Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zuma Gaan Vertel
Zuma Gaan Vertel [boodskap #78786] Wo, 04 Junie 2003 09:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Onder Prez Zuma het gister, na 'n besoek aan die bendegeteisterde dele in
die Kaap, uitgevaar teen die konstitusie wat die misdadigers beskerm, i.p.v.
die gehoorsames.
Hy het ook gesê hy gaan Onse Prez inlig oor die haglike toestande waar
bendebedrywighede hoogty vier.
Sal dit beteken Onse Prez lees nooit ons koerante nie?

Annette
Re: Zuma Gaan Vertel [boodskap #78792 is 'n antwoord op boodskap #78786] Wo, 04 Junie 2003 10:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 4 Jun 2003 11:30:40 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Onder Prez Zuma het gister, na 'n besoek aan die bendegeteisterde dele in
> die Kaap, uitgevaar teen die konstitusie wat die misdadigers beskerm, i.p.v.
> die gehoorsames.
> Hy het ook gesê hy gaan Onse Prez inlig oor die haglike toestande waar
> bendebedrywighede hoogty vier.
> Sal dit beteken Onse Prez lees nooit ons koerante nie?
>

hy kan lees???

> Annette
>
>
>
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Zuma Gaan Vertel [boodskap #78794 is 'n antwoord op boodskap #78792] Wo, 04 Junie 2003 11:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pyprokende Whiskydrinkers kan gewoonlik lees - want hulle word geag denkers
te wees:))
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:kgjrdv0n63bkdjgmm5ubgjcqgmdn5fugtt@4ax.com...
> On Wed, 4 Jun 2003 11:30:40 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Onder Prez Zuma het gister, na 'n besoek aan die bendegeteisterde dele in
>> die Kaap, uitgevaar teen die konstitusie wat die misdadigers beskerm, i.p.v.
>> die gehoorsames.
>> Hy het ook gesê hy gaan Onse Prez inlig oor die haglike toestande waar
>> bendebedrywighede hoogty vier.
>> Sal dit beteken Onse Prez lees nooit ons koerante nie?
>>
>
> hy kan lees???
>
>
>
>> Annette
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Zuma Gaan Vertel [boodskap #78830 is 'n antwoord op boodskap #78794] Do, 05 Junie 2003 04:55 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Natuurlik kan hulle lees - andersins sal hulle nooit die duurste drank kan
herken nie ...

"Annette" skryf in boodskap news:bbkk8r$a1o67$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Pyprokende Whiskydrinkers kan gewoonlik lees - want hulle word geag denkers
> te wees:))
> Annette
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:kgjrdv0n63bkdjgmm5ubgjcqgmdn5fugtt@4ax.com...
>> On Wed, 4 Jun 2003 11:30:40 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Onder Prez Zuma het gister, na 'n besoek aan die bendegeteisterde dele in
>>> die Kaap, uitgevaar teen die konstitusie wat die misdadigers beskerm,
> i.p.v.
>>> die gehoorsames.
>>> Hy het ook gesê hy gaan Onse Prez inlig oor die haglike toestande waar
>>> bendebedrywighede hoogty vier.
>>> Sal dit beteken Onse Prez lees nooit ons koerante nie?
>>>
>>
>> hy kan lees???
>>
>>
>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Vorige onderwerp: Dit was amper!
Volgende onderwerp: Re: Hallo julle!!!!!!!!!!!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 13:22:03 MGT 2024