die titel van die gedig langer is as
die gedig self.)

al wat ek wil sê oor my lank verlore liefde
& die eksistensiële, marxistiese, leksikale, morfologiese,
mexikaanse, fonetiese & andersinse verband tussen
disparate dinge & desperate mense; oor die storie
van my aarde & landing, is die vraag: "wat
is die oergeheim hoekom in afrikaans die woorde so rym?"
deur GERT VLOK NEL

siel & piel
poes & verwoes
hart & smart


Indien u nog meer ou en nuwe Afrikaanse gedigte wil lees,
teken in op die Afrikaanse nuusgroep
soc.culture.south-africa.afrikaans
Re: Wil je mijn poesje zien ? [boodskap #7915 is 'n antwoord op boodskap #7905] Di, 31 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskap
Henk[2]  is tans af-lyn  Henk[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
berni...@hotmail.com writes:
=(Boer) wrote:
=
=>"Geert Mahieu" wrote:
=>>***************************************************
=
=>Klink soos 'n boodskap wat in iets soos alt.sex.misc hoort!
=
=>Voor iemand my aanval, ek verstaan darem genoeg nederlands om te weet
=>wat die boodskap beteken, ek kon maar net nie weerstaan nie...
=
=Ach kom, zonder te kijken weet je toch wel wat die Belg bedoeld. Ik
=neem de moetje nog niet om naar een foto of zo van zijn kat te gaan
=kijken.

Toch even wat koud water om deze onzin wat te stoppen.

De originele post zei "poesie", alternatieve spelling voor "poezie".

Kan de kleuterklas even buiten gaan spelen?

--
- Henk Versteeg -- hver...@ingr.com -
- I.S.D.P. software -- It has to do more than just float -
Vorige onderwerp: kwads oppie web
Volgende onderwerp: Re: Kersfees en so meer en Tollies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 23:38:58 MGT 2024