Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Politieke Epidemie
Die Politieke Epidemie [boodskap #78799] Wo, 04 Junie 2003 11:59 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Italië se lugverkeer word lamgelê deur 'n politieke epidemie.
Aangesien staking deur lugverkeerwerkers onwettig is, is talle werkers siek,
en het sieksertifikate vir een dag ingedien met die rede vir die siekte as
"absent".

Annette
Re: Die Politieke Epidemie [boodskap #78810 is 'n antwoord op boodskap #78799] Wo, 04 Junie 2003 14:54 Na vorige boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf:

> Italië se lugverkeer word lamgelê deur 'n politieke epidemie.
> Aangesien staking deur lugverkeerwerkers onwettig is, is talle werkers siek,
> en het sieksertifikate vir een dag ingedien met die rede vir die siekte as
> "absent".

Ach, hierdie kom voor in die beste families.
Hulle is 'n bietjie "afwesig", en het 'n psigiater nodig.
Niks om sig voor te skaam. ;)

:-bvb-:

--
Posted by usenet4all.com
Vorige onderwerp: Te Erg
Volgende onderwerp: Nie 'n sprokie nie:))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:08:37 MGT 2024